bergsig boodskap...2018/01/28 · bergsig boodskap bladsy 4 ons vra jul voorbidding vir die interne...
Post on 13-Mar-2021
1 Views
Preview:
TRANSCRIPT
08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo
10:00 Informele diens
Ouditorium
Ds. Mizelle Prinsloo
Glow Kidz Diens (Saal)
Bea Pretorius
18:00 @6 Diens
Ds. Wynand Breytenbach
Deuroffer: Jan Kriel Instituut
4 Februarie 2018, Doop Week van Gebed, Jeugsondag
28 Januarie 2018
Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens
Ouditorium Ds. Johan Els
10:00 Informele diens
Ouditorium
Arno Mattheus
Glow Kidz Diens (Saal)
Bea Pretorius
18:00 @6 Diens
Ds. Johan Els
Deuroffer: BADISA
28 Januarie 2018
NUUS:
28 Jan: Glow Kidz Indeling
Regeneration graad-aand
31 Jan.: Ringsontbyt
4-8 Feb.: Week van Gebed,
Doop, Jeugsondag
6 Feb.: Personeelverga-
dering
11 Feb.: Lydenstyd
Preekreeks: 7 Kruiswoorde
13 & 14 Feb.: Veritas By-
belskool
14 Feb.: Aswoensdag
16 Feb.: Uitreikgeleentheid
17 Feb.: Betesda-mark
20 Feb.: Seniors Bybelstudie
& Doopkategese
22 Feb.: Senior byeenkoms
25 Feb.: Nagmaal
26 Feb.: Kerkraadsverga-
dering
Selfs in ’n tyd van beproe-
wing VIER ons Sy lig in
ons hart ...
Kan jy dit vandag bely? Is
dit vir jou ook moeilik? Ek
sien die dik laag stof op
mooi karre. Ek sien hoe
die stof trek wanneer men-
se “probeer” gras sny. Ek
sien beskuldigings op so-
siale media.
Ek sien hier en daar ie-
mand wat lig dra en ’n an-
der perspektief gee op die
droogte-ellende.
Soos iemand die week vir
ons gesê het: “Kom ons
“flip” die ding op sy kop!”
Kom ons wees die mense
wat bid dat God se wil sal
geskied! Kom ons wees
die mense wat sê: “woon
en werk rustig voort, ver-
trou op God!” Kom ons
wees die mense wat in-
spring en help wanneer
die krisis aan ons huise
ruk en daar dalk nie water
in die krane is nie.
Kom ons bid gedurig in
smeking saam. Ons nooi
jul na die Week van
Gebed - jy kom bid wan-
neer dit jou pas en gebruik
soveel tyd jy wil by elke
gebedstasie.
Biddag vir reën in Bolandpark op 23 Januarie
“As julle in my bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil hê en julle sal
dit kry. My Vader word juis daardeur ver-heerlik dat julle baie vrugte dra en my
dissipels is.” Joh. 15: 7& 8
Bergsigprojekte op ons voorstoep
Bladsy 2 Bergs ig Boodskap
Vanuit die Uitreikkantoor ...
Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na
uitreike@bergsigdv.co.za
Bergsig-Uitreikhulp
Vrou soek akkommodasie:
Werk by Arabesque langs SOET. Ouderdom 50+. Sy bly in Elsiesrivier en vat 3 taxies elke dag om by die werk te kom. Dawn Swart 074 774 2364 Email: swartda66@gmail.com Sy kan R3000 betaal. Sy is op soek na ’n buitekamer met badkamer en plek-kie om kos te maak.
Betroubare persoon soek werk as dataverwerker.
Goeie rekenaarkennis.
U kan my kontak by:
Selnommer: 076 400 8392
E-pos: kotzeniel@gmail.com
Ek pas ook huise op wanneer u met vakansie of selfs
vir ’n naweek weggaan.
Verwysings beskikbaar op navraag (Niel Kotze)
Finansiële ondersteuning 3de jaar BTh (Teologie) student.
'n Bergsiglidmaat, tans 'n derdejaar teologiestudent (JEUGWERK) aan Stellenbosch Kweekskool, benodig drin-gend finansiële steun om die graad te kan voltooi. Die student het egter nog uitstaande gelde van die vorige jaar en moet dringend die jaar se registrasiefooi betaal.
Enige bydraes sal baie waardeer word, selfs indien iemand bereid sal wees om borg te teken vir 'n studentelening.
Indien u sou wou help, kan u gerus vir Pieter Henning (Gemeentebestuurder) kontak by:
E-pos: bestuurder@bergsigdv.co.za
Telefoon: 021 976 4106
WERKSAANBOD VIR PERSONE WAT ONAFHANK-LIK KAN WERK
Ons bou duisende HOPhuisies. Ons is op soek na men-se wat onafhanklik kan werk en ons kan help om die projekte uit te voer.
Verskeie professionele mense verloor hul werk, maar hier is dalk ’n oplossingn vir jou om op jou eie saam met ons te werk. Ons het ’n span mense wat met raad en kundigheid kan help.
Adriaan Smuts (adriaan@unitedconstruction.co.za)
Vanuit die Uitreikkantoor wil ons elke lidmaat ’n goeie 2018 toewens. Ons gebed is: dat ons
Ligdraers sal wees en die Koninkryk sal uitbrei deur Sy Krag wat in ons werk.
Ons wil graag vra dat julle die kinders van Attie van Wyk en hulle families in julle gebede, opdra aan die Here. Ons poog om hierdie jaar vir hulle die voorbeeld te wees van hoe om as kinders van God in Sy ko-ninkryk op aarde te leef. Ons vra daarom dat julle die kinders gereeld in julle gebede aan God sal opdra vir voorbereiding en bewustheid ’n ambisieuse toekoms reeds nou vir hulle te skep.
Vir hulle beskerming en voorsiening in nood! Ons begin ook hierdie jaar met naskoolse klasmusiek met *klavierbegeleiding, Woensdagmiddae 2:30 - 3:30 met die kinders. Enige iemand wat bereid is om hiermee te help kan my kontak by neldarou@gmail.co.za of 083 235 1400. (*kan ook met kitaarbegeleiding wees indien jyself die kitaar het).
Spes Bona geloofsge-meenskap het hulp nodig: Ons wil baie graag vir die kinders wat by ons geloofsgemeenskap se Sondagskool inskakel van tyd tot tyd Christelike en motiverende dvd’s wys en benodig dus ’n dvd speler en dataprojektor. Ons beoog ook om Bybel-studie en biduuraande daar te begin waarvoor ons een of twee Blaaiborde nodig het en een Bybel in Prak-tyk. As daar enige iemand is wat ons daarmee sal kan
help sal dit ek dit waardeer. Kontak my asb. by nel-darou@gmail.com of 083 235 1400. Laastens het ons twee wa-tertenke nodig sodat ons dit aan die huisies se geute kan koppel om as water-bron vir hulle en die kerk daar op Sondae te dien Dit klink baie gevra, maar geen bydrae of hulpver-lening is te klein nie, selfs al sal julle net saam met ons bid vir die Here se voorsiening en seën het julle reeds baie gehelp!
ATTIE VAN WYK SKOOL GEBEDSVERSOEK
SPES BONA GELOOFSGEMEENSKAP
Vrywilligerhulp nodig:
Om weekliks vir 3 ure in die "charity shop" uit te help. Vir meer inligting kontak asb. vir Angelina Snyman by events@durbanvillekinderhuis.org.za
DURBANVILLE KINDERHUIS
Onthou om jul blikdierasie kos te
gee, te versorg en te pamper-
lang!
Dié wie se blikdierasie propvol is,
kan dit solank na die kerk te-
rugbring. Die ander van julle is
welkom om jul blikdierasie bietjie
te versorg en spesiale aandag te
gee.
Daar is nog blikdierasies by die
kerkkantoor vir dié wat voel hul
kort ’n troeteldier.
Bladsy 3 Bergs ig Boodskap
Bladsy 4 Bergs ig Boodskap
ONS VRA JUL VOORBIDDING VIR DIE
INTERNE STALLETJIE-KONVENORS. Bied ook jul hulp aan asb.
ALGEMENE
NAVRAE
Mizelle Prinsloo 083 394 1101
ds.mizelle@bergsigdv.co.za
Pannekoek Christelle Bouwer
083 309 0625 christelle@ebouwerandson.co.za
Jaffels
Ansie van der Vyver
083 703 8459
Jouke Beket
083 557 7476
Ansie@vanderVyver.me
jouke@polka.co.za
Plaaswinkel
Gebak / Handwerk / Ingelegte
produkte
Chanel J Vuuren
072 907 4505
Liezl Muller
082 563 0939
gigglegardenfun@gmail.com
liezlm2@gmail.com
Braaihoek Evert Loubser evert_loubser@lwc.co.za
Koffie/Tee Elize Cronje
084 548 4725 spelterapie@telkomsa.net
Koeldrank Ludi Erasmus
063 6911754 ludi@electromodular.co.za
Brekfisbuns / Roosterkoeke Sanelle Thiart
084 257 2549 sthiart@gmail.com
Hamburgers
Cobus 082 5713 725
& Edna Nieuwoudt
072 857 6906
jmnieuwoudt@icon.co.za
nieuwoudt.edna@gmail.com
Chips Dirk 078 456 0240
& Anita Roux
074 132 1492
dirk@chesm.co.za
AnitaRoux7@gmail.com
Poeding Anzel Grové
071 604 8043 grove.anzel@gmail.com
Groente Jaco Moller
083 357 5278 jpmollerverpakking@gmail.com
Vintage /
Wit Olifant
Herman 0727404509
& Elna Visagie
083 785 2325
hermankiki@absamail.co.za
Potjiekos Pieter Henning
082 766 7371 bestuurder@bergsigdv.co.za
Kindervermaak
Bea Pretorius
082 924 1151
Angela Fourie
0721244271
juniorjeug@bergsigdv.co.za
angela@durbanvillewine.co.za
Koeltrok Wynand Breytenbach
071 640 9797 ds.wynand@bergsigdv.co.za
Voorbidding
Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: ds.mizelle@bergsigdv.co.za
Ons vra voorbidding vir die Plaasfeeskomitee:
Hennie, Ilse, Wessel Fritz, Dave Gilbert, Philip Scholtz, Rita & Jana Louw, LJ & Lara Opperman, Mizelle Prinsloo,
Manie van Greunen, Pieter Henning, Angela Fourie, Pieter Traut, Rudi Vos, Eduard Ras, Danie Tolken, Este Stew-
art, Alida Vorster
Bladsy 5 Bergs ig Boodskap
R696 577
Bid tot die Here oor helderheid
vir jou bydrae. Ons doelwit is
ZAPPER &
SNAPSCAN
Bergsig het Zapper
en Snapscan as be-
taalmetode geïmple-
menteer om bank-
kollektes en
dankoffers te betaal.
WATERBESPARING: Ons gebed ...
Crafty Kids (vir kinders 5-13 jaar)
begin in Durbanville vanaf 1 Maart
2018. Kinders word blootgestel aan
bykans elke kunsmedium wat daar
is! Lesse word aangebied met die
uitgangspunt om kinders kreatief te
stimuleer en hul selfvertroue te ver-
beter. Crafty kids bevorder ook en-
trepreneurskap.
Kontak Anneke Scholtz vir meer in-
ligting.
Inskrywings is beperk – bespreek
vroegtydig.
E-pos: krit@iafrica.com
BABA- EN KLEUTERFASILITEITE
Naby die damesbadkamer onder die galery is ’n lokaal
ingerig vir ouers met babas en kleuters.
Daar is ook fasiliteite agter die liturgiese ruimte. ’n Fami-
liebadkamer is daar
beskikbaar met ’n
doekomruilstasie.
Beide lokale het
klank en beeld.
Gebedskamer onder
trap kan gebruik
word deur ma’s wat
baba’s voed.
EREDIENSONTVANGS-SPANNE BENODIG
Ons het dringend hulp
nodig om te help by ere-
dienste. Die persone help
in voorportaal met
vriendelike ontvangs en die
uitdeel van die Bergsig
Boodskap en ander items.
Die persone help in die
dienste met uitdeel van
nagmaal, dankoffer-
opname en uitdeel van
potlode en papiere, ens.
Eerste diens:
4 persone
Tweede diens:
Twee leiers
11 lidmate
Kontak Elize Botma:
021-976 4106 administrasie@bergsigdv.co.za
Durbanville-Vierlanden Eenmanwoonstel
Badkamer
Kombuis
DSTV
Beskikbaar vanaf 1 Maart 2018
R3500 / Enkelpersoon gesoek
021 976 6223
082 5546 279
*Dat ons goeie rentmeesters van water sal wees en
dit met wysheid sal gebruik.
*Dat God ’n wonderwerk sal doen. *Indien dag zero wel aanbreek ons optrede as Chris- tene anders sal wees en ons bure in liefde sal dien. *Dat die regering met wysheid en insig sal optree in die krisistyd. *Ons loof die Here en prys Hom omdat Hy ons altyd getrou onderhou.
Koninkrykstyd-insameling tot Feb. 2018
JUNIORJEUG
KATEGESE
2018
Registreer jou kind
vooraf via die web-
blad van Bergsig.
Vermy die begin-van-
die-jaar-stormloop.
Vind die vorm by Algemeen/Kategese
Lidmate wat belangstel
om ’n leier te wees kan
Bea Pretorius kontak.
E-pos na:
bea@bergsigjeug.co.za
of 082 924 1151.
Ons het jou hulp nodig
om die leiers vanmôre
geestelik op te rig.
NG Kerk Durbanville-Bergsig
021 976 4106 • administrasie@bergsigdv.co.za • www.bergsigdv.co.za
Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550
Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551 Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.
24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning 071 196 4191 / bergsig911@bergsigdv.co.za S33 48.966 O18 39.728
Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810
Leiers te kort
Graad Hoeveelheid
2-3jaar 3
4-5jaar 1
Gr.R 1
Gr.1 3
Gr.2 2
Gr.3 3 Gr.4 0
Gr.5 1
Mamma Omgeegroep
Woensdae 8:30 – 11:00 in jeuglokaal (In skoolkwartaal)
Enige mamma wat wil kom saam kuier is welkom.
Ons bid saam, ondersteun mekaar in uitdagings en is saam opgewonde oor mylpale en klein dingetjies wat saak maak.
Ons is ook kreatief en geniet mekaar se talente.
Kom geniet ’n warm koppie tee!
Kontakpersone: Mareli Benson: 072 620 1626
Christa Odendaal: 083 354 3527
Daar is 5 staanplekke oop vir die 4x4 & ge-
meentekamp wat plaasvind op 16-18
Maart.
Spring
gou!!!
Jolene Schoeman
083 444 3550
jolene@inboxme.biz
KUILSRIVIER OUETEHUIS is dankbaar! Lidmate het ruim bygedra om die seniors in
Kuilsrivier te bederf oor die feestyd.
Met groot dankbaarheid het hul die pakkies
ontvang wat Bergsig ingesamel het.
Ons opregte dank aan jul almal.
top related