wereldbeker 2015

25
Siya Kolisi Lwazi Mvovo Handré Pollard Tendai Mtawarira Adriaan Strauss Lood de Jager Ruan Pienaar Schalk Brits Jean de Villiers Willem Alberts Wêreldbeker 2015 Bylae tot Beeld Zane Kirchner Willie le Roux JP Pietersen Rudy Paige Jesse Kriel Morné Steyn Fourie du Preez Damian de Allende Eben Etzebeth Heyneke Meyer Bryan Habana Bismarck du Plessis Francois Louw Schalk Burger Victor Matfield Trevor Nyakane Duane Vermeulen Jannie du Plessis Pieter-Steph du Toit Coenie Oosthuizen Frans Malherbe Die inligting in dié bylae was korrek teen druktyd op 10 September 2015 – Sportredaksie Pat Lambie Woensdag 16 September 2015

Upload: beeld

Post on 23-Jul-2016

248 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Beeld: Wereldbeker-uithaalgids - 16 September 2015

TRANSCRIPT

Page 1: Wereldbeker 2015

Siya Kolisi 

LwaziMvovo 

Handré Pollard 

Tendai Mtawarira 

AdriaanStrauss 

Lood de  Jager 

RuanPienaar

Schalk Brits 

Jean de  Villiers 

Willem Alberts 

Wêreldbeker2015

Bylae  tot

Beeld

ZaneKirchner

Willie le  Roux 

JPPietersen

RudyPaige 

Jesse Kriel 

Morné Steyn

Fourie du  Preez  Damian 

de  Allende

Eben Etzebeth 

Heyneke Meyer

Bryan Habana 

Bismarck du  Plessis 

Francois Louw 

Schalk Burger

Victor Matfield 

TrevorNyakane

Duane Vermeulen 

Janniedu  Plessis 

Pieter­Steph du  Toit

Coenie Oosthuizen 

Frans Malherbe 

Die inligting in dié bylae was korrek teen druktyd op 10 September 2015– Sportredaksie

Pat Lambie

Woensdag  16  September  2015

Page 2: Wereldbeker 2015

2  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015

Kans om die beker te wen:

80 - 1

Die senter Marcelo Bosch is intiem vertroud met Engelse toestande as `n staatmaker vir Saracens. Sy besluitneming in die middel-veld kan deurslaggewend wees. Foto: GETTY

Argentinië

Bepalings20 September om 17:45 –Nieu-Seeland, Wembley-stadion, Londen25 September om 17:45 –Georgië, Kingsholm, Gloucester4 Oktober om 15:30 –Tonga, King Power-stadion, Leicester11 Oktober om 13:00 –Namibië, King Power-stadion, Leicester

WB-vertonings1987 Groepfase 1991 Groepfase 1995 Groepfase 1999 Kwarteindronde 2003 Groepfase2007 Derde plek 2011 Kwarteindronde

WB-hoogtepuntDie Poemas eindig derde in 2007 se toernooi – en dit nog as ’n amateurspan. Hulle klop die gasheer Frankryk twee keer in dié toernooi.

WB-laagtepuntArgentinië het ’n redelike trotste vertoningslys in die toernooi, wat beteken 1995 se segelose veldtog was beslis ’n laagtepunt.

SwakplekWisselvalligheid. Die Poemas is geneig om een indrukwek-kende vertoning op te volg met ’n powere een.

SterkpuntVerskeie staatmakers speel hul klubrugby in Europa en is vertroud met die toestande.

Gevaarman

Die Poemas se WB-groepVOORSPELERSMatias Alemanno, Marcos Ayerza, Agustin Creevy, Matias Diaz, Juan Fernandez Lobbe, Ramiro Herrera, Facundo Isa, Tomas Lavanini, Juan Manuel Leguizamon, Pablo Matera, Julian Montoya, Lucas Noguera Paz, Javier Ortega, Guido Petti, Leonardo Senatore, Nahuel Tetaz Chaparro.

AGTERSPELERSHoracio Agulla, Marcelo Bosch, Santiago Cordero, Tomas Cubelli, Jeronimo De La Fuente, Juan Imhoff,Lucas Gonzalez Amorosino, Santiago Gonzalez Iglesias, Juan Martin Hernandez, Martin Landajo, Matias Moroni, Nicolas Sanchez, Juan Pablo Socino, Joaquin Tuculet.

AFRIGTER: Daniel Hourcade

Page 3: Wereldbeker 2015

Woensdag 16 September 2015 Beeld Bylae­Nuus  3

Australië

Kans om die beker te wen:

10 - 1

Is daar `n meer gevaarlike en afgeronde aanvallende speler as Israel Folau? Dié gewese Rugbyliga-ster moet voortdurend fyn dopgehou word. Foto: GETTY

Bepalings23 September om 17:45 –Fidji, Millennium-stadion, Cardiff27 September om 13:00 –Uruguay, Villa Park, Birmingham3 Oktober om 21:00 – Engeland, Twickenham, Londen 10 Oktober om 17:45 – Wallis, Twickenham, Londen

WB-vertonings

WB-hoogtepunt1991 se eerste Wêreldbeker-titel sal altyd spesiaal bly, maar die manier waarop hulle Frankryk in 1999 se eindstryd met 35-12 oorrompel het, was indrukwekkend.

WB-laagtepuntDit was nie hul swakste vertoning nie, maar Jonny Wilkinson se skepdoel vir Engeland in die 2003-eind-stryd in Sydney het die Walla-bies se harte gebreek.

1987 Vierde1991 Kampioen1995 Kwarteindronde1999 Kampioen2003 Naaswenner2007 Kwarteindronde2011 Derde

Die grondslag voorlangs is belangrik in Europese toestan-de en daar word nog getwyfel of die Aussies se vaste fasette werklik bestendig is.

Swakplek

SterkpuntMet David Pocock en Michael Hooper is geen teenstander se besit veilig by die afbreekpunte.

Die Wallabiesse WB-groep

VOORSPELERSStephen Moore (k), Tatafu Polota-Nau,

Greg Holmes, Sekope Kepu,Scott Sio, James Slipper,

Toby Smith, Kane Douglas,Dean Mumm, Rob Simmons,

Will Skelton, Scott Fardy,Michael Hooper, Ben McCalman,

Sean McMahon, Wycliff Palu,David Pocock.

AGTERSPELERSWill Genia, Nick Phipps,

Quade Cooper, Bernard Foley,Kurtley Beale, Matt Giteau,

Matt Toomua, Adam Ashley-Cooper,Israel Folau, Rob Horne,

Drew Mitchell, Henry Speight,Joe Tomane, Tevita Kuridrani.

AFRIGTER: Michael Cheika

Gevaarman

Page 4: Wereldbeker 2015

4  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015

Engeland

Die Rose se WB-groep

VOORSPELERSKieran Brookes, Dan Cole,

Joe Marler, Mako Vunipola,David Wilson, Jamie George,

Rob Webber, Tom Youngs,George Kruis, Joe Launchbury,Courtney Lawes, Geoff Parling

AGTERSPELERSJames Haskell, Ben Morgan,

Chris Robshaw (k), Billy Vunipola,Tom Wood, Danny Care,

Richard Wigglesworth, Ben Youngs, Owen Farrell, George Ford,Brad Barritt, Sam Burgess,

Jonathan Joseph, Henry Slade,Mike Brown, Alex Goode,Jonny May, Jack Nowell,

Anthony Watson.

AFRIGTERStuart Lancaster

Kans om die beker te wen:

4 - 1

Die senter Jonathan Joseph het in vanjaar se Sesnasies-toernooi uitgeblink en vorm ’n gedugte kombinasie saam met George Ford. Albei speel vir die klubspan Bath.

Foto: GETTY

Bepalings18 September om 21:00 –Fidji, Twickenham, Londen26 September om 21:00 –Wallis, Twickenham, Londen3 Oktober om 21:00 – Australië, Twickenham, Londen 10 Oktober om 21:00 –Uruguay, Manchester City-stadion

WB-vertonings1987 Kwarteindronde 1991 Naaswenner1995 Vierde1999 Kwarteindronde2003 Kampioen2007 Naaswenner2011 Kwarteindronde

WB-hoogtepuntDie skepdoel in die doodsnik-ke van die eindstryd in Sydney waarmee Jonny Wilkinson die Wêreldbeker in 2003 voor die neuse van Australië wegge-raap het.

WB-laagtepuntDie nederlaag in die kwart-eindronde teen Frankryk in 2011.

SwakplekDie span begaan basiese foute onder druk en het nie juis ’n agterlyn wat die verbeelding aangryp nie.

SterkpuntTuisveldvoordeel voor ’n patriotiese skare. Die Engelse het boonop ’n uitstekende voorry en goeie slotte.

Gevaarman

KANTOORSPASIE TE HUUR

Vatwerk&speel vasVat erk&speel as

Monique Williams012 072 0428

www.loftuspark.com

Unieke ontwikkeling met luukse kantoorspasie,kleinhandel, restaurante, Virgin Active, opelugpiazza en meer.

Daar’s geen plaasvervanger virspasie nie

Page 5: Wereldbeker 2015

Woensdag 16 September 2015 Beeld Bylae­Nuus  5

Fidji

VOORSPELERSLee Roy Atalifo, Isei Colati, Campese Ma’afu, Peni Ravai, Manasa Saulo, Sunia Koto, Tuapati Talemaitoga, Viliame Veikoso, Tevita Cavubati, Leone Nakarawa, Api Ratuniyarawa, Nemia Soqeta

AGTERSPELERS Sakiusa Masi Matadigo, Akapusi Qera (k), Malakai Ravulo, Netani Talei, Dom Waqaniburotu, Peceli Yato, Nemia Kenatale, Nikola Matawalu, Henry Seniloli, Lepani Botia, Gabiriele Lovobalavu, Joshua Matavesi, Ben Volavola, Vereniki Goneva, Kini Murimurivalu, Nemani Nadolo, Waisea Nayacalevu, Metuisela Talebula, Asaeli Tikoirotuma

AFRIGTER: John McKee

Kans om die beker te wen:

1 000 - 1

Die reuse-vleuel en -senter Nemani Nadolo is vreesaan-jaend vinnig en neem dikwels Fidji se stelskoppe waar. Op klubvlak gee hy dié verant-woordelikheid net aan een man oor: die All Black Dan Carter. Foto: GETTY

Bepalings18 September om 21:00 –Engeland, Twickenham, Londen 23 September om 17:45 – Australië, Millennium-stadion, Cardiff1 Oktober om 17:45 – Wallis, Millennium-stadion, Cardiff6 Oktober om 21:00 – Uruguay, Stadium MK, Milton Keynes

WB-vertonings1987 Kwarteindronde1991 Groepfase 1995 Het nie gekwalifiseer1999 Kwarteindronde2003 Groepfase 2007 Kwarteindronde2011 Groepfase

WB-hoogtepuntFidji se verstommende sege met 38-34 oor Wallis in die 2007-toernooi het hom laat deurdring tot die kwarteind-ronde waar hy teen die Springbokke vasgeval het.

WB-laagtepuntIn die 1991-toernooi het Fidji teen Kanada, Frankryk en Roemenië verloor en kon toe nie daarin slaag om vir dié van 1995 in Suid-Afrika te kwalifiseer nie.

SwakplekFidji het nie die voorspelers om met die groot spanne mee te ding nie.

SterkpuntDie span het talle haastige manne in die agterlyn.

Die Vlieënde Fidjiane se WB-groep

Gevaarman

Page 6: Wereldbeker 2015

6  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015

Frankryk

Die Hane se WB-groepVOORSPELERSUini Atonio, Eddy Ben Arous, Vincent Debaty, Nicolas Mas, Rabah Slimani, Guilhem Guirado, Benjamin Kayser, Dimitri Szarzewski, Pascal Pape, Alexandre Flanquart, Yoann Maestri, Damien Chouly, Thierry Dusautoir (k), Bernard le Roux, Yannick Nyanga, Fulgence Ouedraogo, Louis Picamoles.

AGTERSPELRSRory Kockott, Morgan Parra, Sebastien Tillous-Borde, Frederic Michalak, Remi Tales, Mathieu Bastareaud, Alexandre Dumoulin, Gael Fickou, Wesley Fofana, Brice Dulin, Sofiane Guitoune, Yoann Huget, Noa Nakaitaci, Scott Spedding.

AFRIGTER: Philippe Saint-André

Kans om die beker te wen:

20 - 1

GevaarmanWesley Fofana, die senter van Clermont, kombineer vaardighede met ongelooflike vaart. Sy bynaam is “die Cheetah”. Foto: GETTY

Bepalings19 September om 21:00 –Italië, Twickenham, Londen23 September om 21:00 – Roemenië, Olympic Stadium, Londen1 Oktober om 21:00 – Kanada, Stadium MK, Milton Keynes11 Oktober om 17:45 – Ierland, Millennium-stadion, Cardiff

WB-vertonings1987 Naaswenner 1991 Kwarteindronde 1995 Halfeindronde1999 Naaswenner 2003 Halfeindronde2007 Halfeindronde2011 Naaswenner

WB-hoogtepuntDie skok-oorwinning van 43-31 oor die All Blacks, die gunste-linge, in die halfeindronde in 1999 op Twickenham.

WB-laagtepuntFrankryk se nederlaag met 17-12 teen Argentinië voor hul tuisskare in die Stade de France in die openingswed-stryd van die 2007-toernooi.

Onvoorspelbaarheid. As die Franse die dag nie “opdaag” nie, word hulle maklik geklop.

Swakplek

Onvoorspelbaarheid. Die Franse kan die spreekwoordelike appel-kar omgooi en enige van die sterk spanne klop – as almal in dieselfde rigting trek.

Sterkpunt

Pretoriusstraat 34, Pretoria(Tussen Kgosi Mampuru/Potgieter-

en Prince’s Parkrylaan)

Tel: 010 595 7744

GROOT VERSKEIDENHEID TOPKWALITEITSPRODUKTE EN -DIENS!ALLE MASJIENE AANMEKAARGESIT EN GEDIENS, MET VOLLE NAVERKOPEDIENS

www.LawnmowerClinic.co.za

Pryse geldig tot 30 September 2015

Vanaf slegs

R6995

TTaannddeemmRRaazzoorr

SSiilliinnddeerrggrraassssnnyyeerrss

Groot reeksry-grassnyers

vanaf

R18995

Van die kleinste tot die grootste tuin....ons het die oplossing!Lawnmower ClinicLawnmower ClinicLLaawwnnmmoowweerr CClliinniiccttPPrree oorriiaa

GGrraassssnnyyeerr KKlliinniieekk

Page 7: Wereldbeker 2015

Woensdag 16 September 2015 Beeld Bylae­Nuus  7

Georgië

Kans om die beker te wen:

2 000 - 1

Bepalings19 September om 13:00 –Tonga, Kingholm, Gloucester25 September om 17:45 –Argentinië, Kingsholm, Gloucester2 Oktober om 21:00 – Nieu-Seeland, Millennium-stadion, Cardiff7 Oktober om 21:00 –Namibië, Sandy Park, Exeter

GevaarmanIn Frankryk noem hulle hom Gorgodzilla en in Georgië staan hy as Gulliver bekend, want die flank Mamuka Gor-godze troon kop en skouers bo die res uit. En hy deins nie terug vir onderonsies nie.

Foto: GETTY

WB-vertonings

WB-hoogtepuntKlop Namibië met 30-0 in 2007 in Frankryk.

WB-laagtepuntVerloor met 6-84 teen Engeland in 2003.

1987 Het nie gekwalifiseer1991 Het nie gekwalifiseer1995 Het nie gekwalifiseer1999 Het nie gekwalifiseer2003 Groepfase2007 Groepfase2011 Groepfase

Die span se verdediging is onder verdenking.

Swakplek

Het ’n gedugte agttal met die flank Mamuka Gorgodze aan die voorpunt.

Sterkpunt

WB-groep van Georgië se ‘Lelos’

VOORSPELERSMikheil Nariashvili, Kakha Asieshvili,

Simon Maisuradze, Shalva Mamukashvili,Jaba Bregvadze, Davit Zirakashvili,

Dudu Kubriashvili, Levan Chilachava,Giorgi Chkhaidze, Levan Datunashvili,

Giorgi Nemsadze, Kote Mikautadze,Mamuka Gorgodze, Shalva Sutiashvili,

Vito Kolelishvili, Giorgi Tkhilaishvili,Lasha Lomidze.

AGTERSPELERSMerab Kvirikashvili, Beka Tsiklauri,

Giorgi Aptsiauri, Sandro Todua,Tamaz Mtchedlidze, Muraz Giorgadze,

Giorgi Pruidze, Davit Katcharava,Merab Sharikadze, Lasha Malaghuradze,

Lasha Khmaladze, Giorgi Begadze,Vazha Khutsishvili, Vasil Lobzhanidze.

AFRIGTER: Milton Haig

Page 8: Wereldbeker 2015

8  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015

Ierland

Kans om die beker te wen:

8 - 1

GevaarmanDie losskakel Johnny Sexton is die spelskepper, generaal en die spil waarom alles draai in die Ierse span.

Foto: GETTY

Ierland se WB-groep

VOORSPELERSRory Best, Sean Cronin,

Tadhg Furlong, Cian Healy,Jamie Heaslip, Iain Henderson,

Chris Henry, Jack McGrath,Jordi Murphy, Sean O’Brien,

Mike Ross, Paul O’Connell (k),Nathan White, Peter O’Mahony,

Devin Toner, Donnacha Ryan,Richardt Strauss.

AGTERSPELERSTommy Bowe, Darren Cave,

Keith Earls, Luke Fitzgerald,Rob Kearney, Robbie Henshaw,Paddy Jackson, Dave Kearney,

Ian Madigan, Conor Murray,Jared Payne, Eoin Reddan,

Jonathan Sexton, Simon Zebo.

AFRIGTER: Joe Schmidt

Bepalings19 September om 15:30 –Kanada, Millennium-stadion, Cardiff27 September om 17:45 –Roemenië, Wembley-stadion, Londen4 Oktober om 17:45 –Italië, The Stadium, Queen Elizabeth Olympic Park, Londen11 Oktober om 17:45 –Frankryk, Millennium-stadion, Cardiff

WB-vertonings

WB-hoogtepuntDie sege met 24-23 oor Wallis in die 1995-toernooi het die Iere tot die kwarteindronde laat deurdring.

WB-laagtepuntDie nederlaag van 24-28 teen Argentinië in die kwarteind-ronde in 2007.

1987 Kwarteindronde 1991 Kwarteindronde1995 Kwarteindronde1999 Kwarteindronde 2003 Kwarteindronde2007 Groepfase 2011 Kwarteindronde

As Johnny Sexton nie op sy beste is nie, het die Iere probleme.

Swakplek

Die Iere het ’n omgekrapte pak, ’n betroubare agterlyn en ’n uitstekende afrigter, die Kiwi Joe Schmidt, wat die span tot twee agtereenvolgende Sesnasies-titels afgerig het.

Sterkpunt

Page 9: Wereldbeker 2015

Woensdag 16 September 2015 Beeld Bylae­Nuus  9

Veronicastraat 260, Stand 1020, H/v Zambezi & Veronica | www.barloworldzambezi.co.zaBARLOWORLD ZAMBEZI | TEL: 012 523 2300

91780

ADMAKERS.C

OM

ONS SAL ONS VOORTANDE GEE OMBESIGHEID MET JOU TE DOEN!

R445 000*ISUZU KB 300 LX (DIESEL) O/T

sensie- en Registrasiefooiengesluitleepstangubbervoeringonneau-seiltampstaafolstaaf5 kVA Kapasiteit Opwektoestelryp-aanval Beskermingslaageer sitplekke

10% AFSLAGop parte en bybehore!

10% AFSLAGop alle Chevrolet, Opel,Isuzu en Trok dienste.

* Padgereedheids- en Registrasiefooie uitgesluit Bepalings en Voorwaardes geld. Vertoonmodel/le mag verskil. Behoudens Foute & Weglatings.

R4• Li

in• Sl• Ru• To• St• Ro• 7.• Gr• Le

CHEVROLET SPARK 1.2 LT

R145 000*

ensie- enegistrasiefooie ingesluit

• Gryp-aanvalBeskermingslaag

• Diensplan tot 30 000km• 2.2 kVA Kapasiteit Opwektoestel

TE

LT• Lis

Re

Italië

Kans om die beker te wen:

1 000 - 1

GevaarmanDie agtsteman en kaptein, Sergio Parisse, is van wê-reldgehalte. Foto: GETTY

Bepalings19 September om 21:00 –Frankryk, Twickenham, Londen26 September om 15:30 –Kanada, Elland Road, Leeds4 Oktober om 17:45 –Ierland, The Stadium, Queen Elizabeth Olympic Park, Londen11 Oktober om 15:30 –Roemenië, Sandy Park, Exeter

WB-vertonings1987 Groepfase 1991 Groepfase 1995 Groepfase 1999 Groepfase 2003 Groepfase2007 Groepfase 2011 Groepfase

WB-hoogtepuntDie toernooi van 2011 toe Italië twee wedstryde, teen Rusland en die VSA, gewen het en met 10 punte derde in sy groep was.

WB-laagtepuntDie nederlaag met 6-70 in die heel eerste WB-wedstryd teen Nieu-Seeland in 1987.

Italië het gesukkel in sy WB-opwarmwedstryde en dit sal die reeds brose selfvertroue glad nie goed doen nie.

Swakplek

Italië skrum altyd goed, hoewel die yster-stut Martin Castrogiovanni al effens lank in die tand is.

Sterkpunt

Italië se WB-groepVOORSPELERSMatias Aguero, Martin Castrogiovanni, Dario Chistolini, Lorenzo Cittadini, Michele Rizzo, Leonardo Ghiraldini, Davide Giazzon, Andrea Manici, Valerio Barnabo, Joshua Furno, Marco Fuser, Quintin Geldenhuys, Mauro Bergamasco, Francesco Minto, Sergio Parisse (k), Samuela Vunisa, Alessandro Zanni.

AGTERSPELERSCarlo Canna, Edoardo Gori, Guglielmo Palazzani, Marcello Violi, Tommaso Allan, Tommaso Benvenuti, Michele Campagnaro, Angelo Esposito, Gonzalo Garcia, Andrea Masi, Luke McLean, Luca Morisi, Leonardo Sarto, Giovanbattista Venditti.

AFRIGTER: Jacques Brunel

Page 10: Wereldbeker 2015

10  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015

Japan

Kans om die beker te wen:

2 500 - 1

Bepalings19 September om 17:45 –Suid-Afrika, Brighton Community Stadium, Brighton23 September om 15:30 –Skotland, Kingsholm, Gloucester3 Oktober om 15:30 –Samoa, Stadium MK, Milton Keynes11 Oktober om 21:00 –VSA, Kingsholm, Gloucester

GevaarmanDie skrumskakel Fumiaki Tanaka, wat ook vir die Highlanders in die Super-reeks speel, weet waaroor dinge op ’n hoër vlak gaan.

Foto: GETTY WB-vertonings

WB-hoogtepuntDie sege van 52-8 oor Zimbab-we in 1991. Dit is Japan se enigste WB-sege tot dusver.

WB-laagtepuntDie nederlaag van 17-145 in 1995 in Bloemfontein teen Nieu-Seeland.

1987 Groepfase 1991 Groepfase 1995 Groepfase 1999 Groepfase 2003 Groepfase 2007 Groepfase 2011 Groepfase

Eddie Jones wat reeds bekend-gemaak het dat hy die leisels as breier neerlê ná die toer-nooi. Dit kan nie veel vir die spangees doen nie.

Swakplek

Ratse, vinnige agterspelers.

Sterkpunt

Japan se WB-groepVOORSPELERSJustin Ives, Shoji Ito, Keita Inagaki, Hitoshi Ono, Takeshi Kizu, Hendrik Tui, Luke Thompson, Kensuke Hatakeyama, Michael Broadhurst, Ryu Koliniasi Holani, Shota Horie, Shinya Makabe, Amanaki Lelei Mafi, Masataka Mikami, Hiroshi Yamashita, Hiroki Yuhara, Michael Leitch (k).

AGTERSPELERSCraig Wing, Kosei Ono, Ayumu Goromaru, Male Sau, Harumichi Tatekawa, Fumiaki Tanaka, Yu Tamura, Toshiaki Hirose, Atsushi Hiwasa, Kenki Fukuoka, Yoshikazu Fujita, Karne Hesketh, Kotaro Matsushima, Akihito Yamada.

AFRIGTER: Eddie Jones

Page 11: Wereldbeker 2015

Woensdag 16 September 2015 Beeld Bylae­Nuus  11

Kanada

Kans om die beker te wen:

2 000 - 1

GevaarmanDie 24-jarige vleuel Jeff Has-sler is ’n staatmaker vir die Walliese span Ospreys en het ’n neus vir die doellyn. Hy is verlede jaar aangewys as Kanada se Speler van die Jaar. Foto: GETTY

Bepalings19 September om 15:30 –Ierland, Millennium-stadion26 September om 15:30 –Italië, Elland Road, Leeds1 Oktober om 21:00 –Frankryk, Stadium MK, Milton Keynes6 Oktober om 17:45 –Roemenië, Leicester City-stadion

WB-vertonings

WB-hoogtepuntMet legendes soos die senter Christian Stewart en die heel-agter Gareth Rees aan die spits, haal Kanada die kwart-eindronde in 1991 se toernooi.

WB-laagtepuntIn 2007 eindig Kanada vir die eerste keer in sy geskiedenis laaste in sy Wêreldbekergroep, met slegs `n powere gelykop-uitslag met 12-elk teen Japan om mee te spog.

1987 Groepfase 1991 Kwarteindronde 1995 Groepfase 1999 Groepfase 2003 Groepfase 2007 Groepfase 2011 Groepfase

Kanada hou van `n aanvallende spelpatroon, maar kry selde `n ordentlike grondslag van sy voorspelers.

Swakplek

Kanada is bekend vir afgeronde aanvallende spel en kan weer `n paar aanskoulike drieë druk.

Sterkpunt

Kanada se WB-groep

VOORSPELERSRay Barkwill, Aaron Carpenter,

Benoit Piffero, Hubert Buydens,Nanyak Dala, Djustice Sears-Duru, Andrew Tiedemann, Kyle Gilmour,Doug Wooldridge, Jason Marshall,

Brett Beukeboom, Jamie Cudmore,Evan Olmstead, John Moonlight,

Jebb Sinclair, Tyler Ardron (k),Richard Thorpe.

AGTERSPELERSPhil Mack, Jamie Mackenzie,

Gordon McRorie, Nathan Hirayama,Liam Underwood, Nick Blevins,

Connor Braid, Ciaran Hearn,Conor Trainor, Jeff Hassler,Phil Mackenzie, Matt Evans,

DTH van der Merwe, Harry Jones.

AFRIGTER: Kieran Crowley

Page 12: Wereldbeker 2015

12  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015

Groep A Groep B

Kwarteindstryd 1Groep A-naaswenner

Kwarteindstryd 2Groep C-wenner Groep D-naaswenner

Halfeindstryd 1 Brons-eindstryd

Wêreldbeker-eindstryd

17 Oktober | 17:00 | Twickenham 17 Oktober | 21:00 | Millennium-stadion

24 Oktober | 17:00 | Twickenham 30 Oktober | 22:00 | Olympic Stadium

31 Oktober | 18:00 | Twickenham

EngelandWallis

AustraliëEngelandAustralië

WallisEngeland

FidjiAustraliëEngeland

FidjiUruguayFidjiWallisUruguayFidjiAustraliëUruguayWallisUruguay

Suid-AfrikaSamoa

SkotlandSuid-Afrika

SkotlandSamoa

Suid-AfrikaSuid-Afrika

SamoaVSA

JapanVSAJapanSamoaVSAJapanSkotlandVSASkotlandJapan

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

Groep B-wenner

vsvs

Kwarteind 1-wenner Kwarteind 2-wenner

vs

Halfeind 1-verloorder

Halfeindstryd 1-wenner

Engeland2015

20 spanne. Een kampioen.

Page 13: Wereldbeker 2015

Woensdag 16 September 2015 Beeld Bylae­Nuus  13

Groep C Groep D

Kwarteindstryd 3 Kwarteindstryd 4

Brons-eindstryd Halfeindstryd 2

Wêreldbeker-eindstryd

18 Oktober | 14:00 | Millennium-stadion 18 Oktober | 17:00 | Twickenham

25 Oktober | 18:00 | Twickenham30 Oktober | 22:00 | Olympic Stadium

31 Oktober | 18:00 | Twickenham

TongaNieu-SeelandNieu-Seeland

ArgentiniëTonga

Nieu-SeelandArgentinië

NamibiëNieu-Seeland

Argentinië

GeorgiëArgentiniëNamibiëGeorgiëNamibiëGeorgiëTongaGeorgiëTongaNamibië

IerlandFrankrykFrankryk

ItaliëIerland

FrankrykIerlandKanada

ItaliëFrankryk

KanadaItaliëRoemeniëKanadaRoemeniëKanadaItaliëRoemeniëRoemeniëIerland

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

vs

Groep D-wenner Groep C-naaswenner Groep A-wenner Groep B-naaswenner

vsvsvs

vs

Halfeind 2-verloorder Kwarteind 3-wenner Kwarteind 4-wenner

Halfeindstryd 2-wenner

20 spanne. Een kampioen. Beeld

Page 14: Wereldbeker 2015

0  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015

Page 15: Wereldbeker 2015

14  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015

Namibië

Kans om die beker te wen:

5 000 - 1

GevaarmanDie Pumas se Renaldo Bothma het hom vanjaar as ’n gedugte losvoorspeler in die Superreeks vir die Haaie gevestig en sal ’n belangrike rol vir Namibië vertolk.

Foto: GETTY

Namibië se WB-groepVOORSPELERSJohannes Coetzee, AJ de Klerk, Jaco Engels, Raoul Larson, Johnnie Redelinghuys, Casper Viviers, Louis van der Westhuizen, Janco Venter, Torsten van Jaarsveld, Tjiuee Uanivi, Renaldo Bothma, Jacques Burger, Wian Conradie, Leneve Damens, Tinus du Plessis, Rohan Kitshoff, PJ van Lill

AGTERSPELERSEneill Buitendag, Eugene Jantjies, Damien Stevens, Theuns Kotzè, Darryl de La Harpe, Johan Deysel, JC Greyling, Danie van Wyk, Conrad Marais, David Philander, Heinrich Smith, Russell van Wyk, Chrysander Botha, Johan Tromp

AFRIGTER: Phil Davies

Bepalings24 September om 20:00 –Nieu-Seeland, The Stadium, Queen Elizabeth Olympic Park29 September om 17:45 –Tonga, Sandy Park, Exeter7 Oktober om 21:00 –Georgië, Sandy Park, Exeter11 Oktober om 13:00 –Argentinië, Leicester City-stadion

WB-vertonings1987 Het nie gekwalifiseer 1991 Het nie gekwalifiseer 1995 Het nie gekwalifiseer 1999 Groepfase 2003 Groepfase 2007 Groepfase 2011 Groepfase

WB-hoogtepuntNamibië het nog nooit ’n wed-stryd in die WB-toernooi gewen nie, so miskien is blote kwalifi-sering elke keer iets om te vier.

WB-laagtepuntHulle staan ’n allemintige 22 drieë teen Australië in 2003 af en verloor met 142-0, ’n rekordnederlaag in die toernooi se geskiedenis.

’n Tekort aan spelers van gehal-te. Die feit dat die afrigter, Phil Davies, slegs een losskakel, Theuns Kotze, in sy groep inge-sluit het, getuig hiervan.

Swakplek

Geesdrif en beter voorbereiding. Die Namibiërs spog ook met ervare afrigters soos Phil Davies en Pieter Rossouw.

Sterkpunt

Page 16: Wereldbeker 2015

Woensdag 16 September 2015 Beeld Bylae­Nuus  15

Nieu-Seeland

Kans om die beker te wen:

11 - 8

Bepalings20 September om 17:45 –Argentinië, Wembley-stadion, Londen25 September om 21:00 –Namibië, The Stadium, Queen Elizabeth Olympic Park, London2 Oktober om 21:00 –Georgië, Millennium-stadion, Cardiff9 Oktober om 21:00 –Tonga, St James Park, Newcastle Upon Tyne

GevaarmanDie vleuel Julian Savea is pure dinamiet. Sedert hy die eerste keer in 2012 vir die All Blacks uitgedraf het, het hy 30 drieë in 33 toetse ge-druk. Sy bynaam is “die bus”.

Foto: GETTY

WB-vertonings

WB-hoogtepuntWen die beker in 1987 en 2011.

WB-laagtepuntDie All Blacks is geneig om in uitklopwedstryde te struikel, soos in die 2007-toernooi teen Frankryk.

1987 Kampioen1991 Derde 1995 Naaswenner 1999 Vierde 2003 Derde2007 Kwarteindronde 2011 Kampioen

Die All Blacks het in die verlede die kluts kwyt geraak in belangrike WB-wedstryde.

Swakplek

Die kampioen het diepte, talle spelers wat op peil is en ’n besielende kaptein in Richie McCaw.

Sterkpunt

Die All Blacks se WB-groepVOORSPELERSDane Coles, Keven Mealamu, Codie Taylor, Wyatt Crockett, Charlie Faumuina, Ben Franks, Owen Franks, Tony Woodcock, Brodie Retallick, Luke Romano, Sam Cane, Samuel Whitelock, Jerome Kaino, Richie McCaw (k), Liam Messam, Kieran Read, Victor Vito.

AGTERSPELERSTawera Kerr–Barlow, Ben Smith, Aaron Smith, Beauden Barrett, Daniel Carter, Colin Slade, Malakai Fekitoa, Ma’a Nonu, Conrad Smith, Sonny Bill Williams, Nehe Milner-Skudder, Waisake Naholo, Julian Savea, TJ Perenara.

AFRIGTER: Steve Hansen

Page 17: Wereldbeker 2015

16  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015

Roemenië

Kans om die beker te wen:

5 000 - 1

GevaarmanDie vleuel Florin Ionita is ’n driedruk-masjien wat in ’n stadium met 10 drieë in 17 toetse gespog het. Roemenië se ondersteuners sal hoop hy laat ’n paar teenstanders in die lug gryp. Foto: GETTY

Bepalings23 September om 21:00 –Frankryk, The Stadium, Queen Elizabeth Olympic Park, Londen27 September om 17:45 –Ierland, Wembley-stadion, Londen6 Oktober om 17:45 –Kanada, King Power-stadion, Leicester11 Oktober om 15:30 –Italië, Sandy Park, Exeter

WB-vertonings

WB-hoogtepuntKlop Namibië met 37-7 in 2003.

WB-laagtepuntVerloor met 3-67 teen Engeland in 2011.

1987 Groepfase 1991 Groepfase 1995 Groepfase 1999 Groepfase 2003 Groepfase2007 Groepfase 2011 Groepfase

Roemenië het te min spelers wat op internasionale vlak tuis is.

Swakplek

Die span kan jou voorlangs ’n harde tyd gee, veral met sy sterk skrumwerk.

Sterkpunt

Roemenië se WB-groep

VOORSPELERSPaulica Ion, Mihaita Lazar,

Andrei Ursache, Alexandru Tarus,Horatiu Pungea, Andrei Radoi,

Otar Turashvili, Eugen Capatana,Valentin Popirlan, Ovidiu Tonita,

Johannes van Heerden, Daniel Carpo,Marius Antonescu, Valentin Ursache,

Mihai Macovei, Viorel Lucaci,Stelian Burcea.

AGTERSPELERSFlorin Surugiu, Valentin Calafeteanu,

Tudorel Bratu, Danut Dumbrava,Michael Wiringi, Paula Kinikilau,

Florin Vlaicu, Csaba Gal,Adrian Apostol, Ionut Botezatu,

Florin Ionita, Madalin Lemnaru,Catalin Fercu, Sabin Stratila.

AFRIGTER: Lynn Howells

Page 18: Wereldbeker 2015

Woensdag 16 September 2015 Beeld Bylae­Nuus  17

Samoa

Kans om die beker te wen:

150 - 1

Bepalings20 September om 13:00 –VSA, Brighton Community Stadium, Brighton26 September om 17:45 –Suid-Afrika, Villa Park, Birmingham3 Oktober om 15:30 –Japan, Stadium MK, Milton Keynes10 Oktober om 15:30 –Skotland, St James Park, Newcastle Upon Tyne

GevaarmanDie ratse heelagter Tim Nanai-Williams kan dodelik wees op die aanval, veral uit gebroke spel. Foto: GETTY

WB-vertonings

WB-hoogtepuntDie 1991-toernooi toe Samoa in sy eerste WB-verskyning die kwarteinronde gehaal het.

WB-laagtepuntSamoa het in 2011 nie die uit-kloprondes gehaal nie hoewel hy twee seges behaal het en Suid-Afrika en Wallis laat klip-pe kou het in harde wedstryde.

1987 Nie uitgenooi 1991 Kwarteindronde 1995 Kwarteindronde1999 Kwarteindronde 2003 Groepfase2007 Groepfase2011 Groepfase

Swak dissipline. Die slot Kane Thompson loop juis die eerste WB-wedstryd mis weens ’n skorsing vir vuil spel.

Swakplek

Rotsvaste verdediging (wat gewoonlik ’n teenstander of wat afskryf) en hardlooprugby wat teenstanders laat bontstaan.

Sterkpunt

Samoa se WB-groepVOORSPELERSViliamu Afatia, Jake Grey, Logovii Mulipola, TJ Ioane,Anthony Perenise, Jack Lam, Sakaria Taulafo, Wayne Ole Avei, Ma’atulimanu Leiataua, Motu Matu’u, Faatiga Lemalu, Teofilo Paulo, Kane Thompson, Iosefa (Joe) Tekori, Maurie Faasavalu, Alafoti Faosiliva, Vavae Tuilagi, Ofisa Treviranus (k).

AGTERSPELERSVavao Afemai, Kahn Fotualii, Patrick Fa’apale, Tusiata Pisi, Mike Stanley, Rey Lee-Lo, Johnny Leota, George Pisi, Paul Perez, Fa’atoina Autaga-vaia, Tim Nanai-Williams, Ken Pisi, Alesana Tuilagi.

AFRIGTER: Stephen Betham

Page 19: Wereldbeker 2015

18  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015

McCarthy Ford PTA Oos wens alle spanne sterkte toe met die Rugby Wêreldbeker.

Ettiennestraat 1, Equestria, Pretoria-Oos

McCARTHY FORD PTA OOSOpsionele bykomstighede

nie ingesluit nie.

Johan 079 884 8494 / Kleinbooi 072 573 6394 /Rodney 083 228 9385

Hennie 072 795 0993 Theo 072 522 1340/

Tel: 012 809 6600

Slegs deur Ford krediet

Foto slegs virillustrasiedoeleindes

Beperkte voorraad beskikbaar.

FORD FOCUS

1.0 AMBIENTE4-deur

FORD B-MAXFORD B-MAX FORD RANGER

2.2 XL 4x2Handrat

Super Cab

R277900

R277900

BTW ingesluit

VanafR 891900

R 891900

R221900

R221900

BTW ingesluit BTW ingesluit

Vanaf Vanaf

FORD ECOSPORT

R213,900900

R213,900900

BTW ingesluit

Vanaf

FORD RANGER

R399900

R399900

BTW ingesluit

Vanaf

1.5 TiVCT

Ambiente

1.0 EcoBoost

Ambiente3.2 XLT 4x2Outomaties

Dubbelkajuit

X1QJEG39-BS160915

Skotland

Kans om die beker te wen:

250 - 1

GevaarmanDie heelagter Stuart Hogg se veelsydigheid kan ’n bate vir sy span wees. Foto: GETTY

Die Skotte se WB-groepVOORSPELERSFraser Brown, Ross Ford, Stuart McInally, Ryan Grant,Gordon Reid, Alasdair Dickinson, Willem Nel, Jon Welsh, Grant Gilchrist, Jonny Gray, Richie Gray, Tim Swinson, David Denton, John Hardie, Josh Strauss, Ryan Wilson, Alasdair Strokosch.

AGTERSPELERSStuart Hogg, Sean Lamont, Sean Maitland, Tommy Seymour, Tim Visser, Mark Bennett, Peter Horne, Matt Scott, Richie Vernon, Finn Russell, Duncan Weir, Sam Hidalgo-Clyne, Greig Laidlaw, Henry Pyrgos.

AFRIGTER: Vern Cotter

Bepalings23 September om 15:30 –Japan, Kingsholm, Gloucester27 September om 15:30 –VSA, Elland Road, Leeds3 Oktober om 17:45 –Suid-Afrika, St James Park, Newcastle Upon Tyne10 Oktober om 15:30 –Samoa, St James Park, Newcastle Upon Tyne

WB-vertonings

WB-hoogtepuntDie oorwinning van 24-15 oor Ierland in die toernooi van 1991 op Murrayfield in Skot-land.

WB-laagtepuntDie nederlaag van 40-0 teen die All Blacks in 2007 op die einste Murrayfield.

1987 Kwarteindronde 1991 Vierde 1995 Kwarteindronde 1999 Kwarteindronde 2003 Kwarteindronde2007 Kwarteindronde 2011 Groepfase

’n Gebrek aan diepte.

Swakplek

’n Talentvolle span met ’n goeie pak. Hulle is ook vetroud met die Engelse toestande en sal baie ondersteuning hê.

Sterkpunt

Page 20: Wereldbeker 2015

Woensdag 16 September 2015 Beeld Bylae­Nuus  19

Suid-Afrika

Kans om die beker te wen:

9 - 2

Die Bokke se WB-groep

VOORSPELERSWillem Alberts, Schalk Brits,

Schalk Burger, Lood de Jager,Bismarck du Plessis, Siya Kolisi,

Jannie du Plessis, Francois Louw,Pieter-Steph du Toit, Eben Etzebeth,

Frans Malherbe, Victor Matfield,Tendai Mtawarira, Trevor Nyakane,

Coenie Oosthuizen, Adriaan Strauss,Duane Vermeulen.

AGTERSPELERSDamian de Allende, Jean de Villiers (k),

Fourie du Preez, Bryan Habana,Zane Kirchner, Jesse Kriel,

Patrick Lambie, Willie le Roux,Lwazi Mvovo, Rudy Paige,

Ruan Pienaar, JP Pietersen,Handré Pollard, Morné Steyn.

AFRIGTER: Heyneke Meyer

Bepalings19 September om 17:45 –Japan, Brighton Community Stadium, Brighton26 September om 17:45 –Samoa, Villa Park, Birmingham3 Oktober om 17:45 –Skotland, St James Park, Newcastle upon Tyne7 Oktober om 17:45 –VSA, The Stadium, Queen Eliza-beth Olympic Park, Londen

WB-vertonings1987 Nie uitgenooi 1991 Nie uitgenooi 1995 Kampioen 1999 Derde 2003 Kwarteindronde2007 Kampioen 2011 Kwarteindronde

WB-hoogtepuntDie verowering van die Wêreldbeker in 1995 in die Bokke se eerste toernooi.

WB-laagtepuntDie omstredenheid rondom Kamp Staaldraad voor 2003 se toernooi en die swak ver-tonings daarna in Australië.

SterkpuntDie Bokke se konserwatiewe spelpatroon is net wat nodig is in ’n toernooi soos dié waar die span wat die minste foute begaan, die beker kan wen.

SwakplekDie klomp beseerde spelers in die span wat lanklaas ge-speel het.

Jesse Kriel. Dié jong senter het vanjaar die verbeelding aangegryp en met die regte sentermaat en spelpatroon kan hy gedy. Foto: GETTY

Gevaarman

Page 21: Wereldbeker 2015

20  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015

Tonga

Kans om die beker te wen:

1 000 - 1

Tevita Mailau, Alisona Taumalolo,Soane Tonga’uiha, Halani Aulika,

Sila Puafisi, Elvis Taione,Paula Ngauamo, Aleki Lutui,

Tukulua Lokotui, Joseph Tuineau,Steve Mafi, Opeti Fonua,

Hale T-Pole, Nili Latu,Jack Ram, Viliami Ma’afu,

Sione Kalamafoni, Sione Piukala,Sonatane Takulua, Siale Piutau,

Samisoni Fisilau, Sosefo Ma’ake,Kurt Morath, Latiume Fosita,

William Helu, Viliame Tahitu’a,Fetu’u Vainikolo, Telusa Veainu,

Tevita Halaifonua, Vungakoto Lilo.

AFRIGTER: Mana Otai

Tonga se WB-groep

Die ervare flank Nili Latu is een van die dodelikste verde-digers in wêreldrugby.

Foto: GETTY

Gevaarman

Bepalings19 September om 13:00 –Georgië, Kingsholm, Gloucester29 September om 17:45 –Namibië, Sandy Park, Exeter4 Oktober om 15:30 –Argentinië, Leicester City-stadion, Leicester9 Oktober om 21:00 –Nieu-Seeland, St James Park, Newcastle upon Tyne

WB-vertonings1987 Groepfase 1991 Het nie gekwalifiseer 1995 Groepfase 1999 Groepfase2003 Groepfase2007 Groepfase2011 Groepfase

WB-hoogtepuntDie span het in die vorige toernooi geskiedenis gemaak toe hulle Frankryk 19-14 geklop het.

WB-laagtepuntTonga verloor al sy wedstryde in die toernooi van 2003.

SterkpuntDie span se aanvallende ver-nuf is gewoonlik een van die hoogtepunte in ’n wêreld-bekertoernooi.

SwakplekTonga het nie genoeg diepte om ’n ware aanspraakmaker te wees nie.

Page 22: Wereldbeker 2015

Woensdag 16 September 2015 Beeld Bylae­Nuus  21

Uruguay

Kans om die beker te wen:

5 000 - 1

GevaarmanDie losskakel Felipe Berchesi speel tweedeliga-rugby vir Carcassone in Frankryk. Hy het 75 punte in 5 wêreld-beker-uitspeelwedstryde aangeteken. Foto: GETTY

Uruguay se WB-groepVOORSPELERSAlejo Corral, Carlos Arboleya, Mateo Sanguinetti, Mario Sagario, Oscar Duran, Nicolas Klappenbach, German Kessler, Santiago Vilaseca, Jorge Zerbino, Mathias Palomeque, Franco Lamanna, Juan Manuel Gaminara, Diego Magno, Alejandro Nieto, Juan de Freitas, Agustin Alonso, Fernando Bascou, Matias Beer.

AGTERSPELERSAgustin Ormaechea, Alejo Duran, Felipe Berchesi, Manuel Blengio, Andres Vilaseca, Joaquin Prada, Alberto Roman, Francisco Bulanti, Santiago Gibernau, Leandro Leivas, Jeronimo Etcheverry, Rodrigo Silva, Gaston Mieres.

AFRIGTER: Pablo Lemoine

Bepalings20 September om 15:30 –Wallis, Millennium-stadion, Cardiff27 September om 13:00 –Australië, Villa Park, Birmingham6 Oktober om 21:00 –Fidji, Stadium MK, Milton Keynes10 Oktober om 21:00 –Engeland, Manchester City-stadion, Manchester

WB-vertonings

WB-hoogtepuntDie sege van 24-12 oor Georgië in 2003.

WB-laagtepuntDie nederlae van 6-72 teen Suid-Afrika en 13-111 teen Engeland in 2003.

1987 Nie uitgenooi1991 Het nie gekwalifiseer 1995 Het nie gekwalifiseer 1999 Groepfase 2003 Groepfase2007 Het nie gekwalifiseer 2011 Het nie gekwalifiseer

Uruguay het slegs 4 beroep-spelers in sy groep en geeneen van die 31 spelers het wêreld-beker-ervaring nie.

Swakplek

Drie van sy afrigters het al in wêreldbeker-toernooie gespeel en weet wat om te verwag.

Sterkpunt

SPESIALISEER IN NUWE EN GEBRUIKTE ONDERDELE

Van der Hoffstr. 324,

Hercules, Pretoria

Van der Hoffstr. 324,

Hercules, Pretoria

X1QJ1QY5-B1160915

Tel: 012 942 9967 / Faks: 011 997 [email protected] 42224,Morelatarif 0044

X1QDPNAA-B1200815

Page 23: Wereldbeker 2015

22  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015

VSA

Kans om die beker te wen:

2 500 - 1

GevaarmanDie sewesster Zack Test kan met sy vaart dalk ’n drie of vier druk. Foto: GETTY

Die Eagles se WB-groepDanny Barrett, Chris Baumann, Cameron Dolan, Andrew Durutalo, Zach Fenoglio, Eric Fry, Seamus Kelly, Olive Kilifi, Niku Kruger, Titi Lamositele, AJ MacGinty, Samu Manoa, Al McFarland, Matekitonga Moeakiola, Takudzwa Ngwenya, Folau Niua, Thretton Palamo, Greg Peterson, Mike Petri, John Quill, Blaine Scully, Hayden Smith, Louis Stanfill, Andrew Suniula, Shalom Suniula, Joseph Taufete’e, Zack Test, Phil Thiel, Brett Thompson, Matt Trouville, Chris Wyles (k)

AFRIGTER: Mike Tolkin

Bepalings20 September om 13:00 –Samoa, Brighton Community Stadium, Brighton27 September om 15:30 –Skotland, Elland Road, Leeds7 Oktober om 17:45 –Suid-Afrika, The Stadium, Queen Elizabeth Olympic Park, London11 Oktober om 21:00 –Japan, Kingsholm, Gloucester

WB-vertonings

WB-hoogtepuntTakudzwa Ngwenya se drie teen die Bokke in 2007 – die rugby-wêreld gons nou nog daaroor.

WB-laagtepuntDie 16de plek in 2011 se toernooi.

1987 Groepfase 1991 Groepfase 1995 Het nie gekwalifiseer 1999 Groepfase 2003 Groepfase2007 Groepfase 2011 Groepfase

Gebrek aan ervaring; 20 van die groep maak hul wêreldbeker-buiging.

Swakplek

Die feit dat hy ’n redelik onbe-kende faktor vir sy groep-teen-standers is.

Sterkpunt

Page 24: Wereldbeker 2015

Woensdag 16 September 2015 Beeld Bylae­Nuus  23

Wallis

Kans om die beker te wen:

16 - 1

GevaarmanDie vleuel George North het op 23-jarige ouderdom al in meer as 50 toetse gespeel.

Foto: GETTY

Die Rooi Drake se WB-groepVOORSPELERSTomas Francis, Paul James, Aaron Jarvis, Gethin Jenkins, Samson Lee, Scott Baldwin, Ken Owens, Jake Ball, Luke Charteris, Bradley Davies, Dominic Day, Alun Wyn Jones, Taulupe Faletau, James King, Dan Lydiate, Justin Tipuric, Sam Warburton.

AGTERSPELERSGareth Davies, Eli Walker, Lloyd Williams, Dan Biggar, Rhys Priestland, Cory Allen, Jamie Roberts, Scott Williams, Hallam Amos, Alex Cuthbert, Mike Phillips, Matthew Morgan, George North, Liam Williams.

AFRIGTER: Warren Gatland

Bepalings20 September om 15:30 –Uruguay, Millennium-stadion, Cardiff26 September om 21:00 –Engeland, Twickenham, Londen1 Oktober om 17:45 –Fidji, Millennium-stadion, Cardiff10 Oktober om 17:45 –Australië, Twickenham, Londen

WB-vertonings

WB-hoogtepuntKlop Engeland in 1987 in die kwarteindronde in Brisbane, Australië, met 16-3.

WB-laagtepuntDie nederlaag van 8-9 teen Frankryk in die halfeindronde in 2011.

1987 Derde 1991 Groepwedstryde 1995 Groepwedstryde 1999 Kwarteindronde 2003 Kwarteindronde2007 Groepwedstryde 2011 Vierde

Wallis het baie talentvolle spelers, maar sukkel om te presteer in belangrike toer-nooie soos dié.

Swakplek

Hulle is vertroud met die toe-stande en sal goed ondersteun word.

Sterkpunt

Page 25: Wereldbeker 2015

24  Bylae­Nuus Beeld Woensdag  16  September  2015