desember maandblad 2011

8
Senior Leraarspaar Gerrie & Monica Coetzee 031-708 2542 Pastoor James le Grange 031- 464 7514 Vise-Voorsitter Pieter Jordaan 031- 464 4669 Gemeente Bestuurder Miga & Ansie v den Berg 072 628 4593 Kleingroep Herder Gerrie Coetzee 031- 708 2542 Kerkkantoor Sue van Rooyen 031- 464 3107 Seniors James Le Grange 031- 464 7514 Kinderkerk Twanette Le Grange 083 447 1743 Opvolgspan James le Grange 031- 464 7514 Vroue Aksie Monica Coetzee 082 898 1063 Gemeenskapsdienste Kobus & Estelle Pieterse 083 661 6078 Woordskool Nicolene Schoeman 072 952 8232 Perseel Bestuurder Kobus Pieterse 083 661 6078 Voorbidders Hennie Croukamp 083 414 1757 Blackie Swart 031- 4654385 CD - Opname Herbie Dearden 031- 4633957 Indescribable Youth Burger Coetzee 082 855 8293 Hospitaal besoek Pieter Jordaan 031- 4644669 Pastoor Gerrie & Monica Coetzee Senior Herderspaar Charisma Lewensentrum wil graag u die leser ‘n gelukkige en Geseënde Christusfees toewens.!! Mag u in hierdie Kerstyd die seën van die Here op ‘n baie besonderse wyse ervaar. Mag u ook besef dat Hy u in gedagte gehad het toe Hy daar op die kruis gehang het!! Pastoor James & Twenitha Le Grange Desember 2011 Vir ons is ‘n Seun gebore, Aan ons is ‘n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Jesaja 8:5 CHARISMA LEWENSENTRUM PASTORATE !!

Upload: maryna-moolman

Post on 03-Dec-2014

124 views

Category:

Documents


2 download

DESCRIPTION

CHARISMA LEWENSENTRUM PASTORATE !!Desember 2011Pastoor Gerrie & Monica Coetzee Senior Herderspaar Senior Leraarspaar Pastoor Vise-Voorsitter Gemeente Bestuurder Kleingroep Herder Kerkkantoor Seniors Kinderkerk Opvolgspan Vroue Aksie Gemeenskapsdienste Woordskool Perseel Bestuurder Voorbidders CD - Opname Indescribable Youth Hospitaal besoekPastoor James & Twenitha Le Grange 031-708 2542 031- 464 7514 031- 464 4669 072 628 4593 031- 708 2542 031- 464 3107 031- 464 7514 083 447 1743 031- 464

TRANSCRIPT

Page 1: DESEMBER MAANDBLAD 2011

Senior Leraarspaar Gerrie & Monica Coetzee 031-708 2542

Pastoor James le Grange 031- 464 7514

Vise-Voorsitter Pieter Jordaan 031- 464 4669

Gemeente Bestuurder Miga & Ansie v den Berg 072 628 4593

Kleingroep Herder Gerrie Coetzee 031- 708 2542

Kerkkantoor Sue van Rooyen 031- 464 3107

Seniors James Le Grange 031- 464 7514

Kinderkerk Twanette Le Grange 083 447 1743

Opvolgspan James le Grange 031- 464 7514

Vroue Aksie Monica Coetzee 082 898 1063

Gemeenskapsdienste Kobus & Estelle Pieterse 083 661 6078

Woordskool Nicolene Schoeman 072 952 8232

Perseel Bestuurder Kobus Pieterse 083 661 6078

Voorbidders Hennie Croukamp 083 414 1757

Blackie Swart 031- 4654385

CD - Opname Herbie Dearden 031- 4633957

Indescribable Youth Burger Coetzee 082 855 8293

Hospitaal besoek Pieter Jordaan 031- 4644669

Pastoor Gerrie & Monica Coetzee

Senior Herderspaar

Charisma Lewensentrum wil graag u die leser ‘n gelukkige en Geseënde

Christusfees toewens.!! Mag u in hierdie Kerstyd die seën van die Here

op ‘n baie besonderse wyse ervaar. Mag u ook besef dat Hy u in gedagte

gehad het toe Hy daar op die kruis gehang het!!

Pastoor James & Twenitha

Le Grange

Desem

ber 20

11Vir ons is ‘n Seun gebore,Aan ons is ‘n Seun gegee;

Hy sal heers, en Hy sal genoem word:Wonderbare Raadsman, Magtige God,

Ewige Vader, Vredevors.Jesaja 8:5

CHARISMA LEWENSENTRUM PASTORATE !!

Page 2: DESEMBER MAANDBLAD 2011

Unless we can see the Cross overshadowing the cradle, we will have lost the real meaning of

Christ’s birth!

Pastoor Gerrie aan die woord!!

GOD SE ONUITSPREEKLIKE GAWE!!

In ‘n wêreld wat gebuk gaan onder die mag en heerskappy van die sonde, kom daar deur die eeue heen weereens die boodskap van die Engelekoor tot ons:

…”Dat vir julle in die stad van Dawid gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here is!”

God kon maklik tot ons gespreek het in terme van oordeel en vergelding; maar in Sy groot liefde verkies Hy om tot ons te spreek deur ‘n klein Kindtjie wat in diepe nederigheid gebore is om ons sondes te verlos en ons met Hom te versoen.Die Grote God het na hierdie aarde gekom in die persoon van Sy Eniggebore Seun, wat van die begin af by die Vader was, en Sy koms het hoop gebring vir ‘n gevalle mensdom. Die Saligheid is in Hom te vinde, en Sy kosbare Bloed is ons enigste hoop op redding en al reinigingsmiddel vir die sonde.

Die Wêreld aanvaar Sy koms met gretigheid en vier Sy geboortedag met groot gebaar, maar weinig is bereid om Hom as persoonlike Saligmaker aan te neem. Terwyl hulle hulde bring aan die Babatjie, verwerp hulle God se onuitspreeklike Gawe. Party mense verkies om voort te leef in hulle sondes, terwyl die Verlosser gebore is om hulle van hul sondes te bevry…

MAAK HOM HIERDIE KERSFEES U SALIGMAKER.!!

Ons het ‘n jaar beleef waar daar baie gemengde gevoelens

was. Vir baie was dit ‘n rowwe jaar, party het ‘n slegte jaar

beleef en moontlik was dit vir jou, jou beste jaar? Daar is vir ons

net een antwoord op al hierdie dinge en dit is:

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede sal

meewerk,…Rom 8:28

….die straf wat vir ons die vrede aanbring was op Hom.

Jesaja 53:3

Waar ons tans besig is om ‘n feestydperk in te beweeg, glo ons

dat almal gefokus sal bly op Christus en dat ons in Hom ‘n fees

kan hê.

Ons verstaan dit gaan oor Hom en nie oor die geskenke nie. Die

grootste geskenk ooit is in elk geval Jesus Christus wat die Vader

vir ons gegee het sodat ons lewe kan hê, en dit in oorvloed.

(Johannes 10:10)

My gebed is dat u en u gesin ‘n geseënde Christusfees sal

beleef en dat ons soos Paulus sal sê: ….

Vir my is die lewe Christus…Filippense 1:21

Geseënde Groete!

Pastoor Gerrie,

Monica, Minè en Burger

Page 3: DESEMBER MAANDBLAD 2011

It was the night before Christmas,

The eve of Christ’s birth;

Many people were resting all over the earth.

The shepherds were watching their sheep in the night,

When all of a sudden they saw a bright light.

And what to their wandering eyes should appear

But a beautiful Angel, high up in the air.

His face was all shining; his garments so bright,

That the shepherds began to tremble with fright.

But as he came nearer, the words that he said

Soon gave them to know there was nothing to dread.

He told them of ‘Peace’ with no fear or danger.

For the Wonderful Gift they would find in a Manger

So leaving their sheep they went into town,

To seek for this Gift, they would look all around.

They came to the stable, the covers they lift,

And there in the Manger, God’s Wonderful Gift.

So pure and so holy, so full of God’s love,

They knew it was Jesus, God’s gift from above.

And so as we think of this Saviour again,

May our worship this Christmas not be in vain.

Kinderkerk hou hulle jaar afsluiting die 03 Desember ‟11 by die “Toti Splash World”

Enigeen is welkom om die dag saam met die kinders en hulle ouers deur te bring.

Kostes: Volwasseners @ R40 & Kinders @ R20

Ouers bring asb jou piekniek mandtjie saam.Kinders in die kinderkerk word voorsien van

eetgoedtjies

Bertha Edwards is dringend op soek na leë glas bottels saam met die deksels. U mag haar kontak by

031-4654596(Of bring dit asb saam kerk toe!!)

Soek u oulike handgemaakte kuns werkies vir Kersfees

geskenkies?

Besoek Susan de Bruyn se winkeltjie by:

Cluver Cresent 75, Bluff

Of kontak haar by:

031 – 4665211 / 0840623296

Het u geweet??Put Christ into Christmas…

Kontak asb vir Twenitha by 0834471743 of 031- 4647514 (na ure)

Laat haar weet as u daar sal wees en of u vervoer nodig het want die combi sal ry. Almal moet saam

as „n groep ingaan anders sal jy die volle prys betaal!!

Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig,

wees sterk! Laat alles by julle in liefde geskied.

1 Korintiërs :13-14

Page 4: DESEMBER MAANDBLAD 2011

Koos Oosthuyzen 01 Des 0832713179

Trudie Kotze 03 Des 0734344396

Gerhard Grobler 04 Des 0734344396

Anna De Villiers 06 Des 031-4648324

Melisa Van Bosch 06 Des 0846111344

Johan Roberts 07 Des 0729381771

Mighal Janse v Rensburg 09 Des 0833187626

Wynand Van Blerk 09 Des

Shaun Hattingh 10 Des 0837850325

Jonathan Le Grange 10 Des 0798045327

Charnese Theunissen 10 Des 0762996615

Megan Jonck 11 Des 0845200151

Natasha Botha 12 Des 031-4643349

Andrè Hattingh 13 Des 0792999936

Anton Van den Berg 15 Des 0826542636

Roy Olivier 16 Des 0823742869

Wally Wait 16 Des 0718559576

Michelle Botha 17 Des 0834614371

Maryna Moolman 17 Des 0790748832

Mari Hattingh 20 Des 0763087998

Linda Ellis 22 Des 0836131838

Dylan Trytsman 25 Des 031-4631960

Dries Fourie 26 Des 0832821570

Isabel Jordaan 28 Des 0827490173

Sandra Pearson 30 Des 0833385402

Veels Geluk aan elkeen wat Desember maand verjaar!!!. Mag daar vir jou baie geseënde

jare voorlê !!

Kyk uit vir geleenthede:

Ryp vye stuur nie „n

boodskap uit aan die

voëls nie, hulle sien dit

self raak.

Wie arm mense

uitbuit, verryk

homself; wie aan

ryk mense geskenke

gee, word self arm.

Spreuke 22:16

Sal „n mens werklik vir God beroof? Tog beroof julle My. Julle vra: “Waarvan beroof ons U?” Van tiendes en offergawes. Maleagi 3:8

(wanneer „n mens iemand beroof dan word hy geken as „n dief…)

“Of weet julle nie dat mense wat onreg doen, geen deel sal kry aan die koninkryk van God nie? Geen………diewe… of geldgieriges of dronkaards of kwaadpraters of bedrieërs sal deel kry aan die

koninkryk van God nie”. 1 Korintiërs 6:9

Kom ons gee wat God toekom!!

Wie ‘n ander

voorspoed gun,sal self

oorvloed hê,

Wie die dors van ander

les, sal self genoeg kry

as hy dors is.

Spreuke 11:25

Page 5: DESEMBER MAANDBLAD 2011

KLEINGROEP LEIERS ADDRESS KONTAK NO

Pastoor Gerrie & Monica Coetzee

Booysen Weg 18, Northdene

031-7082542

Pastoor James & Twanette Le Grange

Stella Weg 604, Escombe

0834685961031-4647514

Sue van Rooyen(By die Kerk) Sarnia Weg 1253, Hillary

„0826873056031-4643107

Burger Coetzee Indescribable Youth

(By die Kerk) Sarnia Weg ,1253, Hillary

0828558293031-7082542

Miga & Ansie van den Berg 3 Lelong Place, Escombe 0726284593

Hennie Croukamp(By die Kerk) Sarnia Weg 1253, Hillary

0834141757031- 3615447

Gavin & Elsa Plowman Cobben Weg 19, Bluff0721439135

031-4664681

Gerhard & Yuri DuraanChelmsford Weg 62,Glenwood

0828500139

Mornay & Claudette Boshoff

Marothan straat 21, Bluff

07958754920823110800

Kleingroepe!!….”want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is

Ek by hulle” Matt 18:20 Kosbaarder as Juwele

Ek wil so graag in hierdie onseker tyd vir jou iets gee –iets meer as „n oppervlakkigheid… Om „n lewe te verander, is niealtyd moontlik , en om neerslagtig te raak, is deesdae nie moeiliknie…

Geen winkel verkoop iets wat mens “outomaties vrolik maak”En met die droefheid in „n mensehart, het die wêreld nie „n saak…Toe‟t ek besluit om jou iets anders te gee … iets wat werk…Iets wat kosbaar is en my daagliks in my lewe sterk;

Dis „n liefdevolle, sagte herinnering dat daar ander dinge is watoneindig vreugde bring.

1. Dinge soos vriendskap en gebed, en om op mekaar se behoefteste let,.

2. Die wete dat God jou in Sy arms hou en dat Hy elke dag daar is vir jou…

3. Die wete dat jy vir Hom baie kosbaar is, omdat Hy jou by die naam ken..

4. Die wete dat Hy jou deur elke storm staande sal hou solank jyop Hom vertrou…

Hierdie juweeltjies gee ek met liefde vandag, want ek weet dathulle jou kan dra deur die nag, Selfs al sou ons mensekrag faal.. God is daar om jou deur te dra!!

Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer. Ek het die Here altyd by my, omdat Hy by my is,sal ek nie struikel nie. Psalm 16: 7-8

As iemand hom doof hou vir die wet van die Here, sal die Here ‘n afsku hê

van so ‘n man se gebed.Spreuke 28: 9

Page 6: DESEMBER MAANDBLAD 2011

DIE MAN JESUS CHRISTUS

As Mens is Hy in beskeie Bethlehem gebore . In ‘n ewe beskeieNaseret het Hy grootgeword en toe Hy dertig was, het Hy in ‘nskrynswerkers winkel gewerk. Daarna was Hy vir ongeveer 3 jaarrondreisende prediker.

Hy het nooit ‘n boek geskryf of ‘n amp beklee nie – Hy het nooit ‘nhuis besit nie. Hy het nooit verder as 320 km van Sy geboortedorp afgereis nie en het geen ander getuigskrif as Sy eie lewe gehad nie.

Reeds toe Hy ‘n jong man was , het die openbare mening teen Homgedraai - Sy vriende het weggehardloop – een het Hom verraai! Hyis tussen twee rowers aan ‘n kruis vasgespyker en terwyl Hy met diedood worstel, het Sy laksmanne oor Sy enigste besitting, Syoorkleed, gedobbel…

Nadat Hy gesterwe het, is Hy in ‘n geleende graf neergelê, waaruitHy drie dae later opstaan! Ongelooflik is dat Hy na twintig eeuesteeds die middelpunt van die mensdom is.

What joys the thought

of Christmas brings,

when we keep Jesus

Christ in everything…

John 3: 3 …”Except a man be born again, he cannot see the Kingdom of

God”

This is the only way to Heaven. MOREL ASPIRINS and POLITICAL PILLS cannot save us from eternal doom. What we need is radical surgery for the

cancer of our soul. OUR SINS MUST BE REMOVED!! This is what Jesus died

for on Calvary.

Almost Twenty centuries ago the Saviour was born in Bethlehem to

proclaim His Kingdom here on earth. THIS IS WHAT CHRISTMAS IS ALL

ABOUT!!

Al die leërafdelings wat ooitmarsjeer het; al die vlote wat ooitgebou is;Al die parlemente wat ooit gesithet, en al die nie…konings wat ooitregeer het, kon nooit TESAME dielewe van die Mens hier op aarde sooorweldigend geraak het as wat ditdie geval was met daardie eenenkele lewe,JESUS CHRISTUS !!

I AM

I was regretting the past and fearing the future, when suddenly

the Lord spoke to me:

“When you live in the past, with it‟s mistakes and regrets, it is

hard. I am not there. My Name is not - I Was!

“When you live in the future, with it‟s problems and fears, it is

hard. I am not there. My Name is not – Will be!

“But if you live in this moment, it is not hard. I am here. My

name is- I AM”

Page 7: DESEMBER MAANDBLAD 2011

GEEN PLEK VIR JESUS…Hoe skokkend – Hoe waar!

Die glans van blink Kersversierings; die klank van kersliedere; die opgewonde kinders en die vrolike “Geseënde Kersfees” wense, laat soms by mens die indruk dat almal bly is oor die koms van Jesus na die aarde. Maar , dit is nie vandag waar nie en was nog nooit waar nie! Die Engel het die “goeie tyding van groot blydskap” gebring maar…

DAAR WAS NIE PLEK VIR HOM IN DIE HERBERG NIE….Daar was plek vir ander, maar nie vir Jesus nie. Waar meeste moeders in soortgelyke omstandighede vertroetel word, moes Maria haar Kindjie in die lewe bring in „n stal in Bethlehem!

DAAR WAS NIE PLEK VIR HOM IN DIE WERELD NIE…Die nuus van Jesus se geboorte was vir Herodus „n bron van kommer en „n poging om van Hom ontslae te raak, laat hy al die babaseuntjies van 2 jaar en jonger doodmaak… Hierdie wêreld wat Hy self geskape het , wou so vinnig moontlik van Hom ontslae raak.

DAAR WAS NIE PLEK VIR HOM TUSSEN SY EIE MENSE NIE…In Gadara, nadat hy die duiwels uit die besetenes gedrryf het, smeek hulle Hom om uit hulle gebied weg te gaan. In Jerusalem, wat hy so lief gehad het, en waarvan hy sê; “Hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaar maak soos „n hen haar kuikens,… maar julle wou nie” (Matteus 23:37), het hulle klippe opgetel om Hom te steunig… In Matteus 8:20 sê HY; “Die jakkalse het gate en die voëls van die Hemel neste, maar die Seun van die mens het geen plek waar Hy Sy hoof kan neerlê nie”

DAAR WAS NIE PLEK VIR HOM OP AARDE NIE…“Kriusig Hom; Kruisig Hom!” Die mens het niekans gesien dat hy bly lewe nie. Hulle moes van Hom ontslae raak, teen watter prys ookal. Maar deur Sy dood het Hy vir ons die ewige Lewe bewerkstellig.Sy Bloed reinig ons van alle ongeregtigheid.Hoe is dit met u gesteld?

IS DAAR PLEK VIR HOM IN U LEWE??

Koue Kerspoeding

1 e kakao

¾ k gekapte neute

¼ k pitlose rosyne

½ k dadels in stukkies gesny

¼ k gemmerkonfyt in stukkies gesny

¼ k korente

½ t sout

1 e koue water

1 t vanielje

3 e brandewyn

2 k melk

1 t gerasperde suurlemoenskil

3 e suiker

1 e gelatien

¼ k kook water

½ t suurlemoengeursel

Metode:

Maak die kakao met die bietjie van die melk aan, voeg dan die ander

melk by en meng deeglik.

Gooi in die bodeel van ‘n dubbele kastrol en bring tot kookpunt oor

kookende water.

Roer dan die neute, suurlemoenskil, rosyne, dadels, gemmer-konfyt,

korente, suiker en sout by.

Kook 5 minute en verwyder van stoof.

Week di e gelatien in die koue water.

Los dit dan in die kookwater op en roer dit by die warm vrugte

mengsel.

Laat staan sodat die mengsel kan afkoel.

Roer die vanielje, suurlemoengeursel en brandewyn by.

Laat staan totdat die mengsel effens dik word, terwyl nou en dan

geroer word.

Spoel ‘n jellievorm met koue water uit en skep die vrugtemengsel

daarin.

Laat styf word en keer dan uit op ‘n glasbord.

Versier met geklopte room en sit voor met dun vla of vanilla roomys.

Moet jou nie kwel oor die stoflike wat jy nie kan saamneem nie, kwel jou

oor die siel wat jy nie kan agterlaat nie!!

Page 8: DESEMBER MAANDBLAD 2011

KONTAK BESONDERHEDE:

Sarnia Weg 1253, Hillary 4093Tel / Fax : 031-4643107

Posbus 15224, Bellair 4006

E-Pos: [email protected]: charismalewensentrum.blogspot.com

SON MAAN DINS WOENS DOND VRY SAT

1 2 3 KinderkerkPiekniek by TotiSplash World

4 DIENS08h00

5 6 7 KleingroepeAfsluiting

8 9Skole Sluit

10

11DIENS08h00

12 13 14 15 16 Dag van Rekonsiliasie

17

18DIENS08h00

19 20 21 22 23 24

25 KERS -OGGENDDIENS08h00

26Day of Goodwill

27 28 29 30 31

Desember 2011

Desember Diens Tye!!Geen Aanddienste vir Desember nie.

04 Desember : Ogg Diens – 08h0011 Desember : Ogg Diens – 08h0018 Desember : Ogg Diens – 08h0025 Desember : Ogg Kersdiens – 08h0031 Desember : Geen Middernag Diens01 Januarie 2012: Nuwejaars Diens - 08h00

ADRES VERANDERINGBeplan u om te verhuis en u adres het verander??

Of selfs u tel nr?? Of beplan u selfs om die land te verlaat? Dan wil ons dit

graag weet by die kerkkantoor by 031-4643107Bel ons asb met die nodige inligting. Dis baie belangrik!!

Baie Dankie vir u samewerking.

Praying for a sound mind!

Lord, thank You for a promising us a sound mind. I

lay claim to that promise for (name of child). I pray

that his (her) mind be clear, alert, bright,

intelligent, stable, peaceful, uncluttered. I pray there

will be no confusion, no dullness, and no unbalanced,

scattered, unorganized, or negative thinking.

I Pray that his (her) mind will not be filled with

complex or confusing thoughts. Rather, give him

(her) the ability to make clear decisions, to

understand all he(she) needs to know, and to be able

to focus on what he (she) needs to do. Where there

is now any mental instability,

I speak healing in Jesus name.