god se seen

Post on 08-Feb-2017

16 Views

Category:

Spiritual

2 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

God se Seën

Psalm 115:11-15

Deel van ons verbintenis (verbond) met God:

Die Here seën, help en beskerm diegene wat Hom dien en op Hom vertrouFamilies - klein en groot – ons en ons kindersGod het reeds ja gesê vir ons kinders ookOns verantwoordelikheid om hulle bloot te stel aan God se seën.

God se aandeel...

Hy help ons...Hy beskerm ons(skild) ....Hy dink aan ons...en Hy seën ons Hy kies ons voor ons kan kies – Joh. 15:16Hy was nog altyd getrouOns is in Sy gedagtes (deel van Sy planne)Hy wil ons seën!

Ons aandeel....Om Hom te dien ... en om op Hom te vertrouStel ons onsself en ons kinders bloot aan God se seën?Leef ons toegewyd aan God?Kinders se goddiens hang af van wie ons is...Gelukkige kinders word blootgestel, word geleer en word boweal gewys hoe om God te dien en op Hom te vertrou

top related