webblad uitleg gsf (005) 2020 - louis leipoldt

7
Grondslagfase Angelique Coetzee Departementshoof Grondslagfase e-pos: [email protected] Annemaré v Rensburg Departementshoof Bemarking en Buitekurrikulêr (Dissipline GSF) e-pos: [email protected] Akademiese hoofde Lelani Louw Graad R Elmarie Swanepoel Graad 1 Jacoline Jordaan Graad 2 Susan Booyse Graad 3

Upload: others

Post on 13-May-2022

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Webblad uitleg GSF (005) 2020 - Louis Leipoldt

Grondslagfase

Angelique Coetzee Departementshoof Grondslagfase

e-pos: [email protected]

Annemaré v Rensburg Departementshoof Bemarking en

Buitekurrikulêr (Dissipline GSF) e-pos: [email protected]

Akademiese hoofde

Lelani Louw Graad R

Elmarie Swanepoel Graad 1

Jacoline Jordaan Graad 2

Susan Booyse Graad 3

Page 2: Webblad uitleg GSF (005) 2020 - Louis Leipoldt

Personeel

Yolanda Levinson Graad 1 U

Marlize Botha Graad 1 V

Ronell Pitout Graad 1 W

Rina van As Graad 1 X

Angelique Coetzee Graad 1 Y

Elmarie Swanepoel Graad 1 Z

Graad 1

Belinda Lamprecht Graad R U

Chanelle Rall Graad R V

Chanel van Niekerk Graad R W

Pascal Pistorius Graad R X

Moné Visser Graad R Y

Lelani Louw Graad R Z

Graad R

Madeleine Strydom Graad 2 X

Amanda Snyman Graad 2 Y

Anine van Aswegen Graad 2 Z

J Jordaan Graad 2 W

Graad 2

A Pretorius Graad 2 V

Page 3: Webblad uitleg GSF (005) 2020 - Louis Leipoldt

Grondslagfase Akademie

Laetitia Brenner LO Gr R - Gr 3

Vakke

Afrikaans Huistaal

Wiskunde

Lewensvaardigheid

• Aanvangskennis en persoonlike en sosiale welsyn (aangebied deur klasonderwyseres) • Skeppende kunste • Visuele kuns (aangebied deur klasonderwyseres) • Uitvoerende kuns (aangebied deur musiekonderwyseres) • Liggaamsopvoeding (KDA-1 maal per week, per klas)

Graad R

Graad 3

Sarie van der Merwe Graad 3 V

Zanel de Bruyn Graad 3 W

Natasha Viljoen Graad 3 Y

Susan Booyse Graad 3 Z

Annemaré van Rensburg Graad 3 X

Anita Dique Uitvoerende Kuns Gr R-3

Page 4: Webblad uitleg GSF (005) 2020 - Louis Leipoldt

Gr 1-3: Afrikaans Huistaal

Engels

Wiskunde

Lewensvaardigheid

• Aanvangskennis en sosiale vaardighede (aangebied deur klasonderwyseres) • Skeppende kunste • Visuele kuns (aangebied deur klasonderwyseres) • Uitvoerende kuns (aangebied deur musiekonderwyseres) • Liggaamsopvoeding – LO twee keer per week – per klas) aangebied deur LO onderwyseres

Graad 1 tot 3

Graad 1-3 besoek die rekenaarsentrum 1 maal per week om rekenaarvaardighede aan te leer. Leerders mag gedurende pouses en na skool die Mediasentrum besoek om boeke uit te neem.

Rekenaars en Mediasentrum

Akademiese prestasies

Prestasiekode Beskrywing Persentasie %

7 Uitmuntende prestasie 80 – 100 6 Verdienstelike prestasie 70 – 79 5 Beduidende prestasie 60 – 69 4 Voldoende prestasie 50 – 59 3 Matige prestasie 40 – 49 2 Basiese prestasie 30 – 39 1 Ontoereikende prestasie 0 – 29

Page 5: Webblad uitleg GSF (005) 2020 - Louis Leipoldt

Slaagvereistes

Rapporte

Oueraande

50% (4)

Afrikaans

40% (3)

Engels

40% (3)

Wiskunde

Oueraande volg na rapport ontvang is.

Rapport gaan uit op die dag wat skool sluit

Kwartaal 1-4

Kenmekaar dag: Die dag voor die skool begin in Januarie

Kwartaal 1

Oueraand gewoonlik in April

Kwartaal 2

Oueraand gewoonlik in Augustus

Kwartaal 3

Oueraaand gewoonlik in Oktober

Kwartaal 4

Page 6: Webblad uitleg GSF (005) 2020 - Louis Leipoldt

Merietefunksie

Gradeplegtigheid in November

Graad R

In November. Leerders kan vir die volgende vakke sertifikate ontvang:

• Afrikaans: Bo 80% • Engels: Bo 80% • Wiskunde: Bo 80% • Ook vir Goeie vordering of Lewensvaardigheid

Elke leerders in die Grondslagfase ontvang ‘n sertifikaat

Graad 1 tot 3

Leerderondersteuning

Remediëring

Leerders ontvang twee maal per week regstellende onderrig soos nodig by

klasonderwyseres.

Graad 1 tot 3

Perseptuele Oefening

Aangebied deur Me Celiaan Wilkens Doel: Regstellende oefening vir perseptuele uitvalle. Tye: Gr R-3 in skooltyd

Graad R tot 3

Page 7: Webblad uitleg GSF (005) 2020 - Louis Leipoldt

Remediërende onderrig

Aangebied deur Me Marelize Botha Doel: Leerderondersteuning word gebied aan alle gr 1-3 leerders. Elke onderwyseres is inetns betrokke by die leerders in haar klas en baie problem word aangespreek deur klassikale onderrig en regstelling. Indien leerders steeds probleme ondervind, word regstellende onderwys deur die onderwyseres aangebied, waartydens elke leerders se unieke probleem aangespreek word. Dié sessies vind in klein groepies plaas, wat meer individuele hulp moontlik maak.

Vir die leerders wat nog verdere hulp benodig, word daar bykomende taalonderrig aangebied, deur leerondersteuningshoof. Hierdie klassies vind plaas in graadverband, en ons poog ook om groepe so klein moontlik te hou.

Tye: Graad 2: Dinsdag 13:45 – 14:45 Graad 3: Donderdag 13:45 – 14:45

Daar word gefokus op klankleer, spelling, sinsbou, lees en kreatiwe werk.

Vir leerders met ander problem, bv. perseptueel, emosioneel of neurologies, het ons ‘n wye span van kundiges waarheen leerders verwys word vir addisionele hulp.

Ons poog om elke leerder se individuele behoeftes so goed moontlik aan te spreek – want elkeen maak saak!

Graad 1 tot 3