hoofstuk 6
Post on 04-Jul-2015
598 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Procurement &
Inbound
LogisticsProduction & OperationsOutbound LogisticsMarketing & Sales
Customer Service
Ondersteunings
funksiesEn
tre
pre
ne
uria
l Pro
ce
ss
Sta
rt-u
p
Ge
ne
ral M
an
ag
em
en
t &
Lea
de
rsh
ip (
Pla
n,
dire
ct,
co
ntr
ol)
Va
lue
ex
tr
actio
n
omgewing
Primêre Funksies
(Supply Chain Management)
Oogpunt – Logistiek:
Inwaartse Logistiek
1. Aankope
2. Vervoer
3. Pakhuis- Stoor
4. Voorraad Bestuur
Produksie Logistiek
1. Produksie
2. Vervoer
3. Pakhuis - Stoor
4. Voorraad Bestuur
Uitwaartse
Logisiek:
1.Distribusie
2.Vervoer
3.Pakhuis - Stoor
4.Voorraad Bestuur
Ve
rsk
affe
rs
Klië
nte
6 7
Fokus / “Kliënt” = besigheid &
“verbruikersafdeling” van die besigheid
MOET die regte kwaliteit insette op die
regte tyd op die regte plek kry – sodat jy
uitsette kan produseer om aan die
behoeftes van die kliënt te voldoen!
Strategiese Rol
› Koste Besparing
› Kwaliteits verbetering
› Ontwikkeling van nuwe produkte
MOET IN LYN WEES MET DOELWITTE VAN
BESIGHEID
5 REGTE:
› Regte Kwaliteit
› Regte Tyd
› Regte Verskaffer
› Regte Kwantiteit
› Regte Prys
Aaneenlopende vloei van produkte en
dienste na die besigheid
Soek, onderhandel en hou LT kontrakte
met verskaffers
Bepaal die presiese behoeftes van die
besigheid
Hou vooraad beleggings tot min
Hou verlies en beskadiging tot min
Besigheids FX = saamgroepering van soortegelyke aktiwiteite:› Bepaal wat en hoeveel
› Soek en onderhandel
› Plaas, opvolg en vervroeg
› Ontvang en Inspekteer
› Stoor van voorraad
› Ontwikkeling van alternatiewe
› Aankope Navorsing
› Ontslae raak van
ID Behoefte
Evalueeren kies
Bestel
Opvolg
Ontvangen
Inspekteer
Hanteerfoute
Analiseerfaktuur
Afsluiting
Prys
Finasiële Kondisie
Kapasiteit
Ondersteunings Dienste
Arbeids verhoudings
Algemene Reputasie
Op-tyd Aflewering
As dit nie gemeet word nie, word dit nie gedoen nie
Geweegde Punte Plan:
Verskaffer A:
Kriteria Gewig Gradering x/10 Totaal
Prys 0.5 8 4
Kwaliteit 0.25 6 1.5
Optyd 0.25 6 1.5
TOTAAL 1 7 MIN
STA
ND
AA
RD
:
8
LT, stabiele verhouding:› HOE? MIN dringende bestellings
Betaal op tyd
Afname in die hoeveelheid verskaffers
Onderhandeling: wen-wen situasie
Gereelde kontak
Tussenganger (Liaison)
› HOEKOM Toegang tot info
Samewerking in N&O
Beter diens, kwaliteit, prys
Voorkeur Aankope (BB-BEE)
Afname in kwantiteit, toename in
kwaliteit
LT Kontrakte
Uitkontrakteer
Ingenieurs
Elektroniese Aankope
Internasionale Aankope
Verskaffer Kliënt
Plek NUT
Tyd NUT
WaterPad
Lug
SpoorPyplyn
Logistieke aktiwiteit verantwoordelik v/d
stoor van produkte tussen die punt van
oorsprong en punt van gebruik!
TYDs NUT Stoor, konsolideer, meng en opbreek
Inwaartse Konsolidasie
Uitwaartse Konsolidasie
“Breaking Bulk”
Meng
Stoor
Uitstel / Postponement
Figure 6.3a: Inbound consolidationSource: Adapted from Stock et al. (2001: 392)
Figure 6.3b: Outbound consolidationSource: Adapted from Stock et al. (2001: 392)
Figure 6.3c: Break-bulk
Source: Adapted from Stock et al. (2001: 392)
Figure 6.3d: MixingSource: Adapted from Stock et al. (2001: 392)
Publieke Pakhuis Privaat PakhuisBesit deur 3de party Besit deur aankoper (nie
noodwendig betuurder eienaar)
Betaal huur per m2 Beheer die ontwerp
Buigsaamheid Gevoel van sekuriteit
SOORTE: MIN Buigsaamheid
•Koel Kamers Vaste Grootte
•Algemene Goedere
•Huishoudelike Goedere
•Spesiale kommoditeite
•Grootmaat
•“Bonded”
4. Voorraad Bestuur
Voorraad is die grootste belegging van
„n besigheid
› 20% Vervaardiger
› 50% plus Groot/Klein Handelaar
JY MOET DIE REGTE HOEVEELHEID DRA
› Te veel: Hoë Voorraad Dra Koste
› Te min: “uit-voorraad” situasies
HOEKOM VOORRAAD DRA?
So min as moontlik om:
› Produksie te ondersteun
› Hoeveelheids Afslag
› Beskerm teen onsekerheid
› Ondersteun operasionele vereistes
› Om vraag en aanbod te balanseer
Soorte Voorraad
Siklus Voorraad
Veiligheids Voorraad
In-Transito Voorraad
Dooie Voorraad
Seisoenale Voorraad
› Toename in Vraag
› Landbou Produkte
Spekulatiewe Voorraad
Voorraad Koste
1. BESTEL KOSTE:
Alle kostes geassossieer met die plaas van
„n bestelling:
Stuur van bestelling
Opvolg
Ontvang & inspekteer
Verwerking & betaal van faktuur
2. Voorraad Dra Koste
Finansierings en geleentheids koste
Stoor Koste
Versekerings Koste
Veroudering & Waardevermindering
Hanterings Koste
3. Uit-voorraad Koste
Verlore Verkope
Verhoogde vervoer koste
Staan-tyd koste
Oor-tyd koste
Admin koste
Opstel koste
Voorraad Bestuur
ABC Analise (Pareto Analise)
A tipe: 70% van koste
10% van voorraad
B tipe: 20% van koste
40% van voorraad
C tipe: 10% van koste
50% van voorraad
MRP (Materiale Vereiste Sisteem)
Rekenaar program – voorraad info
verskaf
Presies wat, hoeveel, wanneer & waar
3 Komponente:
Meester produksie skedule
Lys van Materiale
Voorraad status verslag
Vooruitskatting
Poging om die
toekomstige vraag te
bepaal
› Historiese data
› Tendense
› Ervaring van die mark
omgewing
DANKIE
top related