geroep gewillig gestuur · 2018-12-05 · koninkrykstyd belydeniskamp (disakloof) nasionale biddag...
Post on 24-Jun-2020
2 Views
Preview:
TRANSCRIPT
2019
GEROEP GEWILLIG GESTUUR
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
GEROEP GEWILLIG GESTUUR
Christus is die Here! Daarom wil ons mekaar in verhoudinge opbou
om so sy groot opdrag uit te leef.
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
NUWEJAARSDAG
Skool open
1 2 3 4 5
6 7 8 10 9 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN
JANUARIE 2019
Epifaniefees Erediens: 09:30 Deuroffer: Jeugwerk
Epifanie 1 Erediens: 09:30 Kleuterkerk: 09:30 Indeling van Junior Kategese: 10:30 Deuroffer: Stellenbosch Jeuguitreik Tienerbediening: 18:00
Ons deuroffers hierdie maand fokus op die jeug.
Epifanie 2 Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Andrew Murray Kinderhuis Tienerbediening: 18:00
Epifanie 3 Erediens: 09:30 Nagmaal Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Alta du Toit-skool Tienerbediening: 18:00
“One of the most crucial things to appreciate about
Christian formation is that it happens over time. There
must be a rhythm and a regularity to formative
practices in order for them to sink in.”
James KA Smith
Laaste dag vir doopaanmelding
vir Februarie
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
1 2
3 4 5 7 6 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
Epifanie 5 Biddag vir Opvoeding & Onderwys Erediens: 09:30 Belydenisaflegging Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Badisa Tienerbediening: 18:00
Ons deuroffers hierdie maand fokus veral op mense wat ’n
stryd voer teen middel-afhanklikheid.
“Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you’ll recover your
life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me – watch how I do it. Learn the
unforced rhythms of grace. I won’t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with me and you’ll
learn to live freely and lightly.” Matt. 11: 28-30, The Message
Epifanie 4 Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Ramot Tienerbediening: 18:00
Epifanie 6 Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: ABBA Tienerbediening: 18:00
Epifanie 7 Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Straatwerk Tienerbediening: 18:00
Universiteit begin Laaste dag vir doopaanmelding
vir Maart
Wyksrade vergader B-Aksievergadering: 17:30
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Adminkomitee: 17:00
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN
FEBRUARIE 2019
Universiteitsvakansie
1 2
3 4 5 7 6 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20
MENSEREGTEDAG
21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
Ons deuroffers hierdie maand fokus op mense met gestremdhede en spesiale behoeftes.
“Vocation or calling is about much more than what we do. It is one person – God – calling another person – me. Cooperating with God, growing in him for the sake of others, is our singular vocation, no matter what we
do to get a paycheck.” Todd Hunter
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
Lydensweek 1 Tienerkamp (Mizpah)Verheerlikingsondag Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Huis Horison Tienerbediening: 18:00
Aswoensdag Lydensmeditasies: 07:00 & 19:00
Skool sluit
#imagine #imagine
Lydensweek 2 Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Jan Kriel Instituut Tienerbediening: 18:00
Lydensweek 3 Erediens: 09:30 Deuroffer: Paarlskool
Lydensweek 4 Erediens: 09:30 Deuroffer: Instituut vir Blindes
Laaste dag vir doopaanmelding
vir April
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Kerkraad: 19:00
Tienerkamp (Mizpah) Tienerkamp (Mizpah)
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN
MAART 2019
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
2 3 4 5 6
7 8 9 11 10 12 13
14 15 16 17 18
19 20
21 22 23 24 25 26
VRYHEIDSDAG
27
28 29 30
1 31
Ons deuroffers hierdie maand fokus veral op werklose mense. “All habits and practices are ultimately trying to make us into a certain kind of person. So one
of the most important questions we need to ask is: Just what kind of person is this habit or
practice trying to produce, and to what end is such a practice aimed?” James KA Smith
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
MAART
GESINSDAG
Lydensweek 6 Erediens: 09:30 Graad 1-Sondag Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Stellemploy Tienerbediening: 18:00
Paasfees Erediens: 09:30 Deuroffer: Arbeidsbediening
Skool open
#imagine Lydensweek 5 Erediens: 09:30 Deuroffer: Alta du Toit Nasorg
Palmsondag Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Straatlig Tienerbediening: 18:00
Groot Lydensweek Groot Lydensweek Groot Lydensweek Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Groot Lydensweek Stil Saterdag
Paastyd 1 Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Stellenbosch Voedingsaksie Tienerbediening: 18:00
Laaste dag vir doopaanmelding
vir Mei
Wyksrade vergader B-Aksievergadering: 17:30
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Universiteit begin
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN
APRIL 2019
22
GOEIE VRYDAG Meditatiewe Nagmaal: 08:00 Nagmaal: 09:30
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
2 3 4
5 6 7 9 8 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24
26 27 28
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
DANKBAARHEIDSMAAND “Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe. Om jou liggaam te oefen, het wel
’n bietjie waarde, maar om in toewyding aan God te lewe, het in alle opsigte groot waarde, want dit bevat ’n belofte van lewe, vir nou en die toekoms.”
1 Tim. 4: 7-8, Nuwe Afrikaanse Vertaling
29 30 31
WERKERSDAG
1
25
Ons deuroffers fokus hierdie maand
op sinodale gemeente-
ontwikkeling.
Paastyd 2 Sinodale Bid- en Dankdag Erediens: 09:30 Arbeidsondag Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Gemeentehulpfonds Tienerbediening: 18:00
Hemelvaart Hemelvaartdienste: Rynse Kerk: 09:00 Welgelegen: 19:00
Paastyd 3 Moedersdag Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Gemeentebediening Tienerbediening: 18:00
Paastyd 4 Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Gemeente-ontwikkeling Tienerbediening: 18:00
Paastyd 5 Erediens: 09:30 Dankdiens Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Teologiese Kweekskool Tienerbediening: 18:00
Laaste dag vir doopaanmelding
vir Junie Adminkomitee: 17:00 Geloofsgroei:
09:00 & 19:00
Kerkraad: 19:00
Wes-Kaap Sinodesitting
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Wes-Kaap Sinodesitting Wes-Kaap Sinodesitting Wes-Kaap Sinodesitting Wes-Kaap Sinodesitting
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN
MEI 2019
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
1
2 3 4 6 5 7 8
9 10 11 12 13 14 15
Triniteitsondag JEUGDAG Vadersdag Nasionale dag vir Blindes Erediens: 09:30 Deuroffer: Studentebearbeiding
16
PUBLIEKE
VAKANSIEDAG
17 18 19 20 21
23 24 25
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
26 27 28
22
29
“The more we train ourselves to spend time with God and him alone, the more we will
discover that God is with us at all times and in all places.” Henri Nouwen
Pinkster Biddag vir Ekologie Erediens: 09:30 Belydenisaflegging Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Internasionale Studentebediening Tienerbediening: 18:00
Pinksterfees Biddag vir Jeug en Kategese Erediens: 09:30 Nagmaal Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Bybelverspreidingsfonds Tienerbediening: 18:00
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Deuroffer: Bybelgenootskap
Skool sluit
Ons deuroffers hierdie maand fokus op opleiding en Bybelverspreiding.
Pinksterdienste: 09:30 & 19:00 Laaste dag vir doopaanmelding vir Julie
Pinksterdienste:
09:30 & 19:00
Pinksterdienste:
09:30 & 19:00
Pinksterdienste:
09:30 & 19:00
Kerkkantoor gesluit Kerkkantoor gesluit Kerkkantoor gesluit Kerkkantoor gesluit Kerkkantoor gesluit Universiteit sluit
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN
JUNIE 2019
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
2 3 4 5 6
7 8 9 11 10 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30
1 30
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
JUNIE
31
Skool open
Ons deuroffers fokus hierdie maand op haweloses en
mishandelde mense.
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Deuroffer: Hugenote Kollege
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Deuroffer: MES Kaapstad
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Stellenbosch Nagskuiling Tienerbediening: 18:00
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Stellenbosch Kindersorg Tienerbediening: 18:00
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Safehouse Tienerbediening: 18:00
Laaste dag vir doopaanmelding
vir Augustus
Wyksrade vergader B-Aksievergadering: 17:30
Universiteit begin
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN
JULIE 2019
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
1 2 3
4 5 6 8 7
VROUEDAG
9 10
11 12 13 14 15 16 17
18 19 20 21 22 23 24
25 26 27
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
28 29 30 31
BARMHARTIGHEIDSMAAND Ons deuroffers fokus hierdie maand veral op
mense met voedselnood.
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Stellenbosch-Welgelegen Noodfonds Tienerbediening: 18:00
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Deuroffer: Stellenbosch Nagskuiling
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Nagmaal Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: ACVV Tienerbediening: 18:00
Koninkrykstyd Barmhartigheidsondag & Bybelsondag Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Stellenbosch Voedingsaksie Tienerbediening: 18:00
Laaste dag vir doopaanmelding
vir September
Kerkraad: 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Adminkomitee: 17:00
Belydeniskamp (Disakloof)
Belydeniskamp (Disakloof)
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN
AUGUSTUS 2019
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
Lesotho-uitreik
3 4 5 6 7
8 9 10 12 11 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23
ERFENISDAG Lesotho-uitreik
24 25 26 27 28
29 30
2 1
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
Lentefees
September is Lentefeesmaand! Ons begin met ’n bergloop vroeg op Saterdagoggend 7 September waarna verkope by al die tafels open: jaffles, koffie & koek, tee & tert, pannekoek, poeding, sosaties, boereworsrolle,
beskuit, konfyt, kerrie & rys, vleis & wors, groente & vrugte, uitsoekwyne, heuning, blomme, handwerk, ’n hoenderbraai … te veel om op te noem! Moenie van die potjiekos vergeet nie! Vir die kinders is daar ’n
verskeidenheid speletjies, lekkergoed, koeldrank en slaptjips! Kom kuier saam!
Koninkrykstyd Belydeniskamp (Disakloof) Nasionale Biddag vir Dowes Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Bediening aan Dowes & NID Tienerbediening: 18:00
Koninkrykstyd Nasionale Biddag vir Melaatses Erediens: 09:30 Lentefees Visiefees Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Huis Horison Tienerbediening: 18:00
Universiteitsvakansie
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Hospitaalbearbeiding Tienerbediening: 18:00
Koninkrykstyd Lesotho-uitreik Erediens: 09:30 Deuroffer: Radiokansel
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Deuroffer: Bediening aan Jode
Laaste dag vir doopaanmelding
vir Oktober
Skool sluit Lesotho-uitreik
Universiteit begin
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Lesotho-uitreik
Lesotho-uitreik Lesotho-uitreik Lesotho-uitreik Lesotho-uitreik
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN
SEPTEMBER 2019
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
1 2 3 4 5
6 7 8 10 9 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31
“Broers en susters, op grond van die barmhartigheid van God roep ek julle nou op om
julle liggame as ‘n lewende, heilige en aanneemlike offer vir God aan te bied. Dit is
sinvolle godsdiens.” Rom. 12:1, Direkte Vertaling
KERSFEESPROJEK
Ons deuroffers fokus hierdie maand veral op bejaardes en siekes.
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
Koninkrykstyd Biddag vir Bejaardes & Bediening aan Jode Erediens: 09:30 Matrieksondag Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Geluksoord Tienerbediening: 18:00
Koninkrykstyd Kinderkamp (Die Eiland)Biddag vir Gesondheidsdienste Erediens: 09:30 Deuroffer: Stellenbosch Hospice Tienerbediening: 18:00
Koninkrykstyd & Hervormingsfees Erediens: 09:30 Nagmaal Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Utopia Tienerbediening: 18:00
Skool open
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: KANSA Tienerbediening: 18:00
Kinderkamp (Die Eiland)
Bybelnagte: 18:00
Laaste dag vir doopaanmelding
vir November
Wyksrade vergader B-Aksievergadering: 17:30
Adminkomitee: 17:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Kinderkamp (Die Eiland)
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN
OKTOBER 2019
1 2
3 4 5 7 6 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
KERSFEESPROJEK Help my, Here, om die oorvloed wat U my gegee het met ander te deel. Skenk my ’n porsie van u onselfsugtige liefde, sodat dit ook vir my
makliker sal wees om vrygewig te wees. Maak dit vir my waarlik lekkerder om te gee as om te ontvang. Maak dit vir my doodnatuurlik om te gee sonder om iets terug te verwag; in opregtheid sonder om dankbaarheid te eis. Dit vra ek in die Naam van Hom wat Homself gegee het. John Hunter
Ons deuroffers fokus hierdie maand op kinders en gesondheid.
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 Deuroffer: Safehouse Tienerbediening: 18:00
Koninkrykstyd Erediens: 09:30 Gr. 7-Sondag & Bekertjies Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 (Afsluiting) Deuroffer: Jamestown Sounds Tienerbediening: 18:00 (Afsluiting)
Koninkrykstyd Biddag vir Beskermingsdienste Erediens: 09:30 Deuroffer: Paarl Hospitaal Neonatale Eenheid
Sondag van Christus die Koning Erediens: 09:30 Deuroffer: ACVV
Laaste dag vir doopaanmelding
vir Desember
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Geloofsgroei: 09:00 & 19:00
Kerkraad: 19:00
Kersprojek-verpakking: 09:00 - 12:00
Geloofsgroei Afsluiting
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN
NOVEMBER 2019
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
3 4 5 6 7
8 9 10 12 11 13 14
15
VERSOENINGSDAG
16 17 18 19 20 21
22 23
KERSDAG Deuroffer: Kerkbode-Kersfonds en Studietrust
24 25
WELWILLENDHEIDSDAG
26 27 28
29 30
2 1
SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
31
1 Januarie 2020 NUWEJAARSDAG
1
KERSFEESPROJEK Ons deuroffers hierdie maand
fokus veral op sending.
Skool sluit
Advent 2 Erediens: 09:30 Deuroffer: Biblia Hawesending
Advent 1 Biddag in aansluiting by Wêreld Vigsdag Erediens: 09:30 Kerssangdiens Deuroffer: Stellenbosch Vigs-aksie
Advent 3 Erediens: 09:30 Deuroffer: Makhathini Sending
Advent 4 Erediens: 09:30 Deuroffer: Lesotho-uitreik
Sondag ná Kersfees Erediens: 09:30 Deuroffer: Sending in Zimbabwe, Malawi & Mosambiek
Laaste dag vir doopaanmelding
vir Januarie
Kerkkantoor sluit om 13:00 tot Donderdag 2 Januarie
2
2 Januarie 2020 Kerkkantoor open om 08:00
Universiteit sluit
Dissipels groei saam nader aan Christus deur die Gees
NG GEMEENTE STELLENBOSCH-WELGELEGEN
DESEMBER 2019
My dankoffer
WAT SÊ DIE BYBEL?
Om te GEE, is die voorbeeld wat die Here self vir ons gestel het. Om te GEE is deel van God se wese. Sy “gee” bereik die hoogtepunt in Christus as selfopofferende Verlosser (2 Kor. 8: 9). Vir gelowiges kry dit betekenis in ’n Christen-gesentreerde lewe waar besef word dat ’n mens alles wat jy het, bestuur met die Here se eer as eerste prioriteit!
Die Bybel leer ons dat ons ons talente en besittings moet gebruik om vir ons gesinne en families te sorg (1 Tim. 5:4), behoeftiges te help (Matt. 25:34-40; Luk. 10:30-37) en die Here se koninkryk te laat kom (2 Kor. 9:4-18; Fil. 4:10-20).
WAAROM DANKOFFERS?
Deur ons bydraes maak ons ’n reuse verskil. ’n Gemeente kan nie bestaan sonder lidmate nie. Ons is die gemeente. Ons is ook rentmeesters van alles wat die Here aan ons toevertrou. Deur ons bydraes, finansieel, ons tyd en betrokkenheid, wys ons: Christus is die Here, bou ons mekaar op, leef ons sy liefde.
HOE KAN EK MY DANKOFFER GEE?
Lidmate word aangemoedig om deur die gee van ’n gereelde dankoffer deel te wees van die bediening van die gemeente en die uitleef van ons visie.
Daar is dankofferkoeverte by die hoofingange van die kerkgebou.
Al meer lidmate verkies om hul dankoffer deur middel van ’n gereelde elektroniese oorbetaling te doen.
Jy kan by die bank reël vir ’n maandelikse aftrek-order indien jy nie van elektroniese bankdienste gebruik maak nie. Onthou asseblief om jaarliks ’n aanpassing te maak.
Jy kan die Snapscan kode gebruik.
BANKBESONDERHEDE
NG Kerk Stellenbosch-Welgelegen Nedbank Stellenbosch Takkode: 149 821 Rekeningnommer: 149 804 6320 Verwysing: Naam, Van & Waarvoor
Op die laaste Sondag in Mei
hou die gemeente ’n
Dankdiens. Die hele Mei is
Dankbaarheidsmaand en lid-
mate word aangemoedig om ’n
spesiale dankoffer te gee.
Die ACVV bied maatskaplike dienste en bemagtigings-ondersteuning aan talle mense wat in nood is: kinders, bejaardes, gestremdes, individue en gesinne. Die ACVV bestuur ’n groot crèche en pre-primêre skool en bedryf ’n winkel vir tweedehandse klere en produkte vir aanvulling van fondse. Ons verteenwoordiger is Belinda Mostert (mostertswab@gmail.com / 082 779 1028). Die ACVV se nommer is
021 883 3015.
Stellumthombo: Hierdie organisasie bied hulp, ondersteuning en bemagtiging aan werkloses en straatmense, asook weerlose kinders. Programme word aangebied en praktiese hulp gegee. Hul kontakbesonderhede is
021 883 3458 of info@stellumthombo.co.za.
ABBA (deel van Badisa, die NG Kerk en VGK se bediening vir barmhartigheid). By ABBA word rol-spelers gemobiliseer om middelafhanklikheid (alkohol- en dwelmmisbruik) te voorkom en te behan-del. Gesinne wat geraak word, word ondersteun. Behandeling word by twee sentrums, Ramot en
Toevlug, gegee. Ons verteenwoordiger is Betta Augustyn (072 200
3313 / betta@stellemploy.org). ABBA se nommer is 021 883 8030.
Hospitaalbesoeke: By Stellenbosch Hospitaal word Bybels en traktaatjies gereeld uitgedeel. Die gemeenteverteenwoordiger is
Cecile van der Westhuysen (082 668 2921 / cecilevdw@telkomsa.net).
Geluksoord tehuis vir bejaardes en kronies verswakte-, seniele- en Alzheimerpasiënte. Jy word genooi om by die “Vriende van Geluksoord” in te skakel. Hierdie groep raak betrokke deur onder-steuning te bied. Ons gemeente se verteenwoordiger is Hanna Sahd (hanna.sahd@gmail.com / 083 681 3665). Geluksoord se nommer is
021 887 3124.
Dienswerk tydens eredienste: Verwelkom kerkgangers by die deure, deel kennisgewings uit, neem liefdegawes op en bedien brood en wyn by nagmaalgeleenthede. Skakel die kerkkantoor (021 886 5975 of
skriba@stelwel.co.za).
Huis Horison is ’n tehuis in Stellenbosch waar mense met primêr intellektuele gestremdheid lewenslank gehuisves en versorg word. Die tehuis is grootliks afhanklik van die steun van die gemeenskap. Van ons lidmate het kinders in Huis Horison, maar heelwat in-woners het nie ouers of ander familie nie. Kom sluit aan by die Kring van Vriende van Huis Horison en help met projekte soos houtwerk, brei, naaldwerk, hekel, kaartjiesmaak, krale-werk en storieslees. Ons verteenwoordiger is Christa van Heerden (vanheerdenchrista5@gmail.com / 083 357 4166). Huis Horison se
nommer is 021 887 5080.
Nagskuiling bied oornaggeriewe aan hawelose mense teen ’n nomi-nale bedrag. Voedsel en komberse word voorsien waar nodig. Ons
verteenwoordiger is Marietjie Visagé (mriki.visage@gmail.com / 082 394 0243). Nagskuiling se nommer is 021 886 6173 en hulle e-pos is
nagskuiling.stellenbosch@gmail.com.
Internasionale Studentebediening reik uit na internasionale studente op ons dorp sodat hulle vriendskap sal ervaar van die plaaslike ge-lowiges en blootgestel word aan die evangelie. Kontakpersone is Jurie
en Magdaleen Goosen (083 2355 920 / goosens@isales.co.za).
Jamestown Sounds Musiekprojek reik uit na die kinders van Jamestown en Cloetes-ville sodat soveel as moontlik kan leer om ’n musiekinstrument te bespeel of koor te sing. Die projek het ’n positiewe en verrykende uitwerking in die gemeenskap. Ons ge-meente se verteenwoordiger is Karin Calitz
(082 905 2888 / kbc@sun.ac.za).
Safe House is ’n plaaslike skuiling vir mishandelde vroue en kinders en persone met krisisswangerskappe. Safehouse se nommer is
021 883 2574. As jy by hierdie organisa-sie betrokke wil raak, skakel vir Rina van
den Heever by 021 886 5975.
Jeuguitreik is ’n organisasie wat na die belange van die Stellenbosse straatkinders omsien. Pro-gramme en ontspanning word vir kinders aange-bied. Hulle word ook versorg, gevoed en onder-steun in ’n blyplek en gehelp met huiswerk. ‘n Kleingroep uit ons ge-meente ondersteun dié organisasie. Navrae kan aan Mary Conradie gerig word (maryc@tfdesign.co.za / 072 268 5857). Jeuguitreik se
nommer is 021 886 6216 en hul e-pos is yo.stellenbosch@gmail.com.
Vou van Welweke: ’n Groep vrywilligers vou Vrydagoggende vanaf 10:30 die Welweek vir Sondag se erediens. Skakel die kerkkantoor
021 886 5975 of stuur ’n e-pos na skriba@stelwel.co.za as jy wil help.
Kerkraad: Lidmate dien as kerkraadslede wat as verteenwoordigers van die wyke of bedieninge optree en kwartaalliks vergader om
besluite oor kerksake te neem. Navrae aan die leraars.
Voedselskenkings: Voedselsken-kings is altyd welkom. Ons versprei dit weer aan organisasies soos Voe-dingsaksie, die ACVV en Nagskui-ling. Die nood is regdeur die jaar baie groot. Skenkings kan in die mandjies by die deure geplaas word of ge-durende die week by die kerkkantoor
afgegee word.
Voedingsaksie voorsien voedsel aan talle behoeftiges in ons gebied. Lidmate kan gevriesde sop vir Voedingsak-sie na die kerk bring. Groente en droë bestanddele vir die maak van kos, asook brode, kan ook weeksoggende of Sondae na die kerk gebring word. Ons verteenwoordi-ger is Ina Dippenaar (dippenaar.ina@gmail.com / 082
828 0316). Voedingsaksie se nommer is 021 886 8986.
Biblioteekbediening – kerkbiblioteek: Die kerk het ’n goeie versa-meling geestelike boeke wat uitgeneem kan word (vir volwassenes en kinders). Die biblioteek is gedurende die kwartaal elke tweede Sondag ná kerk oop (nie oor lang naweke nie). Kontak Cecile van der West-
huysen by 082 668 2921 / cecilevdw@telkomsa.net.
Hoe maak ek ’n verskil?
Stellemploy is ’n organisasie wat deur die kerke van Stellenbosch begin is om werkloosheid aan te spreek. Werkloses word hier in opleidingsprogramme bemagtig met vaardighede soos kommunikasie en geletterdheid, re-kenaargebruik, tuinwerk, kookkursusse, elektrisiënwerk en motor-werktuigkundige werk. Ons gemeente het ’n nóú band met Stellem-ploy. Ons verteenwoordiger is Betta Augustyn
(betta@stellemploy.org / 072 200 3313).
Paarl Hospitaal Neonatale Eenheid vir vroeggebore babas in ons streek, word deur ons ondersteun deur veral die maak van kom-bersies, lakens, klere en sakke (vir die Bless-a-baby-projek). Ons gemeente se
verteenwoordiger is Mary Conradie (072 268 5857 of
maryc@tfdesign.co.za).
Begeleidingsgroep: Die groep maak die erediens ’n ware lofpry-sings- en aanbiddingsgeleentheid. Indien jy wil meedoen deur sang of bespeel van ’n musiekinstrument, kontak Winand Grundling
(grundling15@yahoo.com).
Offergawes tel: Vrywilligers maak beurte om die kassier Maandae-oggende te help met die tel van Sondae se offergawes. Skakel die kerkkantoor 021 886 5975 of stuur ’n e-pos na kassier@stelwel.co.za
as jy wil help.
Lentefees: Ons kermis is elke jaar vroeg in Septem-ber. Daar is altyd ’n tekort aan sameroepers. As jy wil help of enige oulike idees of kontakte het, skakel die
kerkkantoor of stuur ’n e-pos na skriba@stelwel.co.za.
Teeskinkgroep: Vrywilligers maak beurte om Sondae ná kerk tee en koffie te skink in die leeskamer. Kontak die kerkkantoor 021 886 5975 of stuur ’n e-pos na
skriba@stelwel.co.za as jy wil help.
Breigroep: ’n Groep dames brei (tuis) beertjies, mussies en truitjies vir kinders, ook serpe, handskoene, kniekomberse, babaklere en ander gebruiksgoed vir verskeie welsynspro-jekte. Die kerkkantoor het ’n voorraad wol en
patrone. Kom haal gerus of gebruik jou eie wol.
Bediening deur dienswerkers: Dienswerk in wyke behels die uitdeel van inligtingstukke by huise en besoeke aan siekes, bejaardes en eensames in die wyk.
Kontak die kerkkantoor (021 886 5975 of skriba@stelwel.co.za).
Klerekamer: Donasies van klere en huisware kom na hierdie sentrale punt vanwaar dit uitgesorteer en uitgedeel word. Die koördineerder is
Suzette Stiglingh (082 320 1097 / suzettestiglingh@yahoo.com).
Jeug en Familie Bediening: Gemeen-telede kan by die kleuterkerk vir voor-skoolse kinders help, betrokke raak by ’n junior kategese klassie (vir graad 1-7) op Sondagoggende tydens die erediens of by die jeugwerkgroep betrokke raak wat help met familiedienste, kinderpink-ster, kampe en die Lesotho-uitreik. Ska-
kel die kerkkantoor as jy wil help.
Gasvryheidsbediening: Die organisering en bediening van eet- en drinkgoed ná eredienste, by vergaderings, vir Pinksterdienste, Bybel-nagte en die gemeente-ete. Kom bied jou hulp aan by die kerkkantoor
as jy by hierdie bediening betrokke wil raak.
Blommerangskikking in die kerk: Gemeentelede maak beurte om blomme in die kerk te rangskik vir Sondae. Skakel die kerkkantoor 021 886 5975 of stuur ’n e-pos na ontvangs@stelwel.co.za as jy ’n
blombeurt wil neem.
Tuinbediening: Lidmate wat lief is vir tuinmaak, kan help met aanplanting, raadgee en snoeiwerk in die kerktuin. Ons het ook ’n kruie– en groentetuin gevestig. As jy belangstel om te help, skakel die
kerkkantoor (021 886 5975) of stuur ’n e-pos (skriba@stelwel.co.za).
Kaartjiebediening: Almal in die gemeente bo 70 word met handge-maakte kaartjies gelukgewens met hul verjaarsdae. Daar word ook Kersfees- en verjaarsdagkaartjies vir die gevangenes en bemoedi-gingskaartjies vir die hospitaalbe-diening gemaak.Die sameroeper is
Sarie Steyn (083 283 3987 / johannsarie@adept.co.za).
Bediening aan nuwe lidmate: Nuwe lidmate word by eredienste of tuis verwelkom en inligtingstukke aan hulle oorhandig. ’n Verwel-komingsfunksie vir nuwe lidmate word elke kwartaal gehou. Kontak
Leon Cronje as jy deel van hierdie bediening wil wees.
Naaldwerkgroep: Kom knip en stik (een oggend elke tweede week) hier by die kerk en gee iets terug aan die gemeenskap deur o.a. klere, komberse en ander produkte te maak vir behoeftiges, premature babas en bejaardes. Ska-kel Anette Cronje (021 886
5115).
Die ‘Sonder Brieke Klub’: Senior lidmate kom op ’n informele basis bymekaar, leer mekaar ken en verkeer gesellig saam. Interessante byeenkomste, uitstappies en kort toere word gereël. Skakel die kerk-kantoor as jy wil inskakel of wil uitvind wanneer daar weer ’n geleent-
heid gehou word.
Barmhartigheids– en Kersfeesprojek: Die gemeente pak elke jaar hierdie 2 projekte aan waar onder meer fondse, voedsel, lekker-goedpakkies, skoolbenodigdhede en toiletware vir behoeftiges in Augustus en dan weer in Oktober, November en Desember ingesamel en uitgedeel word. Lidmate word gevra vir bydraes, maar ook vir hulp met aankope, verpakking en verspreiding. Die bekertjie-projek vorm ook deel van die Kersprojek en vind plaas op Bekertjiesondag in
November wanneer die kategese hul afsluiting het.
Hoe maak ek ’n verskil?
Kontak ons
LERAARS
Leon Cronje
Buitekringweg 11
Tel: 021 886 5115
Sel: 071 686 9424
leon.cronje@stelwel.co.za
Elzanne van der Westhuizen
Coronatastraat 8
Tel: 021 880 1599
Sel: 074 144 9226
elzanne@stelwel.co.za
Monty Sahd
Laetitiasingel 6
Tel: 021 887 1616
Sel: 083 449 2461
mpsahd@mweb.co.za
KERKKANTOOR
Tel: 021 886 5975
E-pos: skriba@stelwel.co.za
Faks: 086 606 9959
Buitekringweg 6, Dalsig
Kantoorure:
Ma: 09:00 - 13:00
Di - Vr: 08:00 - 13:00
Skriba:
Christelle Otto
skriba@stelwel.co.za
Kassier:
Nina van Niekerk
kassier@stelwel.co.za
Ontvangs:
Rina van den Heever
ontvangs@stelwel.co.za
Koster:
Ria Janse van Rensburg
koster@stelwel.co.za
Orrelis:
Winand Grundling
grundling15@yahoo.com
www.stelwel.co.za
Besoek ons webblad vir opgedateerde inligting
oor die gemeente asook eredienstye en
predikers. Nuusbrokkies word gereeld gedeel.
Die Welgelegener
Ons gemeenteblad verskyn drie maal per jaar.
Dit kan van die webblad afgelaai word en is by
die kantoor beskikbaar.
Welweek
Laai ons weeklikse gemeentebulletin af by
www.stelwel.co.za. Dit word ook Sondae by
die erediens uitgedeel.
Hou van ons op Facebook by
www.facebook.com/stelwel.
Huisgeloof & Geloofsgroei
Laai weekliks af by www.stelwel.co.za.
E-Nuusbrief
Maak seker jy ontvang weekliks ons
E-Nuusbrief met die jongste nuusbrokkies. Om
in te teken, gaan na www.stelwel.co.za, kies
die skakel “kontak ons” en volg die stappe.
Sondae EREDIENSTE
Sondae tydens die kwartaal asook vakansietye word een diens om 09:30 gehou. Raadpleeg die webwerf of kerkalmanak vir tye van spesiale dienste tydens As-Woensdag, Paasfees, Hemelvaart, Pinkster en Kersdag. Een Sondag per kwartaal word ’n Nagmaalsdiens gehou.
KINDERBEDIENING
Babakamer Die moederskamer is ingerig as ’n babakamer en ouers is welkom om die diens van daar af op ’n TV-skerm te volg.
Kleuterkerk Kleuterkerk vir voorskoolse kinders word tydens die erediens in die konsistorie aangebied, tensy anders op die almanak aangedui.
Graad 1-7 Junior kategese (graad 1-7) vind plaas tydens die diens in die kerksaal (meeste Sondae in die kwartaal soos aangedui op die almanak), maar die kinders kom eers saam kerk toe vir die begin van die erediens.
TIENERBEDIENING
Graad 8-12 Sondae om 18:00 word ’n erediens en omgeegroepe gemik op tieners in die kerksaal aange-bied. Daar is ook genoeg geleentheid om informeel met koffie en warm sjokolade in die winter of sap in die somer te kuier.
Belydenisgroep Vir graad 11’s Sondae saam met die tienerbediening.
Koshuisbediening Ons gemeente neem verantwoordelikheid vir kategese van meisies in Huis Bloemhof. Gedurende die week neem vrywilligers leiding by omgeegroepe in die koshuis. Koshuiskinders skakel ook in by ons belydenisgroep.
AANDBYEENKOMSTE
Daar is baie verskillende style en spiritualiteite in een gemeente
saamgevat. Daarom probeer ons ook ruimte maak vir diversiteit. Een manier
is ons Aandbyeenkomste waar daar oor aktuele onderwerpe gesels word. Hou die Welweek en webwerf dop vir meer besonderhede. Daar word ook
vanaf 2019 Meditatiewe eredienste in die vooruitsig gestel waar ons saam
gaan stilword. Datums, tyd en plek sal deur die loop van die jaar deurgegee
word.
CD’s van die eredienste kan teen R10 per CD by die kerkkantoor
bestel word of laai die preek af op
die webwerf.
top related