groep werk & ko operatiewe leer

Post on 25-Jan-2016

37 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER. AS ONDERRIGSTRATEGIE. GROEPWERK. (SAMEWERKING) Kleingroepwerk Grootklasgroepwerk Kritieke uitkoms (beginsels van UGO) FOKUS OP DIE UITKOMS. WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169). Gewensde uitkoms te bereik (akademiese & sosiaal) - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

GROEP WERK &KO OPERATIEWE LEER

AS ONDERRIGSTRATEGIE

GROEPWERK

(SAMEWERKING)

Kleingroepwerk Grootklasgroepwerk Kritieke uitkoms (beginsels van UGO)

FOKUS OP DIE UITKOMS

WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169) Gewensde uitkoms te bereik (akademiese & sosiaal) Fokus verkuif na aktiewe ontvangers van inligting Rekonstrueer /sin maak Werk aan ‘n realistiese opdrag Leerders effektief om aan mekaar te verduidelik Fokus op kommunikasie Verbeter probleemoplossing vaardighede

DEFINIEER DIE UITKOMS

BEPERKINGS (171)

Leer hoe om te leer in die omgewing “vaardigheid” Almal nie bereid om hulle deel te doen nie Almal nie aanvaar in die groep nie Kan nie ‘n bydrae lewer en voel nie bevoeg nie Onderwysers wil nie beheer “verskuif na die groep” As die aktiwiteit nie gemonitor word nie, kan daar

tyd gemors word Rangskikking in die klas

BEPLANNING EN IMPLEMENTERING (172)1. BEPLANNING Beplan vooraf Berei leerders voor Besluit op watter basis sal u die groep indeel Berei materiaal voor Ontwikkel riglyne Stel die probleem Rangskik die leerders en werk die reëls uit.

2. IMPLEMENTERING (173)

ONTHOU AS DIE LEERDERS NIE VERTROUD IS NIE LAAT HULLE TWEE- TWEE BEGIN SAAMWERKStap 1: uitkomsStap 2:gee die nodige inligting deurStap 3: vorm groepe onderleiding en selekteer rolspelersStap 4:fasiliteer/moniteerStap 5:aktiwiteite om die gevolgtrekking te maakStap 6: beplan assessering

WAT HET SKEEF GELOOP?

KO-OPERATIEWE GROEPWERK

Wat is ko-operatiewe groepwerk?

Rol van die onderwyser

Rol van die leerdersVoordele

Om saam te werk om ‘n spesifieke doel te bereik

GROEPE Spesialisgroep Tema 1 die beplanning van die metode noukeurig neer te skryf 2 die waarde van die metode krities te evalueer 3 die nadele van die metode krities te evalueer. 4 die metode te meet aan die kritieke uitkomste wat leerders moet kan

demonstreer 5 ‘n rubriek ontwikkel wat u (as onderwyser ) kan gebruik om die leerders

te assesseer

ROL VAN DIE LEERDER

Positiewe interafhanklikheid tussen leerders Leerder wil mekaar bystaan en ondersteun Individuele verantwoordelikheid Geskikte interpersoonlike vaardighede word

aangeleer Elke lid moet reflekteer oor wat gesê word.

ROL VAN DIE ONDERWYSER Indeling van groepe (bord;rolverdeling) Opdragte vir elke groep Bepaal metode van terugvoering Vat saam Bepaal wyse van assessering Fasiliteer (bly gefokus) Motiveer Kontrole uitoefen oor vordering

NADELE

Leerders hou nie van groepwerk,verkies om alleen te werk Moet van mekaar leer –slegs as dit effektief is Wil nie as groep geassesseer word nie Sukses word verseker as lede die interafhanklikheid besef Kan faal as elke lid nie sy bydra as belangrik beskou nie

VOORDELE Bevorder en moedig samewerking tussen groepe aan Verbeter kommunikasie vaardighede Individuele en groepspoging is suksesvol Uitruil en verbaliseering van idees Leerders word aangemoedig om oor hulle wyse van leer te

dink Is selfverantwoordelik vir leer en besef verantwoordelikheid Baie werk kan in kort tydjie afgehandel word

Stimuleer die leerders terwyl hulle werk-kom ons implementeer

top related