wes-boland e - web viewslegs een sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van vyf en meer...

19
Wes-Boland Eisteddfod DANS Imhoffstraat 5c MALMESBURY 7300 Tel: 022 487 3349 Sel: 081 270 2001 Faks: 0866074957 Kantoorure : Weeksdae om 09:00 – 15:00 www.wbeisteddfod.co.za E-pos: [email protected]

Upload: dinhkien

Post on 07-Feb-2018

220 views

Category:

Documents


4 download

TRANSCRIPT

Page 1: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

Wes-Boland Eisteddfod

DANS

Imhoffstraat 5cMALMESBURY7300

Tel: 022 487 3349Sel: 081 270 2001Faks: 0866074957Kantoorure : Weeksdae om 09:00 – 15:00

www.wbeisteddfod.co.zaE-pos: [email protected]

Page 2: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

2

Page 3: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

INDEKSPage

SLUITINGSDATUM VIR INSKRYWINGS........................................................................3AFFILIASIEFOOI.............................................................................................................3SLUITINGSDATUM VIR AFFILIASIEFOOI.....................................................................3BANKBESONDERHEDE VIR DIREKTE INBETALINGS:...............................................3GRADERING (ALLE KATEGORIEË)..............................................................................3INSKRYWINGSFOOI VIR DANSERS..............................................................................3OUDERDOMSGROEPE (ALLE KATEGORIEË)............................................................5KATEGORIE-KODES, DEFINISIES, TYDSDUUR EN INSKRYWINGSFOOIE...............5

BALLET........................................................................................................................5MODERN......................................................................................................................6TAP...............................................................................................................................6KONTEMPORêR..........................................................................................................6HIP HOP.......................................................................................................................6NASIONALE DANSE...................................................................................................7LOF-DANSE.................................................................................................................7BALLROOM.................................................................................................................7LATIN...........................................................................................................................7IMPROVISASIE............................................................................................................8KLEIN PRODUKSIE....................................................................................................8JONG CHOREOGRAWE.............................................................................................8

GEDRAGSKODE………………………………………………………………………………….9DEELNEMERSTROKIES……………………………………………………………………....10VOORBEELDE……………………………………………………………………………….11/12INSKRYWINGSVORMS / ENTRY FORMS: DANS/DANCE: SOLOS, DUETS, TRIOS..123INSKRYWINGSVORMS / ENTRY FORMS: DANSD GROEP.........................................134

3

Page 4: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

DANS-AFDELING: Reëlings en reëlsSLUITINGSDATUM VIR INSKRYWINGS

Vrydag, 21 April 2017 GEEN LAAT INSKRYWINGS WORD AANVAAR NIE

EISTEDDFOD OPTREDE DATUM 27 Mei 2017EISTEDDFOD LOKAAL Curro Langebaan

INSKRYWINGSFOOI VIR DANSERS SOLO – R25DUET – R50TRIO – R75KLEIN GROEP– R25 per danserGROOT GROEP (meer as 10 dansers) – R250NB.: Slegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ’n Addisionele R5-00 per danser moet betaal word indien elkeen hul eie sertifikaat wil ontvang. Dit dek die sertifikaat en seël-uitgawes.

4

Page 5: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

ALGEMENE REëLS VIR ALLE KATEGORIEË

Beoordeling word gedoen volgens die kategorie.

1. BEOORDELAARS: Die Eisteddfod komitee het die outoriteit om beoordelaars aan te stel in die plek van ’n ander beoordelaar indien die beoordelaar nie meer kan beoordeel nie. Die komitee mag ook addisionele beoordelaar/s aanstel waar nodig. Geen beoordelaar of sy/haar studente mag deelneem in enige kategorie wat hy/sy beoordeel nie. Waar meer as een beoordelaar teenwoordig is, sal elkeen sy/haar eie verslag skryf.

2. DIE BEOORDELAAR SE BESLUIT IS FINAAL. Geen ouer/voog/opvoeder mag met die beoordelaar kommunikeer voor of gedurende die verloop van die Eisteddfod nie.

3. Kostuums, haarstyle, grimering en skoene moet by die dans pas.MUSIEK: Op ‘n CD moet minstens een week voor die Eisteddfod aan Rethea Kotzee (Posbus 1174, Langebaan, 7357) gepos of afgelewer word. Die musiek word op ’n rekenaaar gelaai en vanaf die rekenaar gespeel volgens die orde van die program van die dag. Merk asb alle snitte op die CD’s duidelik met die naam van die danser, naam van die dans en die kategorie van die dans. Bv. 1. Susan Smith, Cinderella, Ballet solo Novice 9-10.Afkortings mag gebruik word soos in die reëlboek bl. 4-7. Alle snitte moet volgens die presiese lengte van die dans gesny wees. Indien die musiek moet uitfaseer (“fade”) aan die einde moet dit so opgeneem word. Dit is nie die musiekspeler se verantwoordelikheid om snitte uit te faseer (“fade”) nie. Geen selfone met musiek op sal toegelaat word nie. Hierdie reëls is baie belangrik vir die suksesvolle vloei van die program op die dag. Alle CD’s sal op die dag aan die betrokke dansers/onderwysers terugbesorg word.

4. Dansers moet 30 minute voor die aanvang van die kategorie waarin hy/sy ingeskryf is, gereed wees.

5. Geen sillabus of voorgeskrewe eksamendanse sal toegelaat word nie. Choreografie moet die onderwyser/es se eie werk wees. Voorgeskrewe danse is onderhewig aan kopiereg en mag nie gebruik word nie

6. Die danser se deelnemerstrokie moet 30 minute voor sy/haar dans by die aankondiger ingehandig word.

7. Die onderwyser/es is verantwoordelik om seker te maak dat die danser op die verhoog is aan die begin van die kategorie.

8. ’n Danser mag in ‘n hoër ouderdomsgroep deelneem maar nie in ’n laer ouderdomsgroep nie as sy/haar werklike ouderdom.

9. Geen onderwyser/es mag op of naby die verhoog wees gedurende die Improvisasie kategorie nie.

5

Page 6: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

10.Toegang is gratis vir die onderwyser/es en een helper. Alle ander toeskouers betaal die ingangsfooi. Dansers betaal geen ingangsfooi nie.

11. ’n “Novice” danser is ’n danser wat nog geen Goud of Cum Laude vir ’n solo dans gewen het nie.

12.Amateur Status : ’n Danser kry Amateur Status wanneer hy/sy ’n Goud of Cum Laude in ’n kategorie verkry het. Bv. indien ’n danser Goud verkry het in ’n Ballet kategorie, maar nie in ’n Moderne dans kategorie nie, kry hy/sy Amateur Status vir die Ballet kategorieë, maar nog nie vir die Moderne dans kategorieë nie, vir die volgende jaar. Ouderdomsgroepe5-6 en 7-8 is slegs “novice” afdelings. Amateur Status begin eers vanaf 9-jarige ouderdom.

13.Die deelnemer se ouderdom sal wees soos op 1 Januarie van die betrokke jaar van deelname.

14.Dui asseblief op inskrywingsvorms aan hoeveel dansers in klein en groot groepe deelneem. Sien die voorbeeld van’n inskrywingsvorm aan die einde van hierdie dokument.

15.Daar is geen terugbetaling aan dansers wat nie opdaag vir hulle kategorieë nie. 16.Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie. 17.Klagtes kan binne 24 uur, in skrif gerig, en gefaks word aan die Wes-Boland

Eisteddfod. Geen aandag kan aan insidente gegee word gedurende die verloop van die dag se verrigtinge nie.

18.Pryswenners kan gevra word om op te tree tydens die meriete seremonie sonder vergoeding en moet beskikbaar wees op die dag.

19. Navrae kan gerig word aan Maria Truter (082 341 5079).

OUDERDOMSGROEPE (ALLE KATEGORIEË)‘n Deelnemer se ouderdom sal wees soos op 1 Januarie van die betrokke jaar. Novice 5-6Novice 7-8Novice 9-10 Amateur 9-10Novice 11-12 Amateur 11-12Novice 13-14 Amateur 13 -14Novice 15-16 Amateur 15-16Novice 17-19 Amateur 17-19

KATEGORIE-KODES, DEFINISIES,TYDSDUUR EN INSKRYWINGSFOOIE NB: ’n Maksimum van 15 Sekondes oor die tydsgrens sal toegelaat word. p.d = per danser, p.g = per groepBALLET Sluit in Sub-kategorieë: Klassieke Ballet, “Demi Character”, “Character”BS BALLET SOLO Alle ouderdomsgroepe MAKS 2

MINSR25

BD BALLET DUET Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS

R50

BT BALLET TRIO Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS

R75

6

Page 7: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

BSG BALLET KLEIN GROEP Alle ouderdomsgroepe: 4-10 dansers

MAKS 4 MINS

R25/danser

BBG BALLET GROOT GROEP Alle Ouderdomsgroepe:11+ dansers

MAKS 5 MINS

R250/groep

’n Leotard met die opsie van ’n sjiffon/katoen romp vir alle solo danse moet gedra word. Geen TUTU’S toelaatbaar vir solo-optredes.

MODERN

Sluit in Sub-Kategorieë: “Straight”, Jazz en kreatiewe danse wat in die skool leerplan voorkom. Merk asb duidelik op inskrywingsvorm. Bv: MS – kreatiwe dans (i.e. modern solo – kreatiewe dans) of MD – Jazz (i.e.modern duet – jazz)

MS MODERN SOLO Alle ouderdomsgroepe MAKS 2 MINS R25

MD MODERN DUET Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS R50

MT MODERN TRIO Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS R75

MSG MODERN KLEIN GROEP

Alle ouderdomsgroepe: 4-10 dansers

MAKS 4 MINS R25/danser

MBG MODERN GROOT GROEP

Alle ouderdomsgroepe: 11+ dansers

MAKS 5 MINS R250/groep

TAP (KLOPDANSE)TS TAP SOLO Alle ouderdomsgroepe MAKS 2 MINS R25

TD TAP DUET Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS R50

TT TAP TRIO Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS R75

TSG TAP KLEIN GROEP Alle ouderdomsgroepe: 4-10 dansers

MAKS 4 MINS R25/danser

TBG TAP GROOT GROEP

Alle ouderdomsgroepe: 11+ dansers

MAKS 5 MINS R250/groep

KONTEMPORêRKontemporêr moet Martha Graham, Alvin Ailey, Merce Cunningham and Lester Horton tegnieke insluit soos, bv. “ contraction and release, fall and recovery from floor, T-lines, stag positions, coccyx balance, lateral stretches, primitive squats, release swings, leg swings and deep lunges”, etc.

CS KONTEMPORêR SOLO Alle ouderdomsgroepe MAKS 2 MINS R25

CD KONTEMPORêR DUET Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS R50

CT KONTEMPORêR TRIO Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS R75

CSG KONTEMPORêR KLEIN GROEP

Alle ouderdomsgroepe: 4-10 dansers

MAKS 4 MINS R25/danser

CBG KONTEMPORêR GROOT GROEP

Alle ouderdomsgroepe: 11+ dansers

MAKS 5 MINS R250/groep

HIP HOP

Alle style bv.” pop n lock, Bboy, crumping”,etc

HHS HIP HOP SOLO Alle ouderdomsgroepe MAKS 2 MINS R25

HHD HIP HOP DUET Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS R50

HHT HIP HOP TRIO Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS R75

7

Page 8: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

HHSG HIP HOP KLEIN GROEP

Alle ouderdomsgroepe: 4-10 dansers

MAKS 4 MINS R25/danser

HHBG HIP HOP GROOT GROEP

Alle ouderdomsgroepe: 11+ dansers

MAKS 5 MINS R250/groep

NASIONALE DANSE Sub-Kategorieë sluit in: enige Nasionale en Volksdanse bv. Spaans, Grieks, Ierse, Afrika danse

NS NASIONALE SOLO Alle ouderdomsgroepe MAKS 2 MINS R25

ND NASIONALE DUET Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS R50

NT NASIONALE TRIO Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS R75

NSG NASIONALE KLEIN GROEP

Alle ouderdomsgroepe: 4-10 dansers

MAKS 4 MINS R25/danser

NBG NASIONALE GROOT GROEP

Alle ouderdomsgroepe: 11+ dansers

MAKS 5 MINS R250/groep

LOF-DANSEWS LOF-DANS SOLO Alle ouderdomsgroepe MAKS 2 MINS R25

WD LOF-DANS DUET Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS R50

WT LOF-DANS TRIO Alle ouderdomsgroepe MAKS 3 MINS R75

WSG LOF-DANS KLEIN GROEP

Alle ouderdomsgroepe: 4-10 dansers

MAKS 4 MINS R25/danser

WBG LOF-DANS GROOT GROEP

Alle ouderdomsgroepe: 11+ dansers

MAKS 5 MINS R250/groep

BALLROOMWaar ’n dans tradisioneel TWEE dansers vereis om as ’n paartjie te dans, soos in ‘Ballroom’ en ‘Latin’, word dit as ’n solo beskou.’n Maksimum van TWEE danse per paartjie per kategorie word toegelaat (bv. 2x Ballroom en 2x Latin danse per paartjie)

BALLROOM Waltz, Foxtrot, Quickstep, Tango, Viennese WaltzBRW BALLROOM WALS Alle ouderdomsgroepe

BRF BALROOM FOXTROT Alle ouderdomsgroepe

BRQ BALLROOM QUICKSTEP Alle ouderdomsgroepe

BRT BALLROOM TANGO Alle ouderdomsgroepe

BRVW BALLROOM WEENSE WALS

Alle ouderdomsgroepe

LATIN Cha Cha, Samba, Jive/Swing, Paso Doble, Salsa, Mambo, RumbaLATC LATIN CHA CHA Alle ouderdomsgroepe

LATS LATIN SAMBA Alle ouderdomsgroepe

LATJ LATIN JIVE/SWING Alle ouderdomsgroepe

LATPD LATIN PASO DOBLE Alle ouderdomsgroepe

LATSS LATIN SALSA Alle ouderdomsgroepe

8

Page 9: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

LATM LATIN MAMBO Alle ouderdomsgroepe

LATR LATIN RUMBA Alle ouderdomsgroepe

IMPROVISASIE Die beoordelaar kies ’n stuk musiek, wat dan twee maal vir elke deelnemer gespeel word. Die deelnemer moet dan ‘n dans improviseer wat gepas is vir die musiek. Daar is slegs solo danse in enige een van die kategorieë. Spesifiseer asb op die inskrywingsvorm vir watter kategorie die danser inskryf sodat die beoordelaar ’n gepaste stuk musiek kan kies, bv IMPB (improvisasie Ballet)

IMPT IMPROVISASIETAP (klopdans) 12 jaar en ouer

IMPB IMPROVISASIEBALLET 12 jaar en ouer

IMPM IMPROVISASIEMODERN 12 jaar en ouer

IMPN IMPROVISASIENASIONAAL 12 jaar en ouer

IMPC IMPROVISASIE KONTEMPORêR 12 jaar en ouer

IMPW IMPROVISASIE LOF-DANS 12 jaar en ouer

IMPH IMPROVISASIEHIP HOP 12 jaar en ouer

Inskrywingsfooi R25

Tydsduur 30 sekondes 32 Musiek mate (+ 8 stelle van 8 tellings)

KLEIN PRODUKSIE ’n Opsomming van wat elke Produksie veronderstel is om uit te beeld moet aan die Beoordelaar gegee word voor die aanvang van die produksie. Die produksie mag in enige styl wees, maar nie ‘n mengsel van style nie, bv dit moet of ’n balletproduksie of ’n moderne dans produksie wees.

KODE SMPRO

12 jaar en jonger Ouer as 12 jaar

Tydsduur Maks 15 mins Maks 20 mins

Tot en met 4 dansers R25 per danser R25 per danser

Oor 4 dansers R25 per danser R25 per danser

JONG CHOREOGRAWEHier is ’n geleentheid om jou choreografiese talent te wys: jou keuse van musiek, kostuums en choreografie. Dit mag enige dans-styl van jou passie wees. (Indien jy nie die kostuums kan kry nie (a.g.v. onkostes ens.) mag jy net ’n prentjie daarvan teken om dit te beskryf en dit aan die beoordelaar oorhandig voor jou item. )NB: DIE CHOREOGRAFIE MOET DIE DANSER SE EIE WERK WEES. INDIEN DIT AAN DIE LIG KOM DAT ’N ONDERWYSER/ES GEHELP HET DAARMEE, SAL DIE ITEM GEDISKWALIFISEER WORD.KODE YCHS YCHD YCHT YCHSG YCHBGOud: 12 + ouer SOLO DUET TRIO KLEIN GROEP GROOT GROEP

9

Page 10: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

(meer as 10)

Inskrywingsfooi R25 R50 R75 R25 per danser R250

Tydsduur 1 min 30 sek 1 min 30 sek 2 min 2 min 2 min 30 sek

10

Page 11: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

GEDRAGSKODE

Ons by Wes-Boland Eisteddfod ondersteun die volgende:

Toewydingom die werk op die regte manier en met toepaslike entoesiasme te doen;om trots te wees op ons aksies en take wat ons onderneem om te doen;deel en bevorder die kultuur, doel en mikpunt van ons byeenkoms.

Veiligheidbevorder gesonde en veilige werksgewoontes;koester ’n gelukkige, gesonde en florerende omgewing;respekteer en gebruik alle toerusting op die manier waarvoor dit bedoel was;respekteer, ondersteun en sorg vir mekaar.

Dissipline,Leierskap en Respekerken en gebruik die gesagstruktuur as deel van ons Eisteddfod struktuur om ons aktiwiteite te ondersteun;beoefen selfbeheersing om spanning, woede en ons algehele houding te bestuur;erken ons eie en ander se tekortkominge;behandel mekaar met respek, sensitiwiteit, hoflikheid en wees konsidererend en taktvol;spreek die Voorsitter, organiseerders, werkers, kollegas en deelnemers op ’n respekvolle manier aan.

Vertroue, Eerlikheid en Waarheidsliewendheidons stel op prys die vertroue wat ons in mekaar het;is eerlik en opreg met onsself en ons kollegas;eer die vertroue wat mense in ons plaas;erken dat ons partykeer foute maak en aanvaar verantwoordelikheid vir ons aksies.

Spanwerk en Kameraderieons erken dat ons van mekaar afhanklik is;ons erken en respekteer mekaar se bekwaamheid, talente en prestasies;ons werk saam om ’n omgewing en byeenkoms te skepwat ondersteunend en bemoedigend is vir almal, en waardeelname en samewerkingbevorder word;verskaf aanmoediging;help ander om hulle ideale en wense na te streef.

Regverdigheid en Beginsel van Diversiteitbehandel all mense as unieke individue en stel op prys hulle opinies, kennis, ondervindings en geloof afgesien van afkoms, geloof, kleur, ouderdom, geslag of musiek voorkeure.

Hiermee sertifiseer ek dat ek die gedragskode hierbo gelees en verstaan het en stem in om my aan die inhoud daarvan te onderwerp.

Onderwyser se handtekening: ______________________ Datum: ___________________

11

Page 12: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

Wes-Boland Eisteddfod

DEELNEMERSTROKIE / PARTICIPATION SLIP:Hierdie strokie word benodig deur elke deelnemer vir elke item waaraan deelgeneem word, volledig ingevul. Sonder hierdie strokie kan deelname geweier word.Every participant needs to have this slip for every item that he/she is taking part in, completed in full. Without this slip, participation may be refused.

Alle deelnemers moet 30 minute voor hulle geraamde tyd van optrede by aangewysde lokaal aanmeld.All participants must arrive at the venue 30 minutes prior to estimated time of performance.

DEELNEMER NAAM & VAN: PARTICIPANT NAME & SURNAME:SKOOL / SCHOOL:ITEM KODE / ITEM CODE:OUDERDOMSGROEP / AGE GROUP Novice Amateur NAAM VAN ITEM / NAME OF ITEM:GERAAMDE TYD VAN OPTREDE:ESTIMATED TIME OF PARTICIPATION:LOKAAL / VENUE:DATUM / DATE:

…………………………………………………………………………………………………………………………..…………………………....

Wes-Boland EisteddfodDEELNEMERSTROKIE / PARTICIPATION SLIP:

Hierdie strokie word benodig deur elke deelnemer vir elke item waaraan deelgeneem word, volledig ingevul. Sonder hierdie strokie kan deelname geweier word.Every participant needs to have this slip for every item that he/she is taking part in, completed in full. Without this slip, participation may be refused.

Alle deelnemers moet 30 minute voor hulle geraamde tyd van optrede by aangewysde lokaal aanmeld.All participants must arrive at the venue 30 minutes prior to estimated time of performance.

DEELNEMER NAAM & VAN: PARTICIPANT NAME & SURNAME:SKOOL / SCHOOL:ITEM KODE / ITEM CODE:

12

Deelnemer no.:Participant’s nr.:

Deelnemer no.:Participant’s nr.:

Page 13: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

OUDERDOMSGROEP / AGE GROUP Novice AmateurNAAM VAN ITEM / NAME OF ITEM:GERAAMDE TYD VAN OPTREDE:ESTIMATED TIME OF PARTICIPATION:LOKAAL / VENUE:DATUM / DATE:

13

Page 14: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

Example

Wes-Boland Eisteddfod

DEELNEMERSTROKIE / PARTICIPATION SLIP:Hierdie strokie word benodig deur elke deelnemer vir elke item waaraan deelgeneem word, volledig ingevul. Sonder hierdie strokie kan deelname geweier word.Every participant needs to have this slip for every item that he/she is taking part in, completed in full. Without this slip, participation may be refused.

Alle deelnemers moet 30 minute voor hulle geraamde tyd van optrede by aangewysde lokaal aanmeld.All participants must arrive at the venue 30 minutes prior to estimated time of performance.

DEELNEMER NAAM & VAN: PARTICIPANT NAME & SURNAME: Jean CoetzeeSKOOL / SCHOOL: Dreams Ballet SchoolITEM KODE / ITEM CODE: MSOUDERDOMSGROEP / AGE GROUP 17-19 Novice √ AmateurNAAM VAN ITEM / NAME OF ITEM: Smooth CriminalGERAAMDE TYD VAN OPTREDE:ESTIMATED TIME OF PARTICIPATION:

15h00

LOKAAL / VENUE: Curro Privaat Skool, LangebaanDATUM / DATE: 27 Mei 2017

14

Deelnemer no.:Participant’s nr.:

Page 15: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

ExampleWes-Boland Eisteddfod

INSKRYWINGSVORM / ENTRY FORM:DANSGROEP / DANCE GROUP

NAAM VAN SKOOL/INSTANSIE:NAME OF SCHOOL/INSTITUTION:PERSOON VERANTW.VIR INSKRYWING:PERSON RESPONSIBLE FOR ENTRIES:KONTAKNOMMERS: Kantoorure:CONTACT NUMBERS: Office hours: Na-ure/Sel:After hours/Cell: E-pos:E-mail:Faks:Fax:

Groep Kode/ Group code : … (e.g. HHSG)

Name van DansersNames of Dancers

OuderdomsgroepAge Group Bedrag

AmountNovice Amateure.g. Susan Smith 9-10 jr R25.00

Rachael Wood R25.00 Cindy Solomon R25.00 Rita Haywood R25.00

Naam van Groep / Name of Group : …e.g. …Show me the money…

TOTALE AANTAL INSKRYWINGS OP HIERDIE BLADSY:TOTAL NUMBER OF ENTRIES ON THIS PAGE: 4TOTALE BEDRAG OP HIERDIE BLADSY:TOTAL AMOUNT ON THIS PAGE: R100-00

15

Page 16: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

Wes-Boland EisteddfodINSKRYWINGSVORM / ENTRY FORM:

DANS / DANCE: SOLOS, DUETS, TRIOS

SAMEROEPER/ORGANISER: Me. Maria Truter - 082 341 5079

NAAM VAN SKOOL/INSTANSIE:NAME OF SCHOOL/INSTITUTION:PERSOON VERANTW. VIR INSKRYWING:PERSON RESPONSIBLE FOR ENTRIES:KONTAKNOMMERS: Kantoorure:CONTACT NUMBERS: Office hours: Na-ure/Sel:After hours/Cell: E-pos:E-mail:Faks:Fax:

Naam van DanserName of Dancer

Item KodeItem Code

Ouderdomsgroep

Age group Naam van ItemName of Item

BedragAmountNovice Amateu

re.g. Susan Smith BS 9-10 jr Cinderella R25

TOTALE AANTAL INSKRYWINGS OP HIERDIE BLADSY:TOTAL NUMBER OF ENTRIES ON THIS PAGE:TOTALE BEDRAG OP HIERDIE BLADSY:TOTAL AMOUNT ON THIS PAGE: R

16

Page 17: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

Wes-Boland Eisteddfod

INSKRYWINGSVORM / ENTRY FORM:DANSGROEP / DANCE GROUP

SAMEROEPER/ORGANISER: Me. Maria Truter - 082 341 5079

NAAM VAN SKOOL/INSTANSIE:NAME OF SCHOOL/INSTITUTION:PERSOON VERANTW. VIR INSKRYWING:PERSON RESPONSIBLE FOR ENTRIES:KONTAKNOMMERS: Kantoorure:CONTACT NUMBERS: Office hours: Na-ure/Sel:After hours/Cell: E-pos:E-mail:Faks:Fax:

Groep Kode/ Group code : ………………………………..................……….

Naam van Groep / Name of Group : ………………………………………………………

Name van DansersName of Dancers

Ouderdomsgroep

Age GroupBedragAmount

Novice Amateur

TOTALE AANTAL INSKRYWINGS OP HIERDIE BLADSY:

17

Page 18: Wes-Boland E -    Web viewSlegs EEN sertifikaat sal uitgegee word vir groepe van VYF en meer dansers. ... Cinderella, Ballet solo Novice 9 ... Waltz, Foxtrot, Quickstep,

TOTAL NUMBER OF ENTRIES ON THIS PAGE:TOTALE BEDRAG OP HIERDIE BLADSY:TOTAL AMOUNT ON THIS PAGE: R

18