bb 13 augustus 2017 - ng kerk durbanville-bergsig...2017/08/13  · edelweiss acvv dienstak...

4
Bergsig Boodskap 13 Augustus 2017 Hoe het die oorspronklike kerk gelyk? Hoe het Jesus en Paulus daaroor gepraat? Is dit hoe ons vandag oor kerk dink of dit uitleef? Miskien is dit tyd om weer splinternuut te dink oor die kerk, veral gegrond op die oorspronk- like bedoeling van kerk- wees. Hoe lyk ons “han- delsmerk”? Die 1ste tema: Godsdiens vs. Verhou- ding met Jesus; Toe Jesus mens geword het, het ‘n vars nuwe ma- nier om God te volg aange- breek. ‘n Einde is gemaak aan die “tempel-model” van die Ou Testament. Die “Heilige Plekke” en “Hoë Priesters” is vervang met die mens as “Tempel van God” (1 Kor 3:16) en Jesus as finale “Hoë Priester” (Heb 4: 14 – 16) Die Ou Testament is vervul deur die LIEFDESGEBOD wat Jesus ons gee (Lukas 10:27). Jesus gee ons die opdrag om ons naaste lief te hê en selfs die mense van wie ons nie eers hou nie (ons vyande)! Hierdie oorspronklike opdrag en manier van navolging het deur die eeue in verskillen- de kerke verskillende vorme aangeneem, maar die oorspronklike be- doeling van “kerk” staan egter vas: dit is ‘n groepie mense wat hulle bes probeer om saam, die Leermeester, Jesus, nou- geset na te volg in alles wat Hy ons geleer het en LIEFDE uit te leef. Teks: Johannes 13:34-35 “Ek gee vir julle ʼn nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dis- sipels van My is.” Opvolgende temas: “Kerk” as gebou vs. “kerk” as dissipels van Jesus; Verdienste vs. die Liefdesgebod / Genade; Wettiesheid vs. Vryheid; Kerklike-kultuur vs. Dis- sipelskap. Aanbidding van God word gemeet aan die liefde vir ander mense. Ons gaan ook die vier laaste Sondae van die preekreeks ons Bergsig waardes aansluit by elke preek, omdat dit so goed pas by die tema. Oor Andy Stanley (skrywer van die reeks): onthou dat “North Point” waar hy bedien in Amerika regtig gefokus is op dis- sipelmaking en daarom preek hy nie net vir ge- lowiges nie, maar ook ongelowiges. Jy sal agterkom dat die preke bietjie onortodoks en uitdagend voorkom maar onthou om al die sessies saam in geheel te luister en te oordink. Die groter prentjie gaan baie sin maak. Enige vrae aan Ds. Johan Els is egter welkom. Al die sessies is gratis “aanlyn” beskikbaar om te kyk (http://northpoint.org/ messages/brand-new/). As jy egter nie internet het nie kan jy gerus ‘n klank cd (MP3) of dvd (R20) by Juanita by die kerkkantoor afhaal. As jy ’n preek gemis het, luister op Bergsig se web- blad na die preek of kyk aanlyn sodat jy die geheel kan volg. Die hooffokus van ware aanbidding is liefde vir an- der, teenoor selfsug of blote leë godsdienstigheid. Die persoon langs jou is “Heilig” daarom gee ons intens om oor hulle wel- stand. Ook deur materieel te voorsien aan ander se behoeftes. Meld in die binnehof by Juanita Fourie (Kleingroepkoördineerder) aan as jy bereid is om ’n gasheerhuis te wees of as jy by ’n kleingroep gedurende die veldtog wil inskakel. Ook as jy meer inligting nodig het of iets onduidelik is. NUUS: NUUS: NUUS: NUUS: 15 Aug: Personeelvergadering 18 Aug: Kruiskuns aand 20 Aug: Nagmaal & Koninkrykstyd 21 Aug: Kerkraadsvergadering 25-27 Aug: Bevrydingskursus 28 Aug: Gebedsvuur Die Vrouebegeleiding wil vroue help om God self te hoor saam met ander vroue. Ons glo dat ons God hoor as ons luisterend die Bybel lees en dit wat ons hoor met geloofsvriendinne deel. 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els Deuroffer: Paarskool 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz Diens (Saal) Ds. Mizelle Prinsloo 18:00 Aanddiens Ds. Johan Els 20 Augustus 2017, Brand New 20 Augustus 2017, Brand New 20 Augustus 2017, Brand New 20 Augustus 2017, Brand New 2 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Deuroffer: Vrouebegeleiding 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Wynand Breytenbach Glow Kidz Diens (Saal) Bea Pretorius 18:00 Aanddiens Ds. Wynand Breytenbach 13 Augustus 2017, Brand New 13 Augustus 2017, Brand New 13 Augustus 2017, Brand New 13 Augustus 2017, Brand New 1

Upload: others

Post on 02-Sep-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: BB 13 Augustus 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2017/08/13  · Edelweiss acvv dienstak Snoekbraai 1 SEPTEMBER 2017 Prys – r50 p.p. Snoek, patat, tuisgebakte brood en korrelkonfyt

Bergsig Boodskap 13 Augustus 2017

Hoe het die oorspronklike kerk gelyk? Hoe het Jesus en Paulus daaroor gepraat? Is dit hoe ons vandag oor kerk dink of dit uitleef? Miskien is dit tyd om weer splinternuut te dink oor die kerk, veral gegrond op die oorspronk-like bedoeling van kerk-wees. Hoe lyk ons “han-delsmerk”?

Die 1ste tema: • Godsdiens vs. Verhou-ding met Jesus;

Toe Jesus mens geword het, het ‘n vars nuwe ma-nier om God te volg aange-breek. ‘n Einde is gemaak aan die “tempel-model” van die Ou Testament. Die “Heilige Plekke” en “Hoë Priesters” is vervang met die mens as “Tempel van God” (1 Kor 3:16) en Jesus as finale “Hoë Priester” (Heb 4: 14 – 16) Die Ou Testament is vervul deur die LIEFDESGEBOD wat Jesus ons gee (Lukas 10:27). Jesus gee ons die opdrag om ons naaste lief te hê en selfs die mense van wie ons nie eers hou nie (ons vyande)! Hierdie oorspronklike opdrag en manier van navolging het deur die eeue in verskillen-de kerke verskillende vorme aangeneem, maar die oorspronklike be-doeling van “kerk” staan egter vas: dit is ‘n groepie mense wat hulle bes probeer om saam, die

Leermeester, Jesus, nou-geset na te volg in alles wat Hy ons geleer het en LIEFDE uit te leef. Teks: Johannes 13:34-35 “Ek gee vir julle ʼn nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dis-sipels van My is.”

Opvolgende temas:

• “Kerk” as gebou vs. “kerk” as dissipels van Jesus;

• Verdienste vs. die Liefdesgebod / Genade;

• Wettiesheid vs. Vryheid;

• Kerklike-kultuur vs. Dis-sipelskap.

Aanbidding van God word gemeet aan die liefde vir ander mense. Ons gaan ook die vier laaste Sondae van die preekreeks ons Bergsig waardes aansluit by elke preek, omdat dit so goed pas by die tema. Oor Andy Stanley (skrywer van die reeks): onthou dat “North Point” waar hy bedien in Amerika regtig gefokus is op dis-sipelmaking en daarom preek hy nie net vir ge-lowiges nie, maar ook ongelowiges.

Jy sal agterkom dat die preke bietjie onortodoks en uitdagend voorkom maar onthou om al die sessies saam in geheel te luister en te oordink. Die groter prentjie gaan baie sin maak. Enige vrae aan Ds. Johan Els is egter welkom. Al die sessies is gratis “aanlyn” beskikbaar om te kyk (http://northpoint.org/messages/brand-new/). As jy egter nie internet het nie kan jy gerus ‘n klank cd (MP3) of dvd (R20) by Juanita by die kerkkantoor afhaal. As jy ’n preek gemis het, luister op Bergsig se web-blad na die preek of kyk aanlyn sodat jy die geheel kan volg. Die hooffokus van ware aanbidding is liefde vir an-der, teenoor selfsug of blote leë godsdienstigheid. Die persoon langs jou is “Heilig” daarom gee ons intens om oor hulle wel-stand. Ook deur materieel te voorsien aan ander se behoeftes. Meld in die binnehof by Juanita Fourie (Kleingroepkoördineerder) aan as jy bereid is om ’n gasheerhuis te wees of as jy by ’n kleingroep gedurende die veldtog wil inskakel. Ook as jy meer inligting nodig het of iets onduidelik is.

NUUS:NUUS:NUUS:NUUS:

15 Aug: Personeelvergadering

18 Aug: Kruiskuns aand 20 Aug: Nagmaal & Koninkrykstyd

21 Aug: Kerkraadsvergadering

25-27 Aug: Bevrydingskursus

28 Aug: Gebedsvuur

Die Vrouebegeleiding wil

vroue help om God self te

hoor saam met ander vroue. Ons glo dat ons God hoor as

ons luisterend die Bybel lees

en dit wat ons hoor met

geloofsvriendinne deel.

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

Deuroffer: Paarskool

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els

Glow Kidz Diens (Saal)

Ds. Mizelle Prinsloo

18:00 Aanddiens Ds. Johan Els

20 Augustus 2017, Brand New20 Augustus 2017, Brand New20 Augustus 2017, Brand New20 Augustus 2017, Brand New2222

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

Deuroffer: Vrouebegeleiding

10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Wynand Breytenbach

Glow Kidz Diens (Saal)

Bea Pretorius

18:00 Aanddiens Ds. Wynand Breytenbach

13 Augustus 2017, Brand New13 Augustus 2017, Brand New13 Augustus 2017, Brand New13 Augustus 2017, Brand New1111

Page 2: BB 13 Augustus 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2017/08/13  · Edelweiss acvv dienstak Snoekbraai 1 SEPTEMBER 2017 Prys – r50 p.p. Snoek, patat, tuisgebakte brood en korrelkonfyt

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

KNIELTYD: 13 Augustus 2017

Ethiopië se premier Hailema-riam Desalegn het kommer uitgespreek oor die breër sekuriteitsimplikasies vir die Horing van Afrika-streek wat voortspruit uit die voortge-sette Qatar-Golf-krisis. Ethio-pië en die naburige Somalië het voorheen gesê dat hulle nie sal kant kies in hierdie kwessie nie. Spanning wat reeds ‘n dekade tussen Djiboeti en Eritrea heers, het egter onlangs opgevlam ná die onttrekking van Qatari-vredesmagte uit die betwiste gebied. Die onttrekking kom waarskynlik omdat Djiboeti Saoedi-Arabië en sy bondgenote in die krisis ondersteun. Die Horing-streek is ‘n skiereiland van Noord-Oos Afrika, bestaande uit Soma-lië, Djiboeti, Eritrea en dele van Ethiopië. Hierdie streek staar tans ook ‘n verdieping in die humanitêre krisis in die gesig. Die aantal vlugtelinge wat beskerming soek in die Horing van Afrika-streek, het die afgelope ses maande

met 640,000 mense tot 4,4 miljoen toegeneem. Die Verenigde Nasies se kantoor vir die koördinasie van hu-manitêre aangeleenthede (Ocha) het gesê dat min-stens 26,5 miljoen mense in Oos-Afrika (insluitend die Horing van Afrika) voed-selhulp benodig weens ern-stige droogte (vererger deur plaaslike onstabiliteit) wat die streek teister. ‘n Spesiale vergadering van die ‘All Africa Conference of Churches’ (AACC) is van 28 tot 29 Junie in Nairobi (Kenia) gehou en het ‘n beroep op kerke, regerings en noodlenigingsorganisa-sies gedoen om daadwerklik op te tree na aanleiding van die krisis in die Horing van Afrika. Hulle het spesifiek daarop gefokus om die onderliggende kwessies wat die krisis aanvuur aan te spreek; hulle moes kyk na konflikoplossing, klimaats-verandering en goeie be-stuur. Bid asseblief saam met ons.

Gebed vir die Vervolgde Kerk

Familie van Marjorie

Lombard La Gratitude Marjorie oorlede Troos en bemoediging

Ilonja Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 8426 Moeder oorlede Troos en bemoediging

Rowan Stassen Vierlanden Villas 3, 021 976 0658 Vrou oorlede Troos en bemoediging

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Karola Venter Botterblomstr. 60, 021 975 6346 Man oorlede Troos en bemoediging

Stefen Burgers De Keurlaan 45, 082 490 4402 Ma oor lede Troos en bemoediging

Möller Nel Skilpadvleiweg 8, 082 789 3243 Pa oorlede Troos en bemoediging

Doreen de Villiers W/S 229, Legato, 021 976 0914 Bloeding op brein Herstel en bemoediging

Danie Muller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging

Carinne Coetzee Columbinestraat 3, 021 976 2224 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Elri du Preez Penniesingel 1, 021 976 5491 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Marietjie Mostert Bishopsingel 6, 021 975 9558 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Elena Kriel Skilpadvleiweg 5, 021 976 8868 Kankerdiagnose Herstel en bemoediging

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Page 3: BB 13 Augustus 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2017/08/13  · Edelweiss acvv dienstak Snoekbraai 1 SEPTEMBER 2017 Prys – r50 p.p. Snoek, patat, tuisgebakte brood en korrelkonfyt

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap B ladsy 3 Bergs ig Boodskap

GEMEENTE-BYBELSTUDIE VIR SENIORS Ons nooi alle Seniors om deel te wees van die twee-weeklikse Bybelstudie in skoolkwartale. Dit word gelei deur dr. Kobus de Jager. Jul kan enige tyd kom aansluit. Ons groei en kuier saam rondom die Woord, 09:30-10:30.

Die datums vir die tweede semester is:

22 Aug, 5 & 19 Sept, 10 & 24 Okt, 7 & 21 Nov, 5 Des.

Skakel met die Kerkkantoor of dr. Kobus (083 230 7124) indien u belangstel om in te skakel, of kom sommer net!

BERGSIG / DURBANVILLE SENIOR KLUB

Ons hou basaar op Donderdag 31 Aug. 2017 om

9:00 by BERGSIG GEMEENTE.

Kom ondersteun, kuier saam en geniet panne-

koek, poeding, kerrie-en-rys, gebak en jaffels wat te koop sal wees.

Indien u dalk items beskibaar het wat by ons

Tombola tafel verkoop kan word kan u 021-975

4780 of 073 2288 722 skakel. Dit sal by u af-gehaal word.

Alle lyste wat vroeër uitgedeel is, moet vóór of op

basaar-dag ingehandig word.

R100 per lid vir die uitstappie na Klein

Nooitgedacht plaas (op 28 Sept.) - “Kaapse Heun-

ing fabriek” is op 31 Augustus 2017 betaalbaar.

Op 18 Augustus 2017 sal daar goeie kos, goeie wyn en goeie kuns wees by Bergsig!

Diverse kunsstukke word ten toon gestel bv. pottebak-kery, skilderkuns, sangkuns en poësie. Kom gerus reeds 18:30 en geniet die aand saam met ons.

Het jy al ooit gekyk na die son wat sak oor die heuwels van Durbanville? Terselfder-tyd ruk realiteit ons terug en sien ons hoe ’n jong bergie ’n piesangskil uit die drom krap voor Woolies. Sy klere gekreukel met ’n krom rug. Hare, tande en baard onge-was. Ek ruik hom. Dit maak my ongemaklik. Ek voel dit op my maag.

’n Worstelende struweling ontstaan in mens se ge-moed. Hierdie spanning van mooi en lelik verg iets waardeur ons uitdrukking kan gee aan die ongemak van hierdie pole.

KunsKunsKunsKuns Ons wroeg baie met hierdie

spanning van mooi en lelik in ons wêreld.

Ds. Wynand noem dat Echo huise vir hom die antwoord is op hierdie spanning wat hy beleef.

Die huise bestaan om weerlose jongmense van die strate af te hou deur hulle in huise te sit waar daar men-tor figure na hulle kan om-sien soos ’n Ma en Pa sou.

Hier binne die onperfekte samestelling van ’n nuwe familie sien ons dat daar ’n gemeenskap ontstaan tus-sen vreemde mense. Amper soos die dissipels wat nie een mekaar geken het toe Jesus hulle die eerste keer bymekaar geroep het en toe na drie jaar was hulle ’n band van broers en susters.

Die wins van die kuns wat verkoop word by Kruis-Kuns sal vir ondersteuning gaan aan Echo huise in ons ge-meenskap. Vir meer inligting sien agterblad.

Edelweiss acvv dienstak

Snoekbraai

1 SEPTEMBER 2017

Prys – r50 p.p.

Snoek, patat,

tuisgebakte brood en

korrelkonfyt

Kaartjies by ontvangs Kruis Kuns

Persoon sonder inkomste soek woonplek inruil

vir werk verrig (voorheen lidmaat van Bergsig).

Bel Annamaré of Jaco van Vuuren 021 979 2225

Magdalenahuis vier met

groot dankbaarheid op 10 Oktober ons 115 de

bestaansjaar. Te midde van

voortdurende transformasie

a.g.v. ‘n veranderende samelewing, bied Magdale-

nahuis steeds ‘n relevante

diens en is ‘n groot rolspeler

in die veld van voorkoming-dienste, krisis-swanger-

skapsberading, aanneming

en herkomsfasilitering. Ons

nooi u graag uit om op

19.08.2017 na ons uitstalling

te kom kyk in die binnehof en

met ons te kom gesels.

Behoeftes, indien u sou oor-

weeg ‘n bydrae tot die pro-

gram te maak, is: nie-

bederfbare kruideniersware,

toiletware, babaprodukte en

donasies vir die vervoer van

die swanger dames na ons

Dagsorgprogram wat fokus

op vroeë kinderontwikkeling,

d.m.v. die “Eerste 1000 Dae

Projek”

MAGDALENAHUIS

BERADINGSENTRUM

ONTHOU:

STRAATUITREIK 25 Augustus 2017

Page 4: BB 13 Augustus 2017 - NG Kerk Durbanville-Bergsig...2017/08/13  · Edelweiss acvv dienstak Snoekbraai 1 SEPTEMBER 2017 Prys – r50 p.p. Snoek, patat, tuisgebakte brood en korrelkonfyt

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers