bybel versies - coyhwhjesaja 40:31 dag vier: dit is die gunsbewyse van yahweh dat ons nie omgekom...

21

Upload: others

Post on 26-May-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en
Page 2: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

DAG EEN: Want die loon van die sonde is die dood, maar die gunsbewys van Elohiem is die ewige lewe in die Messias Yahshua, ons Meester. Romeine 6:23

DAG TWEE: Daarom, as iemand in die Messias is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, wat nuut is, het gekom. 2 Korintiërs 5:17

DAG DRIE: …maar die wat op Yahweh wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. Jesaja 40:31

DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22

DAG VYF: …en verlustig jou in Yahweh; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart. Psalms 37:4

DAG SES: Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van Elohiem in die Messias Yahshua oor julle. 1 Tessalonisense 5:18

DAG SEWE: Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die guns gaan, sodat ons barmhartigheid kan ontvang en guns vind om op die regte tyd gehelp te word. Hebreërs 4:16

DAG AGT: Hierdie boekrol van die Torah mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel ooreenkomstig alles wat daarin geskryf staan; want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel. Josua 1:8

BYBEL VERSIES

Probeer om elke dag van die Fees ‘n Bybel versie te leer!

Page 3: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

YAHWEH het sewe feeste deur die jaar wat ons moet hou. Die feeste beeld YAHWEH se plan vir die

mensdom, en Sy seun Yahshua, uit. Pesag is die eerste fees wat elke nuwe jaar onderhou moet word.

So wanneer word Pesag gehou? Die Skrif sê vir ons:

In die eerste maand, op die veertiende van die maand, tussen die aande, is die Pesag van Yahweh. Levitikus 23:5

~ Die Eerste Pesag ~

Die heel eerste Pesag het gebeur toe die Israeliete nog steeds in Egipte was. YAHWEH het elke huisgesin beveel om die bloed van ‘n lam of ‘n bok te vat en dit aan die deurposte van hulle huis te smeer. Dit was die teken vir die doodsengel om hulle huis verby te gaan sodat die eersgeborene nie sou sterf nie. YAHWEH het hulle bevel om ‘n ete van lamsvleis wat oor die vuur gebraai is, saam met ongesuurde brood en bitter kruie te eet. Terwyl hulle geëet het moes hulle heupe omgord wees, hulle skoene aan hul voete en hulle staf in hul hand. Hulle mag ook nie hulle huise voor die volgende oggend verlaat het nie en kon ook niks van die lam wat oorgebly het eet nie. As daar enige deel van die ete met die lam oorgebly het, moes hulle dit voor die volgende oggend verbrand het.

Die eerste Pesag wys vir ons hoe die Israeliete se eersgeborenes van die dood gered is deur die uitgestorte bloed van die lam.

~ YAHSHUA, ons Lam ~

Toe Yahshua gely en gesterf het, het Hy die Pesag Lam offer vir die sondes van die hele mensdom

geword. Na sy dood het ongesuurde brode en wyn die nuwe simbole van Pesag geword, wat ons

slegs een keer elke jaar gebruik. Die offer van ‘n dier tydens Pesag was nie meer nodig nie. Die

ongesuurde brood verteenwoordig Sy liggaam en die wyn Sy bloed. Hierdie simbole word gebruik in

die gedenk ete om ons te herinner aan Yahshua se offer en ons verbondverhouding met Hom.

Wat is die Betekenis van Pesag

Page 4: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

E V E V N L I O Y A R E T F N A S D S U

D N E I E E A X L K I I O Q H A F X Y W

E Y E R N R K M K I W U Z H I S O P S I

U A E R L O B E V E E R T I E N D E A P

R H K D O O M O T Q V K A Q J S D A J E

P S W O A B S E N C I R M H E E R E D S

O H Y V S N E S R D V E Q E R B R R S A

S U N X C Y E G I E A T F Z E U U B A G

T A V R Z B N G S N S T N G S U E A W D

E D N O S K J F U R G I C A S K D P E U

G A N R E D D I M I E B L E E E V T T N

E T P I G E S T A F O E G R O V P M E L

H I K S R Z K C P F M N S L W P W F O L

C S Y S D G O P B J O A B F G O G I V V

S A N D A L E K E J K X G I C L E N A N

Aviv Egipte Kosyn Sandale Veertiende Bekers Fees Lam Seder Verbond Bitter Kruie Gebraai Matzot Seremonie Verlossing Bloed Genade Middernag Sonde Voete was Deurposte Hisop Ongesuurde Staf Wyn Eersgeborene Jerusalem Pesag Teken Yahshua

Pesag Woord Soektog Eksodus hoofstukke 11-12; Matteus 26:17-30; Markus 14:12-26; Lukas 22:13-38; Johannes hoofstukke 13-17

En hierdie dag moet vir julle ’n herinneringsdag wees, en julle moet dit as ’n fees tot eer van Yahweh vier. Julle moet dit in julle geslagte as ’n ewige insetting vier.

Eksodus 11:14

En Hy sê vir hulle: Dit is my bloed, die bloed van die verbond, wat vir baie uitgestort word.

Markus 14:24

Page 5: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Om Iemand Anders se Voete te was …

Voor Yahshua se dood, in die tyd van die Pesag, het hy neer gekniel en die voete van sy dissipels

gewas. Hy het vir hulle die nodigheid gewys om die voete van ‘n medegelowige broer, wat ook in die

verbondverhouding is, te was. Hy het gesê dat net die voete gewas moet word en nie die hele

liggaam nie. Dit was om ons te leer dat ons nie meer as eenkeer hoef gedoop te word nie.

Ons moet elke dag aanhou om te baklei teen die sonde. Die voete was met Pesag wys dat ons die

klein kolletjies en plooie uit ons lewens uitwas. Yahshua wys daardeur dat almal gelyk is en niemand is

beter as iemand anders nie. Dit is nederigheid om die voete van ‘n ander persoon te was, en dit wys

dat ons mekaar moet dien!

(Yahshua het) van die maaltyd opgestaan en sy boklere uitgetrek en ’n doek geneem en dit om Hom vasgemaak. Daarna het Hy water in ’n bak gegooi en

die voete van die dissipels begin was en afdroog met die doek wat Hy omgehad het.

Johannes 13:4-5

Page 6: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

En hy sê vir hulle: Moenie verskrik wees nie. Julle soek Yahshua die

Nasarener wat aan die folterpaal opgehang is. Hy het opgestaan. Hy is

nie hier nie. Daar is die plek waar hulle Hom neergelê het.

Markus 16:6

Page 7: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Die Fees van Ongesuurde Brode Eksodus 13:6-7

Die tweede fees wat YAHWEH ons bevel om te hou is die fees van Ongesuurde

Brode. Die fees begin die dag na Pesag en hou aan vir sewe dae. YAHWEH sê ons

moet al die suurdeeg uit ons huise verwyder.

Suurdeeg is enige iets wat gebruik word om deeg of

beslag te laat styg. Soos gis, bakpoeier en koeksoda. Die

bestanddele kom in baie van die kos wat ons eet voor.

So, op die dag gedeelte van Pesag deursoek ons die kombuis en enige ander plek in

die huis waar kos gebêre word en gooi dan alle kos wat die bestanddele in het weg.

In die Bybel word daar baie keer na suurdeeg as ‘n tipe sonde verwys.

Ongesuurde Brood is plat brood wat geen rysmiddel bevat nie. Dit verteenwoordig

die afwesigheid van sonde. YAHWEH beveel ons om ongesuurde brood te eet

gedurende die feestyd om die teenoorstaande van sonde te simboliseer en dit wys

ook ons aktiewe gehoorsaamheid aan Hom.

Hoekom word die fees vir 7 dae gehou? Wel, die nommer sewe is YAHWEH se

spesiale nommer wat voltooiing en perfeksie beteken. So die sewe dae van die Fees

van Ongesuurde Brode herinner ons daaraan dat YAHWEH wil hê Sy mense moet

daarna streef om sonde heeltemal uit hulle lewens te sit.

Met bekering en die doop, vee YAHSHUA se offer al die sondes van ons verlede uit.

Hy het gesterf sodat ons nie die straf van die dood hoef te betaal nie. Na bekering en

die doop verwag

Wat is suurdeeg?

Net soos suurdeeg op pof, pof sonde ook op!

Page 8: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Pad na die graf Kan jy vir Josef en Nikodemus help om die regte pad na die graf te vind om

Yahshua daarin te begrawe?

… en dit afgehaal en in linne toegedraai en dit neergelê in ’n graf wat uit ’n rots gekap was, waar nog nooit iemand in gelê het nie.

Lukas 23:53

Page 9: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Wat is die Fees van Eerste Vrugte? Levitikus 23:10-11

Gedurende die Fees van Ongesuurde Brode het ons ‘n baie spesiaal en belangrike dag wat

die fees van Eerste Vrugte genoem word.

Hierdie dag is altyd op die eerste Sondag (eerste dag van die week) na die weeklikse

Shabbat, gedurende die fees van Ongesuurde Brode. Dit is die dag waarop Yahshua

opgewek is nadat hy vir drie dae en drie nagte in die graf was na sy kruisiging. Dit word die

dag van eerste vrugte genoem want Yahshua was die eerste om uit die dood opgewek te

word in YAHWEH se Familie. Hy het opgevaar na die hemel en is deur Sy Vader, en ons

Vader, aanvaar as die eerste vrug van die lewende.

This day also starts the 50 day count until Shavout or Pentecost, YAHWEH’s

third annual feast.

Gedurende die fees van Ongesuurde Brode in die nag gedeelte van die eerste dag van die

week, sny die mense ‘n gerf van die nuwe gars uit hulle velde. Hulle sal dit fyn maal om meel

te maak in die hoeveelheid van ’n omer en dit na die priester bring.

Die priester sal dit in die lug beweeg om deur YAHWEH aanvaar te word as die eerste vrug

van hulle fisiese oes. Daarna kon die oes begin. Die mense is nie toegelaat om van hulle oes

te eet totdat hulle hul eerste vrug offer na die priester gebring het om deur YAHWEH

aanvaar te word nie.

YAHSHUA fulfilled this by ascending to YAHWEH in Heaven and being accepted as the first fruit of the great spiritual harvest that was to come.

Insameling van die beweeg gerf

Hy is nie hier nie, Hy het opgestaan

Dit is ‘n bybelse eenheid van droë meting

omtrent soveel soos twee liter!

YAHSHUA het dit vervul deur op te styg na YAHWEH in die hemel en

aanvaar te word as die eerste vrug van die groot geestelike oes wat

sou volg.

Hierdie dag begin ook die 50 dae aftelling na Shavout of Pinkster, YAHWEH

se derde jaarlikse fees.

So, wat is ‘n Omer?

Page 10: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Search your bible to find the clues to the bible verses below.

1. Romans 14:19 – 2nd word

2. Numbers 31:23 – 19th word

3. Revelation 12:9 – words 7,8,9

4. Luke 12:1 – 35th word

5. Deuteronomy 4:40 – words 31,32,33,34

6. 1st Timothy 3:6 – words 4,5,6

7. Galatians 5:9 – last word

8. Acts 1:11 – words 29,30,31

9. 1st Corinthians 3:23 – 3rd word

10. Genesis 19:3 – 27th word

11. 2nd Chronicles 2:5 – words 11 and 12

12. Matthew 26:2 – words 5 and 6

13. Hebrews 9:14 – words 8 and 9

14. Exodus 34:29 – 6th word

15. Ezekiel 39:19 – words 21 and 22

16. 1st Corinthians 9:10 – words 10 and 11

17. Hebrews 4:16 – First three words

18. Leviticus 23:41 – 4th word

19. John 7:10 – words 13,14,15

20. Judges 6:15 – 8th word

21. Jeremiah 6:16 – 14th word

22. Matthew 13:33 – 14th word

23. Acts 24:18 – words 14 and 15

24. Mark 8:15 – words 10 and 11

25. 1st Peter 2:1 – words 5 and 6

26. Proverbs 12:13 – words 10,11,12

27. Numbers 9:11 – words 20,21,22

28. Psalm 116:17 – 16th word

29. 1st Timothy 2:2 – last three words

Write your answers here:

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

Scripture Scavenger Hunt

How to play:

You will need to look up the

29 verses below in your

Bible to find the answer to

the puzzle.

Look for the words only and

don’t worry about the

punctuation marks or

capitalization.

Single letter words like “a”

and “I” are counted as a

whole word.

Note: The Hebraic Roots Bible was used.

Other bible versions might not give the

same results.

Extra Bonus!

Find and name, the chapter and verses where it is written in the bible…

Page 11: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Dit is weer daardie tyd van die jaar en Bartholomeas nooi sy vriende oor om die fees van

Pesag wat naderkom te vier. Hy het elkeen van sy gaste gevra om iets na die ete te bring en om iemand saam met hulle te bring. Hy het vir hulle gesê dat die ete om 8:30 is en dat hulle

nie laat mag wees nie! Kan jy vanuit die leidrade hieronder uitpluis wat elke gas gebring het, wie saam met hulle

gekom het en hoe laat hulle by die ete opgedaag het?

1. Die drankies is om 6:30 daar aangebring, maar dit is nie deur Simon, wat saam met sy ma gekom het, gebring nie.

2. Die gas wat saam met sy

broer gekom het, het om 6:00 daar aangekom, maar het nie saam met Thomas gekom nie.

3. Judas wat nie geweet het hoe om kos te maak nie het net ’n slaai gebring.

4. Matthew, wat ver moes reis, het nie tot na 6:30 daar aangekom nie.

5. Die gas wat sy seun gebring het, het nie ‘n hoofgereg gebring het.

6. Peter het om 7:30 daar opgedaag, maar het nie die nagereg of voorgereg gebring wat deur ’n gas se suster gebring is wat nie om 7:00 daar opgedaag het nie.

Probeer jou beste om die raaisel op te los voor jy na die antwoorde op die laaste bladsy kyk!

’n Pesag ete

Page 12: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Vul die blokkiesraaisel in

Om die probleem korrek op te los moet jy eers ’n oplossing vind waar al die woorde in die

blokkiesraaisel in pas. - Wenk: Begin met die woorde wat alleen in hulle kategorieë is en bou

daarvan af!

En toe Yahshua die asyn geneem het, sê Hy: Dit is vervul! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee.

Johannes 19:30

3 Letter Woorde

Ete

Lam

Oes

Wyn

4 Letter Woorde

Aviv

Dood

Doop

Fees

Graf

Omer

Sewe

5 Letter Woorde

Berou

Bloed

Gered

Hemel

Hisop

Offer

Pesag

Seder

Sonde

Teken

6 Letter Woorde

Bekers

Egipte

Genade

Israel

Matzot

7 Letter Woorde

Bo-kamer

Gebraai

Messias

Sandale

Simbole

Verbond

Yahshua

11 Letter Woorde

Bitter Kruie

10 Letter Woorde

Deurkosyne

Kruisiging

Ongesuurde

Veertiende

Verlossing

Dissipels

Getsemane

Jerusalem

Levitikus

Middernag

Opgestaan

Seremonie

9 Letter Woorde

8 Letter Woorde

Voete was

12 Letter Woorde

Eersgeborene

Page 13: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Bybel Wuzzles

Daar is frases, name en spreekwoorde wat met die Bybel verband hou wat in die

boksies hieronder weggesteek is. Die antwoord kan in baie maniere weggesteek wees.

Byvoorbeeld dit kan in die grote, plek of die rigting wees. Op ‘n paar plekke gaan jy dalk

moet tel of na die vorm kyk, maar al wat jy eintlik moet doen is om te sê wat jy sien!

Probeer jou beste om die raaisel op te los voor jy na die antwoorde op die laaste bladsy kyk!

Page 14: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Soek

die

ver

skil

D

aar

is 1

6 v

ersk

ille

tuss

en d

ie p

ren

tjie

aan

die

lin

kerk

ant

en d

ie e

en a

an d

ie r

egte

rkan

t. K

an jy

hu

lle a

lmal

kry

?

Page 15: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Weet jy watter Psalm dit is?

1. He bore the sin of many-A

2. The sign of the new covenant.

3. The helper of a master.

4. No longer needed for sin sacrifices.

5. ______ by Elohim, and afflicted. (Isaiah 53:4)

6. The people cried this out when Yahshua entered into

Jerusalem.

7. The fourth commandment.

Geheime Psalm

The shaded A and the six letters surrounding it make a circle spelling YAHSHUA, which matches one of the

clues below. Find 7-letter words for the remaining clues. Shade the center letter of each word. Some circles can connect with each other.

Now unscramble all 7 of the center letters to spell the buzzword.

A Branch _ _ _ _ _ _ _

Die geheime psalm-raaisel gee die spasies vir ’n stelling of frase. Die letters is direk onder die kolom waarin hulle pas, maar is binne in die kolom geskommel. Vind die korrekte

Psalm deur die raaisel op te los!

Bybel Buzzword

E N

Page 16: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Messiaanse Profesieë

“Hy bewaar al sy bene:

nie een daarvan word

gebreek nie.”

Psalm 34:20

Johannes 19:36

“Op te vaar na die regterkant

van die Vader.”

Psalm 110:21

Markus 16:19

“Het sy rug gegee vir die wat

slaan, en sy wange vir die wat

die hare uitpluk.”

Jesaja 50:6

Matteus 26:67

“In u hand gee ek my gees

oor.”

Lukas 23:46

Psalm 31:5

“Dra die sondes van die hele

mensdom.”

1 Johannes 4:10

Jesaja 53:6

“Verraai vir 30 stukkies

silwer.”

Sagaria 11:12

Matteus 27:3

“opsien na My vir wie hulle

deurboor het.”

Sagaria 12:10

Johannes 19:34

“Sy klere onder mekaar

verdeel.”

Markus 15:24

Psalm 22:18

“Uit ’n maagd gebore.”

Jesaja 7:14

Matteus 1:18

“Gebore in Betlehem.”

Miga 5:2

Matteus 2:1

Hieronder is 10 Messiaanse profesieë in die Ou Testament. Trek ’n lyn tussen elke versie

na waar dit in beide die Ou en Nuwe Testament gevind word.

Ontsyfer die frase deur al die rooi letters, wat in die versies hierbo weggesteek is, te

gebruik. _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

Page 17: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Dan moet julle tel van die dag na die Shabbat, van die dag af as julle die omer as beweegoffer bring, sewe volle weke moet dit wees; tot die dag na die sewende Shabbat moet julle vyftig dae tel; dan moet julle ’n nuwe voedseloffer aan Yahweh bring.

Levitikus 23:15-16

Wil jy die dae na Shavout aftel?

Idees om die dae af te merk:

1. Teken ‘n kruis deur elke dag met ‘n kruit, potlood, pen of merker.

2. Kleur die nommer boksie elke dag met ‘n ander kleur in.

3. Plak ‘n klein voorwerp op die dag. Jy kan elke dag iets anders gebruik, of

dieselfde voorwerp elke dag op plak.

AFTELLING NA SHAVOUT . . .

Merk op April 6, 2015 (Dag 1) die dag af sodra die dag verby is, en

elke dag hierna tot by dag 50 (Shavuot).

Eerstens! Haal die “Aftelling na Shavout” kalender uit jou aktiwiteit

boekie en sit dit op ‘n plek waar jy dit elke dag kan sien.

Wees kreatief en geniet dit! Shavout sal hier wees nog voor jy dit weet!

Tel jou seëninge

Daar is op die heel laaste bladsye “tel jou seëninge” blokkies met ’n bybelversie.

Sny eers elkeen uit en plak dit dan in ’n boek. Lees dan elke dag tydens die

aftelling die dag se versie. Wanneer jy aan die einde van die dag die dag op jou

kalender afmerk kan jy iets in die blokkie neerskryf waarmee Yahweh jou daardie

dag mee geseën het.

Page 18: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

AFTELLING NA SHAVOUT . . .

Page 19: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Seëninge boekie

Page 20: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en
Page 21: BYBEL VERSIES - coYHWHJesaja 40:31 DAG VIER: Dit is die gunsbewyse van Yahweh dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie. Klaagliedere 3:22 DAG VYF: …en

Oplossing – ’n Pesag ete Simon het sy ma gebring (Leidraad 1) en Peter het 7:30 daar opgedaag (Leidraad 6), die een wat dus sy broer om 6:00 gebring het (Leidraad 2) is nie Thomas (Leidraad 2) of Matthew (Leidraad 4) nie, dit moet dus Judas wees wat 6:00 sy broer en die slaai gebring het.

Die drankies is nie deur Simon gebring nie (Leidraad 1), maar is om 6:30 gebring wat vir Matthew (Leidraad 4) en Peter uitsluit (Leidraad 6) so dit moes Thomas gewees het wat die drankies gebring het. Die voorgereg is nie deur Peter gebring nie (Leidraad 6), maar deur die gas wat saam met sy suster gekom het (Leidraad 6). Dit sluit vir Simon uit (Leidraad 1), dus moes dit Matthew gewees wat sy suster en die voorgereg gebring. Matthew het nie om 7:00 daar opgedaag nie (Leidraad 6) dus moes dit om 8:00 gewees het.

Peter het nie nagereg gebring nie (Leidraad 6) dus moes hy die hoofgereg gebring het, wat beteken hy het nie sy seun gebring nie (Leidraad 5), maar eerder sy pa.

Deur eliminasie moet dit dus Thomas wees wat sy seun met die drankies om 6:30 gebring het en Simon wat sy ma en die nagereg om 7:00 gebring het.

Antwoorde – Wuzzles

Rooi vers, Ondergrondse gemeente, Bid om die uur, Bokamer, Derde altaar, Offer buite die stad, Drie dae en drie nagte, ‘n Sagte antwoord weerhou die kwaad, Beker van genade, Pesag lam, Baie sondes, Vuuroffer, Koning van die Jode, In water gedoop, Sluier is geskeer, Ongesuurde brood, kledingstukke in vier dele gedeel, Die rooi see word geskei.

Antwoorde – Soek die verskil

Antwoorde vir raaisels

Antwoorde – Buzzword

1. Yahshua – A 2. Baptism – M 3. Servant – E 4. Animals – I 5. Smitten - S 6. Hosanna – H 7. Shabbat – S

Buzzword: Messiah

Geheime Psalm

Psalm 20:5