· web viewrotse breek op in groot fragmente wat verband hou met laste. 1.1.3. cangogrotte. c....

12
EKURHULENI NOORD DISTRIK 23 November 2018 Graad 9 Eksamen INSTRUKSIES: 1. Al die vrae moet op die antwoordblad beantwoord word. 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Nommer korrek. 4. Leerders mag nie die hulpbronne net so oorskryf nie. 5. Die vraestel bestaan uit 8 bladsye. Vak : Sosiale Wetenskappe Disipline : Geografie Datum : 23 November 2018 Punte : 100 Tyd : 2 URE

Upload: others

Post on 04-Mar-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1:  · Web viewRotse breek op in groot fragmente wat verband hou met laste. 1.1.3. Cangogrotte. C. Wanneer minerale of oplosbare chemikalieë in rotse in water oplos. 1.1.4. ... ‘n

EKURHULENI NOORDDISTRIK

23 November 2018Graad 9 Eksamen

INSTRUKSIES:

1. Al die vrae moet op die antwoordblad beantwoord word.2. Skryf netjies en leesbaar.3. Nommer korrek.4. Leerders mag nie die hulpbronne net so oorskryf nie.5. Die vraestel bestaan uit 8 bladsye.

Vak : Sosiale WetenskappeDisipline : GeografieDatum : 23 November 2018Punte : 100Tyd : 2 URE

Page 2:  · Web viewRotse breek op in groot fragmente wat verband hou met laste. 1.1.3. Cangogrotte. C. Wanneer minerale of oplosbare chemikalieë in rotse in water oplos. 1.1.4. ... ‘n

SW GEOGRAFIE GRAAD 9 20 NOVEMBER 2018

AFDELING A: OPPERVLAKKRAGTE WAT DIE AARDE VORM

VRAAG 1: VERWERING

1.1

Pas die terme in Kolom A by die beskrywing in Kolom B. Skryf slegs die korrekte letter langs die nommer op die antwoord blad neer. Bv. 2.1 - F

KOLOM A KOLOM B

1.1.1 Afskilfering A Minerale in klippe absorber water en swel. Uitsetting veroorsaak dat die rots breek.

1.1.2 Verwering B Rotse breek op in groot fragmente wat verband hou met laste.

1.1.3 Cangogrotte C Wanneer minerale of oplosbare chemikalieë in rotse in water oplos.

1.1.4 Oplossing D ‘n Voorbeeld van vorm wanneer koolsuur die los rotse onder die grond oplos.

1.1.5 Blokskeiding E Gesteentes word afgebreek in kleiner gedeeltes of chemiese verandering na ander minerale vind plaas.

1.1.6 Hidrasie F Verwering vind plaas wanneer rotse in in dun lae verweer.

(6)

1.2

Onderskei tussen die volgende:

1.2.1 Fisiese en biologiese verwering. (2x1) (2)

1.3

Lys VIER menslike aktiwiteite wat die tempo van verwering kan versnel.

(4x1) (4)

[12]

Bladsy 2 van 8

Page 3:  · Web viewRotse breek op in groot fragmente wat verband hou met laste. 1.1.3. Cangogrotte. C. Wanneer minerale of oplosbare chemikalieë in rotse in water oplos. 1.1.4. ... ‘n

SW GEOGRAFIE GRAAD 9 20 NOVEMBER 2018

VRAAG 2: EROSIE EN AFSETTING

2.1

Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat daarop volg:

2.1.1 Voltooi die volgende diagram:

Rivier loop Vertikale erosie / Laterale erosie /

Afsetting

Eienskappe gevorm

Boonste loop A B

Middelste loop C D

Laagste loop E F (6)

2.1.2 Verduidelik hoekom mense soms in vloedvlaktes woon. (2x1) (2)

2.1.3 Wat is die gevare om in ‘n vloedvlakte te woon? (2x1) (2)

Bladsy 3 van 8

Rivier

Oorsprong Waterval

SytakMoeras

HoefystermeerVloedvlakte

Riviermonding

Boonste loop Middelste loop Laagste loop

Page 4:  · Web viewRotse breek op in groot fragmente wat verband hou met laste. 1.1.3. Cangogrotte. C. Wanneer minerale of oplosbare chemikalieë in rotse in water oplos. 1.1.4. ... ‘n

SW GEOGRAFIE GRAAD 9 20 NOVEMBER 2018

[10]

2.2

Bestudeer die volgende sketse en voltooi die sinne daaronder:

2.2.1 ‘n Cirque, Arete en horing is voorbeelde van … (2)

2.2.2 Mariene erosie eienskappe sluit in … en…. (2)

2.2.3 Die rigting van heersende winde oor ‘n afstand kan geklassifiseer word as …

(2)

2.2.4 Yardang en sampioen rotse is voorbeelde van … (2)

Bladsy 4 van 8

Horing Afgekapte spore

Hangende vallei

U-vormige gletserbak

Gebonde eiland

Versperring eiland

StrandmeerBaai

Rigting van heersende

wind

Page 5:  · Web viewRotse breek op in groot fragmente wat verband hou met laste. 1.1.3. Cangogrotte. C. Wanneer minerale of oplosbare chemikalieë in rotse in water oplos. 1.1.4. ... ‘n

SW GEOGRAFIE GRAAD 9 20 NOVEMBER 2018

2.2.5 Tombolo en spitse is voorbeelde van … (2)

[10]

VRAAG 3: IMPAK VAN MENSE OP GRONDEROSIE

Swak boerderymetodes in Suid-Afrika het een van die wêreld se erosieprobleme veroorsaak. Skattings is dat Suid-Afrika die afgelope 100 jaar 25% van sy boonste grond verloor het.

Skryf ‘n paragraaf van ongeveer 10 lyne en verduidelik hoe gronderosie verhoed kan word in die landbou bedryf.

(8)

[8]

TOTAAL AFDELING A: [40]

Bladsy 5 van 8

Page 6:  · Web viewRotse breek op in groot fragmente wat verband hou met laste. 1.1.3. Cangogrotte. C. Wanneer minerale of oplosbare chemikalieë in rotse in water oplos. 1.1.4. ... ‘n

SW GEOGRAFIE GRAAD 9 20 NOVEMBER 2018

AFDELING B: HULPBRONGEBRUIK EN VOLHOUBAARHEID

VRAAG 4: HULPBRONGEBRUIK

4.1

Onderskei tussen hernubare en nie-hernubare hulpbronne. (4)

4.2

Skryf ‘n paragraaf oor die oorsake en effek van oorbevissing. (8)

[12]

VRAAG 5: VOLHOUBARE GEBRUIK VAN HULPBRONNE

Bladsy 6 van 8

Page 7:  · Web viewRotse breek op in groot fragmente wat verband hou met laste. 1.1.3. Cangogrotte. C. Wanneer minerale of oplosbare chemikalieë in rotse in water oplos. 1.1.4. ... ‘n

SW GEOGRAFIE GRAAD 9 20 NOVEMBER 2018

5.1

Definieer die volgende begrippe:

5.1.1 Koolstofvoetspoor. (2)

5.1.2 Volhoubare hulpbrongebruik. (2)

5.1.3 Bebossing/Bosaanplanting. (2)

[6]

5.2

Noem DRIE maniere waarop ‘n individu sy koolstofvoetspoor kan verminder. (6)

[6]

5.3

Wat is DRIE dinge wat ‘n regering kan implementer om die land se koolstofvoetspoor te verminder.

(6)

[6]

5.4

Verduidelik hoekom hulpbrongebruik en koolstofvoetspoor hoër is:

5.4.1 In ‘n ontwikkelde land, as in ‘n ontwikkelende land. (2)

5.4.2 In ‘n stedelike nedersetting, as ‘n landelike nedersetting. (2)

5.4.3 In ‘n hoër inkomste huishouding, as in ‘n lae-inkomste huishouding.

(2)

[6]

VRAAG 6: KOSHULPBRONNE

6.1

Kies die korrekte woord tussen hakies om die sinne korrek te maak. Skryf slegs die antwoorde neer.

6.1.1 (Voedselsekuriteit / voedselonsekerheid) is wanneer al die burgers van die land deurgaans toegang tot voedsame kos het .

Bladsy 7 van 8

Page 8:  · Web viewRotse breek op in groot fragmente wat verband hou met laste. 1.1.3. Cangogrotte. C. Wanneer minerale of oplosbare chemikalieë in rotse in water oplos. 1.1.4. ... ‘n

SW GEOGRAFIE GRAAD 9 20 NOVEMBER 2018

6.1.2 (Wisselbou / monokultuur) is wanneer dieselfde gewas jaar in en jaar uit op ‘n landery geplant word.

6.1.3 ‘n Gesondheidstoestand waar die liggaam nie genoegsame voedingstowwe kry nie word (wanvoeding / gestremde groei) genoem.

6.1.4 ‘n Boerdery wat produkte na die mark neem word (kommersiële boerdery / bestaansboerdery) genoem.

6.1.5 (Onkruiddoders / plaagdoders) soos Gramoxone, word gebruik om onkruid dood te maak.

(5)

[5]

VRAAG 7: GENETIESE MODIFIKASIE

7.1

Gebruik die tabel met voedselsoorte om die onderstaande vrae te beantwoord

GENETIESE EINSKAPPE IN GENETIESE MODIFIKASIE

VOEDSEL IN DIE VSA

Aartappels: Genetiese einskappe:

Voorkom kneusing en swart spikkelsGeen verkleuring

Lae akrielsuurGebruike:Voedsel

Soyabone:Genetiese einskappe

InsekbestandSiektebestand

Gebruike:Veevoer Landbou

Soya olieBiodieselSoyamelk

LusernDiere voedsel Bou material

Drukkers ink en ander industriële gebruike

Katoen:Genetiese einskappe:

InsekbestandSiektebestand

Gebruike:Diere voedselKatoen olie

GOEDGEKEURDE EN OPKOMENDE VOEDSEL NA

DIE MARK

Kanola Genetiese einskappe:

InsekbestandOnkruidbestand

Gebruike:Dierevoedsel

Kook olie

Rainbow papayas: Genetiese einskappe:

SiektebestandGebruike:

Tafel vrugte

Suikerbeet/wortels: Genetiese einskappe:

SiektebestandGebruike:

Suiker Dierevoedsel

Appels: Genetiese einskappe: Geen bruin verkleuring

Gebruike:Voedsel

Lusern: Genetiese einskappe:

SiektebestandGebruike:

Dierevoedsel

Geel mielies: Genetiese einskappe

SiektebestandInsekbestand

Gebruike:Voedsel

Sommer skorsies/pampoen:

Genetiese einskappe: Siektebestand

Gebruike:Voedsel

Mielies : Genetiese einskappe:

Bladsy 8 van 8

Page 9:  · Web viewRotse breek op in groot fragmente wat verband hou met laste. 1.1.3. Cangogrotte. C. Wanneer minerale of oplosbare chemikalieë in rotse in water oplos. 1.1.4. ... ‘n

SW GEOGRAFIE GRAAD 9 20 NOVEMBER 2018

InsekbestandOnkruidmiddebestand

DroogtebestandGebruike:

Dierevoedsel Brandstof

Fritose stroopMielie-olie

StyselVerskillende graanvoedsels

AlkoholIndustriële gebruike

7.1.1 Wat is geneties gemanipuleerde kos? (2)

7.1.2 Verduidelik waarom geneties gemodifiseerde gewasse geskep is.

(2)

7.1.3 Identifiseer DRIE algemene geneties gemodifiseerde gewasse wat gebruik word om diere in die VSA te voed.

(3)

7.1.4 Bespreek DRIE voordele en DRIE nadele van geneties gemodifiseerde gewasse.

(6x2) (12)

[19]

TOTAAL AFDELING B: [60]

TOTALE PUNTE 100Voorspoed

Bladsy 9 van 8