aansoek vorm - moegvirskuld.co.za€¦ · web viewvan die skuldeisers (soos hierbo gelys). indien...
TRANSCRIPT
AANSOEK VORM
Faks asb terug na 0866186003 of [email protected]:
(Indien buite gemeenskap van goedere en net Mev doen aansoek, het ons die volgende
inligting van Mnr ook nodig **)
Volle name:**
Van:**
Noem naam:
ID Nommer:**
(Heg afskrif van ID aan) 1
Waar is u gebore (dorp)?
Woonadres:
(Heg bewys van huurgeld of kontrak
aan) 2
Hoe lank woon u hier:
Posadres: (indien verskil)
Tel by die huis:
Selnommer
Tel by die werk:
E-pos adres:
(sodat ons u op hoogte van sake kan hou)
Beroep:
Werkgewer:
1
Vir hoe lank werk u daar?
Huwelikstatus
(binne/ buite
/geskei/ongetroud)
Indien getroud: Huwelik datum
Indien geskei: Egskeidings
datum
MEVROU: (Indien buite gemeenskap en net Mnr doen aansoek, het ons die
volgende inligting van Mev ook nodig **)
Volle name: **
Van: **
Noem naam:
ID Nommer:** (heg afskrif
aan) 1
Waar is u gebore (dorp)?
Woonadres:
Posadres (indien verskil)
Werkgewer:
Vir hoe lank werk u daar?
E-pos adres:
Tel by die huis:
Selnommer
Tel by die werk:
2
Beroep:
Waar is u gebore?
Huwelikstatus
(binne/ buite
/geskei/ongetroud)
Indien getroud: huwelik
datum
Indien geskei: egskeidings
datum
Naam en telefoon van familie of
vriende waar ons u kan bereik in
geval van nood
Waar het u van ons gehoor:
Beeld Burger Vriende Balju Webblad
Google NCR: Wie het u verwys? Vriende: Wie het u verwys?
PERSOONLIKE INLIGTING:
INKOMSTE
Netto salaris (na aftrekkings) van man:
(Benodig betaalstaat) 3
Ontvang u ‘n vaste salaris of kommissie:
Indien kommissie, wat was dit die afgelope 3 maande?
Netto salaris (na aftrekkings) van vrou:
(Benodig betaalstaat) 3
Ontvang u ‘n vaste salaris of kommissie:
3
Indien kommissie, wat was dit die afgelope 3 maande?
AFHANKLIKES / KINDERS
Indien geskei – ontvang u onderhoud en hoeveel?
Betaal u onderhoud – indien wel hoeveel?
(Benodig bewys van betaling) 4
Hoeveel minderjarige kinders:
Ouderdom van kinders en geslag:
Seun/dogter Seun/dogter Seun/dogter Seun/dogter Seun/dogter
Skoolgeld vir kinders per maand:
(Heg bewys aan) 5
Na-skool gelde en ekstra klasse of ander aktiwiteite:
(Heg rekening aan) 6
Vervoer koste vir kinders (bv. bus / saamry geleentheid)
Studie kostes (bv Universiteit) en boek gelde:
(Heg rekening aan) 5
Koshuis gelde :
(Heg rekening aan) 5
VERBLYF
Huurgeld / verband paaiement per maand:
(Heg bewys van huurgeld aan of huurkontrak) 2
Water en ligte per maand:
(Bewys van betaling) 7
Ontvang u iewers huurgeld?
MEDIESE UITGAWES
4
Beskik u oor 'n mediese fonds? Indien wel wat is u paaiement:
(niemand sal daaraan raak nie – jy is geregtig op 'n mediese fonds) 8
Wat is die bybetalings wat u betaal op mediese uitgawes?
(bewys van betaling) 8
Indien u nie oor ‘n medies beskik nie, hoeveel spandeer u maandeliks aan mediese
uitgawes:
(Strokies van rekeninge wat betaal is asb) 9
Het iemand in u gesin ‘n mediese probleem (diabeet / hartprobleme / blind / doof /
gestrem / ens)
LEWENSKOSTES
Maandelikse kruideniers (Wat melk, vleis, brood en groente insluit): (net plus/minus)
Leen u iewers ‘n voertuig - indien ja by wie?
Wat is die premie wat u per maand vir die voertuig betaal?
(Bewys van betaling) 10
Brandstof per maand? (ook net plus/minus)
Begrafnis polis se paaiement?
(Bewys van betaling) 11
Selfoon se lugtyd wat u maandeliks gebruik?
(As jy bewyse het sal dit help) 12
VORIGE FINANSIELE GESKIEDENIS
Het u reeds vir skuld berading aansoek gedoen?
Was daar ‘n Hofbevel vir skuld berading? JA / NEE Indien wel wanneer:
5
(Indien u daaroor beskik, kan u dit aanheg) 13
Wie is die instansie wat u gehelp het?
Wat was die paaiement wat u moes (het) betaal?
(As u ’n EFT gedoen het, kan u net ’n maand se bewys van betaling aanheg) 14
Was u voorheen onder administrasie?
Is u al voorheen gesekwestreer?
Indien wel, wanneer?
Wie was u Kurator wat aangestel is deur die Meester?
Datum van rehabilitasie?
INLIGTING OOR EIENDOM:
Is daar eiendom
op u naam
geregistreer of het
u ‘n verband?
Het eiendom met ‘n
verband
Geen eiendom – ek huur ‘n eiendom
Het eiendom sonder ‘n
verband
Het meer as 1 eiendom, (meld asb al
die eiendomme)
Eiendom 1
Erf nommer (indien beskikbaar)
Straat adres
Bedrag eiendom voor
aangekoop:
Bedrag uitstaande op verband:
6
Verbandhouer (watter bank):
Verband rekeningnommer:
Is die eiendom in die mark,
indien wel, van wanneer af:
Indien wel vir watter prys:
Is daar huurders in die
eiendom of woon u self daar?
Het iemand anders borg vir die
eiendom geteken?
Is daar al ‘n veiling geskeduleer
? Indien wel vir wanneer?
Eiendom 2
Erf nommer (indien beskikbaar)
Straat adres
Bedrag eiendom voor
aangekoop:
Bedrag uitstaande op verband:
Verbandhouer (watter bank):
Verband rekeningnommer:
Is die eiendom in die mark,
indien wel, van wanneer af:
Indien wel vir watter prys:
7
Het iemand anders borg vir die
eiendom geteken?
INLIGTING OOR VOERTUIG
Voertuig 1: Fabrikaat
Jaar model
Registrasie nommer
Huurkoop of Bruikhuur (lease)
U paaiement
Finansier deur (watter bank)
Is die eiendom op datum
Voertuig 2: Fabrikaat
Jaar model
Registrasie nommer
Huurkoop of Bruikhuur (lease)
U paaiement
Finansier deur (watter bank)
Is die eiendom op datum
REDES VIR INSOLVENSIE
(voltooi maar so volledig as moontlik – ek sal uitbrei daarop maar moet beskrywing aan Hof
voorlê bv wie onderhou jy almal – wie was siek, dood, ens ens LET DAAROP DAT ONS
ONGEVEER TWEE VOL GETIKTE BLADSYE AAN DIE HOF VOORLE so moet nie net se jou
inkomste is meer as jou uitgawes nie – ek wil weet waar het die moeilikheid begin en waarvoor
jy watter skuld gebruik het)
8
SKULDEISERS
Heg die nuutste rekening van die skuldeisers hierby aan. Indien u nie meer rekeninge ontvang nie of onder skuldberading was, word dit
vereis dat u die skuldeisers skakel en versoek dat hulle vir u ‘n aflos syfer stuur. Indien die rekening reeds oorhandig is aan Prokureurs,
kan u ook net vra dat hulle ‘n epos moet stuur met die finale syfer wat u verskuldig is. 15
INSTANSIE WAT WAS JOU PAAIEMENT (AS JY
KAN ONTHOU)
BEDRAG UITSTAANDE
12
Enige ander inligting wat u bekend wil maak?(Dit is baie makliker vir my om u te help as ek alles weet – moet asseblief nie goed van ons weerhou nie)
14
OPSOMMEND:
Ons benodig die volgende dokumente om die aansoek op te kan stel:
1. Afskrif van Identiteitsdokument of paspoort
2. Bewys van huurgeld wat betaal word of huurkontrak
3. Betaalstrokies
4. Bewys van onderhoud wat betaal word (indien van toepassing)
5 Bewys van skoolgeld / Universiteitsgelde
6. Bewys van na naskool en/of ekstra klasse
7. Bewys van elektrisiteit en water (indien van toepassing)
8. Bewys van mediese fonds betaling
9. Bewys van mediese uitgawes wat u maandeliks betaal
10. Bewys van voertuig wat u huur
11. Bewys van polisse en begrafnispolis wat u betaal
12. Bewys van “pre-paid” selfoon gelde wat opgesit word
13. Bewys van skuldberading (indien van toepassing)
14. Inkomstebelasingnommer (indien beskikbaar)
15. Bewys van betaling van skuldberading
16. Die nuutste rekening van die skuldeisers (soos hierbo gelys). Indien u nie meer rekeninge ontvang nie of onder skuldberading was, word dit vereis dat u die skuldeisers skakel en versoek dat hulle vir u ‘n aflos syfer stuur. Indien die rekening reeds oorhandig is aan Prokureurs, kan u ook net vra dat hulle ‘n epos moet stuur met die finale syfer wat u verskuldig is.
17. Enige ander uitgawes wat u nog betaal wat nie genoem is nie
15