die diere van die veld is almal myne… alles in die wêreld behoort aan my. ps 50:10 [boodskap]

39
Die Bybelverse in foto’s in die aanbieding wat hierop volg, is deur Brian Kluth (epos: [email protected] ) versamel vir gebruik in Eredienste en ander toerustingsgeleenthede. Dit is, met Brian se toestemming, deur my aangepas vir gebruik in Afrikaans. Julle is welkom om die skyfies af te laai en te gebuik waar toepaslik, veral in Eredienste gedurende die Dankoffertyd. Hier is genoeg vir ongeveer 40 Sondae. Verskillende weergawes van die Bybel in Afrikaans is gebruik: Afrikaanse Bybel 1953; Nuwe Afrikaaanse Vertaling 1983 (NAV); Die Boodskap; Nuwe Lewende Vertaling (NLV); Lewende Bybel (LB). Besoek gerus Brian Kluth se webwerf: www.MAXIMIMgenerosity.org Stuur asb kommentaar en ander toepaslike foto’s en/of teksverse na [email protected] sodat dit in toekomstige weergawes bygewerk kan word. Mag die Here self hierdie aanbiedings seën! Francois Cillié

Upload: robert

Post on 10-Feb-2016

82 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

- PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

BELANGRIKE INLIGTING:

Die Bybelverse in foto’s in die aanbieding wat hierop volg, is deur Brian Kluth (epos: [email protected]) versamel vir gebruik in Eredienste en ander toerustingsgeleenthede.Dit is, met Brian se toestemming, deur my aangepas vir gebruik in Afrikaans. Julle is welkom om die skyfies af te laai en te gebuik waar toepaslik, veral in Eredienste gedurende die Dankoffertyd. Hier is genoeg vir ongeveer 40 Sondae.

Verskillende weergawes van die Bybel in Afrikaans is gebruik: Afrikaanse Bybel 1953; Nuwe Afrikaaanse Vertaling 1983 (NAV); Die Boodskap; Nuwe Lewende Vertaling (NLV); Lewende Bybel (LB).

Besoek gerus Brian Kluth se webwerf: www.MAXIMIMgenerosity.org

Stuur asb kommentaar en ander toepaslike foto’s en/of teksverse na [email protected] sodat dit in toekomstige weergawes bygewerk kan word.Mag die Here self hierdie aanbiedings seën!

Francois Cillié

Page 2: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

As God dan die gras van As God dan die gras van die veld, wat vandag nog die veld, wat vandag nog daar is en môre verbrand daar is en môre verbrand word, so versier, hoeveel word, so versier, hoeveel te meer sal Hy dan nie vir te meer sal Hy dan nie vir

julle sorg niejulle sorg nie Mt 6:30Mt 6:30

Page 3: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Want al die diere is myne, sê die Here; die wild op duisend

berge… want die aarde en alles wat daarop is, behoort

aan My. Ps 50:10-12

Page 4: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Vereer die Here met offerandes uit al wat jy besit en met die beste uit jou inkomste.Spreuke 3:9LB

Page 5: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Die diere moet getel word, en al om die tiende dier wat

verbykom, moet vir die Here afgekeer word. Lev

27:32

Page 6: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Daar is mense wat vrylik uitdeel en tog steeds meer het… wie ander voorspoed gun, sal self oor-vloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is. Spreuke 11:24-25

Page 7: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê, en volop kan bydra vir elke goeie werk. 2 Kor 9:8

Page 8: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Jy kandalk dink: my

krag en my sterk hande het vir my

hierdie rykdom verwerf. Maar jy moet die Here

jou God nie vergeet nie, want dit is Hy wat jou die

krag gee om die rykdom te verwerf. Deut 8:17-18

Page 9: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie; julle hemelse

Vader sorg vir hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie? Mat 6:26

Page 10: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets my hierin, sê die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters van

die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet, meer as wat

julle kan gebruik nie. Mal. 3:10

Page 11: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Een tiende van alles wat die land oplewer behoort uit-sluitlik aan die Here en aan Hom alleen.Lev 27:30 [Boodskap]

Page 12: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Sal ‘n mens werklik vir God beroof? Tog beroof julle My. Julle vra: "Waarvan beroof ons U?” Van tiendes en offerandes. Mal 3:8-9

Page 13: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My.Ps 50:10 [Boodskap]

Page 14: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Al die diere van die bos

is Myne, ook die wild

op duisend berge.Aan My behoort die

aarde enalles

daarop.Ps 50:11-12

[NLV]

Page 15: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Stel God se koninkryk eerste. Stel God se koninkryk eerste. Doen net daardie dinge wat vir Doen net daardie dinge wat vir

Hom belangrik is. Hy sal vir Hom belangrik is. Hy sal vir die res sorg. Hy sal elke dag die res sorg. Hy sal elke dag vir julle genoeg kos en klere vir julle genoeg kos en klere

gee. gee. Matt 6:33,34 [Die Matt 6:33,34 [Die

Boodskap]Boodskap]

Page 16: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Jy moet ‘n tiende opsy sit van alles wat jy het en kry…

sodat jy kan leer om die

Here jou God altyd-

deur te eer.Deut 14:23

Page 17: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Geldgierigheid is ‘n wortel Geldgierigheid is ‘n wortel van allerlei kwaad. Party van allerlei kwaad. Party het geld nagejaag en toe het geld nagejaag en toe

van die geloofvan die geloof

afgedwaal; daardeur het afgedwaal; daardeur het hulle hulleself baie ellende hulle hulleself baie ellende

op die hals gehaal. op die hals gehaal. 1 Tim 6:101 Tim 6:10

Page 18: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Elkeen moet vir die Here iets bring van wat hy besit, en dit moet wees volgens die voorspoed wat die Here hom gegee het.Deut 16:17 [Lewende Bybel]

Page 19: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Ware godsdiens saam met tevre-denheid is ‘n groot rykdom, want ons het niks in die wêreld ingebring nie; ons kan ook niks daaruit weg-neem nie. As ons dus genoeg kos en klere het, laat ons tevrede wees.1 Tim 6:6-8 [NAV & NLV]

Page 20: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Vereer die Here met alles wat jy besit. Gee vir Hom die beste van jou oes.Spr 3:9 [NLV]

Page 21: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Maar jy moet die Here Maar jy moet die Here jou God nie vergeet nie, jou God nie vergeet nie,

want dit is Hy wat jou die want dit is Hy wat jou die krag gee om die rykdom krag gee om die rykdom

te verwerf. te verwerf. Deut 8:18Deut 8:18

Page 22: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Jakob sweer toe ‘n plegtige eed: “As God altyd by my sal wees en by my sal bly… sal ek die Here as

God vereer… en ek sal vir U ‘n tiende gee van alles wat ek kry.”

Gen 28:20-22

Page 23: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Mense watbegeer om rykte wees, val in ver-soeking en trap indie strik van baie dwaseen skadelike begeertes wat hulle in verderf en ondergang stort. Want die liefde vir geld is ‘n wortel van allerlei kwaad.1 Tim 6:9-10 [NAV & NLV]

Page 24: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Aan U, Here, Aan U, Here, behoort die behoort die grootheid en die grootheid en die mag en die eer… mag en die eer… want alles in die want alles in die hemel en op die hemel en op die aarde behoort aarde behoort aan U. Dit is U aan U. Dit is U wat vir mense wat vir mense rykdom en eer rykdom en eer kan gee… en U kan gee… en U kan enige mens kan enige mens beroemd maak beroemd maak en krag gee.en krag gee. 1 Kron 29:11-12 1 Kron 29:11-12 [LewendeBybel][LewendeBybel]

Page 25: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

““Moenie vir julle skatte op aarde Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes bymekaarmaak waar mot en roes

dit verniel nie… Maak vir julle dit verniel nie… Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar… skatte in die hemel bymekaar…

Mat 6:19,20Mat 6:19,20

Page 26: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Beywer julle allereers vir Beywer julle allereers vir die koninkryk van God en die koninkryk van God en vir die wil van God.vir die wil van God. Mat 6:33Mat 6:33

Page 27: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

“Daar rus ‘n vloek op die

bedrieërs wat beloof om ‘n ram uit hulle kudde te gee, maar dan ‘n

verminkte dier aan die Here offer.” Want Ek laat My nie be-drieg nie.

Ek is die Grootkoning, die Here aan

wie alles behoort.

Mal 1:14 [Boodskap & NAV]

Page 28: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Jesus het gekyk hoe baie welgestelde mense groot bedae geld in die offerkis gooi. ‘n Brandarm weduwee het twee klein geldstukkies ingegooi. Jesus sê toe vir sy dissipels: “Weet verseker, hierdie arm weduwee het meer in die offerkis gegooi as al die ander. Hulle het almal uit hulle oorvloed iets ingegooi, maar sy het, arm soos sy is, alles ingegooi wat sy gehad het, alles waarvan sy moes lewe.” Mark 12:41-44

Page 29: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Die magtige Here sê: “Sal mense

God ooit besteel? Tog het julle my bedrieg! Julle

vra: ‘Wat bedoel U? Wanneer het

ons U ooit bedrieg?’ Julle

het die tiendes en offerandes gesteel!” Mal 3:8 [NLV]

Page 30: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Elke jaar moet jy ‘n tiende van jou hele oes vir die Here opsy sit. So sal jy

leer om die Here altyd lief te hê. Deut 14:22-23 [Boodskap]

Page 31: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

As julle gee, sal julle ontvang. Julle gawe sal na julle terugkom

in volle maat, ingestamp, geskud om plek vir meer te maak, tot oorlopens

toe vol. Met die maat waarmee julle

meet, sal ook vir julle gemeet word. Lukas

6:38 [NAV & NLV]

Page 32: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

God wat saad verskaf om te saai en brood om te eet, sal ook aan julle

saad gee en dit laat groei en

julle vrygewigheid ‘n ryk oes laat

oplewer. 2 Kor 9:10

Page 33: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Families het vrywillige bydraes gegee vir die oprigting van die huis

van die Here… hulle het volgens hulle vermoë vir die boufonds

gegee… Esra 2:68,69

Page 34: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

(Die Here sê aan hulle wat getrou hulle dankoffer gee) “Ek sal die sprinkane keer dat hulle nie die oes op julle land vernietig nie, en dat julle wingerde nie sonder vrugte is nie,” sê die Here die Almagtige.Maleagi 3:11

Page 35: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Die Israeliete het die eerste opbrengste van die koring… en

alles wat die land opgelewer het, ingebring, en ook die tiendes van

alles, in groot hoeveelhede. 2 Kron. 31:5

Page 36: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Wat die hulp vir die gelowiges in Jerusalem betref: Elke Sondag moet elkeen van julle na sy vermoë tuis iets opsy sit en dit opspaar…1 Kor 16:1,2

Page 37: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

“Van waar die son opkom tot

waar hy ondergaan, word Ek deur die

nasies geëer. Oral word daar vir My

offers gebring, rein offers.

Ek word deur die ander nasies geëer,” sê die

Here die Almagtige. Mal 1:11

Page 38: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Al die gelowiges was eensgesind en het alles met mekaar gedeel. Hulle het… aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. Hulle het… hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet.Handelinge 2:44-45

Page 39: Die diere van die veld is almal Myne… alles in die wêreld behoort aan My. Ps 50:10 [Boodskap]

Vereer die Here met offerandes uit al wat

jy besit en met die beste uit jou oes, dan sal jou skure oorvol wees en jou parskuipe oorloop van wyn. Spr 3:9-10