verduideliking van ons “my tracer” bestel proses vir atkv lede

Post on 23-Feb-2016

74 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

Verduideliking van ons “My Tracer” Bestel Proses vir ATKV Lede. Kom ons verduidellik Stap vir Stap. Gaan na www.mytracer.co.za. ATKV Lede Toegang. Stap 1 – Beweeg af. Stap 2 – Klik op “Adviser Login”. Sleutel in u ATKV Lid nommer, “Username” en “Password”. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Verduideliking van ons“My Tracer”

Bestel Proses virATKV Lede

Kom ons verduidellik Stap vir Stap

Gaan na www.mytracer.co.za

ATKV Lede Toegang

Stap 2 – Klik op “Adviser Login”

Stap 1 – Beweeg af

Sleutel in u ATKV Lid nommer, “Username” en “Password”

Stap 2 - Sleutel in “atkv” as “Username”

Stap 1 – Sleutel in u ATKV Lid nommer vir identifikasie

Stap 3 – Sleutel in “letmein” as “Password”

Stap 4 – Na toegang verkry is sal u gevra word om u “Password” te verander na ‘n privaat unieke “Password”

Verander asseblief u "Password" die eerste keer

Pas aan u Besonderhede

Bevestig u nuwe privaat "Password"

Sleutel in u nuwe privaat "Password"

Klik “here” om voort te gaan

Klik “here” om voort te gaan

Klik op “Purchase online”

Klik op “Purchase oniine”

Sleutel in Kliënt ID nommer of Maatskappy Registrasie nr.

Klik op “Next”

Sleutel in Kliënt of Maatskappy Besonderhede

Klik op “Next”

Kies die Produk om te Bestel

Klik op “Add Product” om een vir een te bestel

Beweeg op of af om Produkte te sien

Verskaf die Voertuig besonderhede vir die eenheid

Klik op “Next”

Voltooi asseblief die vereisde velde gemerk met *

Bestel nog ‘n eenheid of klik op “Next” om voort te gaan

Klik op “Next”

Verskaf die kliënt se bank besonderhede

Klik op “Next”

Gaan inligting na vir korrektheid

Gaan inligting na vir korrektheid

Indien korrek klik op “Create Agreement”

Lees en druk die Ooreenkoms

Klik hier om ooreenkoms uit te druk

Kliënt teken die Ooreenkoms en Bevestig die Debiet Instruksie

Tik die blokkie

Finale Stap Klik op “Submit Signed Order”

Doen die som

Die bestelling is ontvang en die Kliënt sal gekontak word om reëlings te tref vir installasie

Om u eie kliënte lys te sien Klik op “Client Control”

Die Kliënte Lys Funksie

Die Ooreenkoms mag afgelaai word

Kyk na die Ooreenkoms

Stuur die Ooreenkoms aan

met e-pos

Hoof Funksies van die Kontrole Paneel

Klik op “Purchase online” om te bestel

Klik op “Control Panel” on terug te keer na hoofbladsy

Klik op “Client Control” om kliëntelys te sien

Klik op “Settings” om u eie

besonderhede te sien

Klik op “Logout” om na ons

webblad te gaan

Kortpad Sleutel

Beweeg oor “Shortcut Panel” om kortpad te neem na die funksies

Klik op “Logout” om na ons

webblad te gaan

Lede se Kontrole Paneel

U ken reeds die Bestel Proses

Klik nou op “Settings”

U ken reeds die Kliënte Lys

Verander en Opdateer

Meer Funksies

Klik hier om terug te keer na Webtuiste

Klik op “Support” vir ondersteuning en inligting

Doen bestellings met u Selfoon

Gebruik u selfoon en gaan na www.mytracer.co.za Klik op “Adviser Login”Sleutel in u ATKV Lid nommer, Gebruik naam and "Password"Volg dieselfde stappe soos verduidelik

Installasie van eenhedeNa ontvangs van die bestelling sal ons die kliënt kontak om reëlings te tref vir die installasieWord gedoen binne 7 dae na bestellingGeen elektriese drade van die voertuig word beskadig nieGeen inmenging met voertuig elektronikaInstallasie tyd gemiddeld 45 minuteInstallasies word landwyd gedoen

Afhandeling van die Installasie

Werking van eenhede word bevestig deur installeerder, daar en dan, met sy selfoonFinale data word dadellik deur die installeerder gestuur na ons rekenaar met sy selfoonEenheid is dus dadellik aktief na installasie

Finale Stappe

Kliënt ontvang deur e-pos sy/haar Gebruik naam "Password" Voertuig Opspoor - Diensstasie nommerInstruksies oor hoe om te begin

Kliënt ontvang die SAIAS goedgekeurde installasie sertifikaat wat aanvaar word deur die Versekerings Maatskappye

Om te begin gaan na www.mytracer.co.za

Stap 1 – Klik op “Customer” “My Tracer Site”

Sleutel u “My Tracer” Gebruik naam en "Password" in

Aanlyn “Help Me” Funksie

Op enige tydstip wanneer hier gewerk word klik op ons “Help Me” knoppie vir hulp

Daar sal ‘n nuwe skerm open

Klik hier om die indeks te open

Kies die onderwerp om direk daarheen geneem te word

Laai asseblief ons volledige aanwysings op u rekenaar af

Stap 1 – Beweeg oor “Downloads”

Stap 2 – Klik op “Product Tutorial”

Berg die inligting op u Rekenaar

Stap 3 – Klik hier om die “Product Tutorial” op u rekenaar te berg vir toekomstige verwysing.

Doen dit gereeld omdat ons hierdie aanwysings gereeld bywerk soos nuwe funksies bykom vir u om te geniet.

top related