(c(17 die akademii(us en die politiek...om enige moontlike misverstand uit die weg te ruim, wil ek...

4
dige voorbeelde en metodes te 'soek. Die toepassing van die Brit- se model het uiteindelik vasge- loop. In hierdie soektog is onder andere deur min. P. W. Botha na die Switserse kantonstelsel ge- wys. Die Switserse bestel kan tereg as 'n plurale/pluralistiese demo- krasie genoem word. Dit bevat al die bestanddele van 'n demokra- sie en kombineer dit terselfder- tyd met 'n etniese en geografiese pluraliteit. Duits-, Frans- en Itali- aanssprekende volksdele word binne die grense van een staat gehuisves. Naas die sentrale wet- gewende en uitvoerende mag, is die bestuursmagte sterk gedesen- traliseer na die kantons (distrikte of provinsies van die drie taal- groepe). Daar bestaan veelvoudige verkeer tussen die top groepe en betreklik min aanraking tussen die "massas". Die taalgebruike en tradisies van elke groep word er- ken en jaloers bewaar. Origens bestaan daar 'n onderlinge aan- vaarding van mekaar as kompo- nente van dieselfde staatsgemeen- skap (nasieskap), 'n gemeenskap- like patriotisme (vaderlandslief- de). Die getalleverhoudinge is so- danig dat een groep nie die ander twee kan oorheers nie. Terselfder- tyd leef die drie groepe grootliks ruimtelik geskei van mekaar. Die ooreenkoms tussen die RSA en Switserland is opvallend vir sover dit die pluraliteit van taal en etnisiteit betref. Veel ver- der gaan die ooreenkoms egter nie. Die verskille is nog ooglopen- der. Switserland se pluraliteit is kleiner en eenvoudiger as die van Suid-Afrika. Dit word nie gekom- pliseer deur ongelyke getallever- houdinge nie; rasse- en beska- wingsverskille is daar nie ter sprake nie. So ook 'n nog onver- gete ~ryd om mag met oorbly- wende elemente van onderwer- ping en dominasie. Soos in die VSA is die Switserse burgery op- gebou uit afgesplinterde volksdele en nie uit 'n veelvoud van volke as sodanig soos in Suid-Afrika nie. Geografies is die bevolkings- dele ook minder gemeng as in die RSA. Dr. Koornhof het derhalwe tereg 'n baie versigtige formule- ring gekies deur te verwys na 'n stelsel wat ooreenkoms toon met die kantonstelsel. Twee konklusies spruit voort uit die voorgaande. Ten eerste is daar geen rede om oor terminologie 'n stryd te ontketen nie. Dit is veel eenvoudi- ger as wat die saak dikwels voor- gestel word. Tweedens salons nog veel ver- der en wyer as na Switserland moet kyk om bruikbare idees te vind. Boweal salons self dringen- der en ernstiger skeppend moet dink om 'n eie Suid-Afrikaanse antwoord daar te stel - onder meer deur te leer uit die misluk- kings en suksesse van ander, so- wel as uit 'n eerlike ontleding van ons toestande en werklikhede. (C(17 DEUR PROF. S. J. TERBLANCHE (Dept. Ekonomie. Universiteit van Stellenbosch) DIE AKADEMII(US EN DIE POLITIEK (2) 'N OORRYPTYD VIR VOLKSKRITlEK "Die Nasionaal-gesinde Afrikaner sal waaragtig in die tyd waarin ons leef sy kant in volkskritiek moet bring as ons 'n nuwe beskawing vir al Suid-Afrika se mense in hierdie groot en droewe land wil vestig." IN verlede maand se uitgawe van Woord en Daad het ek die artikelonder die opskrif, Die Akademikus en die Politiek, af- gesluit met die vraag of 'n goed- gesinde akademikus in die open- baar kritiese vrae kan opper oor die waarde-oordele van sy eie party. Om 'n antwoord hierop te gee salons as't ware 'n gevalle- Bladsy vier studie moet doen. Ons kan seker nie 'n beter geval kies as die ver- houding tusse die nasionaal-ge- sinde (meesal Mrikaner) aka- demikus en die hoofsaaklik Mrj· kaner-beheerde Nasionale poll- tiek nie. Vir die doeleindes van hierdie gesprek, wil ek beweer dat daar in die afgelope byna dertig jaar hoofsaaklik twee tydperke onder- WOORD EN DAAD " skei kan word ten opsigte van die verhouding tussen die nasionaal- gesinde Afrikaner-akademikus en die hoofsaaklik Afrikaner-beheer- de Nasionale regering. Vir die eerste tien of twintig jaar het die nasionaal-geeinde akademikus in 'n po isie van onderdanigheid en onmondigheid gestaan. Byna on- voorwaardelike aanvaarding van die ideologie e uitgangspunt van die Na ionale Party wa 'n vereis- te vir politieke de Iname. In die afgelope tien jaar of meer is daar volop teken dat die nasionaal-gc inde akaderniku al hoe meer vryheid gegun word, Augustus 1977

Upload: others

Post on 26-Sep-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: (C(17 DIE AKADEMII(US EN DIE POLITIEK...Om enige moontlike misverstand uit die weg te ruim, wil ek dit duidelik stel dat daar die afge-lope tien jaar reeds ver gevorder is in die normalisering

dige voorbeelde en metodes te'soek. Die toepassing van die Brit-se model het uiteindelik vasge-loop. In hierdie soektog is onderandere deur min. P. W. Botha nadie Switserse kantonstelsel ge-wys.

Die Switserse bestel kan teregas 'n plurale/pluralistiese demo-krasie genoem word. Dit bevat aldie bestanddele van 'n demokra-sie en kombineer dit terselfder-tyd met 'n etniese en geografiesepluraliteit. Duits-, Frans- en Itali-aanssprekende volksdele wordbinne die grense van een staatgehuisves. Naas die sentrale wet-gewende en uitvoerende mag, isdie bestuursmagte sterk gedesen-traliseer na die kantons (distrikteof provinsies van die drie taal-groepe). Daar bestaan veelvoudigeverkeer tussen die top groepe enbetreklik min aanraking tussendie "massas". Die taalgebruike entradisies van elke groep word er-ken en jaloers bewaar. Origens

bestaan daar 'n onderlinge aan-vaarding van mekaar as kompo-nente van dieselfde staatsgemeen-skap (nasieskap), 'n gemeenskap-like patriotisme (vaderlandslief-de). Die getalleverhoudinge is so-danig dat een groep nie die andertwee kan oorheers nie. Terselfder-tyd leef die drie groepe grootliksruimtelik geskei van mekaar.

Die ooreenkoms tussen dieRSA en Switserland is opvallendvir sover dit die pluraliteit vantaal en etnisiteit betref. Veel ver-der gaan die ooreenkoms egternie. Die verskille is nog ooglopen-der. Switserland se pluraliteit iskleiner en eenvoudiger as die vanSuid-Afrika. Dit word nie gekom-pliseer deur ongelyke getallever-houdinge nie; rasse- en beska-wingsverskille is daar nie tersprake nie. So ook 'n nog onver-gete ~ryd om mag met oorbly-wende elemente van onderwer-ping en dominasie. Soos in dieVSA is die Switserse burgery op-

gebou uit afgesplinterde volksdeleen nie uit 'n veelvoud van volkeas sodanig soos in Suid-Afrikanie. Geografies is die bevolkings-dele ook minder gemeng as in dieRSA. Dr. Koornhof het derhalwetereg 'n baie versigtige formule-ring gekies deur te verwys na 'nstelsel wat ooreenkoms toon metdie kantonstelsel.Twee konklusies spruit voort

uit die voorgaande.Ten eerste is daar geen rede

om oor terminologie 'n stryd teontketen nie. Dit is veel eenvoudi-ger as wat die saak dikwels voor-gestel word.Tweedens salons nog veel ver-

der en wyer as na Switserlandmoet kyk om bruikbare idees tevind. Boweal salons self dringen-der en ernstiger skeppend moetdink om 'n eie Suid-Afrikaanseantwoord daar te stel - ondermeer deur te leer uit die misluk-kings en suksesse van ander, so-wel as uit 'n eerlike ontleding vanons toestande en werklikhede. •

(C(17 DEUR PROF. S. J. TERBLANCHE (Dept. Ekonomie. Universiteit van Stellenbosch)

DIE AKADEMII(US EN DIEPOLITIEK (2)

'N OORRYPTYD VIR VOLKSKRITlEK"Die Nasionaal-gesinde Afrikaner sal waaragtig in die tyd waarin onsleef sy kant in volkskritiek moet bring as ons 'n nuwe beskawing viral Suid-Afrika se mense in hierdie groot en droewe land wil vestig."

IN verlede maand se uitgawevan Woord en Daad het ek dieartikelonder die opskrif, DieAkademikus en die Politiek, af-gesluit met die vraag of 'n goed-gesinde akademikus in die open-baar kritiese vrae kan opper oordie waarde-oordele van sy eieparty. Om 'n antwoord hierop tegee salons as't ware 'n gevalle-

Bladsy vier

studie moet doen. Ons kan sekernie 'n beter geval kies as die ver-houding tusse die nasionaal-ge-sinde (meesal Mrikaner) aka-demikus en die hoofsaaklik Mrj·kaner-beheerde Nasionale poll-tiek nie.Vir die doeleindes van hierdie

gesprek, wil ek beweer dat daarin die afgelope byna dertig jaarhoofsaaklik twee tydperke onder-

WOORD EN DAAD

"skei kan word ten opsigte van dieverhouding tussen die nasionaal-gesinde Afrikaner-akademikus endie hoofsaaklik Afrikaner-beheer-de Nasionale regering. Vir dieeerste tien of twintig jaar het dienasionaal-geeinde akademikus in'n po isie van onderdanigheid enonmondigheid gestaan. Byna on-voorwaardelike aanvaarding vandie ideologie e uitgangspunt vandie Na ionale Party wa 'n vereis-te vir politieke de Iname.In die afgelope tien jaar of

meer is daar volop teken datdie nasionaal-gc inde akadernikual hoe meer vryheid gegun word,

Augustus 1977

Page 2: (C(17 DIE AKADEMII(US EN DIE POLITIEK...Om enige moontlike misverstand uit die weg te ruim, wil ek dit duidelik stel dat daar die afge-lope tien jaar reeds ver gevorder is in die normalisering

dat hulle besig is om mondig teword en dat die verhouding tus-sen die akademikus en politikusin die breëre Nasionale "Establish-ment" al hoe meer - salonsmaar sê - "genormaliseer" word.Gerieflikheidshalwe kan ons on-derskei tussen die periode vanakademiese onmondigheid en dieperiode van groterwordende aka-demiese mondigheid.

AKADEMIESE ONMONDIGHEID

In die periode van akademieseonmondigheid is daar vanuit diepolitieke sfeer relatief min vry-heid en bewegingsruimte aan diegoedgesinde akademikus toege-laat. Daar was 'n groot ongedulden onverdraagsaamheid met Afri-kaner akademici wat die regeringen veral sy waardestandpunte indie openbaar gekritiseer het. Ekwilonomwonde sê dat ek vanmening is dat die destydse hou-ding oor die algemeen geregverdigwas. Op daardie stadium was dieNasionale Party 'n Afrikaner-ge-oriënteerde party. Die posisie vansowel die Nasionale regering asdie Afrikaners was in veral dievyftigerjare nog baie onseker enkwesbaar en gevolglik was ditnodig om laer te trek en die ge-ledere te sluit. As gevolg hiervanis die vryheid van goedgesindeakademici ook ingeperk.Die Afrikaners het hulle ener-

syds bedreig gevoel deur die eko-nomiese mag en die kulturele (ofdie vermeende kulturele) meer-derwaardigheid van die Engelseen andersyd deur die getalle-oor-wig en die laer beskawingspeilvan die verskillende nie-blanke'bevolkingsgroepe. Die Nasionaleregering en die Afrikanerdom isin hierdie jare aan die venynigstekritiek denkbaar blootgestel watmeesal uit haat en nyd geborewas. In hierdie omstandighedewas die handhawing van Afrika-ner-identiteit en die politieke magvan die Nasionale Partyasook dieemansipasie van die Afrikaner opekonomiese en kulturele gebied,nie alleen doelstellings wat tennouste vervleg en komplimentêrwas nie, maar gesamentlik ookdie opperste prioriteit.Die nasionaal-gesinde Afrika-

ner-akademikus kon nie onverskil-lig staan teenoor hierdie be on-dere stelomstandighede nie, hymoes sorg dat sy optrede en veralsy openbare optrede te alle tye

Augustus 1977

diensbaar was tot die politiekeprioriteit. 'n Akademikus wat homop hierdie stadium die reg toege-den het om hom in die openbaarop 'n kritiese wyse in te mengmet die stryd oor die waarde-oor-dele, het uit die aard van diesaak konfrontasie gesoek en ditook gekry.Hoewel ek van mening is dat

die akademiese onmondigheid insê die jare vyftig geoorloof was,het dit ook twee skadusye gehadwat ons nie mag verswyg nie.Enersyds het dit daartoe geleidat bona fide Afrikaner-akademi-ei redelik maklik vervreemd ge-raak het en uitgeskuif is. Hul lang-durige verydeling het gewoonlikoorgeslaan in 'n siniese onverskil-ligheid en selfs 'n vyandigheidteenoor die huidige politieke be-w indhebbers, As gevolg hiervanhet baie goeie intellektuele ver-moëns en navorsingstalent vir allepraktiese doeleindes vir die hui-dige politieke bewindhebbers ver-lore gegaan. Dit is Jammer.Maar aan die ander kant het

die akademici wat in die laer ge-bly het, dikwels te apologeties a.spleitbesorgers vir die Afrikaner enNasionale Party se saak in dieopenbaar in die bres getree. Ineffek het dit daarop neergekomdat goedgesinde akademici hulledikwels te veel met die stryd oordie waarde-oordele bemoei het endikwels te ver agteroorgebuig hetom die ideologiese grondslae vandie party en sy beleid goed tepraat en te propageer. Sommigenasionaal-gesinde akademici hetop hierdie manier eintlik politiekbedryf. Hulle het hul aan grens-oorskryding skuldig gemaak son-der dat daar ooit 'n baksteen ophulle kop geval het.

OORGANGSTYDPERK

Die jare estig was In vele opsig-te 'n oorgangstydperk. Die repu-blikeinse ideaal is verwe enlik, opekonomiese gebied het die Afri-kaners so gevorder dat almal minof meer in middel tan kring "ge-arriveer" het, terwyl die Afrika-ner e kulturele en intellektuelepre ta ie odanig wa dat enigegevoel van minderwaardigheid fi-naalopsy ge kuif kon word.Intussen het die Na ionale

Partyook doclbewu y ba Iverbreed en i Eng I prekendein die kabinet opgeneem. Diepolitieke oogmerke van die Nasie-

WOORD EN DAAD

nale Party en die kulturele oog-merke van die Afrikanerdom hetnou nie meer so volledig ooreen-geval soos in die jare vyftig nie.Vir ons doel is dit nie nodig omons koppe langer oor daardie oor-gangstyd te breek nie, behalweom te sê dat die mondigwordingvan die nasionaal-gesinde akade-mikus in daardie dekade 'n aan-vang geneem het.

DIE JARE SEWENTIG

Kom ons wy die ruimte wat onsoor het aan die jare sewentig.Omstandighede is ingrypend an-ders as in die jare vyftig. DieAfrikaner is volledig geëmansi-peer en sy identiteit word slegsbedreig in soverre die voortbe-staan van beskaafde standaardein SUidelike Afrika bedreig word.Die magsposisie van die Nasiona-le Party word eweneens ook niebedreig nie. Inteendeel. Die oppo-sisieparty is versplinter en ver-lam 00 nog nooit tevore nie.Maar vanweë 'n verskeidenheidvan gebeurtenisse verkeer ons inhierdie subkontinent in 'n baieernstige bestaanskrisis. In hier-die veranderde omstandighedekan die prioriteite van die Nasio-nale regering seer sekerlik niemeer dieselfde wees as in diejare vyftig nie.Hoewel die politieke mag van

die Party en die kulturele solidari-teit van die Afrikaners (wat nogsteeds belangrike steun aan dieParty verleen) nie meer die op-perste prioriteite is of kan weesnie, bly dit nog steeds baie be-langrike doelstellings en is dit tenminste van besondere instrumen-tele belang in die hantering vandie huidige' bestaanskrisis. Dieomvang en die belangrikheid vandie taak wat vandag op dieskouers van die hoofsaaklik Afri-kaner-ondersteunde Nasionale re-gering rus, kan nie maklik oor-beklemtoon word nie.Om hierdie moeilike en steeds

moeilikerwordende taak suksesvolte kan deurvoer, het die onder-steuning, hulp en advies wat goed-ge inde akademici aan die poli-tieke bewindhebber kan gee, ookin belangrikheid toegeneem. Goed-ge inde akademici kan egter al-leen hierdie belangrikerwordëndetaak vervul a hulle die moed endie durf het om die groter uitda-ging te aanvaar, a hulle hulselfgroter vryheid en ini iatief ver-

Bladsy vyf

Page 3: (C(17 DIE AKADEMII(US EN DIE POLITIEK...Om enige moontlike misverstand uit die weg te ruim, wil ek dit duidelik stel dat daar die afge-lope tien jaar reeds ver gevorder is in die normalisering

oorloof en as die vertrouensver-houding tussen hulle en die poli-tieke bewindhebbers nie daardeurgeskaad word, dit wil sê as diepolitici hulle ook groter beweeg-ruimte veroorloof.Kortom, die huidige omstan-

dighede vereis dat die verhoudingtussen die akademici en politicivan albei kante verder genormali-seer sal word.

NORMALISERING VANVERHOUDINGE

Om enige moontlike misverstanduit die weg te ruim, wil ek ditduidelik stel dat daar die afge-lope tien jaar reeds ver gevorderis in die normalisering van dieverhouding. Van die kant van diepolitieke bewindhebbers worddaar veel meer geleenthede aandie goedgesinde akademikus ge-bied en word sy kritiese vraag-stellinge met veel groter ver-draagsaamheid bejeën. Aan dieander kant is daar baie akademi-ci wat die nuwe geleenthede engroter vryhede benut om metteoretiese vraagstellinge en kri-tiek na vore te kom wat voor-heen net nie moontlik was nie.Ongelukkig het daar sowel

politici as akademici oorgeblywat meen dat net die geslote enenger verhoudinge van die jarevyftig geoorloof is. Die betrokkepolitici het blykbaar so verwengeraak deur die akademiese on-derdanigheid van die jare vyftigdat hulle die kritiese houding vansommige nasionaal-gesinde akade-mici net nie kan duld nie engraag wil sien dat hierdie akade-mici Of hok geslaan of uitgedryfsal word.Aan die ander kant is daar

blykbaar ook akademici wat indie groef van die jare vyftig vas-gevang bly en verkies om akade-mies onmondig te bly. Ook hullekan hul nie by veranderde om-standighede aanpas nie. Ironiesgenoeg is hulle dikwels die mensewat vir die verdagmakery teendie meer krities-ingestelde Nasio-nale-gesinde akademici verant-woordelik is. In die woorde vanprof. Hennie Rousseau bly die rolvan hierdie ideologies gegrepeakademikus byna outomaties be-perk tot dié van 'n agterryer watdie konserwatiewe geskut in diegeledere van die Nasionale Afrika-ners met die lood van swaarwig-tige beginsels moet laai,

Bladsy ses

Ek wil graag ten slotte tweeredes aanvoer waarom die Nasio-naal-gesinde akademikus juis inhierdie dae waarin ons leef 'n be-sondere rol te speel het binne diebreë Nasionale Afrikaner "Es-tablishment" - 'n rol wat meerselfstandige optrede en selfs open-bare kritiek op waardes en priori-teite behels. Terselfdertyd wil ekook die hoop uitspreek dat dieakademikus die geleentheid gegunsal word om juis in hierdie daehierdie rol te speel - dit wil sêdat sy bona fides as Nasionaal-gesinde akademikus nie as gevolgvan kritiese optrede in twyfel ge-trek sal word nie.

HISTORIESE DRYFHOUT

Eerstens omdat die NasionaleRegering al byna 30 jaar aan diebewind is. Enige regering - selfs'n goeie regering soos die Nasio-nale regering - wat ononderbro-ke vir byna 30 jaar regeer - sleepuiteraard 'n groot hoeveelheid his-toriese ballás met hom saam.Hierdie ballás bestaan uit uitge-diende opvattings, vooroordele enbeleidsrigtings. Oor 'n tydperk van30 jaar maak enige regering baiebeloftes en bind hy homself metbaie kompromieë.Daar bestaan waarskynlik twee

besondere redes waarom daar so'n groot hoeveelheid historiese bal-lás soos dryfhout opgedam geraakhet en nou die stroom van ver-nuwing belemmer. Baie van diekritiek wat in die afgelope 30 jaardeur die opposisie, die Engelsepers en deur buitelanders teendie kop van die Nasionale regeringgeslinger is, was so onbillik enso vergesog dat die regering metgoeie reg geleer het om 'n doweoor daarop te draai. Maar op dielang duur hou dit ook nadele in.Aan die ander kant het goed-

gesinde akademici - om redeswat ek reeds genoem het - ooknie van meet af hul kant gebringom dit wat verouderd en oorbo-dig geraak het aan die nodige kri-tiek en blootstelling te onderwerpnie. 'n Besondere sameloop vanomstandighede het dus meege-bring dat sommige politici nogaltyd 'n sterk weersin teen kritiekhet en veral kritiek uit eie kring.Dit is 'n houding wat nie meerte regverdig is nie maar - insoverre dit bly voortleef - 'nhouding wat steeds bevorderlikis vir die opdam van dryfhout.

WOORD EN DAAD

Dit behoort tot die demokra-tiese tradisie dat daar gereeld re-geringsveranderinge plaasvind. Opsigself genome is so 'n regerings-verandering 'n heilsame ding. Ditbring 'n sekere dissipline mee enbied telkens geleentheid vir 'n nu-we begin. Ongelukkig is 'n rege-ringsverandering volgens alle aan-duidings nie moontlik, en wat my-self betref ook nie wenslik, in dieSuid-Afrikaanse situasie nie. Ge-volglik moet ons van ander me-todes gebruik maak om van diehistoriese ballás ontslae te raaken om die nodige dissipline envernuwing te bewerkstellig. Inhierdie opsig kan en moet goed-gesinde akademici 'n belangrikebydrae lewer.N. P. van Wyk Louw sê êrens

dat die afbreek en die sloping vandit wat uitgedien is 'n skone dronkgenot kan wees. Hoewelons al-mal graag wil bou, en graag op-bouende kritiek wil lewer, is ditvolgens Van Wyk Louw soms vir'n geslag nie gegee om te bou nie,maar alleen om af te breek. Ditwil voorkom asof ons juis nou'n geslag nasionaal-gesinde akade-mici nodig het vir wie dit niegegun is om te bou (soos hullegraag sou wou nie), maar om dieballás wat in die Nasionale Afri-kaner "Establishment" in sy langtyd van mag en bevoorregting op-gegaar het, met die nodige matevan deernis en liefde te help af-breek.As goedgesinde akademici nie

met hierdie taak behulpsaam isof kan wees nie, kan die slopings-kontrak dalk in die hande belandvan mense wat ook dit wat waar-devol is vir die Nasionale Afrika-ner, met die grond gelyk salmaak.Die tweede rede waarom die

nasionaal-gesinde akademikus juisin hierdie tyd met groter selfstan-digheid moet optree, is omdat"Suid-Afrika se bestaanskri is insy diepste wen e ook 'n krisis indie hart van die Nasionale Afri-kaner" is - soos Dawie dit op6 November 1976 in sy rubriek inDie Burger ge tcl het. Op 11November 1976 het vyf profes 0-re van Stellenbo eh - waaronderprof. Eterhui e en ek elf - in'n brief in Die Burger die tand-punt inge",eem dat "die krisis indie hart van die Na ionale Afrika-ner die morele problernatiek v r·tolk van talle Afrikaner wat hul

Augustus 1977

J

Page 4: (C(17 DIE AKADEMII(US EN DIE POLITIEK...Om enige moontlike misverstand uit die weg te ruim, wil ek dit duidelik stel dat daar die afge-lope tien jaar reeds ver gevorder is in die normalisering

volksverbondenheid 'n hoë priori-teit gee, maar nie bereid is omhul sin vir geregtigheid op diealtaar van hierdie volksverbonden-heid te offer nie".

'N GOEIE MORELE KRISIS

Dit kan nie betwyfel word datdaar 'n krisis - 'n morele krisis- in die hart van die NasionaleAfrikaner woed nie. Daar is stryden spanning, wroeging en diepgry-pende selfondersoek aan die gang.Vanweë die strategiese posisiewat die Nasionale Afrikaner inSuid- en Suidelike Afrika inneem,is dit goed dat daar so 'n strydaan die gang is. Die krisis in diehart van die Nasionale Afrikanergaan eintlik oor waarde-oordeleen oor politieke prioriteite. Ditkan tog in alle billikheid nie van'n polities-betrokke en nasionaal-gesinde Airikaner-akademikus ver-wag word dat hy te midde vanhierdie stryd op die kantlyn salbly staan asof die stryd hom nieaangaan nie en asof hy op grondvan sy vakkundige kennis nie 'n

bydrae te lewer het nie.Reeds in 1913 het Tobie Mul-

ler in 'n toespraak, op Stel-lenbosch, gesê dat nou dat dieAfrikaners 'n selfbewuste nasiegeword het, dit sedelike motieweis wat ons saambind. Hy het ditby daardie geleentheid in dievooruitsig gestel dat die Hollands-Afrikaanse nasie deur middel vanegte nasionalisme 'n eie individua-Iiteit wil bewaar en aankweek, nietot nadeel nie, maar eerder metdie hulp van en tot die voordeelvan die ander nasionale groepein Suid-Afrika. Die nasionale strydis volgens hom nie 'n stryd teenander nie, maar 'n sedelike strydbinne 'n selfbewuste nasionale or-ganisme om met morele ems al-les wat die nasie se karaktervor-ming benadeel, uit die weg teruim.

GEWEERVUUR EN SAMBOKSLAE

Ek wil graag aanvaar dat diemorele' krisis in die hart van dieAfrikaner juis te make het methoe ons van alles wat ons karak-

tervorming benadeel - alles watselfsugtig, selfgenoemsaam en ge-slote is - uit die weg kan ruim.Veerti~ jaar gelede het N. P.

van Wyk Louw beweer dat die tydryp en oorryp is vir 'n groot volks-kritiek deur volksgenote. Hoeveelte meer is die tyd nie nou oorrypdaarvoor nie? Van Wyk Louw hetgepleit dat daar kritici tussen onsgelos moet word, wat vervul ismet 'n haat teen ons halfheid, ge-maksug en kleinburgerlikheid.. Hierdie kritici moet volgens hommense wees wat in hul stryd teendie Afrikaner se euwels self indie eerste plek Afrikaners is enhulle moet ons met "geweervuuren sambokslae" laat opsteier tot-dat ons doen waarvoor ons hierin Afrika is: die opbou van 'nnuwe beskawing in 'n nuwe land.Die nasionaal-gesinde Afrika-

ner-akademikus sal waaragtig indie tyd waarin ons leef sy kantin hierdie soort volkskritiek moetbring as ons 'n nuwe beskawingvir al Suid-Afrika se mense inhierdie groot en droewe land wilvestig. •

liERE. rekies en te keur.~ bied u talle onvergeet-like toerbusvakansies. Reisgeld sluitetes en verblyf ID.

JOHANNESBURG-DURBAN(In albei rigtings)Toer Nr. JKD6R-6 dae-R205.Deur Oos-Transvaal, die NasionaleKrugerwildtuin, Swaziland en Hluhluwe-wildreservaat, tuiste van diewitrenoster.

Toer Nr. JMD3R-3 dae-R78.Cathedralpiek twee nagte, die ValleiVëIl Duisend Heuwels.

rt_'f, KAAPSTAD-JOHANNESBURG(In albei rigtingI)Toer Nr. CPJ7R-7 dae-R227.

Wildernis, die pragtige Tuinroete, PortElizabeth, Oos-Londen en Transkei.DURBAN-KAAPSTAD~Inalbei rigtings)Toer Nr. DOC6R-6 dae-R212.Umtata, Oos-Londen, Port Elizabeth,P~ttenre~en~m-~die Kqogrotte en 'n voIstruispJaas.

Augustus 1977

Toer Nr. DPC5R-5 dae-RI63.Vallei van DuisendHeuwels, Umzim-kuluvaJle~ Oos-Londen, Port Elizabeth,Wildernis, Swellendam, Sir Lowryspas.SIRKEL TOEP.E VAN .J0HANNES-BURG NA DIE NASIONALEKROOERWJLDruINToer Nr. JKJ3R -3 dae-R98.2 nagte in die Wildtuin. Die Sudwala-grotte.

f~?ir:~.Die SudwaJagrotte.Toer Nr. JKJ5R-5 dae-R15L3 nagte in die Wildtuin.

Blyderivierldoof, die Sudwalagrotte.SIRKELTOERE VAN kAAPSTADToer Nr. CGC5R-5 dae-R15O.Nasiooale Bontebokpark, Swelleodam,Tuinroete, 'n volstruisplaas en die~otte.. Dag- en haIiIagubtappIe naHennam... Kaappunt, Purl. Hout-baai, 8aJnsIdoof, Cera. vier berg-paaee, High Noon en \Vynroete.

WOORD EN DAAD

SIRKELTOERE VAN WINDHOEKToer Nr. WEW5R-5 dae-R13LNa die Nasionale EtoshawiJdtuin oorDieretuinpark. Okaukuejoruskamp,Halaliruskamp, Namutoni, Tsumeb.Vier nagte in die Wildtuin.

Toer Nr. WNW7R-7 dae-R215.Die Gamsbergpae,gapende Kuisebkloot,die Namib, Walvisbaai

en die Nasionale Etoshawildtuin.Pos die koeponvandag vir volle beson-derhede. Of skakel u naasteSA Spoorwegreisburo of reisagent.

r------------------,~,Posbus 1111, WADJohannesburg 2000.Stuur my asseblief dadelik vollebesorxJerhede oor u ~Nan: .Adres: .

......................... Tel: ... : ........

~__________________ Jyzn"_

Bladsy sewe