groep werk & ko operatiewe leer

20
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER AS ONDERRIGSTRATEGIE

Upload: blythe

Post on 23-Mar-2016

142 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER. AS ONDERRIGSTRATEGIE. GROEPWERK . (SAMEWERKING) Kleingroepwerk Grootklasgroepwerk Kritieke uitkoms (beginsels van UGO) FOKUS OP DIE UITKOMS. WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169). Gewensde uitkoms te bereik (akademiese & sosiaal) - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

GROEP WERK &KO OPERATIEWE

LEERAS ONDERRIGSTRATEGIE

Page 2: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

GROEPWERK

(SAMEWERKING)O KleingroepwerkO GrootklasgroepwerkO Kritieke uitkoms (beginsels van UGO)

FOKUS OP DIE UITKOMS

Page 3: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169)

O Gewensde uitkoms te bereik (akademiese & sosiaal)

O Fokus verkuif na aktiewe ontvangers van inligting

O Rekonstrueer /sin maakO Werk aan ‘n realistiese opdragO Leerders effektief om aan mekaar te

verduidelikO Fokus op kommunikasieO Verbeter probleemoplossing vaardighedeDEFINIEER DIE UITKOMS

Page 4: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

BEPERKINGS (171)O Leer hoe om te leer in die omgewing

“vaardigheid”O Almal nie bereid om hulle deel te doen nieO Almal nie aanvaar in die groep nieO Kan nie ‘n bydrae lewer en voel nie bevoeg

nieO Onderwysers wil nie beheer “verskuif na die

groep”O As die aktiwiteit nie gemonitor word nie, kan

daar tyd gemors wordO Rangskikking in die klas

Page 5: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

BEPLANNING EN IMPLEMENTERING (172)

1. BEPLANNINGO Beplan voorafO Berei leerders voorO Besluit op watter basis sal u die

groep indeelO Berei materiaal voorO Ontwikkel riglyneO Stel die probleemO Rangskik die leerders en werk die

reëls uit.

Page 6: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

2. IMPLEMENTERING (173)

ONTHOU AS DIE LEERDERS NIE VERTROUD IS NIE LAAT HULLE TWEE- TWEE BEGIN SAAMWERKStap 1: uitkomsStap 2:gee die nodige inligting deurStap 3: vorm groepe onderleiding en selekteer rolspelersStap 4:fasiliteer/moniteerStap 5:aktiwiteite om die gevolgtrekking te maakStap 6: beplan assessering

Page 7: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

WAT HET SKEEF GELOOP?

Page 8: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

KO-OPERATIEWE GROEPWERK

Wat is ko-operatiewe groepwerk?

Rol van die onderwyser

Rol van die leerdersVoordele

Om saam te werk om ‘n spesifieke doel te bereik

Page 9: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

GROEPEO SpesialisgroepO Tema O 1O Hoekom kooperatiew leer te gebruikO 2O Hoekom koopertiewe leer werkO 3O Wat kan verkeerd loopO 4 O Voorbereiding van kooperatiewe leerO 5O Die voordele van die metode O 6O Beperkings van die metodeO 7 Refeksie oor leer tydens die metode

Page 10: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

Stimuleer die leerders terwyl hulle werk-kom ons

implementeer

Page 11: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

ROL VAN DIE LEERDER

O Positiewe interafhanklikheid tussen leerders te verseker

O Leerder wil mekaar bystaan en ondersteun

O Individuele verantwoordelikheid te ontwikkel

O Geskikte interpersoonlike vaardighede word aangeleer

O Elke lid moet reflekteer oor wat gesê word.

Page 12: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

ROL VAN DIE ONDERWYSER

O Indeling van groepe (bord;rolverdeling)

O Opdragte vir elke groepO Bepaal metode van terugvoeringO Vat saamO Bepaal wyse van assesseringO Fasiliteer (bly gefokus)O MotiveerO Kontrole uitoefen oor vordering

Page 13: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

NADELEO Leerders hou nie van

groepwerk,verkies om alleen te werkO Moet van mekaar leer –slegs as dit

effektief isO Wil nie as groep geassossieer word nieO Sukses word verseker as lede die

interafhanklikheid besefO Kan faal as elke lid nie sy bydra as

belangrik beskou nie

Page 14: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

VOORDELEO Bevorder en moedig samewerking

tussen groepe aanO Verbeter kommunikasie vaardighedeO Individuele en groepspoging is

suksesvolO Uitruil en verbalisering van ideesO Leerders word aangemoedig om oor

hulle wyse van leer te dinkO Is selfverantwoordelik vir leer en

besef verantwoordelikheidO Baie werk kan in kort tydjie

afgehandel word

Dink aan ‘n voorbeeld uit u vak

waar dit toegepas

kan word!

Page 15: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

Reflekteer krities op koöperatiewe leer as ‘n onderrigstrategie

O Rede vir die implementering: meer leerders is geneig om akademies suksesvol te wees

O Teoretiese perspektiewe- Motivering- Sosiale kohesie- Kognitiewe ontwikkeling - Kognitiewe uitbreiding

Page 16: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

Motivering O Groepsbeloning moedig studente

aan om mekaar te ondersteunO Groeplede bereik persoonlike

doelwitte O Moet gemotiveerd wees om te leer –

maak nie saak watter strategie ons gebruik nie

O Intrinsieke motivering

Page 17: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

Sosiale kohesieO Studente wil mekaar help want hulle

gee om en wil suksesvol weesO Sosiale interafhanklikheidO Selfevaluering –struktureer ‘n

positiewe klimaat

Page 18: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

Kognitiewe perspektieweO Kognitiewe perspektiewe: Interaksie -

studente betrokkenheid verhoog (Vygotsky)O Kognitiewe uitbreiding

- Hoekom? Motiveer moedig aan en ondersteun Kohesie tussen groepe- behaviouriste: onmiddellike terugvoer

- kognitiewe: belangrikheid van verbalisering/begrip

- ontwikkelingsproses: ewe-knie modellering- humanistiese :natuurlike nuuskierigheid

Page 19: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

Groot klas groepwerkO Voorsien duidelike instruksies om te verseker dat alle

leerders betrokke is vir die voordragO ‘n Beplande struktuur rig die studente oor wat gedoen

moet word en hoe om hulle aandag te behouO Maak gebruik van nie- verbale seine om die studente

gefokus te hou gedurende die aanbiedingO Maak van kwaliteit media en tegnolgie gebruikO Maak oogkontak, vra vrae, stop die videoO Maak gebruik van humor om die leerders se aandag te

behouO Beweeg tussen die leerders O Aanbieding moet ‘n leerervaring wees as almal

dieselfde patroon volg

Page 20: GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

Groot groepwerk/klein groepwerk

O In grootgroep werk sal die leerders ‘n algemene patroon volg en individueel werk

O In klein groep werk sal leerders saam werk oor dieselfde of algemene onderwerp

O In groot groep werk het leerders individuele verantwoordelikhede waar in klein groepe

O het hulle spesifieke rolle om vaardighede te ontwikkel

O In klein groepwerk word l groep lede geselekteer ( om samewerking te verseker ) vind voor die tyd plaas

O In groot groepwerk is die hele klas betrokke as ‘n enkele groep