2 februarie 2020 - ng kerk durbanville-bergsig€¦ · doelwit r750 000 ingesamel r596 641 benodig...

6
2 Februarie 2020 3- 5 Feb: Week van Gebed 7- 8 Feb: TGIF Mannekonferen- sie 14 Feb: Gr. 4- 6 Oorslaap 18 Feb: Doopkategese 21 Feb: Glow Kidz Gr.1 – 3 Ouers en kind Oorslaap 23 Feb: Eerste Lydensweek NAGMAAL 24 Feb: Kerkraadsvergadering 26 Feb: Aswoensdag 27 Feb: Seniors 29 Feb: Betesda- mark Hoe lyk jou lewensritme elke dag? Wanneer ons na wys- heid LUISTER gaan ons lewensritmes begin an- ders lyk. Wanneer laas het jy voor die spieël gedans en jou so bietjie simpel gehou? Jou ge- woontes versteur om laf te wees? Waag dit bietjie. Ons moet God toe- laat om ons ritmes te kom versteur, sodat ons beter kan dans op die ritmes van Sy hartklop. Ons het hierdie week wat kom WEEK VAN GEBED waar ons as gemeente saam na God moet kom luister - op verskeie maniere. Waar ons vir God ook gaan vra om ons WYSHEID en INSIG te gee soos net Hy kan. Versteur jou week se ritme en kom word rustig by die Here. 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp Deuroffer: Jan Kriel Instituut 18:00 @6 Diens Stephanie Steenkamp 2 Februarie 2020, DOOP WEEK VAN GEBED Preekreeks #24/7 Een Woord 08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp 10:00 Informele diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp Deuroffer: Bediening aan Dowes 18:00 @6 Diens Arno Mattheus 9 Februarie 2020, Preekreeks: #24/7 Gesoek/Gevind Sinodale dankdag Bespreek die preekvrae in julle gesinne, ander Bybelstudie en Kleingroepe: 1. Watter geraas is in jou lewe wat maak dat jy nie vir die Here kan luister nie? 2. Hoe kom Wysheid jou lewe binne? (Bybel, bid, mense, ens.) 3. Hoe lyk jou lewensritmes en wat kan/wil jy verander?

Upload: others

Post on 10-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 2 Februarie 2020 - NG Kerk Durbanville-Bergsig€¦ · DOELWIT R750 000 INGESAMEL R596 641 BENODIG R153 359 Kontant / Koevert / EFT / Debietorder / Zapper / Snapscan. Bergsig Boodskap

2 Februarie 2020

3-5 Feb: Week van Gebed

7-8 Feb: TGIF Mannekonferen-

sie

14 Feb: Gr. 4-6 Oorslaap

18 Feb: Doopkategese

21 Feb: Glow Kidz Gr.1 – 3

Ouers en kind Oorslaap

23 Feb: Eerste Lydensweek

NAGMAAL

24 Feb: Kerkraadsvergadering

26 Feb: Aswoensdag

27 Feb: Seniors

29 Feb: Betesda-mark

Hoe lyk jou lewensritme elke dag? Wanneer ons na wys-heid LUISTER gaan ons lewensritmes begin an-ders lyk. Wanneer laas het jy voor die spieël gedans en jou so bietjie simpel

gehou? Jou ge-woontes versteur … om laf te wees? Waag dit bietjie. Ons moet God toe-laat om ons ritmes te kom versteur, sodat ons beter

kan dans op die ritmes van Sy hartklop. Ons het hierdie week wat kom WEEK VAN GEBED waar ons as gemeente saam na God moet kom luister - op verskeie maniere. Waar ons vir God ook

gaan vra om ons WYSHEID en INSIG te gee soos net Hy kan. Versteur jou week se ritme en kom word rustig by die Here.

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Mizelle Prinsloo

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Mizelle Prinsloo

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

Deuroffer: Jan Kriel Instituut

18:00 @6 Diens

Stephanie Steenkamp

2 Februarie 2020, DOOP WEEK VAN GEBED Preekreeks #24/7 Een Woord

08:15 Klassieke diens Ouditorium Dr. Kobus de Jager

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

10:00 Informele diens

Ouditorium

Dr. Kobus de Jager

Glow Kidz Diens (Saal) Stephanie Steenkamp

Deuroffer: Bediening aan Dowes

18:00 @6 Diens

Arno Mattheus

9 Februarie 2020, Preekreeks: #24/7 Gesoek/Gevind Sinodale dankdag

Bespreek die preekvrae in julle gesinne, ander Bybelstudie en Kleingroepe:

1. Watter geraas is in jou lewe wat maak dat jy nie vir die Here kan luister nie?

2. Hoe kom Wysheid jou lewe binne? (Bybel, bid, mense, ens.)

3. Hoe lyk jou lewensritmes en wat kan/wil jy verander?

Page 2: 2 Februarie 2020 - NG Kerk Durbanville-Bergsig€¦ · DOELWIT R750 000 INGESAMEL R596 641 BENODIG R153 359 Kontant / Koevert / EFT / Debietorder / Zapper / Snapscan. Bergsig Boodskap

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Waar bedien Bergsig oor grense heen met Waagmoed?

Kingfisher Mobiliseringsentrum: Hermarie van Zyl - 021 913 0909

Lesotho: Jaco van Vuuren – 021 9792225

Mosambiek: Abrie Coetzee – 0823708489

Tanzanié: Gert Uys – 0828074455

Duitsland: Christelle Bouwer – 0833090625

Oekraïene: In vennootskap met Bellville La Rochelle. Kontak Uitreikkantoor vir meer inligting

InContext Internasionaal: Ds Eric Swanepoel – 0823195153

Pakistan: Ds Schalk van Wyk – 0824168623

Lees gerus op ons webtuiste hieroor of kontak die pro-jekleiers vir meer inligting. Hulle sal met graagte gesels of u omgeegroep besoek en meer vertel.

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke

wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

HOUSE OF GRACE

Een van die dogters in House of Grace is vanjaar in ma-triek en ons benodig ‘n tweedehandse laptop om haar te help met haar studies.

Ons gee ook aan elke kind ‘n koek met sy/haar ver-jaarsdag en benodig ‘n paar dames wat bereid is om ‘n kind te bederf met ‘n verjaarsdagkoek op hulle spesiale dag.

Vir meer besonderhede oor enige van bogenoemde punte kontak asb. vir Leonette Burger by 0824405662.

DONASIES: Merk duidelik as iets vir Plaasfees is anders merk omgee/uitreike/barmhartigheid ASB.

OOK NODIG: Xhosa & Engelsprekende beraders, Be-

sigheidsmentors om kleinsake-eienaars te help

Love Unveiled Moriah-huis soek dringend 'n goeie tweedehandse top-load wasmasjien. Ons kan 'n Speedqueen kry vir R2000, indien iemand eerder wil geld skenk.

Hulle moes noodgedwonge geyser vervang, maar soek nou 'n Geyserwise Controller, om geyser te beskerm en elektrisiteit te spaar.

Daar is ou polycop pype in die dak wat dikwels bars, wat vervang moet word. Indien iemand Composite pyp (20m) wil skenk of die werk wil doen, sal waardeer word.

Hawe van Hoop:

Hulle het 'n geweldige elektrisiteitsrekening gekry (R6000 vir twee maande wat hulle feitlik nie daar was nie). Kan iemand 'n elektrisiteitsmeter (eenheidmeter, nie pre-paid, din rail) skenk? Koste +- R700.

You don’t have to be great to be used by God

Shiloh "Gifts of Grace" Stationery Drive

Help a child in need - your donation is tax deductible

We concentrate on the schools on the outskirts of Cape Town

who has the biggest need.

Get involved and help children with no means to be able to go

to school with the necessary stationery to do their work

Donate cash / donate stationery / contact Delene at Shiloh cell: 0723707198 / [email protected]

ATTIE VAN WYK Ons is dringend opsoek na iemand wat soggens vir ons kan help om die Graad 1 klassie se geestelike versorgingslessies op Woensdae aan te bied. Elke Woensdag van 9:30-10:00, is ons in die klas, maar ons bid saam vanaf 9:15. Bel of Whatsapp my asb op 083 235 1400 wanneer die Here dit op jou hart lê om deel te raak van hierdie wonderlike bediening! Liefde en Vrede Nelda Rousseau

Ons is opsoek na ’n naaldwerkmasjien wat stof op-

gaar. Een van ons werklose enkel mamma’s wil

graag begin naaldwerk doen vir ʼn inkomste. Enige

naaldwerk toerusting, lappe en gare is welkom.

Julle kan dit kerk toe bring en vir Liezl merk, ons sal

sorg dat dit by die mamma uitkom.

Page 3: 2 Februarie 2020 - NG Kerk Durbanville-Bergsig€¦ · DOELWIT R750 000 INGESAMEL R596 641 BENODIG R153 359 Kontant / Koevert / EFT / Debietorder / Zapper / Snapscan. Bergsig Boodskap

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Bergsig het ’n gebeds-WhatsApp-groep waarop ons gebedsversoeke van individue en die gemeente deel en dan saam daaroor bid. Indien jy deel wil wees van Bergsig se GEBEDSGROEP stuur asb. jou naam en nommer vir ds. Mizelle by 083 394 1101. Indien daar iets in jou lewe, die gemeente of die samelewing gebeur waaroor ons ernstig moet bid, stuur asb die gebedsversoek ook na ds Mizelle en sy plaas dit op die groep. Om ’n lewe te leef sonder gebed is net so onmoontlik soos om te lewe sonder om asem te haal.

Martin Slabber Hibiscuspark 13, 083 413 3256 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Yolandé van

Rensburg Sparrowhawksingel 24, 083 450 5879 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Jorrie Jordaan Goedemoedstraat 98 Vrou oorlede Troos en bemoediiging

Dolph Nortier Ruitershoogte 16, 083 231 0314 Broer oorlede Troos en bemoediging

Murray Steenkamp

en gesin St Blaizestr. 16, 083 708 4235 Moeder oorlede Troos en bemoediging

Chaldin

Bezuidenhout Via Ferenzestr. 24, 076 697 0221 Beenoperasie Herstel en bemoediging

Marié Meyer Fairtrees 4, 021 975 8947 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Wouter Grové (14

jaar oud) Lesliesingel 71, 021 982 7322

Op waglys vir

hartoorplanting Herstel en bemoediging

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Luan Gous 2 Wild Olive Cres. 072 529 0207 Dat dokters Luan se

siekte sal kan diagnoseer Herstel en bemoediging

Alida Nel La Gratitude Siekeboek Hartomleiding Herstel en bemoediging

Charlotte

Lingenfelder Constantiastr. 18, 021 976 8434 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Daar is kuur vir sy siekte in

Amerika.

Bid vir fondse en toeganklikheid

tot kuur verkry word.

Maans Goussard Villa Cortona 40, 083 546 0810 Kanker Herstel en bemoediging

Lettie Roode Waterbokstr. 26, 021 976 1794 Kankerdiagnose Herstel en bemoediging

Dirk Carstens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Danie en Alida

Muller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

DEUROFFER:

Jan Kriel Instituut maak die gemeentes en gelowiges se

donasies bymekaar vir Jan Krielskool en bestuur dit

verantwoordelik.

Vyfhonderd-en-tagtig (580) kinders van graad R tot

Matriek wat met verskeie gestremdhede moet saam leef

o.a. weens disleksie, epilepsie, siektes, ongelukke en

spesiale leerbehoeftes, kry hier spesialis onderwys.

Kom leef ons leuse en “Gee ʼn Kind ʼn Kans”

BYBELGENOOTSKAP CT CYCLE TOUR

“Hiermee word almal uitgenooi om tydens die komende “Cape town Cycle tour”, saam met die Bybelgenootskap se fietsryspan te ry en geld vir Bybelverspreiding in te samel.

Jy kan dit doen deur saam vir die Bybelspan in te skryf (die besonderhede aangeheg) of as jy reeds ‘n nommer het, kan jy met borgvorms geld vir Bybelverspreiding insamel. E-pos ons by [email protected]

Page 4: 2 Februarie 2020 - NG Kerk Durbanville-Bergsig€¦ · DOELWIT R750 000 INGESAMEL R596 641 BENODIG R153 359 Kontant / Koevert / EFT / Debietorder / Zapper / Snapscan. Bergsig Boodskap

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

Ons is BAIE opgewonde dat

die Veritas Bybel-skool weer

hierdie jaar by Bergsig

aangebied word.

Dit word tans in 26 lande

aangebied en dra inter-

nasionale status. Die hoof-

fokus van Veritas is om lid-

mate toe te rus met die ba-

siese vaardigheid om die

Bybel verantwoordelik te

kan lees, van toepassing te

maak in jou alledaagse lewe

en bedieningsvaardighede

te leer.

Jy kan verwag om geweldig

te groei in jou verhouding

met Jesus omdat jy God se

stem baie duideliker leer

onderskei vanuit die Woord.

Module 1 & 2 word die jaar

by Bergsig aangebied op

Woensdagoggende om

09:00-11:00 en Module 1 &

4 Woensdagaande 19:00 –

21:00 vanaf 12 Februarie.

Module 4 word aangebied

op Dinsdag-oggende om

09:00 – 11:00 vanaf 11 Feb-

ruarie.

Die kursus strek tot Ok-

tober. (Hou kalender dop vir

af tye oor langnaweke en

vakansies.)

Die koste vir die hele jaar

R450 pp & R700 per paar.

Kontak Ds. Johan Els vir

verdere navrae by

[email protected]

Inligtingspamflet by deure

beskikbaar. Lees meer:

www.veritascollege.org

Let wel:

Die groep wat Veritas 1-4 by

Ds. Johan Els voltooi het se

Bybellees-sessies gaan

voort op ’n Dinsdag om 9:00

vanaf 11 Februarie 2020.

Daar sal per WhatsApp

groep kommunikeer word.

GEMEENTEKAMP 2020 Ceres

Skop die vakansie op ’n hoë noot af!

20 - 22 Maart 2020

Navrae: Jolene Schoeman 083 444 3550 [email protected]

Gewone karre kan maklik tot by kampterrein ry.

ISRAEL PELGRIMSTOG met Ds. Philip

26 Maart - 5 April 2021

Dagboek nou reeds!

NUUT HIER?

Onseker hoe om in te ska-

kel? Vul ‘n kaartjie in by die

Nuwe Lidmaat toonbank of

gebruik die skakel:

http://bit.ly/nuwelidmate

of skandeer die QR kode

of

Tik dit in die “search bar” van

enige “search engine” soos

bv. Google. Dit sal jou na ‘n

vorm neem waar jou be-

sonderhede ingevoeg kan

word.

Die kerk sal jou spoedig kon-

tak om beter te leer ken.

Om vrywillig deel te word

van die kerk se algemene

WhatsApp ‘broadcast’ groep

stuur jou naam en van na:

071 529 9491

ONS DAAGLIKSE BROOD

Koninkryksveldtog (Okt Koninkryksveldtog (Okt ‘19 ‘19 -- Febr Febr ‘20)‘20)

DOELWITDOELWIT R750 000R750 000 INGESAMELINGESAMEL R596 641R596 641 BENODIGBENODIG R153 359R153 359

Kontant / Koevert / EFT / Debietorder / Zapper / SnapscanKontant / Koevert / EFT / Debietorder / Zapper / Snapscan

Page 5: 2 Februarie 2020 - NG Kerk Durbanville-Bergsig€¦ · DOELWIT R750 000 INGESAMEL R596 641 BENODIG R153 359 Kontant / Koevert / EFT / Debietorder / Zapper / Snapscan. Bergsig Boodskap

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

Dit is die begin van ’n nuwe dekade en jaar. As man wil jy

graag gerat wees hiervoor. Dit help natuurlik as mens se tenk

GEESTELIK bietjie vol getap kan word.

Jacques Malan en ander aanbieders van Father’s Voice gaan

by die mannekonferensie lekker gesels met die manne om hul

te aktiveer vir die jaar. Hou jou dagboek oop en bespreek.

KOM WORD DEEL

Word deel van ‘n Kleingroep in 2020.

Individue, egpare, gesinne, vriendegroepe

ensovoorts, kan hier registreer om deel te

word van ‘n kleingroep by Durbanville-Bergsig NG Kerk. Die indeling

sal vroeg in 2020 plaasvind.

Kliek op hierdie skakel of scan die QR code: http://bit.do/registreer

KLEINGROEPE 2020

Leef 24/7 JAARTEMA BOEKIES:

Baie dankie aan lidmate wie ekstra betaal het vir die Leef 24/7 boekies. Ons waardeer dit opreg.

Ons kon 6 ander lidmate daarmee seën.

Volgende week sal daar weer boekies beskikbaar wees.

kuierkerk@bergsig

Kom kuier saam by die kerk op

Sondag, 9 Februarie 2020 om 11:30 (na informele diens).

Bring eie braaivleis, drinkgoed en eetgerei of jou gunsteling wegneemete,

vure word voorsien.

Almal welkom: kleingroepe, individue, oud en jonk, persone wat wil deel word

van ’n kleingroep en selfs jou skoonma…

Vir meer inligting kontak Murray by [email protected]

Gr 4 - 6 Oorslaap

14 FEBRUARIE - 19:00

Page 6: 2 Februarie 2020 - NG Kerk Durbanville-Bergsig€¦ · DOELWIT R750 000 INGESAMEL R596 641 BENODIG R153 359 Kontant / Koevert / EFT / Debietorder / Zapper / Snapscan. Bergsig Boodskap

NG Kerk Durbanville-Bergsig

021 976 4106 • [email protected]

www.bergsigdv.co.za

Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551

Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning [email protected]

S33 48.966 O18 39.728

Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

https://pos.snapscan.io/qr/ALS0527

KAARTJIES NOU TE KOOP KAARTJIES NOU TE KOOP R70 Volwassenes & R30 kindersR70 Volwassenes & R30 kinders

By kerk en Computicket By kerk en Computicket