€¦  · web viewdit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute...

5
Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal1 HEELGETALLE: EIENSKAPPE VAN HEELGETALLE (Les 1) (Konsep) PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. ONDERWERP: HEELGETALLE: EIENSKAPPE VAN HEELGETALLE (Les 1) 2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet leerders in staat kan wees om: die kommutatiewe; assosiatiewe; distributiewe eienskappe van heelgetalle, WISKUNDE LES PLAN GRAAD 8 KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

Upload: phamcong

Post on 12-Aug-2018

216 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: €¦  · Web viewDit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute gemaak deur leerders ... met die hulp van die onderwyser,ontdek het dat 5 + 4 = 4

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal1HEELGETALLE: EIENSKAPPE VAN HEELGETALLE (Les 1)

(Konsep)

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. ONDERWERP: HEELGETALLE: EIENSKAPPE VAN HEELGETALLE (Les 1)

2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:

Aan die einde van die les moet leerders in staat kan wees om:

die kommutatiewe; assosiatiewe; distributiewe eienskappe van heelgetalle, 0 in terme van sy optellingseienskappe (identiteitselement vir optelling), 1 in terme van sy vermenigvuldigingseienskappe (identiteitselement vir

vermenigvuldiging), en die delingseienskap van 0 waar enige getal wat deur 0 gedeel word,

ongedefinieer is te herken.

WISKUNDE LES PLAN GRAAD 8

KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

Page 2: €¦  · Web viewDit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute gemaak deur leerders ... met die hulp van die onderwyser,ontdek het dat 5 + 4 = 4

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal1HEELGETALLE: EIENSKAPPE VAN HEELGETALLE (Les 1)

(Konsep)

3. HULPMIDDELS: DBO Werkboeke, Sasol-Inzalo Boek 1, Handboeke, Sakrekenaar

4. VORIGE KENNIS: Eienskappe van heelgetalle en getalbewerkings wat in Graad 7 gedoen

5. NASIEN EN VERBETERING VAN TUISWERK (voorgestelde tyd: 10 minute)

Tuiswerk bied ‘n geleentheid vir onderwysers om leerders se vordering in die bemeestering van wiskunde konsepte te kan nagaan en om probleem areas wat onmiddelike aandag benodig te kan identifiseer. Dit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute gemaak deur leerders wat later tot wanbegrippe kan lei.

6. INLEIDING (Voorgestelde tyd: 10 minute)

Hersien die konsepte deur Hoofrekeninge te gebruik wat die volgende tipe vrae insluit:

vermenigvuldigings tafels tot 12x12 die kommutatiewe; assosiatiewe; distributiewe eienskappe van heelgetalle. gebruik optelling en aftrekking as inverse bewerkings. gebruik vermenigvuldiging en deling as inverse bewerkings. gebruik 0 in terme van sy optellingseienskappe (identiteitselemente vir optelling) gebruik 1 in terme van sy vermenigvuldigingseienskap (identiteitselement vir

vermenigvuldiging).

7. LESAANBIEDING/ONTWIKKELING (Voorgestelde tyd: 20 minute)

Onderrigaktiwiteite Teaching activitiesLeeraktiwiteite

(Van leerders word verwag om:)

Eienskappe van getalle:Deel leerders in kleiner groepe. Gee aan hulle aktiwiteite, soos hier onder, om die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe eienskappe te ontdek. Vra hulle om hul antwoorde te vergelyk en aan te bied wat hulle waargeneem het.

(a) Die kommutatiewe eienskappe van optelling en vermenigvuldiging:

(i) 5 + 4 = 4 + 5 =(ii) 25 + 10 = 10 + 25 =(iii) 17 + 33 = 17 + 33 =(iv) 119 + 200 = 119 + 200 =

groepsbesprekings te hou om die antwoorde van elke aktiwiteit te bepaal.

hul antwoorde te skryf en afleidings van hul waarneming te maak. Bv. van die moontlike antwoord: 5 + 4 = 4 + 5 en 4 + 5 = 9, maar 5 – 4 =1 en 4 – 5 = -1.

Bladsy 2 van 4

Page 3: €¦  · Web viewDit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute gemaak deur leerders ... met die hulp van die onderwyser,ontdek het dat 5 + 4 = 4

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal1HEELGETALLE: EIENSKAPPE VAN HEELGETALLE (Les 1)

(Konsep)

hul eie woorde te gebruik om hul bevindings voor te stel en om hul antwoorde te regverdig. Bv. 5+4 = 4+ 5, want.....

te reageer op die ondersoekende vrae van die onderwyser om die distributiewe eienskappe te ondersoek.

voorbeelde van hul eie en uit handboeke te doen.

‘n sakrekenaar te gebruik om die delingseienskap van 0 te ontdek.

Vra leerders om die volgende bewerkings te doen en te vergelyk of hul waarnemings (antwoorde) dieselfde sal wees as hulle aftrekking gebruik.

(v) 5 – 4 = 4 – 5 =(vi) 25 – 10 = 10 – 25 =

Vra leerders om hul waarnemings aan te bied en laat die klas dit bespreek. Vra ondersoekende vrae om die leerders te help om korrekte aannames te maak. Byvoorbeeld:

waarom sê jy 5 + 4 = 4 + 5? waarom sê jy 5 - 4 is nie gelyk aan 4 – 5?

MOET NIE dadelik vir hulle die antwoorde gee nie. Nadat leerders, met die hulp van die onderwyser,ontdek het dat 5 + 4 = 4 + 5, maar dieselfde is NIE waar vir aftrekking nie, stel ‘n algemene voorstelling daar a+b=b+a sowel as die konsep van kommutatiewe eienskappe van heelgetalle met optelling (en NIE met aftrekking)

Volg dieselfde werkswyse om die leerders te help in hul ondersoek om te bepaal of die kommutatiewe eienskappe werk vir vermenigvuldiging en deling.

(b) Die assosiatiewe (groepering) eienskappe van optelling en vermenigvuldiging:

NEEM KENNIS: Tydens die 1 + 4 sessie, volg ‘n soortgelyke benadering soos met die ondersoek van die kommutatiewe eienskap, om leerders te lei om die assosiatiewe eienskap van optelling teenoor aftrekking en vermenigvuldiging teenoor deling te ontdek. m.a.w (a+b)+c=a+(b+c) en (a×b)×c=a×(b×c)

(c) Die distributiewe eienskap van vermenigingvuldig teenoor optelling en aftrekking: Gedurende klasonderwys, identifiseer en gebruik heelgetalle om die distributiewe eienskap van getalle te demonstreer, naamlik

a (b+c )=(a×b)+(a×c)

(d) Optelling en Aftrekking as inverse bewerkings(i) 35 + 5 - 5 = …(ii) 54 234 + 233 – 233 = …

(e) Vermenigvuldiging en Deling as inverse bewerkings20 x 5 = 100; 100 ÷ 20 = … and 100 ÷ 5 = …

Bladsy 3 van 4

Page 4: €¦  · Web viewDit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute gemaak deur leerders ... met die hulp van die onderwyser,ontdek het dat 5 + 4 = 4

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal1HEELGETALLE: EIENSKAPPE VAN HEELGETALLE (Les 1)

(Konsep)

(f) 0 in terme van sy optellingseienskap (identiteitselement vir optelling)(i) 35 + 0 = ….(ii) 2 356 + 0 = …(iii) t + 0 = …

(g) 1 in terme van sy vermenigvuldigingseienskap (identiteitselement vir vermenigvuldiging).(i) 136 x 1 = ….(ii) b x 1 = …

(h) Herken dat die delingseienskap van 0, waar enige getal gedeel deur 0 ongedefinieerd is.

8. KLASWERK (Voorgestelde tyd: 15 minute)

Sasol-Inzalo Boek 1, bl.4 nr 4a; 7b, 2a; bl. 6, nr 4d

DBO Werkboek 1, bl. 6, nr 7a,8b

9. VASLEGGING/ SAMEVATTINGS & TUISWERK (Voorgestelde tyd: 5 minute)

a) Benadruk dat: die kommutatiewe eienskap van heelgetalle voorgestel deur a+b=b+a en a×b=b×a is van

toepassing op optelling en vermenigvuldiging NIE op aftrekking en deling nie. die assosiatiewe eienskap van heelgetalle, voorgestel deur (a+b )+c=a+(b+c ) en

(a×b )×c=a× (b×c ) ,is van toepassing op optelling en vermenigvuldiging en NIE op aftrekking en deling nie.

die distributiewe eienskappe van heelgetalle voorgestel deur a (b+c )=(a×b)+(a×c) en a (b – c )=(a×b ) – (a×c ) Is van toepassing op optelling en aftrekking.

b) Die primêre doel van tuiswerk is om aan elke leerder die geleentheid te gee om die bemeestering van Wiskunde vaardigheid wat in die klas onderrig is, te demonstreer. Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van ’Minder is meer’ word aanbeveel, met ander woorde gee leerders ‘n paar hoë orde aktiwiteite wat ‘n verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as baie aktiwiteite wat nie leerders se begripsvermoë bevorder nie.Kies geskikte aktiwiteite noukeurig uit die Sasol-Inzalo boeke. Die gekose aktiwiteite moet die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek.

Aanbevole Tuiswerk:DBO werkboek 1, bl. 7, nr 9a &11

Bladsy 4 van 4