aansoekvorm 2019 (vir 2020)aantal kinders in gesin leerder se posisie in gesin religie persoonlike...

12
LET ASSEBLIEF OP DIE VOLGENDE AANSOEK OM TOELATING VAN: NAAM: TOELATING VIR GRAAD: JAAR: HUIDIGE SKOOL: REDE VIR VERLATING: Kram asseblief TWEE PASPOORTFOTO’S hier vas. SKOOL GOEDGEKEUR AFGEKEUR WAGLYS KOSHUIS GOEDGEKEUR AFGEKEUR WAGLYS SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK JA JA JA NEE JA NEE Aansoek slegs vir skool Aansoek vir skool en koshuis (Voltooi asb. ook die aansoek vir toelating to Huis Bloemhof in hierdie aansoekvorm.) Indien sy nie plek in die koshuis kry nie, verlang u steeds skooltoelating? Is die Hoër Meisieskool Bloemhof u dogter se eerste keuse? SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: Vrydag, 15 Maart 2019 ’n Onvolledige aansoek kan ongelukkig nie vir toelating oorweeg word nie. Die keuringskomitee se besluit is finaal. Om teleurstelling te voorkom, moet u by meer as een skool aansoek doen soos deur die WKOD aanbeveel word. Geen elektronie aansoeke sal oorweeg word nie. Hierdie aansoekvorm moet by die skool ingedien / aan die skool gepos word. Dit is die ouer/voog se verantwoordelikheid om met u dogter se huidige skoolhoof op te volg dat die vertroulike verslag (op die laaste bladsy in hierdie ansoekvorm) aan ons teruggestuur is. 1. Gewaarmerkte afskrif van bewys van adres 2. Gewaarmerkte afskrif van die leerder se immuniseringskaart 3. Gewaarmerkte afskrif(te) van die ouer(s)/voog(de) se ID 4. Gewaarmerkte afskrif van die leerder se geboortesertifikaat of ID 5. Gewaarmerkte afskrif van die leerder se nuutste skoolrapport Heg die volgende dokumentasie in hierdie volgorde agter die aansoekvorm aan:

Upload: others

Post on 14-Jan-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

LET ASSEBLIEF OP DIE VOLGENDE

AANSOEK OM TOELATING

VAN:

NAAM:

TOELATING VIR

GRAAD: JAAR:

HUIDIGE SKOOL:

REDE VIR VERLATING:

Kram assebliefTWEE

PASPOORTFOTO’Shier vas.

SKOOL GOEDGEKEUR AFGEKEUR WAGLYS

KOSHUIS GOEDGEKEUR AFGEKEUR WAGLYS

S L E G S V I R K A N T O O R G E B R U I K

JA

JA

JA NEE

JA NEE

Aansoek slegs vir skool

Aansoek vir skool en koshuis (Voltooi asb. ook die aansoek vir toelating to Huis Bloemhof in hierdie aansoekvorm.)

Indien sy nie plek in die koshuis kry nie, verlang u steeds skooltoelating?

Is die Hoër Meisieskool Bloemhof u dogter se eerste keuse?

SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE:

Vrydag, 15 Maart 2019

• ’n Onvolledige aansoek kan ongelukkig nie vir toelating oorweeg word nie.• Die keuringskomitee se besluit is finaal.• Om teleurstelling te voorkom, moet u by meer as een skool aansoek doen

soos deur die WKOD aanbeveel word.• Geen elektronie aansoeke sal oorweeg word nie. Hierdie aansoekvorm

moet by die skool ingedien / aan die skool gepos word. • Dit is die ouer/voog se verantwoordelikheid om met u dogter se huidige

skoolhoof op te volg dat die vertroulike verslag (op die laaste bladsy in hierdie ansoekvorm) aan ons teruggestuur is.

1. Gewaarmerkte afskrif van bewys van adres2. Gewaarmerkte afskrif van die leerder se immuniseringskaart3. Gewaarmerkte afskrif(te) van die ouer(s)/voog(de) se ID4. Gewaarmerkte afskrif van die leerder se geboortesertifikaat of ID5. Gewaarmerkte afskrif van die leerder se nuutste skoolrapport

Heg die volgende dokumentasie in hierdie volgorde agter die aansoekvorm aan:

2

LEERDER SE BESONDERHEDE

Van

Vollename

Noemnaam

Geboortedatum ID-nommer

Selfoonnommer E-posadres

Enigefisiekegebrek,chroniesesiekte(s)ofallergie(ë)waarvandieskoolmoetkennisdra?

OUERS/VOOG(DE) SE BESONDERHEDE

Moeder/Voog Vader/Voog

Titel

Van

Vollename

Noemnaam

ID-nommer

Huwelikstatus Getroud│Geskei│Ongetroud│Weduwee Getroud│Geskei│Ongetroud│Wewenaar

Woonadres

Posadres

Telefoon(Huis)

Telefoon(Werk)

Selfoonnommer

E-posadres

Beroep

Werkgewer

Bywieisdieleerderwoonagtig? Beideouers Vader Moeder Voog AnderLeerdersewettigevoog? Beideouers Vader Moeder Voog Ander

Aantalkindersingesin Leerderseposisieingesin

Religie

P E R S O O N L I K E B E S O N D E R H E D E

3

F A M I L I E

BESONDERHEDE VAN FAMILIE TANS IN BLOEMHOF NaamenVan Verwantskap Graad

BESONDERHEDE VAN FAMILIELEDE WAT OUD-BLOEMHOFFERS IS

Naam

Van

Nooiensvan

Familieverband

Matriekjaar

E-posadres

B U I T E M U U R S E A K T I W I T E I T E

SPORT Sportsoort Span Posisie/Item BestePrestasie Jaar

KULTUUR Aktiwiteit BestePrestasie Jaar

LEIERSKAP Posisie Jaar

ANDER Voorsienassebliefenigeanderinligtingwatugraagonderdieskoolseaandagwilbring

4

F I N A N S I E S - S K O O L G E L D

PERSOON VERANTWOORDELIK VIR BETALING VAN SKOOLFONDS

Vader Moeder Ander

BETAALWYSE

10gelykemaandeliksepaaiemente Elektronies

4gelykekwartaalliksepaaiemente Debietorder

’nEnkelbetaling,betaalbaarvoor15Februarie Tjek

Kontant

LET WEL: Hulpbehoewendeouerswataansoekomfinansiëlebystandwildoen,kandieaansoekvormsby diebetaalkantoorafhaal. Ek/onswilvandieopsiegebruikmaakomvirafslag/vrystellingvanskoolgeldaansoektedoen.

Ek/ons,dieondergetekendeouer(s)/voog(de)van_________________________________________,verklaarhiermeedatdieinligtingsoosverskaf,nadiebestevanmy/onswete,korrekis.VolgensdieSuid-AfrikaanseSkolewet(Art109van1996)isbeideouersgesamentliken/ofafsonderlikverantwoordelikvirdiebetalingvanskoolfonds.Verderverbindek/onstotalleondernemingsenaanvaarek/onsaanspreeklikheidvirgeldwatteenigetydverskuldigis.Indienuitstaandeskoolfondsoorhandigword,isek/onsverantwoordelikvirallekosteswatdaarmeegepaardgaan.Allebedraemoetdirekaandieinvorderaarsbetaalword.

Ouer/Voog1

Naamenvan Handtekening Datum

Ouer/Voog2

Naamenvan Handtekening Datum

F I N A N S I E S - L O S I E S G E L D Voltooiindienvantoepassing

PERSOON VERANTWOORDELIK VIR BETALING VAN LOSIESGELD

Vader Moeder Ander

BETAALWYSE

10gelykemaandeliksepaaiemente Elektronies

4gelykekwartaalliksepaaiemente Debietorder

’nEnkelbetaling,betaalbaarvoor15Februarie Tjek

Kontant

BEPALINGS EN VOORWAARDES 1. Losiesisstrengvooruitbetaalbaar.Indien‘nleerderselosiesnieopdieeerstedagvan‘nkwartaalbetaalisnie,salsyongeluk-

kigverblyfgeweierword/gevrawordomdadelikdiekoshuisteverlaat.2. Ouersmoet‘nvolleskoolkwartaalvooruitskriftelikkennisgeeindienhulledogterniemeerbyHuisBloemhofgaaninwoon

nie.3. Betalingswatdeur‘nouer/voogaandieskoolgemaakword,salaltydeersvirdievereffeningvanskoolgeldendaarnavirdie

delgingvanlosiesgeldaangewendword,ongeagdietoedelingwatdeurdieouer/voogvirsondanigebetalingsgemaakword.

Rekenpligtige

Naamenvan Handtekening Datum

Ja Nee

5

T O E S T E M M I N G V I R D E E L N A M E A A N S K O O L A K T I W I T E I T E E N V E R V O E R V A N L E E R D E R S

(Virgebruikslegsingevalvanvervoervanleerdersvirskoolaktiwiteiteingevolgeartikel1vandieSuid-AfrikaanseSkolewet)

1. Hiermeegeeek/ons,dieondergetekende(s)toestemmingdatonsdogter,____________________________________(naamenvan)solanksy‘ningeskreweleerderbydieHoërMeisieskoolBloemhofis,aanenigeskoolaktiwiteit1(toere,uitstappies,besoeke,skool-ensportaktiwiteite)gedurendeskoolure,daarna,oornawekeofinvakansietyd,metenigegeorganiseerde(ofonderlingegeorganiseerde)vervoersoosdeurdieSkoolgereël,wegvandieskoolterreinmagdeelneemofmeemaak.

2. Ingevallewaar’nleerdervrywilligenin‘nnie-amptelikehoedanigheidvervoerword,worddit‘nreëlingtussendieouersendiepersoonwatdievervoeraanbied.DieSkoolsalinhierdiegevalgeenverantwoordelikheidvirenigerisiko’sinhierdieverbandaanvaarnie.

3. Ek/onsgeeookhiermeetoestemmingdatmykindaanenigefondsinsamelingsprojek,sakebedrywigheidofenigeanderaktiwiteitbuiten‘nskoolaktiwiteit1magdeelneemwatdeurdieWKOD/Beheerliggaam/Skoolhoofgoedgekeuris,hetsyopofwegvandieskoolterrein.

4. Ek/onsbegrypdatalbogenoemdeaktiwiteiteopeierisikoonderneemword.5. Ek/onsverleenverdertoestemmingdatdieopvoedersvandieSkool,ofʼnpersoonwatdeurdieSkoolaangewysword,my/ons

kindnaenvandieskoolterreinvervoervirdoeleindesvanskoolaktiwiteitewatwegvandieskoolterreinplaasvind.6. Ek/onsneemkennisdathierdietoestemmingvantoepassingisopskoolaktiwiteiteendatdieStaataanspreeklikisvirenigeskade

watuitʼnskoolaktiwiteitkanspruita.g.v.nalatigheid.7. InaggenomedietoepaslikeSuid-AfrikaanseSkolewet,onderneemekverderomdieHoërMeisieskoolBloemhof,dieSkoolhoofof

enigepersoneellidtevrywaar/kwytteskeldvanenigeskade/kwytteskeldvanenigeeisewatmagontstaanuitenigerisiko’s/beserings/onkoste/skade/verlies,watmydogtergedurendesodanigeaktiwiteit/tydperkmagly/opdoen.

8. Asouer/voogverleenek/onshiermeetoestemmingaandieverantwoordelikepersoneelvandieSkoolof‘npersoonwatdeurdieSkoolaangewysword,omdringendemediesehulpvirmy/onskindtebekomindienditnodigsouword.

G E D R A G S K O D E E N A L G E M E N E R E Ë L S T Y D E N S A L L E S K O O L A K T I W I T E I T E

Ek/Onsaanvaardatmy/onskindopmy/onsonkostesonderversuimteruggestuurkanwordnaStellenboschindiensyhaaraanenigevandieonderstaandereëlsskuldigmaakofdatekhaarpersoonliksalkomhaalindiendiegedragskodeoortreeword.

LEERDERONDERNEMINGEksal:• tealletyedeurmyvoorkomsenoptrede‘nambassadeurvirmyskoolwees,• andermenseommyenhullebesittingsrespekteeren• astoeskouer/deelnemermyvolleskooluniformkorrekdra.

Eksalmynieskuldigmaakaan:• minagtingvangesag,• ofenigeandervormvanonverantwoordelikeoptredenie,bv.o.a.enigedeelvanmyliggaamby’nbusvensteruitsteek,afdwaal

vandiegroep,skynbaaronskuldigepoetsebak,ens.• diegebruikvano.a.alkoholiesedrankies,sigarette,dwelmmiddels,ens.• diebesoekvankuierplekkevirpersoneoueras18,• diebesoekvanenigeplekkesonderdiepersoneelsetoestemming,• dieverbrekingvanenigeskoolreëlsnie,

Ek,asouer/voog,drakennisdatdaarGEENongemagtigdeartikelsinmykindsebagasieisnie.

Ouer/Voog1senaamenvan Handtekening Datum

Ouer/Voog2senaamenvan Handtekening Datum

Leerdersenaamenvan Handtekening Datum

6

V A K K E U S E S

Voltooislegsdievakkeusevandiegraadwaarvoorudogteraansoekdoen

GRAAD 8-9 GRAAD 10-12

1.AfrikaansHuistaal ü 1.AfrikaansHuistaal ü

2.EngelsHuistaalOF 2.EngelsHuistaalOF

EngelsEersteAddisioneleTaal EngelsEersteAddisioneleTaal

3.Wiskunde ü 3.Lewensoriëntering ü

4.Natuurwetenskappe ü 4.KiesEENvandievolgende:

5.SosialeWetenskappe(GeografieenGeskiedenis) ü FisieseWetenskap Lewenswetenskappe

6.Tegnologie ü Ekonomie Verbruikerstudie

7.EkonomieseBestuurswetenskappe ü Geskiedenis Ontwerpkunste

8.Lewensoriëntering ü VisueleKunste

9.Skeppendekunsa:KiesTWEEvandievolgende: 5.WiskundeOF

Drama WiskundigeGeletterdheid

Kuns 6.KiesEENvandievolgende:

Musiek Verbruikerstudie(slegsgr12) Musiek

10.KiesEENvandievolgende: Rekeningkunde Geografie

Duits VisueleKunsted Ontwerpkunsted

isiXhosa IsiXhosaTweedeAddisioneleTaal

Musiekc DuitsTweedeAddisioneleTaal

Rekenaarvaardigheid FransTweedeAddisioneleTaal

Ingenieursgrafika-enOntwerpb Ingenieursgrafika-enOntwerpb

11.KiesEENvandievolgende(ditmoetverskilvangroep10) 7.KiesEENvandievolgende:

Duits Lewenswetenskappe FisieseWetenskappe

Frans DramatieseKunste VisueleKunsted

Ingenieursgrafika-enOntwerpb Ontwerpkunsted Musiekc

Rekenaarvaardigheid Rekenaartoepassings-tegnologie

Rekeningkunde

Kunsd

a Skeppendekuns(groep9)behelsverrykingsvakkeenvoorafkennisvandrama,kunsofmusiekisnienodignie.Musiekingroep9wordsonder

instrumentaleonderrigaangebied.Leerderskannieingraad9hulkeusehierverandernie.b Ingenieursgrafika-enOntwerpworddeurdieskoolgefasiliteerenaddisionelekostesperjaarisbetaalbaar.c Musiek behels instrumentale onderrig (insluitend sang as instrument) asook 'n teoretiese komponent. Moontlike addisionele onkoste is van

toepassing. Meer inligting i.v.m. Musiek is by [email protected] beskikbaar. Graad8-en9-leerderskanmusiekingroep11énmusiekaseenvanhulSkeppendeKuns-keusesingroep9neem.

d Kuns as vak (groep 11), Visuele Kunste en Ontwerpkuns word deur die PJ Olivier Kunssentrum gefasiliteer en addisionele kostes per jaar is

betaalbaar. Leeders woon klas in die middag ná skool by en het soggens sogenaamde vryperiodes wanneer daar Kuns op hul rooster verskyn. Gedurende hierdie periodes sit hulle iewers op die terrein en doen tuiswerk wat hulle na skool sou moes doen. Graad8-en9-leerderskankunsingroep11énkunsaseenvanhulSkeppendeKuns-keusesingroep9neem.

Letwel:Leerderskannieingraad9’nderdetaalneemwathullenieingraad8geneemhetnie.Leerderswatingrade10tot12byBloemhofaansluit,hetdikwels‘nagterstandinvakkesoosRekeningkundeenWiskunde.Vanpersoneelledewordverwagomdriekeerindiéverbandekstrahulpaantebied.Enigeverderehulpwatbenodigword,moetdeurdieleerder/ouersselfbekomwordofhullemoetdieekstrahulpklassenaskoolbywoon.

7

A L G E M E N E O N D E R N E M I N G

LEES ASSEBLIEF DIE ONDERSTAANDE INLIGTING NOUKEURIG DEUR.

1. Onsdogtersebeheeroordieakademieseinhoudvandieonderskeievakkurrikulavandievorige(ofhuidige)graad,moetsodanigweesdatsydaartoeinstaatsalweesombydieonderrigprogramvandieskooltebaat.

2. OnsdogterisinstaatomonderrigdeurmediumvanAfrikaansteontvang.

3. Onsaanvaardieskoolkurrikulum,ditwilsêdieonderskeievakkurrikulasowelasdieko-kurrikulêreprogram,kultureleensportaktiwiteite.

4. OnsdogterkanslegstotBloemhoftoegelaatwordindienhaarouderdomminderas18maandeverskilvandiegemiddeldeouderdomvandieleerdersvandiegraadwaartoesytoegelaatsouword.

5. OnsbesefdatdaarbyBloemhofvanonsdogterverwagwordomaandieko-kurrikulêreprogramvandieskooldeelteneemendatonshaartotvolgehouedeelnamesalondersteunenaanmoedigtotvoordeelvanhaarself,asookhaarskool.(Verkieslikeensportsoortperseisoeneneenkultuuraktiwiteit.)

6. Byaanvaardingvanmy/onskindsetoelatingtotdieHoërMeisieskoolBloemhof,komek/onshiermeeonvoorwaardelikooreenomjaarliksopsodanigetydstipaswatdieBloemhofBeheerliggaammagbepaal,sodanigebydraetotdieskoolfondstemaakaswatdeurdieBeheerliggam(nágoedkeuringdeur‘nouervergadering)vasgestelword.

7. OnsaanvaardievereistesvandieskooldragenalgemenevoorkomsvandieleerdersendieoordeelvandieSkoolhoofindiéverband.

8. Onsaanvaardiegesagvandieskool,daarbyinbegrepedieWaarde-enGedragskode,metdieveronderstellingdatonsasouersonsdogtersalaanmoedigom‘npositiewehoudingtenopsigtevanalgemeneskooldissiplineinteneem.

9. Onsverstaandatdaarvandieskoolgemeenskapenleerdersverwagwordomniedieskooltegebruikvirdiebevorderingvanenigepartypolitiekeofbuite-parlementêrepolitiekeorganisasie,massa-bewegingofdrukgroepnie.

10. OnsbesefdatditvanonsasouersverwagwordomdiedoelwitteenpraktykvandieHoërMeisieskoolBloemhofteeerbiedig.

11. Onsonderneemomubinne14daenadatenigevaningevuldebesonderhedeveranderhet,skriftelikvandienuwebesonderhedeinkennistestel.

12. Onsbevestighiermeedatdieaansoekvormsvolledigenkorrekingevulis.

13. Onshetonsselfvandiebogenoemdetoelatingsvereistesvergewisendeurhierdievormteonderteken,bevestigonsdatonsditonvoorwaardelikaanvaar.

Ouer/Voog1senaamenvan Handtekening Datum

Ouer/Voog2senaamenvan Handtekening Datum

Leerdersenaamenvan Handtekening Datum

8

A A N S O E K O M T O E L A T I N G - H U I S B L O E M H O F ( K O S H U I S )

Voltooi slegs indien u dogter koshuisplek benodig. Leerders woonagtig in Stellenbosch kwalifiseer nie vir koshuistoelating nie.

Enigesuster(s)vanaansoekertansinHuisBloemhof JA NEE

NaamenVan Graad

VERBLYFREËLINGS VIR NAWEKE/TUISNAWEKE

INDIEN LEERDER NIE BY OUER(S) TUISGAAN NIE NaamenVan Titel Woonadres Selfoonno Verwantskap

M E D I E S E B E S O N D E R H E D E

MAGTIGING OM IN OUER / VOOG SE AFWESIGHEID OP TE TREE

Hiermee magtig ek die superintendent of ‘n amptelike plaasvervanger om in my afwesigheid namens my toestemming aan ‘ngeneesheer teverleendatmydogternarkosemagontvangen/of ‘noperasieondergaan indien ‘ngeneesheerditnoodsaaklikenspoedeisendag.Letwel:Pogingswordaltydeersaangewendommetdieouersinverbindingtetree.

Ouer/Voog1senaamenvan Handtekening Datum

Ouer/Voog2senaamenvan Handtekening Datum

VEREISTE INLIGTING INGEVAL VAN MEDIESE OF HOSPITAALBEHANDELING

NaamvanMediesefondsenopsie

Mediesefondsnommer/Lidnommer

Besonderhedevanhooflid

Dogtersekode(afhanklikenommer)

Ouer/Voog:Selfoonnommer

Naamenkontaknommervanhuisdokter

Naamenkontaknommervan‘nderdepartyindienouerniebeskikbaarisnie

MEDIESE GESKIEDENIS VAN LEERDER

Isdaarenigefisiesegebrek,medieseprobleme,gesondheidsrisiko’s,swakheidofafwykingwaaraandieleerderlyen/ofenigespesialebedrywighedewaaraandieleerderniemagdeelneemnieofenigeanderinligtingwaarvandieskoolbewusmoetwees?

Enigemedikasie? __________________________________________________________________________________

Enigeallergieë? __________________________________________________________________________________

9

A L G E M E N E O N D E R N E M I N G – H U I S B L O E M H O F ( K O S H U I S )

LEES ASSEBLIEF DIE ONDERSTAANDE INLIGTING NOUKEURIG DEUR

1. Onsonderneemomdieooreengekomelosiesgeldstiptelikvooruitofbinnedieeerste3daevandiekwartaaltebetaal.

2. Indienons/ekingebrekeblyomdielosiesgeldstipteliktebetaal,aanvaarekdatmy/onsdogterhaarkameronmiddelliksalmoetontruim.

3. Onsonderneemom‘nvolleskoolkwartaalvooruitskriftelikkennistegeeindienonsdogternielangerbyHuisBloemhofgaaninwoonnie.

4. OnsverstaandatdiesuperintendentinLocoParentistenopsigtevanelkeHuisBloemhofferwataansy/haarsorgtoevertrouis,optree.

5. Onsenonsdogteronderneemomonsaandiekoshuisreëlsengedragskodeteonderwerpenom‘npositiewehoudingtenopsigtevanbogenoemdeinteneem.

6. OnsbesefdatditvanonsasouersverwagwordomdiedoelwitteenpraktykvanHuisBloemhofteeerbiedig.

7. Onsverstaandatalleleerdersdiekoshuistydenstuisnaweke,langnawekeenvakansiesmoetverlaat.Indienonsdogterniehuistoekangaannie,isonsverantwoordleikombetydsalternatieweverblyftereël.

8. Onsverstaandatindienonsdogterdirekverantwoordelikisvirenigeskadeaandiekoshuisen/ofhaarkamer,salonsasouersaanspreeklikweesvirdieonkostedaaraanverbonde.

9. Onsonderneemomallewaardevolleartikelswatonsdogterkoshuistoebring,oponseieversekeringaantedui.

10. DieBeheerliggaam,KoshuiskomiteeenSuperintendentaanvaarnieaanspreeklikheidvirenigeverliesofbeskadigingvanpersoonlikbesittingsvankosgangersnie,hoeditookalveroorsaakword.

11. Onsonderneemomubinne14daenadatenigevandieingevuldeen/ofmediesebesonderhedeveranderhet,skriftelikvandienuwebesonderhedeinkennistestel.

12. Onsbevestigdatons‘ngesertifiseerdeafskrifvanonsmediesefondskaartaandiesuperintendentgegeehet,indienditsounodigweesommy/onsdogterna‘nhospitaalteneem.

13. Onsonderneemomdiesuperintendentonmiddellikinkennistestelindienmy/onsdogtermet‘nmediesetoestandgediagnoseerword.

14. Onsverstaandatindienbogenoemde‘nrisikovirdiekoshuisleerdersen/ofpersoneelen/ofhaarselfinhou,haarkoshuisverblyfopgeskortkanword.

15. Onsbevestighiermeedatallevormsvolledigenkorrekingevulis.

16. Onshetonsselfvandiebogenoemdetoelatingsvereistersvergewisendeurhierdievormteonderteken,bevestigonsdatonsditonvoorwaardelikaanvaar.

Ouer/Voog1senaamenvan Handtekening Datum

Ouer/Voog2senaamenvan Handtekening Datum

Leerdersenaamenvan Handtekening Datum

10

V E R T R O U L I K E V E R S L A G

DIE VORM WAT VOLG, MOET DEUR DIE LEERDER SE SKOOLHOOF VOLTOOI EN DIREK AAN ONS TERUGGESTUUR WORD

1. GeedieVERTROULIKEVERSLAGaanudogtersehuidigeskoolhoofomtevoltooi

2. VradieskoolhoofomdievormdirekaandieHMSBloemhoftestuur:E-POS:[email protected]/FAKS:0218873067

3. Ditisdieouer/voogseverantwoordelikheidommetudogtersehuidigeskoolhoofoptevolgdatdievertroulikeverslagaanonsteruggestuuris.

LEIERSKAP

Kriteria Uitstekend Goed Gemiddeld Swak Baie swak

Leierskapvaardighede

Leierskapposisie Jaar

NAAM VAN LEERDER:

HUIDIGE SKOOL:

GRAAD:

AKADEMIEKriteria Uitstekend Goed Gemiddeld Swak Baie swak

Werksgesindheid

Klasgedrag

Selfdissipline

Pligsgetrouheid

Klasposisie 80%+ 70%+ 60%+ 50%+ 0-50%

Intervensie benodig? Ja Nee

FAMILIEBANDE Suster(s) Ma Ouma(s) Tannie(s) Niggie(s)

S L E G S V I R K A N T O O R G E B R U I K

BLAAI ASB. OM

VERTROULIKE VERSLAG: NUWE AANSOEKE

BUITEMUURSE BETROKKENHEID

SKOOLSPORTNasionale /

provinsiale prestasie A-span B-span Gereelde deelnameGeen deelname /

gereeld afwesig van oefeninge

Meld sportsoorte

BUITE-SPORT(NIE-SKOOLVERWANT)

Nasionale / provinsiale prestasie A- of B-span Gereelde deelname Geen deelname /

gereeld afwesig van oefeninge

Meld sportsoorte

KULTUUR(SKOOLVERWANT)

Nasionale / provinsiale prestasie

Puik prestasie op dié gebied

Aktiewe, getroue deelname Deelname

Geen deelname / gereeld afwesig van

oefeninge

Meld kultuuraktiwiteite

KULTUUR(NIE-SKOOLVERWANT)

Nasionale / provinsiale prestasie

Puik prestasie op dié gebied

Aktiewe, getroue deelname

Geen deelname / gereeld afwesig van oefeninge

Meld kultuuraktiwiteite

Ouers/Voogde word versoek om asseblief hierdie vorm aan u dogter se huidige skoolhoof te gee om te voltooi en direk aan die Hoër Meisieskool Bloemhof te stuur. E-POS: [email protected] | FAKS: 021 887 3067

Enige verdere kommentaar of aanbeveling van skoolhoof:

Handtekening: SKOOLHOOF DATUM EN SKOOLSTEMPEL

ALGEMEENMeld enige mediese/sielkundige toestande waarvan die skool- en/of koshuispersoneel

kennis moet dra / bewus moet wees.

Meld enige gesinsprobleme waarvan die skool- en/of koshuispersoneel kennis moet dra / bewus moet wees.

SKOOLFONDS Gereelde betaling Ongereelde betaling Wanbetaling Vrystelling

AANBEVELING Definitief / Aanwins Positief Huiwerig Negatief