department of housing - western cape government

25
WES-KAAPSE ONDERWYSDEPARTEMENT INHOUDSOPGAWE 1. Struktuur van Departement 2. Funksies van Departement 3. Kontakbesonderhede van adjunk- inligtingsbeamptes 4. Gids deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor hoe om die Wet te gebruik 5. Rekords 5.1 Beskrywing van onderwerpe waaroor die Departement rekord hou 5.2 Rekords beskikbaar sonder ’n formele versoek 5.3 Hoe om rekords aan te vra 6. Dienste beskikbaar aan die publiek 7. Reëling wat betrokkenheid by die formulering van beleid en die uitvoering van funksies toelaat 8. Regsmiddele beskikbaar ten opsigte van ’n handeling of versuim om te handel.

Upload: others

Post on 09-Feb-2022

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

WES-KAAPSE ONDERWYSDEPARTEMENT

INHOUDSOPGAWE

1. Struktuur van Departement

2. Funksies van Departement

3. Kontakbesonderhede van adjunk- inligtingsbeamptes

4. Gids deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor hoe om die Wet

te gebruik

5. Rekords

5.1 Beskrywing van onderwerpe waaroor die Departement rekord hou

5.2 Rekords beskikbaar sonder ’n formele versoek

5.3 Hoe om rekords aan te vra

6. Dienste beskikbaar aan die publiek

7. Reëling wat betrokkenheid by die formulering van beleid en die

uitvoering van funksies toelaat

8. Regsmiddele beskikbaar ten opsigte van ’n handeling of versuim om te

handel.

Page 2: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

2

1. STRUKTUUR VAN DEPARTEMENT FIGUUR 1

FIG 2 FIG 2

BRANCH CORPORATE SERVICES

1 X DEPUTY DIRECTOR-GENERAL

DIRECTORATE: HUMAN RESOURCE

MANAGEMENT

1 X DIRECTOR

CHIEF

DIRECTORATE: HUMAN RESOURCES 1 X CHIEF

DIRECTOR

CHIEF

DIRECTORATE: FINANCIAL

MANAGEMENT

(CFO)

DIRECTORATE: HUMAN RESOURCE

ADMINISTRATION (Rural)

1 X DIRECTOR

DIRECTORATE: HUMAN RESOURCE

ADMINISTRATION (Metro)

1 X DIRECTOR

DIRECTORATE: LABOUR

RELATIONS

1 X DIRECTOR

DIRECTORATE: MANAGEMENT ACCOUNTING 1 X DIRECTOR

DIRECTORATE: FINANCIAL

ACCOUNTING 1 X DIRECTOR

DIRECTORATE: SUPPLY CHAIN

MANAGEMENT 1 X DIRECTOR

SUPERINTENDENT-GENERAAL

TAK:

ONDERWYS-BEPLANNING

TAK:

KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS-

BESTUUR

TAK: INRIGTINGS-

ONTWIKKELING EN

KOÖRDINERING

TAK:

FINANSIES

HOOFDIREKTORAAT:

FISIESE HULPBRONNE

HOOFDIREKTORAAT:

SAKE-INTELLIGENSIE-

BESTUUR

DIREKTORAAT:

NAVORSING

DIREKTORAAT:

BELEIDS-KOÖRDINERING

DIREKTORAAT

KENNIS- EN INLIGTINGS-

BESTUUR

DIREKTORAAT:

INFRASTRUKTUUR-BEPLANNING EN

-BESTUUR

DIREKTORAAT

INSTITUSIONELE HULPBRONSTEUN

(INSL. BIBKLIOTEEKDIENS)

HOOF-

DIREKTORAAT: ASSESSERING

EN EKSAMINERING

HOOFDIREKTORAAT:

KURRIKULUM-ONTWIKKELING

DIREKTORAAT: ASSESSERINGS-

BESTUUR

DIREKTORAAT EKSAMENS EN

DRUKKERY-ADMINISTRASIE

DIREKTORAAT: KURRIKULUM:

ALGEMENE ONDERWYS EN

OPLEIDING

DIREKTORAAT: KURRIKULUM:

VERDERE ONDERWYS EN

OPLEIDING

DIREKTORAAT: KOMMUNIKASIE

DIREKTORAAT: SAKESTRATEGIE & BELANGEGROEPE-

BESTUUR

DIREKTORAAT

GEHALTE-VERSEKERING

DIREKTORAATKAAPSE

INSTITUUT VIR ONDERRIG EN

LEIERSKAP

Page 3: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

3

FIGUUR 2

DIREKTORAAT:

ARBEIDS-BETREKKINGE

HOOF-

DIREKTORAAT: DISTRIKTE

HOOF-

DIREKTORAAT: IBBB:

SPESIALE ONDERWYS

HOOF-

DIREKTORAAT: VOO-KOLLEGES

METRO-SENTRAAL-

DISTRIK

DIREKTORAAT: IBBB

(WAARONDER VEILIGE SKOLE)

HOOF-

DIREKTORAAT: FINANSIËLE BESTUUR

HOOF-DIREKTORAAT:

MENSE-HULPBRONNE

DIREKTORAAT:

BESTUURS- REKENINGKUNDE

DIREKTORAAT:

FINANSIËLE REKENING-

KUNDE

DIREKTORAAT: VERKRYGINGS-

BESTUUR

DIREKTORAAT: MENSE-

HULPBRON-BESTUUR

DIREKTORAAT: MENSE-

HULPBRON-ADMINISTRASIE

(LANDELIKE KANTOOR)

DIREKTORAAT:

MENSE-HULPBRON-

ADMINISTRASIE (METRO)

DIREKTORAAT:

GESPESIALISEERDE ONDERWYSSTEUN

METRO-SUID-

DISTRIK

METRO-OOS-

DISTRIK

METRO-NOORD-DISTRIK

KAAPSE WYNLAND-

DISTRIK

OVERBERG- DISTRIK

EDEN & SENTRAAL-

KAROO- DISTRIK

WESKUS- DISTRIK

WESKUS

SUID-KAAP

BOLAND

NORTHLINK

VALSBAAI

KOLLEGE VAN

KAAPSTAD

Page 4: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

4

2. FUNKSIES VAN DEPARTEMENT

Om gehalte-onderwys aan alle leerders in die provinsie te verskaf deur die

volgende:

algehele beplanning vir, en bestuur van, die onderwysstelsel

onderwys in openbare gewone skole

steun aan onafhanklike skole

onderwys in openbare spesiale skole

Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) by VOO-kolleges

Volwassene-Onderwys en Opleiding (AET) by gemeenskapsleersentrums

Vroeë Kinderontwikkeling (ECD) in Graad R

opleidingsgeleenthede vir onderwysers en nie-onderwysers

gerigte voedselprogram en ander armoede-verligtings- en veiligheidsmaatreëls

steun aan onderwysers deur die verskaffing van basiese diensvoorwaardes,

aansporingsmeganismes en ’n werknemer-welstandsprogram

DIREKTORAAT: KOMMUNIKASIE

Lewering van departementele kommunikasiedienste deur:

redigerings- en vertaaldienste

mediaproduksie-diens

departementele kliëntedienste

DIREKTORAAT: SAKESTRATEGIE EN BELANGEGROEPE-BESTUUR

Bestuur van die sake-strategie en belangegroepbestuur-prosesse deur die:

verskaffing van sakebeplannings- en strategiedienste

koördinering van interregerings- en intra-institusionele betrekkinge vir die

Departement

fasilitering van die Diensleweringsverbeteringsplan

TAK: ONDERWYSBEPLANNING

Verskaffing van onderwysbeplanningsdienste deur die:

bestuur van sake-intelligensie

Page 5: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

5

verskaffing van fisiese hulpbronne

HOOFDIREKTORAAT: BESTUUR VAN SAKE-INTELLIGENSIE

Verskaffing van sake-intelligensiedienste deur die:

beplanning, bestuur en koördinering van onderwysnavorsing

koördinering van die departementele beleidsontwikkelingsproses

ontwikkeling en bestuur van onderwyskennis, -inligting, rekordstelsels en die

koördinering van inligting-en-kommunikasie-tegnologie

monitering en evaluasie van onderwys op alle vlakke en gebiede van die

onderwysstelsel

DIREKTORAAT: NAVORSING

Beplanning en koördinering van onderwysnavorsing deur die

beplanning van benodigde navorsing

bestuur en koördinering van navorsing

publikasie en verslagdoening oor navorsingsbevindinge

DIREKTORAAT: BEILEIDSKOÖRDINERING

Bestuur van die departementele beleidsontwikkelingsproses deur:

inisiëring en evaluering van versoeke vir beleidsontwikkeling

fasilitering van beleideenvormigheid binne die Departement

bestuur van die beleidsregister

fasilitering van beleidskommunikasie

verskaffing van kundige raad en steun vir beleidsontwikkeling

fasilitering van die wetgewende proses vir primêre en sekondêre statutêre

beleid

DIREKTORAAT: KENNIS- EN INLIGTINGSBESTUUR

Ontwikkeling en bestuur van onderwyskennis, inligtingstelsels, rekords en die

koördinering van inligtings-en-kommunikasie-tegnologie (ICT) deur:

ontwikkeling en instandhouding van die kennisbestuur en

-inligtingstelsels van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD)

Page 6: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

6

ontwikkeling en instandhouding van rekordbestuurstelsels

beplanning, bestuur en koördinering van ICT-dienste

DIREKTORAAT: GEHALTEVERSEKERING

Monitering en evaluasie van departementele prestasie deur:

hele-skool-evaluasie: uitvoering en verslagdoening oor besoeke aan

120 skole – spesiale fokus op leerderprestasie in geletterdheid en wiskundige

geletterdheid, strategies geïntegreerde projekte, leer-en-onderrigmateriaal en

infrastruktuur

monitering en evaluasie van die administrasie van die provinsiale Graad 3-,

6- en 9- sistemiese toetse

monitering en administrasie van Graad 1 tot 6 en 9 se jaarlikse nasionale

assesserings

besoeke aan steekproef- onafhanklike skole

HOOFDIREKTORAAT: FISIESE HULPBRONNE

Beplanning en bestuur van fisiese hulpbronne deur die:

beplanning van infrastruktuur en bestuur van projeklewering

beplanning en fasilitering van die lewering van leer-en-onderrig-materiaal

(biblioteekdienste ingesluit), leerdervervoerskemas en toerusting (e-

leertoerusting vir skole ingesluit)

DIREKTORAAT: INFRASTRUKTUURBEPLANNING EN -BESTUUR

Beplanning en lewering van infrastruktuur vir die Departement deur:

ontwikkelings- en bestuurstrategieë, -beleide, -stelsels, -norme en

-standaarde en -planne verwant aan infrastruktuurprogramme en -projekte

bestuur van die lewering van die algehele program van infrastruktuurprojekte

deur samesprekings met, en monitering van, die implementeringsagent

DIREKTORAAT: INSTITUSIONELE HULPBRONSTEUN

Beplanning en fasilitering van die lewering van leer-en-onderrig-materiaal, die

biblioteekdiens, leerdervervoerdienste en toerusting (e-leertoerusting) vir skole

deur die:

Page 7: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

7

beplanning en bestuur van die lewering van leer-en-onderrigmateriaal aan

skole

verskaffing van ’n onderwysbiblioteekdiens

beplanning en bestuur van die implementering van leerdervervoerdienste

beplanning en bestuur van die lewering van toerusting (waaronder e-

leertoerusting) aan skole

TAK: KURRIKULUM EN ASSESSERINGSBESTUUR

Bestuur van kurrikulum-ontwikkeling, assessering en eksaminering deur die:

bestuur van voldoening aan die nasionale beleidsraamwerke en standaarde vir

assesserings en eksaminering

beplanning en bestuur van kurrikulum-ontwikkeling

verskaffing van gespesialiseerde steun vir die onderrig van die kurrikulum

bestuur van die Kaapse Instituut vir Onderrig en Leierskap

HOOFDIREKTORAAT: KURRIKULUM-ONTWIKKELING

Bestuur beplanning en ontwikkeling van die onderrig van die kurrikulum deur die:

bestuur van die ontwikkeling en koördinering van die Algemene Onderwys en

Opleiding (AOO)-kurrikulumbeleid

vakke en leerdersteun

bestuur van die ontwikkeling en koördinering van die Verdere Onderwys en

Opleiding (VOO)-kurrikulumbeleid, -onderwerpe en -leerdersteun

DIREKTORAAT: KURRIKULUM: AOO

Bestuur van die ontwikkeling en koördinering van die AOO-kurrikulumbeleid,

vakke en leerdersteun deur die:

bestuur van die ontwikkeling en die koördinering van kurrikulumbeleid,

vakke en leerdersteun (waaronder e-leer)

bestuur van die ontwikkeling en koördinering van kurrikulumbeleid ten opsigte

van vroeë kinderontwikkeling, grondslagfase en geletterdheid/wiskundige

geletterdheid

DIREKTORAAT: KURRIKULUM: VOO @@

Page 8: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

8

Bestuur van die ontwikkeling en koördinering van VOO-kurrikulumbeleid, vakke

en leerdersteun deur die:

bestuur van die ontwikkeling van VOO-kurrikulumbeleid, vakke en

leerdersteun aan VOO-skole

bestuur en koördinering van e-leer

HOOFDIREKTORAAT: ASSESSERING EN EKSAMINERING

Versekering van die nakoming van nasionale beleid en standaarde ten opsigte van

assessering en eksaminering deur die:

ontwikkeling en instandhouding van die assesseringstelsels vir alle fases van die

kurrikulum

beplanning en bestuur van eksaminering en sertifisering dwarsoor die

onderwysstelsel

DIREKTORAAT: ASSESSERINGSBESTUUR

Ontwikkeling en instandhouding van assesseringstelsels vir alle fases van die

kurrikulum deur:

ontwikkeling van die provinsiale assesseringstelsels en die versekering dat

die nasionale assesseringstelsels toegepas word

vaardigheids- en kapasiteitsbou om assesseringstelsels toe te pas

hersiening van assesseringstelsels gegrond op terugvoer en gevoed deur

provinsiale ingrypingsprogramme en nasionale hersieningsprosesse

hantering van eksamen-onreëlmatighede

DIREKTORAAT: EKSAMINERING EN DRUKKERY-ADMINISTRASIE

Beplanning en bestuur van eksaminering en sertifisering dwarsoor die

onderwysstelsel deur die:

beplanning en bestuur van eksaminering en sertifisering (waaronder tans

Senior Sertifikaat, AOO-sertifisering, AET-sertifisering, Graad 11 en

diagnostiese toetse van Graad 3 en 6)

verskaffing van provinsiale drukkerydienste

DIREKTORAAT: KAAPSE INSTITUUT VIR ONDERRIG EN LEIERSKAP

Page 9: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

9

Bestuur van die Kaapse Instituut vir Onderrig en Leierskap deur die:

ontwerp van leer- en ontwikkelingsprogramme

lewering van leer- en ontwikkelingsprogramme

lewering van steundienste

TAK: INRIGTINGSONTWIKKELING EN KOÖRDINERING

Bestuur van die ontwikkeling van onderwys-inrigtings en bestuurstrukture en die

koördinering van die lewering van programme en aktiwiteite deur die:

versekering van gehaltedienste in onderwysdistrikte

verskaffing van leiding in beleid oor inrigtingsbestuur en -beheer

versekering van gehaltediens in VOO-kolleges

HOOFDIREKTORAAT: DISTRIKTE

Versekering van die gehalte van onderwys in die onderwysdistrikte deur die gehalte

van onderwys en onderwysinrigtings te bestuur

DIREKTORAAT: DISTRIKTE

HOOFDIREKTORAAT: INSTITUSIONELE BESTUUR, BEHEER EN

GESPESIALISEERDE ONDERWYS

Verskaffing van leiding in inrigtingsbestuur en beheerbeleid en bestuur

gespesialiseerde onderwyssteundienste deur die:

bestuur van die beplanning, koördinering en evaluering van institusionele

bestuur en beheer ten opsigte van skole, vroeë kinderontwikkeling en sentrums

vir volwassene-onderwys-en-opleiding

beplanning, bestuur en koördinering van gespesialiseerde onderwys-

steundienste en inklusiewe onderwys

DIREKTORAAT: INRIGTINGSBESTUUR EN -BEHEER

Bestuur van die beplanning, koördinering en evaluering van die inrigtingsbestuur

en -beheer ten opsigte van skole en vroeë-kinderontwikkelingsentrums deur die

bestuur van:

Page 10: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

10

beplanning, koördinering en evaluering van inrigtingsbestuur en -beheer ten

opsigte van gewone openbare skole en onafhanklike skole (waaronder

tuisonderrig)

beplanning, koördinering en evaluering van die inrigtingsbestuur en -beheer

van vroeë-kinderontwikkelingsinrigtings

beplanning, koördinering en evaluering van die finansies, administrasie en

beheer (nie-kurrikulum) in alle skole

onderwysveiligheid

DIREKTORAAT: GESPESIALISEERDE ONDERWYSSTEUN

Beplanning, bestuur en koördinering van gespesialiseerde

onderwyssteundienste en inklusiewe opvoeding deur die:

bestuur van die beplanning, koördinering en evaluering van die

inrigtingsbestuur en -beheer van spesiale skole

verskaffing van professionele steundienste

ontwikkeling van beleid en riglyne

koördinering van die implementering van die Nasionale

Skoolvoedingsprogram en MIV-en-VIGS-onderwys

HOOFDIREKTORAAT: VOO-KOLLEGES

Versekering van gehalte- dienslewering in die VOO-kollege- en Volwassene-

Onderwys-en-Opleiding-sektor deur die

versekering van die ooreenstemming van die VOO-kollege-leweringsprogramme

met departementele, provinsiale en nasionale beleidsimperatiewe (waaronder

die Mensekapitaal-ontwikkelingstrategie)

versekering van gehalte-onderwys in VOO-kolleges

koördinering van inrigtingsbestuur en -beheer in, en infrastruktuurverskaffing aan

VOO-kolleges

fasilitering van die doeltreffende funksionering van VOO-kolleges

bestuur van die prestasie van VOO-kolleges

bestuur van die ontwikkeling en koördinering van die kurrikulum vir VOO-

kolleges en Volwassene-Onderwys-en-Opleiding

Page 11: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

11

TAK: FINANSIES

Bystand aan die Rekenpligtige Beampte in die vervulling van pligte voorgeskryf in

Hoofstuk 5 van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur en die Jaarlikse Wet op die

Verdeling van Inkomste deur die:

finansiële bestuur van die WKOD

bestuur van die aanbodketting en die verskaffing van logistiese steun aan die

WKOD

HOOFDIREKTORAAT: FINANSIËLE BESTUUR

Bystand aan die Rekenpligtige Beampte in die vervulling van pligte voorgeskryf in

Hoofstuk 5 van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1999 (Wet 1 van 1999), en

die jaarlikse Wet op die Verdeling van Inkomste deur die:

bestuur van die toewysing van finansiële hulpbronne in ooreenstemming met

prioriteite, behoefte en die strategiese plan van die WKOD

versekering van gesonde finansiële rekeningkundige praktyke

DIREKTORAAT: BESTUURSREKENINGKUNDE

Bestuur van die toewysing van finansiële hulpbronne in ooreenstemming met

prioriteite, behoefte en die strategiese plan van die WKOD deur die:

bestuur van finansiële strategiese beplanning ten opsigte van die

mediumtermynbestedingsraamwerk

ontleding, monitering en raming van inkomste en besteding en die vasstelling

van anomalieë om doeltreffende besteding te bevorder

DIREKTORAAT: FINANSIËLE REKENINGKUNDE

Versekering van gesonde finansiële rekeningkunde deur die:

bevordering van gesonde finansiële rekeningkunde en verslagdoening

verskaffing van redelike sekerheid rakende die bereiking van doelwitte

(interne beheer)

bestuur van salarisse en verwante aangeleenthede

DIREKTORAAT: AANBODKETTINGSBESTUUR

Page 12: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

12

Bestuur die aanbodketting en verskaf logistieke steun aan die WKOD deur die:

ontwikkeling, monitering en evaluering van die aanbodkettingbestuursbeleid,

-beplanning en -prestasie vir die WKOD

bestuur van aanbodkettingfunksies

bestuur van bates

bestuur ’n logistieke steundiens aan die Departement

HOOFDIREKTORAAT: MENSEHULPBRONNE

Lewering van mensehulpbron-dienste deur die:

bestuur van mensehulpbronne by die hoofkantoor en in die onderwysdistrikte

bevordering van gesonde werknemerbetrekkinge

DIREKTORAAT: MENSEHULPBRONBESTUUR

Lewering van mensehulpbronbestuursdienste deur die:

bestuur van alle aangeleenthede oor mensehulpbronbeleid en -inligting

bestuur van die werwings- en selekteringsentrum

verskaffing van individuele prestasie- en ontwikkelingsdienste

bestuur van die werkplekvaardigheidsplan

verskaffing van doeltreffende ontwikkelingsgeleenthede

DIREKTORAAT: HULPBRONBESTUURSADMINISTRASIE (METRO)

Lewering van mensehulpbronadministrasie vir die Metro- onderwysdistrikte deur

die:

administrasie van vergoeding en diensvoorwaardes

administrasie van prestasiebestuurstelsel

verskaffing van mensehulpbronadministrasie-inligting (waaronder statutêre

verslagdoening)

Page 13: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

13

DIREKTORAAT: MENSEHULPBRON-ADMINISTRASIE (LANDELIK EN OP

KANTOOR)

Lewering van mensehulpbron-administrasie en ’n mensehulpbron-rekorddiens vir

die landelike en kantoorgesetelde personeel deur die:

administrasie van vergoeding en diensvoorwaardes

administrasie van prestasiebestuurstelsel

verskaffing van mensehulpbronadministrasie-inligting (waaronder statutêre

verslagdoening)

verskaffing van ’n mensehulpbron-rekorddiens

DIREKTORAAT: ARBEIDSBETREKKINGE

Bestuur van arbeidsbetrekkinge in die Departement deur die:

hantering van alle arbeidsbetrekkinge-aangeleenthede wat verband hou met

wangedrag of griewe in al die onderwysdistrikte

ontwikkeling van arbeidsbetrekkinge-beleid, -prosedures en -navorsing

bestuur van die kollektiewebedingingsproses

voorsiening van spesialis- arbeids- regsadvies oor kwessies van industriële

betrekkinge aan die Minister van Onderwys, die topbestuur en die

Departement

Page 14: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

14

3. KONTAKBESONDERHEDE VAN ADJUNK-INLIGTINGSBEAMPTES ARTIKEL 14(1)(b) 1. Me. P. Vinjevold Grand Central-gebou / Privaatsak X9114 Kaapstad 8000 Tel.: 021 467 2535 Faks: 021 461 3694 e-pos: [email protected] 2. Me. L.M. Coleridge Grand Central-gebou / Privaatsak X9114 Kaapstad 8000 Tel.: 021 467 2055 Faks: 021 467 9324 e-pos: [email protected]

3. Mnr. A.M. Attwell Grand Central-gebou/ Privaatsak X9114 Kaapstad 8000 Tel.: 021 467 2531 Faks: 021 461 3694

e-pos: [email protected]

4. Mnr. S. Hansraj Goue Akker-gebou /Privaatsak X9114 Kaapstad 8000 Tel.: 021 467 2086 Faks: 021 425 7445

e-pos: [email protected]

5. Dr. H. Brand Metro-Noord-onderwysdistrikskantoor Timmermanstraat / Privaatsak X45 Parow 7500 Tel.: 021 938 3133 Faks: 021 938 3180

e-pos: [email protected]

6. Mnr. M. Caroline Metro-Oos-onderwysdistrikskantoor Ou Nooiensfonteinpad Kuilsrivier 7500

Page 15: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

15

Privaatsak X23 Kuilsrivier 7500 Tel.: 021 900 7005 Faks: 086 594 8473

e-pos: [email protected]

7. Mnr. G. van Harte

Metro-Suid-onderwysdistrikskantoor A. Z. Berman-weg / Privaatsak X2 Lentegeur Mitchells Plain 7785 Tel.: 021 370 2006 Faks: 086 536 5675

e-pos: [email protected]

8. Mnr. J. Beukes Weskus-onderwysdistrikskantoor Jack Meyer-kunssentrum Hospitaalstraat 6/ Privaatsak X3026 Paarl 7620 Tel.: 021 860 1201 Faks: 021 860 1231

e-pos: [email protected]

9. Me. F. Rhoxo Eden & Sentraal-Karoo-onderwysdistrikskantoor Rentzburghof 42 Courtenay-straat/ Privaatsak X6510 George 6530 Tel.: 044 803 8302 Faks: 044 873 2253

e-pos: [email protected]

10. Mnr. C. Frolick Kaapse Wynland-onderwysdistrikskantoor Durbanstraat/ Privaatsak X3102 Worcester 6849 Tel.: 023 348 4601 Faks: 023 342 4138

e-pos: [email protected]

11. Mnr. B. Loriston Overberg-onderwysdistrikskantoor

Page 16: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

16

15 College-straat Caledon 7230 Posbus 581 Caledon 7230 Tel.: 028 214 7301 Faks: 086 548 1907

e-pos: [email protected]

12. Me. S. Nowers Metro-Sentraal-onderwysdistrikskantoor Hek 2 Alexandra Provinsiale Kantoorkompleks Haven-weg Garden Village Maitland 7405 Tel.: 021 514 6704 Faks: 021 514 6953 e-pos: [email protected]

4. GIDS DEUR DIE SUID-AFRIKAANSE MENSEREGTEKOMMISSIE OOR HOE OM

DIE WET TE GEBRUIK

ARTIKEL 14(1)(c)

Ingevolge artikel 10 van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000

(Wet 2 van 2000) (PAIA), is dit die verantwoordelikheid van die Suid-Afrikaanse

Menseregtekommissie om ’n gids saam te stel wat PAIA verduidelik. Die gids moet

op so ’n manier geskryf wees dat dit maklik verstaanbaar is vir mense wat hul regte

soos vervat in die Wet wil uitoefen.

Die gids kan van die Menseregtekommissie aangevra word en is beskikbaar in al die

amptelike tale van Suid-Afrika. Die kontakbesonderhede van die

Menseregtekommissie is:

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie

Telefoon 011 484 8300

Faks 011 484 1360

E-posadres [email protected]

Posadres PAIA-eenheid: Departement Navorsing en Dokumentasie

Page 17: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

17

Privaatsak 2700 Houghton 2041

Straatadres PAIA-eenheid: Departement Navorsing en Administrasie Boundary-weg, Houghton-eiland, Wilds View, Ingang 1 Houghton JOHANNESBURG

Webblad www.sahrc.org.za

5. REKORDS

5.1 BESKRYWING VAN ONDERWERPE WAAROOR DIE DEPARTEMENT REKORD

HOU

ARTIKEL 14(1)(d)

wette en regulasies

organisasie en beheer

finansiële bestuur

inligtingstegnologie

sekuriteitsdienste

personeeladministrasie: staatspersoneel

personneeladministrasie: KS-opvoeders

fasiliteitebestuur

verkrygingsbestuur

logistieke steundienste

advertensies, publisiteit, inligting, publikasies en koerantverslae

bywoning en aanbieding van vergaderings en ander byeenkomste

inrigtingsadministrasie

eksaminering

Verdere Onderwys en Opleiding

arbeidsbetrekkinge

monitering en evaluasie

Page 18: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

18

5.2 REKORDS BESKIKBAAR SONDER ’N FORMELE VERSOEK

BESKRWYING VAN KATEGORIEË VAN REKORDS BESKIKBAAR SONDER ’N

FORMELE VERSOEK INGEVOLGE ARTIKEL 15(1)(a)(i) VAN DIE WET OP BEVORDERING

VAN TOEGANG TOT INLIGTING, 2000

MANIER WAAROP TOEGANG VERKRY KAN WORD

(a) jaarlikse LOGIS-state en -verslae (b) tenderdokumente en kwotasies (c) SourceLink-dokumente – advertensies

(d) toelaagregister (e) lêers (uitsluitend vertroulike en persoonlike

inligting) (f) WKOD-omsendbriewe en -notules

(g) Diensbillikheidsplan (h) opleidingsrekords

(i) finansiële rekords van besteding

Hierdie rekords is ter insae beskikbaar by die Direktoraat: Aanbodkettingbestuur, Grand Central-torings, Laer Parlementstraat, Kaapstad, tussen 8:00 en 15:45. Hierdie rekords is ter insae beskikbaar by die Direktoraat: Kennis- en Inligtingsbestuur (Algemene Rekords), Grand Central-torings, Laer Parlementstraat, tussen 8:15 en 15:45. Hierdie rekords is ter insae beskikbaar by die Direktoraat: Mensehulpbronbestuur, Grand Central-torings, Laer Parlementstraat, Kaapstad, tussen 8:15 en 15:45. Hierdie rekords is ter insae beskikbaar by die Direktoraat: Bestuursrekeningkunde, Grand Central-torings, Laer Parlementstraat, Kaapstad, tussen 8:15 en 15:45.

BESKRYWING VAN KATEGORIEË VAN REKORDS BESKIKBAAR SONDER ’N

FORMELE AANSOEK OM AFDRUKKE VAN TE MAAK OF TE KOOP, INGEVOLGE

ARTIKEL 15(1)(a)(ii)

MANIER WAAROP TOEGANG TOT REKORDS VERKRY KAN WORD

(a) inspeksieverslae (kan versoek word deur

die inrigting wat geïnspekteer is) (b) tabelle van bedrae wat van individue se

salarisse afgetrek is en oorbetaal is aan buite-organisasies (slegs die betrokke organisasies mag dit versoek)

Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe fooi verkry word van die Direktoraat: Finansiële Rekeningkunde, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad.

Page 19: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

19

(c) resolusies en invorderingsreëlings (d) arbitrasietoekennings

(e) ou eksamenvraestelle (f) duplikasiesertifikate (g) simboolstate (h) Senior Sertifikaat: deeltydse kandidate

(i) tenderdokumente (j) tenderbulletins

(k) sillabusse (l) inligting oor koshuis- en vervoerbeurse (m) handleidings oor skoolaangeleenthede

(n) werkplekvaardigheidsplan (o) billikheidsplan (p) kursusmateriaal

(q) jaarverslae (WKOD) (r) kindermishandelingsbeleid en -protokol (s) opsomming van kindermishandeling

Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe fooi verkry word van die Direktoraat: Arbeidsbetrekkinge, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe fooi verkry word van die Direktoraat: Eksamineringsadministrasie, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe fooi verkry word van die Direktoraat: Aanbodkettingsbestuur, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe fooi verkry word van die Direktoraat: Inrigtingsbestuur en -Beheer, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe fooi verkry word van die Direktoraat: Mensehulpbronbestuur, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe gelde verkry word van die Direktoraat: Kommunikasie, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad.

Page 20: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

20

(t) beleidsdokumente (WKOD)

(u) beleid vir Vroeë Kinderontwikkeling (v) riglyne vir Vroeë Kinderontwikkeling

(w) betrekkingslyste (x) personeelmag/organogramme van WKOD-

onderwysinrigtings en kantore

(y) Edumedia-katalogisse (z) Edulis-katalogisse (aa) opvoedkundige video-materiaal

(bb) tuisskool-inligting (cc) assesseringsbeleid (dd) kurrikulum: beleid (ee) lys van voorgeskrewe boeke

(ff) strategiese plan (gg) jaarlikse prestasieplan (hh) departementele vorms

Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe fooi verkry word van die Direktoraat: Beleidskoördinering, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe fooi verkry word van die Direktoraat: AOO-Kurrikulum, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe fooi verkry word van die Direktoraat: Mensehulpbronbestuur, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe fooi verkry word van die Direktoraat: Inrigtingshulpbronsteun, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe fooi verkry word van die Direktoraat: AOO-Kurrikulum, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords kan by betaling van die voorgeskrewe fooi verkry word van die Direktoraat: Kommunikasie, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad.

Page 21: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

21

BESKRYWING VAN KATEGORIEË VAN REKORDS WAT GRATIS EN SONDER ’N

FORMELE BESOEK BESKIKBAAR IS INGEVOLGE 15(1)(a)(iii)

MANIER WAAROP TOEGANG TOT REKORDS VERKRY KAN WORD

(a) besonderhede van ouditeurs van skole (b) statistieke van die getal skole wat

ingevolge artikel 21 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996), gestig is

(c) eksamenuitslae (slegs eerste publikasie) (d) Senior Sertifikaat: voltydse kandidate

(slegs ’n afdruk van oorspronklike) (e) eksamineringsopdragte (f) beskikkingsertifikaat (VA 27 en 28) van

gebruikte, uitgediende, oortollige en onversienbare items

(g) vergelykingsrooster van tenders ontvang (h) tenders: leerdervervoerskemas

(i) goedgekeurde verskafferslys van leerdersteunmateriaal (inrigtingshulpbronsteun)

(j) provisie-rekordsertifikate (VA 12) van kantore, skole, klinieke, sentrums en hoofkantoor

(k) bewys van betaling aan verskaffers (l) dokumente van registrasie as verskaffer

van leerdersteunmateriaal (m) lys van WKOD-telefoonnommers (n) besteding op leerdersteunmateriaal (o) verslae van verliese as gevolg van

diefstal, vuur en vandalisme by inrigtings

(p) data van betalings vir munisipale dienste

verskaf aan skole soos ingestel ingevolge artikel 21 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996)

(q) inligting oor skole vir leerders met spesiale

Afdrukke van hierdie rekords is gratis beskikbaar van die Direktoraat: IBBB, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords is gratis beskikbaar van die Direktoraat: Eksamineringsadministrasie, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords is gratis beskikbaar van die Direktoraat: Inrigtingshulpbronsteun, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords is gratis beskikbaar van die Direktoraat: Aanbodkettingbestuur, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords is gratis beskikbaar van die Direktoraat: Bestuursrekeningkunde, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords is gratis

Page 22: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

22

behoeftes (r) gespesialiseerde leerder- en

onderwysersteun (waaronder skoolklinieke): kontaknommers

(s) gender-billikheidspamflette (t) gender-billikheidsplakkate (u) diversiteitsplakkate (v) teengeweldplakkate (w) mensehulpbronontwikkeling-nuusbrief (x) diensbillikheid-voorspraakmateriaal

(y) handleiding: instandhouding van geboue en terreine

(z) geskeduleerde instandhouding (aa) kapitaalwerke

(bb) aanstelling van werknemers (onderwysers

en staatsamptenare) (cc) aftrede van werknemers (dd) diensvoorwaardes en -voordele (ee) ooreenkomste van bedingingsrade (ff) bevorderingsvereistes (gg) Senior Sertifikaat-vereistes (hh) Algemene Onderwys en Opleiding-

sertifikaat

(ii) beleid en prosedures vir Volwassene- Onderwys en Opleiding

(jj) Verdere Onderwys en Opleiding-sertifikaat-inligting

(kk) Voltydse Ekwivalent- Verdere Onderwys en Opleiding-syfers

(ll) Lys van Verdere Onderwys en Opleidingskolleges en kontakbesonderhede

beskikbaar van die Direktoraat: Gespesialiseerde Onderwys, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords is gratis beskikbaar van die Direktoraat: Mensehulpbronbestuur, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords is gratis beskikbaar van die Direktoraat: Infrastruktuurbeplanning en -Ontwikkeling, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords is gratis beskikbaar van die Direktoraat: Mensehulpbronbestuur, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords is gratis beskikbaar van die Direktoraat: Eksamineringsadministrasie, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad. Afdrukke van hierdie rekords is gratis beskikbaar van die Hoofdirektoraat: Verdere Onderwys en Opleidingskolleges, Grand Central-torings, Laer Parlementsraat, Privaatsak X9114, Kaapstad.

Page 23: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

23

5.3 VERSOEKPROSEDURE

Om inligting te versoek wat nie outomaties beskikbaar is nie, moet ’n versoeker

Vorm A gebruik. Dit word voorgeskryf in die regulasies wat ingevolge PAIA

gepubliseer is (Regeringskennisgewing R223 van 9 Maart 2001).

’n Versoekfooi van R35,00 moet betaal word voordat die versoek geprosesseer

sal word.

Daar is geen versoekfooi vir ’n rekord wat deur ’n onderhoudsbeampte of

onderhoudsondersoeker aangevra word vir die doeleindes van ’n

onderhoudsondersoek of -navraag nie, ingevolge die bepalings van die Wet op

Onderhoud, 1998 (Wet 99 van 1998), of die regulasies wat kragtens artikel 44

van daardie Wet gemaak is (soos per Regeringskennisgewing R991 van

14 Oktober 2005).

Voorsiening word in Vorm A gemaak vir die versoeker om aan te dui of hy of sy

’n geleentheid benodig om die rekord te sien of om ’n afskrif van die rekord te

bekom.

Vorm A gee die versoeker ook die geleentheid om aan te dui in watter taal die

rekord benodig word. Daar is egter geen verpligting op die Departement om die

rekord te vertaal nie.

● ’n Versoeker kan ook versoek in watter vorm toegang tot die rekord benodig word

(byvoorbeeld ’n papier- of elektroniese afskrif). Die rekord sal in die verlangde

vorm verskaf word tensy dit onredelik sou inmeng met die werking van die

Departement of indien toegang om praktiese redes nie in die verlangde vorm of

medium verskaf kan word nie.

● ’n Toegangsfooi is betaalbaar indien die versoeker byvoorbeeld afskrifte van die

rekords benodig.

● ’n Enkelpersoon van wie die jaarlikse inkomste nie meer as R14 712,00 is nie, en

getroude persone of ’n persoon en hy of sy lewensmaat wat tesame nie meer as

R27 192,00 verdien nie, hoef nie ’n fooi vir toegang tot inligting te betaal nie

(soos per Regeringskennisgewing R991 van 14 Oktober 2005).

● ’n Versoeker wat sy of haar persoonlike rekord wil nagaan, hoef ook nie ’n

toegangsfooi te betaal nie (soos per Regeringskennisgewing R991 van

14 Oktober 2005).

Page 24: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

24

● In sommige gevalle kan ’n versoeker gevra word om ’n deposito te betaal bo en

behalwe die reeds genoemde fooie.

● ’n Versoeker kan intern appelleer teen die betaling van ’n deposito of

toegangsfooi. Om te appelleer moet die aansoeker Vorm C invul (soos

voorgeskryf in Regeringskennisgewing R223 van 9 Maart 2001).

● Indien die interne appèlprosedure uitgeput is en die versoeker steeds ontevrede

is met die uitkomste, kan ’n hof genader word vir ’n toepaslike bevel.

● Toegang tot ’n rekord sal weerhou word totdat al die fooie van toepassing betaal

is.

● Inligting kan namens iemand anders versoek word. In sulke gevalle moet die

hoedanigheid waarin die aansoek gedoen word, aangedui word.

● Indien ’n aansoeker nie kan lees of skryf nie of nie die vorm kan invul weens ’n

gestremdheid nie, kan die versoek mondelings gerig word. Die inligtingsbeampte

of ’n persoon wat as sulks gedelegeer is, moet die vorm namens die versoeker

invul en hom of haar ’n afskrif van die voltooide vorm gee.

6. DIENSTE BESKIKBAAR AAN DIE PUBLIEK

ARTIKEL 14(1)(f)

WKOD-webblad (http://wced.school.za/home/home.html)

Hoofkantoor-dienskantoor

Hoofkantoor-inbelsentrum

7. REËLING WAT BETROKKENHEID BY DIE FORMULERING VAN BELEID EN DIE

UITVOERING VAN FUNKSIES TOELAAT

ARTIKEL 14(1)(g)

In die meeste gevalle skryf wetgewing die volgende prosedures voor vir die

bekendmaking van aangeleenthede en vir openbare deelname:

kennisgewings in die media, byvoorbeeld in die Provinsiale Koerant,

provinsiewye koerante en plaaslike/gemeenskapskoerante

werkswinkels met belanghebbende en geraakte groepe

kennisgewings op die Departement se webblad

Page 25: DEPARTMENT OF HOUSING - Western Cape Government

25

handleidings en riglyndokumente (soms)

8. REGSMIDDELLE BESKIKBAAR TEN OPSIGTE VAN HANDELINGE OF VERSUIM

OM TE HANDEL

ARTIKEL 14(1)(h)

Wetgewing van toepassing op die Departement kan voorsiening maak vir ’n interne

hersiening of appèlprosedure. Sou hierdie prosedure uitgeput wees of indien daar

geen voorsiening gemaak is vir so ’n prosedure nie, kan ’n hof genader word vir ’n

toepaslike bevel.