12 b- 18 erapril gs2020ig bulletin - george bergsig · 2020. 4. 10. · anton louw 12 b- 18 erapril...

6
Johannes 20:1-18 "Halleluja! Jesus het opgestaan - Hy is die Koning van die konings en die Here van die here..” Ds. Anton Louw 12 - 18 April 2020 Bergsig Bulletin GEMEENTEBELYDENIS: God verander lewens, Hy stuur ons om Sy liefde te leef deur ons verhouding met God, mekaar, onsself & die wêreld. Ons gemeente skep ruimtes waarin gelowiges binne hierdie 4 verhoudings kan groei en daagliks God se wil vir Bergsig prakties kan uitleef. TUISKOMS by die leë graf Die Covid-19 virus raak ons almal op een af ander manier. Bid dat die Here ons daarvan sal bewaar en dat ons Sy liefde in hierdie tyd sal leef teenoor mekaar. Kom ons bid in hierdie virus-oorheersde tyd vir: CREMHOG se bediening aan die haweloses Verantwoordelikheid onder landsburgers om sosiale afstand en goeie higiëne te handhaaf; Mediese en maatskaplike personeel wat onder besonderse druk verkeer; Samewerking met die regering se besluite. InKonteks: Gesondheidsorgwerkers van regoor die wêreld, wat daagliks uitdagings die hoof moet bied in die stryd teen die koronavirus. NG George-Bergsig Gesels, Info & Preke 079 136 8107 www kanaal Ons bid vir... Ons nooi elke gesin hartlik uit om Vrydag om 09:00 by ons Goeie Vrydag uitsending in te skakel. Al vier ons leraars gaan hierdie diens aanbied. Ons nooi vir jou of julle gesin uit om saam met ons die nagmaal te gebruik daar by jou of julle huis. Die uitsending sal reeds Vrydag vanaf 07:00 op YouTube beskikbaar wees. Berei voor om as gesin dit saam te doen. Sorg asb vir brood en klein glasies wyn of druiwesap. Ons wil saam met jue die lyding en dood van ons Here Jesus op ‘n nuwe manier belf... Ons wil saam met jue die lyding en dood van ons Here Jesus op ‘n nuwe manier belf...

Upload: others

Post on 02-Feb-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Johannes 20:1-18 "Halleluja! Jesus het opgestaan - Hy is die Koning van die konings en die Here van die here..”Ds. Anton Louw

    12 - 18 April 2020

    Bergsig BulletinGEMEENTEBELYDENIS:

    God verander lewens, Hy stuur ons om Sy liefde te leef deur ons verhouding met God, mekaar, onsself & die wêreld. Ons gemeente skep ruimtes waarin gelowiges binne

    hierdie 4 verhoudings kan groei en daagliks God se wil vir Bergsig prakties kan uitleef.

    TUISKOMS by die leë graf

    SAKE VIR VOORBIDDING

    Die Covid-19 virus raak ons almal op een af ander manier. Bid dat die Here ons daarvan sal bewaar en dat ons Sy liefde in hierdie tyd sal leef teenoor mekaar.

    Kom ons bid in hierdie virus-oorheersde tyd vir: CREMHOG se bediening aan die haweloses Verantwoordelikheid onder landsburgers om sosiale afstand en goeie higiëne te handhaaf; Mediese en maatskaplike personeel wat onder besonderse druk verkeer; Samewerking met die regering se besluite. InKonteks: Gesondheidsorgwerkers van regoor die wêreld, wat daagliks

    uitdagings die hoof moet bied in die stryd teen die koronavirus.

    NG George-BergsigGesels, Info & Preke

    079 136 8107 wwwkanaal

    Ons bid vir...

    Ons nooi elke gesin hartlik uit om Vrydag om 09:00 by ons Goeie Vrydag uitsending in te skakel. Al vier ons leraars gaan hierdie diens aanbied. Ons nooi vir jou of julle gesin uit om saam met ons die nagmaal te gebruik daar by jou of julle huis. Die uitsending sal reeds Vrydag vanaf 07:00 op YouTube beskikbaar wees. Berei voor om as gesin dit saam te doen. Sorg asb vir brood en klein glasies wyn of druiwesap.

    Ons wil saam met ju�e die lyding en dood van ons Here Jesus op ‘n nuwe manier bel�f...Ons wil saam met ju�e die lyding en dood van ons Here Jesus op ‘n nuwe manier bel�f...

  • Seënwense aan die senior lidmate 80 jaar en ouer wat hul geboortedag herdenk

    Siekes in die gemeente (a-z) Fil 4:6 - Alida Viljoen, André en Anita Cornelissen, Anna Edeling, Annie van Vuuren, Barry van Ginkel, Bertha Bester, Brian Starke, Connie Jordaan, Corné Snygans, Danie Gouws, Dirk Louw, Dirkie Botha, Elize Colton, Erna Viljoen, Gerrit Schoeman, Gregory Gregg, Jacques Naude, Jessie Rademan, Joh Groenewald, John & Nadine Levey, Johan Venter, Kobus Botha, Kobus Esterhuizen, Lenie Gerber, Magdaleen Heydenrych, Marietsen Serfontein, Marius van Zyl, Otto van Vuuren, Philna Nelson, Rita Bothma, Rosie Cilliers, Thea Bantjes, Wera de Beer, Wilna du Toit, Willie du Plessis, Wollie Wolmarans, Yvonne van der Walt.

    Lief & Leed Ons innige meegevoel met ons gemeente se een orrelis, Donna van der Vyver en met haar kinders, wie se man Dawid die afgelope week oorlede is. Wees verseker van ons meelewing en voorbidding

    Die kerkkantoor is voortaan gesluit. Skakel ons gerus per oproep / SMS / WhatsApp by hierdie nommer. Stoor dit op jou foon onder “ ”. Gemeente-inligting en -nuus, NG George-Bergsigaudio-preke en webskakels sal hierop gedeel word.Stuur ook asb jou naam en van na hierdie nommer sodat ons jou as kontak op die “broadcast” kan voeg.

    BLY INGELIG! WhatsApp: 079 136 8107

    Hartlik geluk aan ons lidmate wat hierdie week verjaarSo 12 Apr: Elizna de Beer, Megan Julyan, Bian van As, Ricus Bezuidenhout. Ma 13 Apr: Adri de Kock, Brighitte Deister, Nico du Toit, Mioné Luüs, Betta Stapelberg, Gerhard van Wyk, Mar-Joandi Fourie, Daleen Wentzel.Di 14 Apr: Francois Burger, Eunice-Ann Coertze, Lindré du Toit, Mauritz Kotze, Dirk Louw, Naomi van Zyl, FC Zeelie.Wo 15 Apr: Sannie Barnard, Hettie de Kock, Eugene de Villiers, Des Heunis, Marica Krüger, David Redelinghuys, Adriaan van der Merwe, Marius van der Westhuizen, Mareli Visser.Do 16 Apr: Neels Fourie, Rhynard Nel, Isobel Rohwer, Alicia van Aardt.Vr 17 Apr: Zanél Burger, Daniela Coomans, Johan Möller.Sa 18 Apr: Ruane Breytenbach, Anri Crook, Elsa Erasmus, Agnes Kirsten, Jaco Koegelenberg, Stiaan Koegelenberg, Blossom Jansen van Rensburg,

    Anton Louw, Maré-Lise Mundey, Sonica Roux, Renette Smith.

    So 12 Apr: Anita Cornelissen Ma 13 Apr: Leonora WaltersDo 16 Apr: Cathy Barnard Sa 18 Apr: Tieka du Preez

    Ons nooi jou uit na NG George-Bergsig se . aanlyn bedieningVir Preke, Tuiskerk blad en #ignite week program soek NG George-Bergsig aanlyn asb. Preke word Sondagoggende op YouTube beskikbaar gestel en audio-opnames is op die webwerf beskikbaar. ‘n Skakel na loiedere is ook beskikbaar.

  • CREMHOG

    CREMHOG (Christian Rehabilitation Ministries to the Homeless Of George)

    CREMHOG moes noodgedwonge die SOPKOMBUIS en daaglikse warm maaltye staak weens die Covid-19 virus LOCKDOWN en borg organisasies wat ook toe is.

    Kontak - (082 551 8900) vir meer inligting. André Olivier

    ‘n Saal is deur die Munisipaliteit beskikbaar gestel vir huisvesting van die haweloses waar hul tot 16 April moet bly. CREMHOG is verantwoordelik vir die voedsel van hierdie haweloses. Agv die beperkings kan donasies slegs per EFT gemaak word.

    Baie dankie vir al die ondersteuning en bydraes. Dit gaan goed met al die hawelose mense ten spyte van al die uitdagings.

    Ons benodig tans bordspeletjies, tydskrifte, radio's, goeie leesboeke en warm truie. Voedselhulp (EFT) is nog steeds baie welkom. Ons het ‘n mediese dokter wat help met persone wat aan onttrekking begin lei: nikotien, alkohol en dwelms. Ongeveer 2/3 van die haweloses sukkel daarmee.

    Bid asb vir deurbrake in geestelike en persoonlike vlak, dat hierdie moment mense tot inkeer sal kom oor hulle leefstyl en lewensrigting. Die mense is baie dankbaar vir wat vir hulle gedoen word.

    Andre Olivier

    Persone wat ‘n bydrae wil maak kan ‘n direkte deposito (EFT) maak aan: CREMHOG, ABSA, Spaar rek, Rek no 924 066 5875,Verwysing CORONA + Voorletter en Van.

    Leraars:Ds. Anton Louw: 044 871 1212, 083 286 3292 Ds. Hannes Pretorius: 084 456 0401Ds. Rudolph Grobler: 044 871 5611, 082 820 9899Jeugwerker: Douglas Stanley: 072 951 7687

    Bank besonderhede: NGK George-Bergsig , ABSA. TAK: 632 005. Tjek.REK: 890 580 009, VERWYSING: Van & waarvoor . Epos bewys na [email protected]. Dankoffers slegs per EFT asb.

    Kerkkantoor: 079 136 8107 FACEBOOK: NG George-Bergsig WEB: www.george-bergsig.co.za * *

  • TUISKERK: Met die skuif na die aanlyn-bediening word 'n Tuiskerk geloofsblad elke weekop die webwerf en Facebook geplaas wat individue of gesinne vir toewydings van Maandag tot Vrydag kan gebruik. Ons is tans in Lydenstyd en daarom fokus die preke en toewydings op Skrifgedeeltes wat aansluit by ons ervaring van lyding en onsekerheid.

  • #ignite in die corona tyd! Die igniter-tieners het besluit om om ‘n challenge te aanvaar waar ons elke dag ‘n opdrag uitvoer. Volg ons gerus op facebook en

    neem deel!! Ons kan nie net na ons fone staar nie. Oud en jonk - almal welkom!Die uitdagings help ons om gelukkig en in vrede met ons familie by die huis te bly.

    Geniet die pret saam met jou huismense! Stuur jou naam na ons Jeugwerker Douglas Stanley (072 951 7687) om by #ignite in te skakel.

    Po

    st

    asb w

    at

    jy d

    oe

    n &

    vo

    lg o

    ns

    op

    FA

    CE

    BO

    OK

    : N

    G k

    erk

    Be

    rgsig

    #ig

    nite

  • Daar is 'n met 'n wat families kan help om saam te gesels oor die daaglikse podcast huisgeloof oordenkingBybel, geloof en die lewe. Gesinne kan saambid en die aktiwiteite doen om hul geloof en verhoudings te versterk. Dit behoort so tussen vyf en vyftien minute te neem.Gesinne met voorskoolse kinders sou dit maklik self kon aanpas deur byvoorbeeld die teks in 'n Kinderbybel op te soek. Die app is reeds gratis in die Apple iStore beskikbaar – klik hier of soek vir “DinkJeug families” in die iStore. Die app ook op Google Play beskikbaar wees. Android gebruikers kan na die oordenkings luister op die DinkJeug webblad (www.dinkjeug.co.za/dinkjeug-families) of op DinkJeug se SoundCloud by 'playlists'.

    Wie kan dit gebruik? Die materiaal is geskryf met familie (met kinders en/of tieners) in gedagte. Families sonder kinders of enkellopendes kan dit ook gebruik. Kleingroepe kan dit gebruik, veral om kinders te betrek. Families met kinders in die koshuis kan dit ook gebruik. Dit is ‘n wonderlike manier om oor ‘n afstand met

    jou kind/tiener ‘n geloofsgesprek te hê. Die inhoud is geskryf deur NG Kerk predikante, maar dit is bruikbaar in enige Christelike kerk of

    denominasie.

    Hoe kan ons dit gebruik? Speel dit tuis wanneer almal bymekaar is en maak so tyd om saam te gesels oor die Bybel, geloof en die

    lewe. Bid saam en doen ook die aktiwiteite om julle as familie se geloof en verhoudings te versterk. Dit behoort tussen 5 en 15 minute te neem.

    Speel dit in die motor en gebruik die tyd saam om daaroor te gesels. As kinders of tieners in die koshuis is, laat elkeen afsonderlik daarna luister en daarna vir mekaar ‘n

    boodskap/reaksie stuur. Kleingroepe kan dit ook gebruik. Familie met voorskoolse kinders sou dit maklik self kan aanpas, deur byvoorbeeld die teks in ‘n

    Kinderbybel op te soek.

    DinkJeug bedrywig tydens grendeltydDinkJeug is flink besig om nuwe hulpbronne te skep en beskikbaar te stel om te verseker dat jeugbediening aktief voortgaan. Die DinkJeug App vir families is nou hier op Google Play beskikbaar. Dit kan ook by die Apple iStore afgelaai word. Dit is 'n baie bruikbare hulpmiddel, veral tydens inperking! Deel dit gerus met ander ouers in julle eie gemeentes.

    Besoek die COVID-19 afdeling van die Dinkjeug webblad vir relevante inligting, idees en hulpbronne. Daar is ook podcasts met wenke oor:~ Hoe om die inperking 'n positiewe tyd in jul huis te maak~ Hoe begelei ons kinders tydens die inperking?~ Wenke vir ouers wat oorweldig voel~ Wenke vir ouers wanneer kinders gedurig vassit tydens inperking~ Kinders se trauma tydens COVID-19

    Die webblad www.dinkjeug.co.za het ook hulpbronne vir Paasfees en volg hulle gerus op Facebook vir talle ander handige wenke en skakels.