past allen 7 des

22
Waar staan ons, met ons verhouding met God Filippense 3:5 - 14

Upload: ernest-potgieter

Post on 22-Jan-2017

97 views

Category:

Spiritual


1 download

TRANSCRIPT

PowerPoint Presentation

Waar staan ons, met ons verhouding met GodFilippense 3:5 - 14

1

5Ek is besny op die agtste dag, uit die geslag van Israel, uit die stam van Benjamin, n Hebrer uit die Hebrers; wat die wet betref, n Fariser; 6wat ywer betref, n vervolger van die gemeente; wat die geregtigheid in die wet betref, onberispelik.

2

7 Maar wat vir my wins was, dit het ek om Christus wil skade geag.

3

8Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die uitnemendheid van die kennis van Christus Jesus, my Here, ter wille van wie ek alles prysgegee het en as drek beskou, om Christus as wins te verkry

4

9en in Hom gevind te word, nie met my geregtigheid wat uit die wet is nie, maar met di wat deur die geloof in Christus is, die geregtigheid wat uit God is deur die geloof;

5

10sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die gemeenskap aan sy lyde terwyl ek aan sy dood gelykvormig word, 11of ek miskien die opstanding uit die dode kan bereik.

6

12Nie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar ek jaag daarna of ek dit ook kan gryp, omdat ek ook deur Christus Jesus gegryp is. 13Broeders, ek reken nie dat ek dit self gegryp het nie.

7

14Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die ho roeping van God in Christus Jesus.

8

9

Ken

10

Ken1. Om waar neem, sonder om te verstaan2. Om die waarheid te omhels, om beter te leer ken.3. Volkome kennis!!

11

4 Stadiums van Paulus se lewe1SondigeOnwedergebore stadium

12

4 Stadiums van Paulus se lewe2Ontmoeting met Jesus (Bekering)

13

4 Stadiums van Paulus se lewe3Paulus het gegroei Jesus moes meer word en ek (Paulus) minder

14

4 Stadiums van Paulus se lewe4UiteindelikeGal 2:20 Ek leef nie meer nie, die lewe wat ek nou leef...

Kol 3:3 My lewe is verborge in Christus...

15

4 Stadiums in Paulus se lewe - opsommend1234Ek, Paulus

Paulus, Jesus

Jesus, Paulus

Jesus

16

Verhouding met God uit die woord6 Groepe1ste Groep - menigte

17

Verhouding met God uit die woord6 Groepe2de Groep -120 mense uit die groep van menigte

18

Verhouding met God uit die woord6 Groepe3de Groep -70 dissipels uit die groep van 120

19

Verhouding met God uit die woord6 Groepe4de Groep -12 dissipels uit die groep van 70

20

Verhouding met God uit die woord6 Groepe5de Groep 3 intieme vriend uit 12 dissipels

21

Verhouding met God uit die woord6 Groepe6de Groep 1 dissipel uit die groep van 3

22