leef in god se teenwoordigheid3

7
LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID 3

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 08-Feb-2017

37 views

Category:

Spiritual


2 download

TRANSCRIPT

Page 1: Leef in god se teenwoordigheid3

LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID

3

Page 2: Leef in god se teenwoordigheid3

Om in te gaan in God se gemanifesteerde teenwoordigheid en anders(toegerus) daar uit te gaan.Salomo vra God vir wysheid ...maar hoekom? Hy het nie geweet hoe om uit en in te gaan nie soos sy pa Dawid nie – 2 Kon.3:5-7

Page 3: Leef in god se teenwoordigheid3

Om in en uit te gaan Dawid weet hoe - Saul is bang vir hom (1 Sam.18:12-16) en Salomo vra vir wysheid hoeMoses weet hoe en vra die Here om vir Joshua ook te leer - Num.27:15-17 en Deut.31:1,2Die in en uitgaan het met militêre beginsels te doen gehad – ons ook in ’n oorlog gewikkel

Page 4: Leef in god se teenwoordigheid3

Wanneer het hulle met die oorlog ingegaan om te aanbid?

Wanneer hulle gewen het om dankie te sê.In die middel van die oorlog om versterk en verkwik te wordAs hulle verloor het om te hoor wat hulle verkeerd gedoen het

Page 5: Leef in god se teenwoordigheid3

Hoekom moet ons in en uitgaan?Sodat ons kan regmaak as ons gesondig hetSodat ons verkwik kan word in die hitte van die strydSodat ons kan dankie te sê vir elke oorwinning wat behaal wordSodat ons kan leef met Sy teenwoordigheid

Page 6: Leef in god se teenwoordigheid3

Hoekom moet ons in en uitgaan?Sodat ons kan leef met die vrees van die Here in ons lewensSodat ons kan leef met God se wysheid

Page 7: Leef in god se teenwoordigheid3

As jy IN Sy teenwoordigheid inkom , sal jy ook anders (toegerus)

daar uitgaan!