akademie(prepri sedert hierdie kwartaal vir linda van rhynd284f45nftegze.cloudfront.net/escs/pp...

4
AKADEMIE(PREPRI MÊR): Linda Van Rhyn Ons kleuters is die afgelope kwartaal behoorlik besig gehou al alle fronte! Al het ons kleuters hard geoefen aan die Lofprysingsaand, het die akademie in die klasse steeds voortgegaan en is ons kleuters blootgestel aan Wiskunde, Taal, Musiek en Skeppende aktiwiteite! Die juffrouens was fluks besig met assesserings van ons kleuters om hul vorderingsverslae reg te kry vir die Derde kwartaal. Ons het net weer besef hoe bevoorreg ons as juffrouens is om hande te vat met ouers wat saam met ons stap om elke kleuter te help om sy volle potensiaal te bereik. Ons Graad 0 kleuters het deelgeneem aan ʼn informele evaluasie om te bepaal waar hul staan tov skoolgereedheid. Dit was n reuse sukses en ons kleuters was gaande oor al die lekker takies wat hul gedoen het. Dit gee ook ʼn aanduiding vir ons as juffrouens en ouers aan watter areas daar meer aandag gegee moet word. Ons is ook baie opgewonde oor die Playball-juffrouens wat sedert hierdie kwartaal vir ons Graad 0 kleuters een keer per week, vir 45 min neem, om hul bloot te stel aan verskeie vaardighede mbt tot sport en beweging. Die juffrouens volg ʼn goedgekeurde lesplan wat aansluit by ons kurrikulum vir Beweging en om groot-en kleinmotoriese vaardighede te ontwikkel. Ons Graad 00-kleuters ontwikkel pragtig en werk hard aan hul knip-, plak en verfvaardighede. Vryspel is groot pret in die Gr00 klasse en dit is hoe hierdie klein mensies die beste leer…deur te speel! Moedig u kleuters aan om te ontdek, te waag en vrae te vra. Al die sintuie moet betrokke wees by die leerproses…geniet elke oomblik op hierdie ontdekkingstog saam met u kleuter!

Upload: others

Post on 17-Mar-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: AKADEMIE(PREPRI sedert hierdie kwartaal vir Linda Van Rhynd284f45nftegze.cloudfront.net/escs/PP Newsletter Term 3... · 2016-09-23 · lesplan wat aansluit by ons kurrikulum vir Beweging

AKADEMIE(PREPRI

MÊR):

Linda Van Rhyn

Ons kleuters is die

afgelope kwartaal

behoorlik besig gehou al

alle fronte!

Al het ons kleuters hard

geoefen aan die

Lofprysingsaand, het die

akademie in die klasse

steeds voortgegaan en is

ons kleuters blootgestel

aan Wiskunde, Taal,

Musiek en Skeppende

aktiwiteite!

Die juffrouens was fluks

besig met assesserings

van ons kleuters om hul

vorderingsverslae reg te

kry vir die Derde

kwartaal. Ons het net

weer besef hoe bevoorreg

ons as juffrouens is om

hande te vat met ouers

wat saam met ons stap om

elke kleuter te help om sy

volle potensiaal te bereik.

Ons Graad 0 kleuters het

deelgeneem aan ʼn

informele evaluasie om te

bepaal waar hul staan tov

skoolgereedheid. Dit was

n reuse sukses en ons

kleuters was gaande oor

al die lekker takies wat

hul gedoen het. Dit gee

ook ʼn aanduiding vir ons

as juffrouens en ouers aan

watter areas daar meer

aandag gegee moet word.

Ons is ook baie

opgewonde oor die

Playball-juffrouens wat

sedert hierdie kwartaal vir

ons Graad 0 kleuters een

keer per week, vir 45 min

neem, om hul bloot te stel

aan verskeie vaardighede

mbt tot sport en

beweging. Die juffrouens

volg ʼn goedgekeurde

lesplan wat aansluit by

ons kurrikulum vir

Beweging en om groot-en

kleinmotoriese

vaardighede te ontwikkel.

Ons Graad 00-kleuters

ontwikkel pragtig en werk

hard aan hul knip-, plak

en verfvaardighede.

Vryspel is groot pret in

die Gr00 klasse en dit is

hoe hierdie klein mensies

die beste leer…deur te

speel!

Moedig u kleuters aan om

te ontdek, te waag en vrae

te vra. Al die sintuie moet

betrokke wees by die

leerproses…geniet elke

oomblik op hierdie

ontdekkingstog saam met

u kleuter!

Page 2: AKADEMIE(PREPRI sedert hierdie kwartaal vir Linda Van Rhynd284f45nftegze.cloudfront.net/escs/PP Newsletter Term 3... · 2016-09-23 · lesplan wat aansluit by ons kurrikulum vir Beweging

_____________________________________________________________________________________

PRE-PRIMARY

DEPARTMENT

TERM 3 2016

DISCIPLESHIP- Shirley Stober

TERM 3 - UMBRELLA

FOCUS: SERVANTHOOD

The children are encouraged

daily that Jesus came to serve

and save the lost and He is

our example to follow. We

must serve one another in

love.

The term Character Qualities

were as follows:-

GOD IS SHEPHERD AND

PROTECTOR

Scripture: I trust in God

and I am not afraid.

Psalm 56.4

The children learn to trust in

God as their protector who is

always with them and

understand that He will never

leave them

GOD IS SERVANT

Scripture: Let love cause

you to serve one another.

Galatians 5.13

The children learn that as they

are filled up with God‟s love

they will want to serve and

help each other to please the

Lord and to be more like Him

GOD IS PATIENT AND

SELF CONTROLLED

Scripture: Be patient with

everyone.

Phil.4.19

The children are taught daily

to make wise choices and

having the right attitude as

this leads to patience and self-

control.

Assemblies This has been a wonderful

term, and is such a blessing to

see the growth in God in the

children‟s lives.

We had a guest singer at one

of our assemblies who sang

and ministered to the children

Regarding Rainbow land

which is her ministry.

HONOURING NIGHT

This was an amazing event

where everyone had a chance

to Honour our Lord and to

worship Him in the Rainbow

promise. This was a

wonderful team effort where

parents and staff joined hands

and worked together to put on

a concert that amazed and

spoke to so many people.

Grandparents and Nursery

schools in the vicinity came

together to enjoy Rainbow

Promise. A wonderful

morning was had by all

Page 3: AKADEMIE(PREPRI sedert hierdie kwartaal vir Linda Van Rhynd284f45nftegze.cloudfront.net/escs/PP Newsletter Term 3... · 2016-09-23 · lesplan wat aansluit by ons kurrikulum vir Beweging

2

SPORT-

Riana Abrahams

Hiedie kwartaal het die

kinders weer in groot getalle

opgedaag om aan die sport

deel te neem. Ons het hokkie

en sokker gespeel.

Dis “manne het mekaar

behoorlik die stryd

aangesêmet die sokkerbal.

Die afrigters van “Young

Cricket Guns” het die skool

besoek en al die Gr 0 en Gr

oo kinders geneem en touwys

gemaak met die kolf.

„n Graad 0 mamma, Charnê

Johnson, het ook een

Maandag almal op maat van

musiek laat dans. Dit was

wonderlik om te sien hoe

hulle almal bybly met die

passies.

Die kinders het al die sport

van hierdie kwartaal

terdeëgeniet. Ons sien uit na

volgende kwartaal se

sportprogram.

Page 4: AKADEMIE(PREPRI sedert hierdie kwartaal vir Linda Van Rhynd284f45nftegze.cloudfront.net/escs/PP Newsletter Term 3... · 2016-09-23 · lesplan wat aansluit by ons kurrikulum vir Beweging

3

SCHOOL LIFE-

Charmaine Roodt

The School Life events taught

the children a lot this term.

The reptile man from Giraffe

House brought some of the

animals to school. Mr.

Johannes was brave enough to

have a Tarantula walk on his

hand.

The Honey Bee Foundation

taught everyone many

interesting facts about bees

and their honey.

One of our local policemen

spoke to the children about

what he does at the police

station every day.

The children had a chance to

put on his heavy life Jacket!

We are so appreciative for

what the police force do, to

keep us safe.

All the Gr 0 children went to

Durbanville Fire Station to

learn more about the duties

and dangers a fire fighter has

to face every day. We sat in

the fire truck and took turns

holding the fire hose while it

sprayed water to put out the

“imaginary” fire.

On a rainy Friday morning the

Gr 0 classes went to Butterfly

World to learn about insects,

spiders and even iguanas.

Have you ever seen a

butterfly come out of the

cocoon?? We did!!!

We ended off out term with

The Big Games Day on the

last day of term. Many

parents helped us at the

various stations and they had

just as much fun as the

children.