die ligdraer - cvsa.co.za nr 8.pdfnaweek vir ons hi er in pretoria 'n besoek sou bring, was...

10
- Nommer"8 - September 1946. DIE LIGDRAER TYDSKRIF VAN DIE CHRISTELIKE VERENIGING VAN SUID-AFRIKA WANT El< HET MY VOORCENEEM OM NIKS ONDER IULLE TE WEET NIE BEHALWIE IESU$ CHRISTUS EN HOM AS CEKIlUISICDE f KOR. 2 ut"e 2.. Rig alle korrespondensie aan S. P. Smit, Redakteur, Posbus 275, Klorksdorp.

Upload: truongthuan

Post on 28-Jun-2018

217 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DIE LIGDRAER - cvsa.co.za nr 8.pdfnaweek vir ons hi er in Pretoria 'n besoek sou bring, was daar allerhande hindernisse in die weg, maar die Heer het die broers

-

Nommer"8 - September 1946.

DIE LIGDRAERTYDSKRIF VAN DIE CHRISTELIKEVERENIGING VAN SUID-AFRIKA

WANT El< HET MY VOORCENEEM OM NIKS ONDER

IULLE TE WEET NIE BEHALWIE

IESU$ CHRISTUS EN HOM AS CEKIlUISICDEf KOR. 2 ut"e 2..

Rig alle korrespondensie aan S. P. Smit, Redakteur, Posbus 275,Klorksdorp.

Page 2: DIE LIGDRAER - cvsa.co.za nr 8.pdfnaweek vir ons hi er in Pretoria 'n besoek sou bring, was daar allerhande hindernisse in die weg, maar die Heer het die broers

EN D1T WAS NAG (Joh. 13-30).

1.

Met 01' vel'blind deur siedende haatHet Judas die tafel verlaat ...Die nag daarbuite is swart,Nog swarter die nag in'sy hart.

2.

Dis donkere nag in Getsemane's hof.En wyl sweetdl'uppels plof in die stof,Is Jesus beangs ... en toe ... stil,,.Vader Ek doen slegs U wil!"

3.

Dis donker en koud, die nagtelike uur,Wyl Petrus horn Imester langs vyand se vuur,Die haan het gekraai, en Jesus kyk Om,Dis toe eers dat Petrus tot besinning kon kom.

4.

Dis donker ... en stil om die kruis,waaraan Jesus betaal die sonde se prys;Dit het duister geword ... oordag,Toe het Jes'us geSL',.Dis volbrag."

5.

Dis nag nog, helaas, vir die sie1.Gebind en onder Satan se hiel,Hy trag tevergeefs, versadiging vind,Want jag op plesier is 'n gejaag na wind.

().

Aanskou die kruis, Sy pyn cn smart,Gee Horn jou tyd, jau wil en hart.Aanskou Sy hande, voete, sy;Sy bloed alleen, kan jou bevry,

7,

By Horn alleen is daar rus te vCl'kl'Y,Want Hy het alreeds vir jou sonde gely;Sy kruis is' sag en Sy las is ligAs Sy liefde net eers jou pad verlig.

K. P.

2

(

?'II

1l.~

(Ii~

"

(f

'N OPE BRIEF

P. A, Stasiemeester,Stanger, Natal.

14-7-'46,Liewe Redakteur,

Ek is baie bly vir hierdie geleentheid om aan u te skryf inverband met voorbidding.

Vir 'n tyd al het ek gevoel, dat was dit nie vir al die voor­bidding wat vir my gedoen is nie. ek miskien nie weer die noupaadjie na die hemel sou gevind het nie. Ek vertrou die Here salmy help en krag gee om die diepere lewe in Horn deelagtig teword, sodat dit vir my onmoontlik sal wees om weer na diewerelslewe terug te keel', Ek stel ook baie belang in u voorstelvan voorbidding op geboortedatums en sluit hiermee ock mygeooortedatum in. Ons kerkblad is klein, maar ek stort gewoon­lik trane van liefde en dankbaarheid as ek dit lees. Die Ligdraeris werklik vir my 'n lig en seen op my pad, en sal dit nooitgenoeg kan prys nie.

Met liefdegroete,

PIETER LEGRANGE.

Strome van SeenToe ons die berig ontvang het dat broer Sarel Smit die

naweek vir ons hier in Pretoria 'n besoek sou bring, was daarallerhande hindernisse in die weg, maar die Heer het die broersen susters die genade gegee wat hulle in staat gestel het omgroot or offerings te doen ten einde die dienste te kon bywoon,en die Heer het ons almal ryklik geseen.

Die eerste lieflike seeninge is ondervind, toe 'n liewe jongsustertjie, geruime tyd voor die eerste diens 'n aanvang sou neem,hier aangekom het; saam met haar het c'ie groepie wat toe daarbyeen was hulle saam voor God verootmoedig; om Sy aangesigte soek vir die dienste wat daarop sou volg, Trane het vrygevloei en harte was verbrysel, want die dierbare Here Jesuswas tasbaar in ons midde. Groot was die blYclskap in ons harteen ook in die hemel toe gemelde sustertjie voor die einde vandie naweek vir Jesus gedank het dat Hy haar weer opnuut onruS­tig gemaak het oar haar sielstoestand, haar we er by die handgeneem en opgerig het. Ons loof en dank die Heer vir nuwe Iusen ywer wat sy aan die dag le om vir haar Meester te lewe ente werk.

. Saterdagaand se boodskap het ons almal tot selfondersoekaangespoor, toe (lie vraag met dinamiese krag tot ons gekomhet "Waar bevind jy jou op die pad na die ewigheid?" Het jyreeds by die kruis' van Christus verby gegaan en die bloed van

3

Page 3: DIE LIGDRAER - cvsa.co.za nr 8.pdfnaweek vir ons hi er in Pretoria 'n besoek sou bring, was daar allerhande hindernisse in die weg, maar die Heer het die broers

(

Jesus vertrap op die weg van sonde, waarvan die einde 'n onns­barende ewigheid is? Met geleentheid vir gebed het tranegev10ei en die Heilige Gees was besig om siele voor te berei virnog grater seeninge.

Sondagmore vroeg het 'n groepie van ons die aangesig vandie Heel' weeI' gesoek en persoonlike behoeftes aan ons, GoeieHerder, wie nooit Sy skapies onversorg laat nie, or;gedra, en Hyhet geantwoord. Sondagmore se boodskap het Jesus op 'n tref­fende wyse aan ons voorgehou en mens kon nie anders as omhom meer lief te he as ooit tevore nie. Hierdie liefde vir ons dier­bare Here Jesus is dan ookmet diepe gevoel bely in die'gebedewat gevolg het. Een liewe sustertjie het op treffende wyse enmet 'n hart vol van liefde vir Jesus gedank vir haar moeder wie

ernstig siek was en wie die Heel' volmaak herstel het. Die krag (van die Heilige Gees het harte verbrysel en so week gemaak dattrane opnuut vry gevloei het. Saam met 'n Petrus kon ons se:"Ons was aanskouers van Sy Majesteit." Loof die Heel' vir soveell.•.efde.

Die volgende diens was gereel vir die aand, maar terwyla1mal saam die namiddag oar die ewige dinge gesit en gesels het,het harte so gegloei omdat die liefdevolle Jesus die middelpuntvan die gesprekke was dat een van die sustertjies nie and el'Skonas om voor te stel dat ons saam in gebed gaan; die behoefte ompersoonlik met die Here Jesus te praat was oorweldigend. Onsglo dat hierdie biduurtjie die topp'Jnt van die lieflike seeningewas. Kragdadig het die Heilige Gees 001'die vergadering gesweefen harte is uitgestort en ontledig aan die voet van die kruis.Almal teenwoordig het met trane van liefde en aanbiddingdie dierbare Here Jesus ontmoet. Veral wil ons melding maakvan hoe wonderlik die Heel' gedeel het met 'n sustertjie Schoe­man, 'n nUweling in ons dienste, haar tong het los gegaan en vryhet sy haar hart uitgestart vOO!'die Meester, elke woord wasdeurweek met Heilige Geeskrag; almal kon voel sy is in aan­raking met die hemelse kragstasie en dat sondebande verbreekword. Ons gebed is dat die Heel' haar staande sal hou en gebruikas 'n skynende lig vir Hom daar waar sy woon en studeer.

Die aanddiens was 'n dankdiens en die Heel' was weeI' ken­nelik teenwoordig. Almal het vir Jesus inniglik gedank virseeninge ontvang en die ernstige gebed van memge hart was omkrag vir die strydin die alledaagse lewe, omdat die Heilige Gees,'n diepe besef laat posvat het van die felheid van die stryd watvoorle.

Aan die wonderlike· Here Jesus alleen kom toe al ons 10£en danksegging vir strome van seeninge geor;enbaar deur diekragtige werking van die Heilige Gees.

K.P.

4

I"",

1/

f

('

\Vat ek Was, is Ek nie Meer nieLiewe lesers van die Ligdraer, graag wilek ook yertel wat

liewe Jesus vir my gedoen het en wat my begcerte isoIT}vir Hornte doen.

Van my kinderjare af het my o'.1ers vir my gebid; voor myoorlede vader heengegaan het, het hy ons kinders bymekaargeroep en vir ons gebid en gese: "My kindertjies al kruip julledie kniee de"]r maar soek liewe Jesus solank julle nog jonk is."Ek het nie die erns van diesaak besef nie en het nie daarop agg.::geenie.

Toe ek begin groter word, is ek ook maar verlei deur maats.So,ms laatin die nag kom ons van plesierplekke ai,dan roep mymveder my na haar kamerom op die bes~e manier e'n mooisteWOOl'Jp my te vermaan om tog in die toekoms die danspartye tevern'y; maar die vermanings was my 'n aanstoot en gewoonhkwas :my ar;twoord daarop: "tcemaar Ma was ook jonk; 1aatfl2,1ll my dat ek my jong lewe kan geniet," dan draai ek my rug('t) haar behaande oe, want my hart was verhard envoI van diebcse. 'n Ty '15ievoor ek my in die huwelik verbind het; kom diewOvrde eenoag by my tenvyl eksit en rook in my kame~. "TottI!er tOE' en nie verder nie." Ek gooi die sigaret neeI' en f.e: "J a,Eere.alles gee ek vandag ai, alles gooi ek weg, ek wil net VIrlJ he," op my kniee het ek my verootmoedig en genleit: "Kom\landag in hierdie bedorwe hart in en red my." Na ek'n hardeftryd teen Satan gehad het, het ek van my kniee af (,r;gestaan enuitgeroep. Dankie Here dat U my verlos het van hierdie bos:;>werke.

As ek in die aand op my kniee gaan, het ek altyd die Heel'gevra om tog die regte lewensmetgesel vir my aan te wys, en dieLiewe Heel' het my geoede verhoor, waarvoor ek Hom al diedank toebring. As die weg soms moeilik word, staan ons saamen help mekaar aan om in Sy krag staande te kan bly.

Dis baie gelukkig liewe broers en s'.1sters om jou lewe aandie Heel' 001' te gee; moenie Satan toelaat om julle weg te houvan cie beste lewe op aarde nie. Die Here Jesus is getrou om onssondes te vergewe as ons net met 'n opregte hart na Homtoekom. Ek wat die vuil werke van sonde gedoen het, het genadegevind, u kan ook ver10s word van Satan's mag. Liewe broers ensusters 1aat ons a1mal vandag weeI' afdaalna die voet van diekruis, ek het my bes1uit vir Jesus weeI' vaster gemaak, ons moetalmal dieper in die Heiland invlug; al druk· die kruis dan swaarof donker wolke oorskaduons lewens,-,kan ons vasstaari en sekersalons die wenpaal haal. Die plesier wat ek in cie wereld gesoekhet, vind ek nou in J es']S en oneindig meer, daar is vir my nie'n gelukkiger plekkie as dieplekkie aan die voete van~J esus nie.Ek het behoefte aan die gebede van a1 ons broers en susters, want

5

..

Page 4: DIE LIGDRAER - cvsa.co.za nr 8.pdfnaweek vir ons hi er in Pretoria 'n besoek sou bring, was daar allerhande hindernisse in die weg, maar die Heer het die broers

ek voel my swak en gering. Jong broertjies en sustertjies agdie vermanings van julle ouers dierbaar, sodat julle nie metberouvolle harte hulle hoef na die graf te dra nie.

Liewe brcers en st;sters die tydjie word kort, die genadedeurgaan sluit; laat ons nou ingaan en ook siele aanhelp na die hemel.

Kind're Gorls, wees ernstig wakker,Haas U, werk, ait is nog dag;Smeek en stry vir kosbre siele,Eerlank is ait ewig nag!

Hulle se daar's 'n stad in die lug daar omhoog,Daar wil ek bly;

Dis daar in die land waar die traan word gedroog;0, daar wil ek he en en jy?

Die dood rcep ons hier, maar niemand sterf daar!

En daar wil ek ook gaan bly; (Want daar skei bemindes nooit weer van mekaar,0, daar wil ek heen, En jy?

MARTIE BARNARD,Vereeniging.

Wat Jesus nog kan DoenAs ons stil staan en terug dink, kan daar nog wonderwerke

gebeur? Ek byvoorbeeld! Ja seker! Wat 'n wonder! 'n Brandewyn­drinker het nou 'n kind van Jesus geword. Nou ja, op ons lewens­loop, tyd gaan verby en kanse word gemis! kanse vir jou envir my.

op 'n sekere aand se my vroutjie vir my: "More gaan onslaaste sikspens vir vleis," die woorde was vir my pynlik en watop aarc'e gaan ek doen? Met 'n beswaarde gemoed gaan ek 'nendjie weg van die huis af en daar het ek met Uewe Jesus ge­praat soos nog nooit tevore nie, Ek het weer die Heel' gedankdat Hy my uit die dood terug gebring het, dat Hy my, 'n brande­wyndrinker, verlos het. U Here het my 'n vrou en kindjie gegee,en was ek alleen sou dit tog nie so swaar vir my gewees het nie.Help my tog 'lit hierdie benoudheid. 'n Stem kom toe na my; Jy

wat 'n brandewyndrinker was, jy wat 'n vuisvegter was, jy wat _('n danser was, jy wat al die vuil werk van Satan gedoen het, jybid verniet. Maar wonderlik vir 'n paar jaar gelede het ek myaan die Heel' oorgegee en het ek nie dalk terug geval nie?

Die nag het ek gestry in gebed en die Heel' het geantwoord,Die volgende aand het ek reeds vyf pond verdien en daarmeewas ek tevrede maar met myself nog ontevrede. My toevlugwas maar weer na Jesus. Satan met sy duisende het my wredendteegestaan. Wat 'n wone er want Jesus is die sterke Verlosser enek het bly staan. Nou het ek 'n groot en gerieflike huis wat dagen nag o01=staan vir die kind el'S van die Heel'. Dis 'n wonder,God wat ons dien, Hy red die siel van Satan's mag en versorg

6

(c"

«

die liggaam ook. Hy het geantwoord en my gehelp en mygeskenk die waarde van ongeveer drieduisend pond. My sieihet Hy opnuut aangeraak en my naier aan hem gebring. Dis'n liefdevolle en wonderlike Jesus wat nog woncerwerke doen.Niy enigste verlange nou is om te lewe en te sterwe aan dievcet van die kruis.

GERT BARNARD.Vereeniging.

'n Kykie in die Arbeidsve~dDis 'n voorreg vir my om 'n blik terug te werp en opn'.lut

vocr die geestescog te roep die geseende dienste wat ons broersen susters op verskillende plekke byeengebring het.

Teen die einde van ,Maart is begin met 'n evangelieveldtogvan twee weke,vanaf Modderkraal tot aan KommandodriJ envana£ Bothaville tot by Witpoort. 'n Afstand van 001' die sewe'"hon;:;.erdmy1 is afgele om die brcers en susters cp te soek. Dien­ste is elke aand waargeneem en die opkomste was baie bevredi­gend, met etlike geleenthede was verskillen:ie woonhuise teklein om sitplek Vii ulliii.i~ l", ,i;l'skaf. Dienste is waargeneem opModderkraal, Brandhoek, Baviaanskranskerk en verskillendehuis'e naby die pan, asook op Klipplaatsrtrif, Kransfontein, Uit .•kyk, Rusfontein en Leeuwlioornsstad; op laasgenoemde plek was!ek genoodsaak om 'n opelugQiens te hou weens die grootopkcms. Hiercie dienste was uitermate geseend, l::aie siele wasweer wakker geskud en almal kon getuig van hernude aan'"raking met die hemelse kragstasie, wat nuwe Ius en ywer ge­bLng het op die pelgrimsreis na die ewigheid.

Ek kan nie nalaat om hier melding te maak van een van diegeseenste dienste tydens hierdie reeks wat gehou was op Rus­fcn'cein, toe ek bygestaan was deur L. Poborze 'n lid van dieJcouse gemeenskap, met wie ek kennis gemaak het op Kom­mandodrif. Die twee boodskappe wat op mekaar gevolg het, wasvel Heilige Gees krag, en treffend kon ek die sielroerende waar'"heicl tuis bring by al die aanwesiges cJ at die genade teng gaantot die J oodse volk. Toe 'n uitnodiging gemaak is, het 'n grootdeel van die gehoor na vore gekom om vir Jes'ls te besluit.

Na hiercie veldtog is 'n beseek gebring aan Vereel1iging,waar die Here Jesus Horn baie kennelik geopenbaar het en metsiele gepraat het. Gnder die soeklig van die Heilige Gees hetons broers en susters daar spontaan afgedaalna die voet van diekruis en nou is hulle almal lewendige getuies vir hul Heel' enMeester; elkeen kan getuig van die wonderwerk wat Jesus alleenkan c'oen. My geeed is dat die Heel' hulle sal lei van krag totkrag en van oorwinning tot oorwinning.

Hierna is 'n reeks dienste waargeneem in die Bosveld; ditwas aangenaan. LPl met nllwel~nge kennis te maak en aan hulle

"i

Page 5: DIE LIGDRAER - cvsa.co.za nr 8.pdfnaweek vir ons hi er in Pretoria 'n besoek sou bring, was daar allerhande hindernisse in die weg, maar die Heer het die broers

die grootste en heerlikste boodskap te bring; die boodskap vandie kruis. Met die afsluiting van hierdie reeks is 'n nagmaaldiensgehou wat uitermate geseend was en wat die soete herinneringvan die deelname aan die lyding en sterwe van ons dierbare HereJesus sal laat voortlewe.

Met Pinks:ertyd is ons na Betsjoeanaland waar ons deel­geneem het aan die Pinksterbidure wat beurtelings waargeneemis in die waenhuise van broers Stefanus Strydom op I(aalplaas enPeet Strydom op Elpe. Baie treffend was dit om te sien hoe datmense van alle oorde deur die kou winteraande die bidurebes'oek het sodat die opkomste van vyftig tot sestig siele was.Groot was die Gees van offervaardigheid en elke aand kon jyvoertuie getrek deur perde en esels oor die sandbulte sien aan­kom; 'n uitstaande figuur was die trekker met sleepwa van broer

Kolie Myb")rgh wat hy gebruik het om die bure in daardie (omgewing na die plek van samekoms te vervoer. Ons dink in diebesonder aan die oggenddiens op Pinstersondag toe hartegebreek het en trane vry gevloei het terwyl ons 'n nuwe gesigken kry van die dierbare Here Jesus in Sy worstelstryd deurGetsemane. Na die Pinksterbid'Jre is die reis voortgesit na Deel­fontein en van daar na Skellik waar 'n kort reeks dienste waar­geneem is in die huise van broers Dries Swaneroel en Janeke.Hier3ie dienste was baie geseend en baie goed bygewoon, 'n paarbroers en susters' het vyf-en-veertig myl vel' gekom om dit byte woon.

Tal'ree is toe besoek en 'n diens is gehou in die huis vanbreer Genie Rossouw na verskillende huise in daardie omgewingbesoek is. Hiervandaan is ek vergesel deur broers Genie Ros­souw en Fanie S~rydom jnr., na Nevada die plaas van broerJannie Rossouw wat toe nog 001' 'n honderd my1 verder af metdie Moloporivier gelee is. Hier is die broers en susters weeI'opgesoek en een van die geseenste dienste is waargeneem in diehuis van broer Jannie Rossouw. Kenmerkend was die diepegeveel van blydskap en waardering vir ons besoek daar, dit wasreeds die verste p'Jnt van ons gemeentekring. Hiervandaan isons terug; na nog 'n geseende diens gehou is op Skellik is onsoor Deelfonteil1 na die Lolaninglaagte. Hier was ons die aandverras d eur die pragtige opkoms en 'n diens is gehou in die huis (van Gerrie. S',oltz. Dit was die laaste keel' wat ek broer Jannie 'Stoltz in lewe ontmoet het en hoe soet is die gedagte dat dit aan_die voete vanJ esus was, nooit kon ek dink dat dit die laaste keel'op aarde sou wees wat ek die dierbare broertjie ontmoet het.

Vervolgens is ons na Alettasrus waar ons 'n reeks dienstegewerk het in verskillende woonhuise en in die kerkgebou.Almal kon getuig van seeninge en ontmoetings met die Meester.Met ons aankoms terug op Klerksdorp van hierdie reis deurBetsjoeanaland is eenduisend driehonderd-en-tagtig my1 afge1ein diens van ons Meester.

8

IW

(f

Te,en.dieeinde van Julie is Johannesburg besoek en onderdie bewhssyn van die groot taak wat voorgele het, het ek baieernstigvolhard in gebed en die Heel' se leiding gevra. Daaris ohgeveer vyftig van ons broers en susters op die Rand en ditwas "uiters noodsaak1ik om 'n sentraal gelee r:lekkie te kry,waar dit vir alma1 gerieflik sou wees om bymekaar te kom virdievoorgenome reeks dienste. Baie ernstig het ek die Heel' gevraom die regte p1ek aan te wys en met my hele hart het ek ver­trou dat die Heel' dit sou doen.

Vir meer as 'n week was ek druk besig om al die broers ensusters op te soek oor die uitgestrekte dele van die reuse-goud­stad. In die mees:e gevalle kon ek alleen staat maak op adressewat~y gegee is en baiemyle moes afgestap word deur dat diep1ekke onbekend was en ek nie geweet het by watter trem- ofbusstop ek moes afklim om die verskillende huise te kry nie. Naa1mal 1;Jesoekwas, kon ek eel'S vasste1 watter huis die gerieflikstegelee is en nagenoeg aan 'n spoorwegstasie vir oie wat per treindie dienste sou bywoon. Hierin het die Heel' lieflik onderneemeI;!die h')is van broer Kosie Oberholzer in Mayfair is aangewys,waar' toe 'n aanvang geneem is met c'ie reeks dienste, na al die

broers en susters weeI' in kennis gestel is van die aangewesebyeenkomsplek. Ek loof en dank die Heel' vir ywer, Ius enoffervaardigheid waarmee Hy die broers en sus:ers bedeel het,wat elke aano van heinde en vel' gekom het met busse, trems,karre of per trein om die dienste by te woon. A1hoewe1 ruimteen sitplek onvo1doence was. het ons die beste van die saak ge­maak om van verskillende huise stoele aan te ry. Baie geseendwas die hen agtereenvolgen:le diensLe wat afqesluit is dieSondagoggend met 'n Nagmaa1diens en Sondagaand met 'n doop­diens toe vier kindertjies gedoop is en broer Hennie van Rens­burg aangeneem is as lid van Die Christelike Vereniging.

Hoe brand my hart nie oj:nuut as ek dink aan daardie Nag­maaldiens waar trane gevloei het en die krag van die HeiligeGees die hele byeenkoms geYnspireer het nie. Opmerklik was ditdat baie van ons broers en susters wat opgekom het na die dien­ste nie eel'S mekaar geken het en daar vir die eerste keel' moeskennis maak met mekaar. Die groot behoefte het spontaan bya1ma1posgevat dat geree1de dienste in Johannesburg en Pretoriagehou moes word en dis toe besluit om een Sondag op Pretoria endie d aaropvo1gend e Sondag op J ohannes burg geree1de dienstewaar te neem, waarvoor die Heel' self voorsiening gemaak hetdeur broer Kosie Pretori'Js, van Pretoria, vir hierdie geseendewerk te roep, ons wil a1 ons broers en susters vra om ons broer­tjie te ondersteun, vera1 in gebed, sodat die Heel' hom mag toe­rus met hemelse krag en wysheid vir die groot en geseende werk.Ek is baie diep getref deur die groot behoefte aan 'n saal of kerkin Johannesburg, daar 'n gewone woonhuis gans te k1ein is.

9

Page 6: DIE LIGDRAER - cvsa.co.za nr 8.pdfnaweek vir ons hi er in Pretoria 'n besoek sou bring, was daar allerhande hindernisse in die weg, maar die Heer het die broers

Tydens die dienste in Mayfair het broers en susters opgekom "van Pretoria, Brakpan, 8oksbul'g, Gel'miston, Melville, Brixton,Newlands, Vereeniging en Johannesburg·Sentraal" Ek was nogmeer getref deur die duisende siele in daardie groot stad watsmagtende voortdryf op 'n see van sonde na die ewige verdoe­menis. Wat 'n sielroerende gewaarwording het my nie beetgepaken kleef my nou nog vas van noodkrete van onverloste sielewat or;styg na die hemel om hulp terwyl hulle wegsterwe indie noodlot van ongeregtigheid. In die naam van ons dierbareHere Jesus wil ek hier 'n baie ernstige beroep maak op almalwat nie met lee hande die ewigheid wil ingaan nie, om tag baieernstig te bid dat ons Hemelse Vader wat 001' al die rykuommevan die aarde beskik en wie die God van die onmoontlike dingeis vir ons spoedig 'n plekkie in Johannesburg beskikbaar sal stel,waar kosbare siele na J es'.1Sgelei kan word. Baie dankbaar voelons dat die Heel' alreeds die saak op 'n paar van ons broers en sus­ters se harte geCcrukhet, en aat seIfs 'n bydrae ontvang is om dieboufonds mee te begin. Tyd is baie kosbaar en spoed nou vinnigna die einde. As u ooit begeer het om iets te doen vir Jesus voar­dat dit te laat is, maak dan baie gou, hier is 'n goue kans, waar­voor u in die ewigheid beloon sal word; ek wil vir niemand voar­skryf wat om te doen nie, vra maar vir die Saligmaker wat viru persoonlik aan die kruishout gely en gesterf het wat wil U hemoet ek vir U doen. In die nabye toekoms sal al die goud enskatte en besittings waaraan mense so vaskleef, van hulle ontrukword wanneer dit in V'.1uren rookdamp sal opgaan, en Qaarmeedie aeel wat aan God toegekom het ook wat bedoel was vir dieuitbreiding van Sy Koninkryk, omdat dit terug gehou was. Wat'n magtige werk vir uie ew"gnelu wat beteken duisende siele virdie hemel, kan nie geuoen word as God Sy deel van die opbreng­ste van die aarue kon ontvang? Roeveel siele gaan verlore asgevolg van gebrek aan geestelike bearbeiding, omdat God beroofwerd van die o.eel wat beewel is vir aie uitoreiuing van SyKoninkryk? Sal u hieraan skuldig wees liewe leser?

Baie geseend was die huisbesoek in die omgewing vanCofigny en 8oliel'lstein en sielversadigende diens,e is ook waar­gene em op Coligny en Wildfontein; ons wil hier 'n woordjie vandank rig aan broer Thys Cairncross wat met die bus oorgekomhet nd Wildfontein om die belangstellendes te vervoer.

Graag neem ek ook die geleentheid te baat om al die broersen sLsters w",t meegehelp het en my ook in hulle gebede onder­steun het van ha:te te bedank en my gebed is dat Gods ryksteseenlnge u deel mag wees sodat u kan voortleef in Sy verster­king, vertroosting, voorsiening, leiding, raad en wysheid vir aldie cmstandighe:e waarin u uself mag bevind.

Die arbeidsveld roep luider.S. P. SMIT.

10

(

(

i<iI

J(\

Bostaande foto is geneem voor die huis van brcer Kosie Ober-·holzer en toon aan sommige van die broers en susters wat die

reeks dienste in Mayfair, Johannesburg, bygewoon het.

Kort Lewenskets van ons Geliefde Leraar

(Wyle Francois Jacobus Roos)(Vervolg van No. 7)

Na die bevestiging van ons oorlede leraar hd hy metywer, moed en volle vertroue op die Heel', sy roeping aanvaar.Hy het geen opoffering te groot geag, om mense te besoek ensoekende siele na Jesus te lei nie. Onder anc ere het hy verskeiereise per trein en per perdekar aanvaar. Hy het Kaapstadbesoek en verskillende reise per perdekar na die Vrystaat afgele;drie uitstaande reise met baie ontberings is deur hom per perde­kar afgele na Besjoeanaland. Stede en dorpe soos Pretoria,Johannesburg, Potchefstroom, Maquassi, Bloemhof, was altydmet kort tussenposes onder sy bearbeiding. Gedurende sulkereise moes hy baie ongemak verduur. Baie stormagtige nagtemoes hy in die veld in kou en nattigheid deurbring. Dit alleskon horn nie skei van die roeping wat hy aanvaar het nie.Cemelde gebe'"rtenisse het dan ook groot geestelike beloningeaan horn verskaf.

Deur die inwerking van die Heilige Gees was hy ten vollebedeeld met die onderskeiding van Geeste. Gp sy kragtige gebedehet wonderlike goddelike genesings plaasgevind en baie godde­like oj::enoarings is aan horn bekend gemaak.

In 1908 het hy 'n gesig deur die Gees gehad. van die Raad

11

Page 7: DIE LIGDRAER - cvsa.co.za nr 8.pdfnaweek vir ons hi er in Pretoria 'n besoek sou bring, was daar allerhande hindernisse in die weg, maar die Heer het die broers

Gods in die ewigheid, toe is aan hom geopenbaar dat daar driegeeste oor die hele wereld uitgaan naamlik; 'n onenige gees; watverdeelcheid onder die volkere bring; 'n onsedelike gees; en 'nwereldsgees wat mense laat jaag na wereldse dinge en sodoendehulle geestesoog sluit vir die ewige dinge. Hierdie drie geestehet groot kwaad verrig onder die volkere van die wereld en dieopenbaring is bewaarheid; almal wat dit gehoor het, het dit laterself opgemerk en vandag sien ons hoe hulle in voUe woedeheers oor die aarde.

Een aand op Nuwe Jaar 1914 op die plaas Wolwerand, in 'ndiens het die Here aan hom openbaar dat die verbolgenheid vanGod oor die aarc'e hang soos opgestapelde wolke. die een op dieander tot aan die hemel en dat die Here die were Id gaan strafmet 'n groot oorlog. Veertien dae na hierdie gesig het die oorlogin Europa uitgebreek.

Op 'n s'ekere dag moes hy afreis na Baviaanskrans, maar 'ndag voor hy sou vertrek is aan hom geopenbaar dat hy die reismoet uitstel. Hy het dadelik aan sy eggenote en suster Duminygese C'at die reis voorlor;ig uitgestel sal word. Die volgende dagwas alIes rustig en stil, en het hy nie kon verstaan wat die Heredaarmee voer het nie. Die a:md terwyl hy reeds in bed was, kombreer Mathys Roos hom dringend roep en se dat sy moeder ster­wenae is. Hy het dadelik opgestaan en na haar gegaan waar hyhaar in 'n ernstige toestand aangetref het. Sy het aanhoudenduitgeroep ,,0, God hier's die dood." Hy het neergekniel saam metsuster Duminy en and ere en haar ernstig in die gebed opgedra.

By het weer vir die tweede keer gebid en onder die gebed het diemag van die c'ood weggesak soo~ 'n vol rivier water wat terug­sak. Sy het dadelik kalm en stil soos 'n klein kindjie daar geleom kort daarna te verhuis na die ewigheid. Die volgende dag hetdie Here hom laat verstaan, dat as hy weg was op Baviaanskransen die dood het ingetree, hoe sou hy in daardie kort tydjie opKlerksaoro per kar en perde kon kom om voorbidding te doenwat so dringend nodig was.

'n Paar jaar gelede het hy siek geword deur 'n ernstige pynin die een been en moes hy baie pyn verduur. Gedurende dietyd het iemand hom besoek en hom verseker dat hy die beensal genees deur dit met bossies en kruie te behandel. Hierdiebehandeling was maar eenkeer toegepas deurdat baie vriendedaarop aangedring het, maar was nie doeltreffend nie en het diepyn vererger.

Gedurende daardie nag toe hy S'Oin pyn was, het die Hereaan hom geopenbaar dat die Here 'n coel met die krankheid heten oat die Here dit weer op Sy tyd sal genees. Kort hierna hetdie been beter geword en is heeltemal herstel.

12

(

(

I

r

r

«(

op 'n sekere Sondag met die oggenddiens het die Here aanhom geopenbaar dat die dood kort voor sonander by een of meersou aanklop en dat €lIkeen sy lewe aan die Here moet gee. Ver­skeie persone het by hom gaan neerkniel vir voorbidding, waar­van oorlede suster Hester Strydom oak een was. Dieselfdenamiddag het oorlede suster Hester Strydom en oorlede broerAttie Jonker die lewes ingeskiet as gevolg van 'n motorongebk.

(Word vervolg).

'n GetuienisLiewe broers en susters ek wil u ook net 'n paar woordjies

meedeel; soos 'J. self weet, was ek, 'n lid van 'n ander kerk,alhoe­wel ek nooit juis teen die Christelike Vereniging was nie. Ek wasmaar altyd saam onder hulk saam het oris die kerk besoek son­der dat iets gebe'lr het. Ek kon nooit verstaan wat die doel vandie Christelike Vereniging was nie, maar hier binne-in my harthet ek altyd begeer dat die Here dit vir my ook moet duidelikmaak. Bid en vir julle sal gegee word; soek en julIe sal vind;klop en vir julIe sal oor;gemaak word. Op 'n sekere dag het ditvir my' ook duidelik geword, en nou kan ek eers sie::lwat dat die'Christelike Vereniging se kerkie vir my beteken het as middeltot my €liesaligheid.

Nou broers en susters luister ek het ook op daardie plekkiegekom wat ek oortuig was. tot hiertoe maar nie verder nie; enek moes terugkeer en se: "Here hier is ek. onverc' eeld in U handeen nou het ek vaarwel gese aan al die wereldse dinge" en ekneem nou deel aan die hemelse dinge, lees 1 J oh. 2 verse 15, 16,17. Ja daar was maar net een genadeplekkie vir my en dit wasaan die voete van Jesus Math. 11 : 28. En nou is ek so dankbaarom te weet dat daar vir my ook 'n plekkie berei is in die hemel,soos ons lees in Joh. 14. As ons maar net wil luister en doen, salons daardie plekkie bereik. Ek wil ook al die broers en S')stersvra om altyd vir my te bid oat die Here ons met krag uit diehemel versterk om vas en onwankelbaar te staan waar ons nOliis, en te volhard tot die einde. - 2 Petr. 3 : 17.Vereeniging. WIESIE SWANEPOEL.

Ons Buig in Diepe OotmoedOns dink terug aan drie jaar gelede toe ons Heer en Meester

vit ons midde weggeroep het. ons dierbare broer Willie StryCom.Weer buig ons die hoof in diepe ootmoed en met harte vol vandankbaarheid styg ons loflied op na die hemel vir sy siel watveilig oorgedra is na die hemel.

Sy laaste wense was dat sy plaas en huis beskikbaar gestelsal word vir die Heer se werk. Ons loaf die Here dat ons syhuis nog altyd kon gebruik het en ons gebed is dat die ryksteseen van die hemel op daardie huis sal rus.

Weer het God hard met ons gepraat deur ons dierbare

13

Page 8: DIE LIGDRAER - cvsa.co.za nr 8.pdfnaweek vir ons hi er in Pretoria 'n besoek sou bring, was daar allerhande hindernisse in die weg, maar die Heer het die broers

broer Jannie Stoltz van ons af te skeur; in een oomblik moeshy die ewigheid in; maar hoe geseend is die gedagte dat dit 'newigheid van geluk en heerlikheid is, in die teenwoordigheidvan sy geliefde Here Jesus. Ons dank die Heer vir soete herin­nerings wat hy vir ons nagelaat het; sy kinderlikheid en liefde~volle gesindheid het waarlik uitgeblink. Hoe het hy nie die voor­reg waardeer om saam met ons in die jongste Pinksterbidure tedeel nie. Dit was sy laaste Pinkster op aarde. Sy hart en sy handwas altyd oop vir hierdie Geeswerk en ons dienste het hy gereeldbygewoon. - Ons het baie saamgebid en in die gees saam aandie vcete van Jesus gaan sit; saam het ons. ons Meester verheer­lik en ons se nie vir horn vaarwel nie maar tot weersiens danJ1ie,

Ons treur nie socs die ander wat geen hoop hee nie. 1 Thes.4 verse 12 en 13. Waak c:!an omclat julle nie we et watter uur julleHere kom nie. - Math. 24 : 42.

In MemoriamOp 18 April 1946 moes ons afskeid neem van ons dierbare

suster Magdalena Catharina Visagie, geb. Janse van Rensburg,in Qle ouderdom van 52 jaar. Sy is gebore op 27 Desember 1893en opgevoed deur gelowige en Godvresende ouers. In haar kin­derjare het sy reecs haar lewe ten volle aan Jes'~s oorgegee enwas as jonge dogter 'n ware voorbeeld en seen vir elkeen wathadr ontrncet hee. Vroeg in haar lewe moes sy reeds swarebeproewings deurmaak wat haar nog nader en dier:er in haarSaligmaker gebring het. Haar eerste huwelikslewe met Johan­nes Taljaard was van korte duur, en sware lyding en stryd.In daardie tydr:erk moes sy drie kindertjies en later ook haarjong eggenoot aan die dood afgee. Na die heengaan van haar

. eggenoot moes sy 'n Iangdurige krankheid in diepe smart ver­duur, maar deur Gods genade het sy later weer volkome herstel.Enige jare daarna het sy weer in die huwelik getree met haartans nagelate eggenoot, Pieter Visagie. Dit was geiurende hier­die jare wat ons haar beter leer ken en bemin het. Die laastetwee jare van haar Iewe moes sy weer haarself oorgee aan 'nswaarder en groter Iyding as ooit tevore, want dit was die wUvan haar Saligmaker. Hierdie lyding het sy met groot tevreden­heid gedra en het maar net altyd om krag en genade van Jesusgevra, wie haar oak altyd versterk het.

Haar einde was in die stille vrede van haar Verlosser wie syal haar lewe gedien het en liefgehad het.

Corkant die water, blinkend en blyWag sy vir u en vir my.

In tere herinnering aink ons ook aan die heengaan van 'ndiercare brcer. Casper Hendrik Rossouw. Sy hemelse ge­duld en lydS'aamheid het die bewondering van c1Imal afge­('wing gedurende sy langdurige siekbed. wat hy seevierendbeeindig het toe hy na die hemeI verh'.lis het.

14

(

(

It

({

RookOns bid God dat Hy aI sy kinders van hierdie afgod sal vry­

maak om so met geheiligde en onbevlekte lewens Horn nie nette kan ontmoet nie, maar dat Godskinc ers met hierdie euweI nie'n oorsaak van struikeling vir die gemeente van God mag weesnie. Die rookgod floreer op ontsettende wyse; selfs Godskindersmaak hulle aan hierdie duiwelse uitvinding skuldig. In Godstempels Iaat hulle nie toe dat daar gerook word nie; maar dielewende tempels van God naamlik die liggaam, kan maar deurhierdie satan geskend word. Want julle is die tempeI van dielewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon enander hulle wandel, en ek sal hulle God wees en hulle sal virMy. 'n volk wees. Daarom gaan oncer hulle uit en sonder julleaf. spreek die Here, en raak nie aan, wat onrein is nie en Ek salj'Jlle aanneem. 2 Kor. 6 : 16-17. Ons dank God vir baie is ditgeopenbaar aan hulle gewetens as sonde. (2 Kor. 7-1).

S.M.ONS MOET MEER BID

Bid sander ophou. 1 Thess. 5 : 17. Die gebed is die kragstasievan Gods kinders. Ons voel so bly dat daar S'o'n toenemendebegeerte tot gebedsgemeenskap groei onder Gods kinders. Namate ons groei in ons christelike Iewe, word die gecagte en diegeloof aan die Geliefce Meester in Sy nimmerfalende voorbid.£ling elke dag kosbaarder. Hoe meer ons met diepgelowige kin­ders van die Heer in aanraking kom, vind ons hierdie selfde dorsby hulle; meer as ooit gryp die saak van gebed ons aan.

Dit is op grand van die gebed dat die heme1sp' reloftp." wagop hul vervulling. En hoe traag en ongeskik is ons nie vir hier­die geseende werk nie. Die Heilige Gees soek ingang in dieharte van Sy kinders; daar wiI Hy hulle aan die brand steek, envan krag tot krag voortbrand. Dooie mense lewer dooie resul·tate, saai dood en verderf. Die gebed is nie alleen Iewencig ge­maak deur die Heilige Gees nie maar bidders moet waarlik aanGod oorgegee wees voordat hul gebede ander siele kan inspireer.Dit kes 'n lewe wat aan homself gesterf het; deur die biDed vanJesus gereinig is en met die Heilige Gees van God gevul is, omin te tree vir sake waar hy verlang sy Iewe moet kom. Gedurighoor ons van watt er wonder like bewyse van krag die Heer skenkaan diegene wat Horn geheeI en aI vertrou.

Die gebed hou die sieI in 'n heilige, lewendig;e verhoudingtot God; en dit word die middeI waarde'.lr God Sy wil wiI uit­',:')""1' met betrekking tot die mensdom op aarde.

Maar daar kom 'n uur, en dit is nou wanneer die aanbiddersdIe Vader in Gees en in waarheid sal aanbid; want die Vadersoek sulke mense wat Horn aanbid. God is Gees en die wat Hornaanbid, moet in gees en waarheid aanbid. - J oh. 4 : 23 en 24.

S.M.

15

Page 9: DIE LIGDRAER - cvsa.co.za nr 8.pdfnaweek vir ons hi er in Pretoria 'n besoek sou bring, was daar allerhande hindernisse in die weg, maar die Heer het die broers

Maak die Deur Agter Jou ToeSiele voel dikwels eensaam temidde van die mEmigtes, en ly

hanger tussen die kerke, aanbidders en voarskrifte wat hulleomring. Die Here soek om ons op 'n plek apart te kry met Horn.Om kerk-toe te kom, beteken nie noodwendig dat ons Christus­toe kom nie. "Gaan in jou binnekamer en maak die deur agterJOUtoe." -

Sluit uit alle onsin, besigheid. kommer en plesier. Sluit uitalle vleiery en misnoee. Sluit '.lit vreemdelinge sowel as beken­des. Sluit uit vriende en vyande. Sluit hierdie were Id uit enmaak oop die venster wat uitkyk op die lewe hiernamaals.

Gee rus aan die verstand. Sorg dat die oor weggekeer is vandIe wereldsrumoer. Maak die tong stil. Stem die hart tot naden­king. Bring die siel tot omgang met God. Hef die oe opwaarts,daar wag seeninge vir jou. Luister: God spreek in die sagtegesuis. Vra: God wag om te hoor. Sorg dat jou siel in vrede metGod verkeer. Laat geen skadu van sonde die aangesig van jouHemelse Vader van jou verberg nie.

Maak jO".lsaak met God in die stilte uit wat betref jou vrede,vergiffenis en plig. Bring dan alles wat betrekking het op jouhart en lewe vir tyd en ewigheid voor die genadetroon van God.

Maak die deur agter jou toe en wees alleen met jou God.Hastings.

(1ngestuur deur A. S.)

Ons VoorbiddingskolornBid vir mekaar sodat julle krankheid genees kan word. Die

vurige gebed van 'n regverdige het groat krag. - (Jak. 5 : 16).WEES OOR NIKS BESORG NIE maar laat julle begeertes

Ut (lUes DEUR GEBED EN SMEKING met danksegging bekendword by God. - (Fil. 4 : 6.)

Voorbidding word gevra vir die krankheid van broer Fran­sie Duminy, van Klipplaatsdrif. Ook vir broer Antonie Swane­poel van Witpoort, vir sy langdurige siekte. Ernstige voorbiddingvir die krankheid van suster Kotie Duminy, van Baviaanskrans.

Voorbidding word gevra vir geestelike krag en oorwinningmet volharding in hulle onderneming om vir Jesus en Sy diensuit te staan vir die volgende lede van die Joodse gemeenskap:L. Poborze, van Kommandodrift; R. Raphael, van Vrystaat; S.Herring, van Johannesburg.

Verdere voorbidding vir oom Hansie Strydom en -sy egge­note, asook aom Lewies Kriel en Faan de Klerk vir hulle krank­heid. Ook ons twee ou moeders: Susters Kotie Spies en GertruidaSwart, en ou moeder Hessie Smit, van Betsjoeanaland en SarelSmit, van Betsjoeanaland.

16.

(

(

(

f

Spesiale baie dringende voorbidding word vriendelik gevravan almal wat die dierbare Here Jesus liefhet en verlang datkosbare siele moet gered word. dat ons Hemelse Vader aan wiedie aarde behoort vir ons 'n plekkie in Johannesburg sal gee,waar siele na Jesus gelei kan word.

Die Arbeidsveld roep luider.

My Verjaardag en GebedAs u waarlik voorbidding verlang op die merkwaardige dag

van u lewe,u geboortedag, stU'.lr dan u naam, adres en geboorte­datum aan die Redakteur, Die Ligdraer, Posbus 275. KlerksC'orp.

Soos die datums in die verskillende maande val. word ditkwartaalliks gepubliseer vooruit. Almal wat belangstel, maakdan 'n Iys van die name en sit dit in sy Bybel en elke more worddan spesiaal geoid vir die ~ersoon wat op daardie dag verjaar.Sodoende salons verseker dat daar vir ons op ons verjaardaggebid word deur 'n hele groep kinders van die Hecr.

Ons publiseer hi er die name wat ontvang is vir die volgendedrie maande. Maak 'n lys daarvan en sit dit in u Bybel, maakelke dag seker of dit nie iemand se verjaardag is nie.Clara Pretorius, Pretoria .. .. .. " .. .. .. .. 13 SeptemberSarel Smit, Klerksdorp .. " .. .. .. .... .. .. 18 SeptemberSarie Smit, Klerksdorp .. .. .. .. .. .. .. .. .. 28 SeptemberRina Spies, Border .. .. .. .. .. .. " .. .. .. " 28 SeptemberMev. J. E. M. Botha, Coligny " 30 SeptemberSarel Smit, Betsjoeanaland .. .. .. .. .. .. .. .. 3 OktoberMartie Pretorius, Pretoria .. .. .. .. .. .. " .. 10 OktoberAwie Labuschagne, Trichardt .. .. " .. .. .. 15 OktoberSareltjie Smit (jur.), Klerksdorp " " .. .. .. 22 OktoberKosie Pretorius, Pretoria " .. .. .. 30 OktoberMartin Spies, Pretoria " .. .. .. .. " .. .. .. 13 NovemoerAnnetjie Pretori'.ls, Pretoria " " 23 NovemberPieter Alberts. Pretoria .. .. .. .. .. .. .. .. .. 27 NovemberAlie Spies, Pretoria .. " .. .. .. .. " .. .. " 31_DesemberPieter Pretorius, Machavie .. .. .. .. " .. .. 31 Desember

Kennisgewing28 en 29 September: Doapdiens en Nagmaal in Betsjoeanaland

kerk.12 en 13 Oktober: Doopdiens en Nagmaal in Baviaanskranskerk.26 en 27 Oktober: Doopdiens en Nagmaal in die Klerksdorpkerk.

Ons eie Pinkstertyd begin weer vanjaar op 17 Desember, envroeemore- en aandbidure sal elke more en aand gehou word totop 26 Desember te Klerksdorp.

• 17

Page 10: DIE LIGDRAER - cvsa.co.za nr 8.pdfnaweek vir ons hi er in Pretoria 'n besoek sou bring, was daar allerhande hindernisse in die weg, maar die Heer het die broers

Toets U Bybelkennis No. 1

VIR DIE SONDAGSKOOLKiN~ERS

(

Die antwoorde op hierdie vrae uit die Bybel word in dievolgende uitgawe van die Ligdraer gepubliseer.

Om die kinciertjies aan te help, gee ons hierdie eerste ant~woorde.

DWARS: No. 1: Abraham. (Gen. 17-5).

AF: No. 1: Absolom. (2 Sam. 3-3).Dwars:

L Hy is die vader van Israel. (2. Hy wou trou met Jakob se dogter, Dina.3. 'n Berg in Pa~estina.4. Dit beteken "ons Here kom."5. Ragel het hom .... maar Jakob het hom Benjamin genoem.

6. Hy wou nie glo voordat hy gesien het nie.'7. Daar het Jesus die enigste seun van 'n wed'.l\vee-moeder

weeI' lewendig gemaak.

8. Hy was die vader van Samuel.

18

l15.

I

16.

17.

I

18.

19.

;I

20.':[ :21.

22.Af:1.5.9.10.11.12.13.14.15.19.23.24.25.26.27.28.

Israel het die ... verwag maar toe Jesus gekem het, wouhulle Hom nie erken nie.

Petrus het sy 001' afgekap.By was die eerste Hoepriester van Israel.Sy was 'n pro fetes uit die stam van Aser en het saam met

Simeon God geloof toe hulle Jesus in die tempel gesien het.Hy was 'n Fariseer en die leermeester van Paul us.Die J ode moes kies tussen horn en Jesus.

Daarmee het die sondares die roete van Jesus natgemClal'(enkelvoud).

Jesus het twaaJf van hulle aangestel.

By was 'n seun van Dawid.

Martha, Maria en Lasarus het daar gewoon.Sy het die verspieders in Jerigo weggesteek.By het vir Mordegai 'n galg laat bou.Dieselfde as ,,4 dwal's".

Sy was die skoonmoeder van Orpa.By het die ark gebou.Sy het verbode vrugte geeet."Julle kan nie God en ook die ... dien nie."

Pilatus' het daar op die regterstoel gesit en die naam van dieplek beteken Plaveisel.

Die toring van ... het op 18 persone geval en hulle gedood.Sy het saam met Maria Magdalena en Johanna vir Jesu::met haar besittings gedien.By was die vader van Lot en broer van Abram.

Sy was baie hef om aan die voete van Jesus te sit.

By was broer van Rebekka (Isak se vrou).Jesus het horn weeI' lewendig gemaak toe hy al vier dae;dood was.

19