leef in god se teenwoordigheid3

Post on 08-Feb-2017

37 Views

Category:

Spiritual

2 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID

3

Om in te gaan in God se gemanifesteerde teenwoordigheid en anders(toegerus) daar uit te gaan.Salomo vra God vir wysheid ...maar hoekom? Hy het nie geweet hoe om uit en in te gaan nie soos sy pa Dawid nie – 2 Kon.3:5-7

Om in en uit te gaan Dawid weet hoe - Saul is bang vir hom (1 Sam.18:12-16) en Salomo vra vir wysheid hoeMoses weet hoe en vra die Here om vir Joshua ook te leer - Num.27:15-17 en Deut.31:1,2Die in en uitgaan het met militêre beginsels te doen gehad – ons ook in ’n oorlog gewikkel

Wanneer het hulle met die oorlog ingegaan om te aanbid?

Wanneer hulle gewen het om dankie te sê.In die middel van die oorlog om versterk en verkwik te wordAs hulle verloor het om te hoor wat hulle verkeerd gedoen het

Hoekom moet ons in en uitgaan?Sodat ons kan regmaak as ons gesondig hetSodat ons verkwik kan word in die hitte van die strydSodat ons kan dankie te sê vir elke oorwinning wat behaal wordSodat ons kan leef met Sy teenwoordigheid

Hoekom moet ons in en uitgaan?Sodat ons kan leef met die vrees van die Here in ons lewensSodat ons kan leef met God se wysheid

As jy IN Sy teenwoordigheid inkom , sal jy ook anders (toegerus)

daar uitgaan!

top related