past allen 14 des 2014

Post on 17-Feb-2017

135 Views

Category:

Spiritual

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Ons kan Jesus verloor in...

Lukas 2:41 - 48

Ons kan Jesus verloor in...41En sy ouers was gewoond om elke jaar met die paasfees na Jerusalem te gaan. 42En toe Hy twaalf jaar oud was, het hulle, volgens die gebruik van die fees, na Jerusalem opgegaan.

Ons kan Jesus verloor in...43En nadat die feesdae vir hulle verby was, en terwyl hulle teruggaan, het die Kind Jesus in Jerusalem agtergebly; en Josef en sy moeder het dit nie geweet nie.

Ons kan Jesus verloor in... 44Maar omdat hulle gedink het dat Hy by die reisgeselskap was, het hulle ’n dagreis ver gegaan en Hom onder die familie en onder die bekendes gesoek.

Ons kan Jesus verloor in... 45En toe hulle Hom nie vind nie, het hulle teruggegaan na Jerusalem en Hom gesoek.

Ons kan Jesus verloor in...46En ná drie dae het hulle Hom in die tempel gevind, terwyl Hy in die midde van die leraars sit en na hulle luister en hulle uitvra.

Ons kan Jesus verloor in... 47En almal wat Hom gehoor het, was verbaas oor sy verstand en sy antwoorde.

Ons kan Jesus verloor in...48En toe hulle Hom sien, was hulle verslae. En sy moeder sê vir Hom: Kind, waarom het jy so met ons gemaak? Kyk, jou vader en ek het jou met angs gesoek.

Agtergrond:

Op pad na Jerusalem vir Paasfees en terug na Naseret.

105 km

6.6 km

Vier vrae uit die gelese gedeelte

1.Wie het Jesus verloor?

Sy ouers

Vier vrae uit die gelese gedeelte

2. Waar het hulle Hom verloor?

In die middel van Paasfees

Vier vrae uit die gelese gedeelte

3. Waarom het sy ouers hom verloor?

a) Verkeerde indruk, persepsies

b) Nalatigheid

Vier vrae uit die gelese gedeelte

4. Waar kry hulle hom!?

Daar waar hulle hom gelos het.

Slot

Wat doen Josef en Maria nadat hulle vir Jesus gekry het?

top related