juffer.files.wordpress.com  · web view2021. 2. 5. · beantwoord al die vrae in die spasies wat...

15
Graad 5: Afrikaans Huistaal Basislynassessering 2020 Naam: ____________________________ Datum: ____________________ Leesbegrip, Taalstrukture en Konvensies, Hardop Lees en Skryf Punte: 50 Tyd: 1 h 30 minute HIERDIE BASISLYN-/AANVANGSASSERING BESTAAN UIT DIE VOLGENDE AKTIWITEITE AFDELING VAARDIGHEID AKTIWITEIT MEETINSTRUMENT PUNT % A LEES EN KYK Begripstoets Memorandum 15 B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES Taal in konteks Memorandum 15 C LEES EN KYK HARDOP LEES Rubriek 10 D SKRYF Paragraaf Rubriek 10 MERK DIE BLOKKIE WAAR DIE LEERDER SE PERSENTALE WAARDE VAN DIE IDIVIDUELE AKTIWITEIT HOM/HAAR PLAAS. ASSESSERIN G Onvoldoen de (Benodig ondersteuning ) Elementêr (Baie Swak) Gemiddel d (Bevredigen d) Knap (Baie goed) Uitsonde rlik (Skitterend) 0 – 29% 30 39% 40 49% 50 – 59% 60 - 69% 7079% 80 –100% Graad 5 Afrikaans HT Aanvangsassessering 1

Upload: others

Post on 15-Mar-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: juffer.files.wordpress.com  · Web view2021. 2. 5. · Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar. Graad 5 __Afrikaans HuisaalJanuarie

Graad 5: Afrikaans Huistaal Basislynassessering 2020Naam: ____________________________ Datum: ____________________

Leesbegrip, Taalstrukture en Konvensies, Hardop Lees en Skryf

Punte: 50 Tyd: 1 h 30

minute

HIERDIE BASISLYN-/AANVANGSASSERING BESTAAN UIT DIE VOLGENDE AKTIWITEITE

AFDELING

VAARDIGHEID AKTIWITEIT MEETINSTRUMENT

PUNT %

A LEES EN KYK Begripstoets Memorandum 15

B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES

Taal in konteks Memorandum 15

C LEES EN KYK HARDOP LEES Rubriek 10

D SKRYF Paragraaf Rubriek 10

MERK DIE BLOKKIE WAAR DIE LEERDER SE PERSENTALE WAARDE VAN DIE IDIVIDUELE AKTIWITEIT HOM/HAAR PLAAS.

ASSESSERING

Onvoldoende

(Benodig ondersteuni

ng)

Elementêr(Baie Swak)

Gemiddeld(

Bevredigend)

Knap(Baie goed)

Uitsonderlik

(Skitterend)

0 – 29% 30 39%

40 49%

50 – 59%

60 -69%

7079%

80 –100%

Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 5

LEES EN KYKTAAL IN KONTEKS HARDOP LEES

SKRYF

Graad 5 Afrikaans HT Aanvangsassessering 1

Page 2: juffer.files.wordpress.com  · Web view2021. 2. 5. · Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar. Graad 5 __Afrikaans HuisaalJanuarie

Instruksies aan leerders

1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar.

Graad 5 __ Afrikaans Huisaal Januarie 2020

Basislyn-/aanvangsassessering

AFDELING A: LEES EN KYK 15 punte

Vraag 1: Leesbegrip

Teks A: Koerantberig

Lees die koerantberig en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.

DAAGLIKSE NUUS20 Maart 201 9

Skoolmeisies red seun se lewe Deur Silvia Hlongwane

1 Twee 9-jarige skoolmeisies van Laerskool Greenway het gister 'n 6-jarige seun gered wat uit ‘n boom geval het.

2 Brenda SmIith en haar vriendin, Mandu Shabalala, was op pad huis toe na hulle noodhulpklas by Laerskool Greenway. Hulle het afgekom op die 6-jarige Bennie Sasson, wat uit 'n boom geval het waarin hy geklim het om vrugte te pluk. Die meisies het gehardloop om horn te help.

3 Bennie het sy kop gestamp en was bewusteloos. Hy het ook sy arm gesny en kon horn doodgebloei het as die meisies nie sy bloeding gestop het nie. Die meisies het 'n ambulans gebel en toe daarin geslaag om Bennie se bloeding te stop.

4 Bennie was gelukkig dat die twee meisies op pad huis-toe was na hulle noodhulpklas en dat hulle, hulle noodhulptasse by hulle gehad het. Hulle het ook handskoene gehad om hulleself te beskerm teen moontlike MIV-infeksie as gevolg van die hantering van 'n ander persoon se bloed. Hulle het Bennie se wond verbind voordat die ambulans opgedaag het.

Graad 5 Afrikaans HT Aanvangsassessering 2

Page 3: juffer.files.wordpress.com  · Web view2021. 2. 5. · Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar. Graad 5 __Afrikaans HuisaalJanuarie

5 Mev. Twala, die skoolhoof, sal tydens saalopening op Vrydag,’n toekenning aan die twee meisies oorhandig.

6 Sluit aan by die Rooikruis. Gebruik jou plaaslike telefoongids om die nommer van jou provinsie te vind.

[Aangepas uit DBO werkboek]

Graad 5 Afrikaans HT Aanvangsassessering 3

Page 4: juffer.files.wordpress.com  · Web view2021. 2. 5. · Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar. Graad 5 __Afrikaans HuisaalJanuarie

1. Omkring die letter van die korrekte antwoord vir vrae 1-4.

1.1 Wat is die naam van die koerant?

A Daaglikse Nuus

B Sondag Nuusblad

C Sowetan

D Beeld (1)

1.2 Die hoofopskrif van die koerant is…?

A Seun red skoolmeisies se lewe

B Skoolmeisies red seun se lewe

C Noue ontkoming van die dood

D ‘n Slegte dag by die skool (1)

1.3 Wie het die berig geskryf?

A Mev. Twala

B Sipho Dladla

C Silvia Hlogwane

D Mandu Shabalala (1)

1.4 Hoe het die meisies Bennie gered? Die meisies…

A het ‘n ambulans gebel en die bloeding gestop

B het verby hom geloop en met mekaar g

C Noue ontkoming van die dood

D ‘n Slegte dag by die skool (1)

2. Dink jy Bennie was gelukkig dat die meisies naby was om hom te help? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

________________________________________________________________

________________________________________________________________ (2)

3. Waarom, dink jy, was dit belangrik vir die meisies om handskoene te dra.

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________ (1)Graad 5 Afrikaans HT Aanvangsassessering 4

Page 5: juffer.files.wordpress.com  · Web view2021. 2. 5. · Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar. Graad 5 __Afrikaans HuisaalJanuarie

4. Omkring die letter met die korrekte antwoord.

4.1 Hoe, dink jy, het Bennie gevoel toe die meisies hom gehelp het?

A hartseer

B gelukkig

C eensaam

D kwaad (1)

4.2 Watter les het jy uit hierdie koerant geleer?

A Kinders is in staat om mekaar se lewens te red.

B Noodhulpklasse word by die Hoërskool aangebied.

C Die skoolmeisies was op pad na die dansklas.

D Die skoolhoof het Bennie se wond verbind. (1)

4.3 Soek ‘n woord in die leesstuk wat dieselfde beteken as “om op iemand af te kom.”

A red

B pluk

C vind

D beskerm (1)

[10]TEKS B: VISUELE TEKS

Graad 5 Afrikaans HT Aanvangsassessering 5

Page 6: juffer.files.wordpress.com  · Web view2021. 2. 5. · Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar. Graad 5 __Afrikaans HuisaalJanuarie

5. Omkring die letter van die regte antwoord.

5.1 Wie het die uitnodiging aan Leila gestuur?

A. Diana

B. Siann

C. Sally

D. Mbali (1)

5.2 Op watter dag en hoe laat sal die partytjie begin?

A. Saterdag om 15:00

B. Sondag om 15:00

C. Saterdag om 18:00

D. Sondag om 17:00 (1)

5.3 Watter tipe inligtingsteks is hierdie?

A. ‘n e-pos

B. ‘n doodsberig

C. ‘n uitnodiging

D. ‘n joernaal. (1)

6. Skryf jou antwoord in ‘n volsin neer.

Hoekom, dink jy, het Sally vir Leila gesê dat dit ‘n verrassingspartytjie is?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________ (2)

[5]

Totaal: ______ / 15

Graad 5 Afrikaans HT Aanvangsassessering 6

Page 7: juffer.files.wordpress.com  · Web view2021. 2. 5. · Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar. Graad 5 __Afrikaans HuisaalJanuarie

AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

Bennie was gelukkig dat die twee meisies op pad huis-toe was na hulle noodhulpklas

en dat hulle, hulle noodhulptasse by hulle gehad het. Hulle het ook handskoene gehad

om hulleself te beskerm teen moontlike MIV-infeksie, as gevolg van die hantering van

'n ander persoon se bloed. Hulle het Bennie se wond verbind voordat die ambulans

opgedaag het.

7. Gee die korrekte hoofletters en leestekens vir die volgende sin.

waarom was bennie gelukkig

____________________________________________________________________ (3)

8. Onderstreep die korrekte vorm van die werkwoord tussen hakies.

Die twee meisies het (onthou / geonthou) hoe om Bennie se word te behandel. (1)

9. Omkring die letter van die sin met die korrekte aanhalingstekens.

A Mev. Twala het gesê: “mooi so meisies!

B Mev. Twala het gesê: mooi so meisies!

C Mev. Twala het gesê: “Mooi so meisies!”

D Mev. Twala het gesê: Mooi so meisies! (1)

10. Voltooi die sin: Kies die korrekte voornaamwoord uit die onderstaande tabel. Skryf jou

antwoord in die oop spasie.

hom hy sy

Bennie het ______ kop gestamp. (1)

11. Omkring die letter van die korrekte byvoeglike naamwoord om die sin te voltooi.

Die meisies het ook ____________ handskoene gebruik om hulleself te beskerm.

A skoon

B arm

C opwindende Graad 5 Afrikaans HT Aanvangsassessering 7

Page 8: juffer.files.wordpress.com  · Web view2021. 2. 5. · Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar. Graad 5 __Afrikaans HuisaalJanuarie

D eerlike (1)

12. Onderstreep die korrekte voornaamwoord tussen hakies.

(Wie / Hoe) het vir Bennie se wonde verbind? (1)

13. Skryf die volgende sin in die Toekomende Tyd.

Hulle het Bennie se wonde verbind.

________________________________________________________________ (1)

14. Verander die woord tussen hakies om die regte vorm van die Verlede Tyd aan te dui.

Die seun het uit die boom (val). ______________________________________ (1)

15. Skryf die sin oor in die ontkennende vorm.

Die meisies het al voorheen iemand gehelp.

__________________________________________________________________ (1)

16. Skryf die sin oor in die Teenwoordige tyd.

Die ambulans was vining.

__________________________________________________________________ (1)

17. Omkring die onderwerp en onderstreep die voorwerp in die onderstaande sin:

Bennie val uit die boom. (2)

18. Skryf die volle woord uit vir die afkorting.

Mnr. Is die afkorting vir _______________________________________________ (1)

Totaal: ______ 15

Graad 5 Afrikaans HT Aanvangsassessering 8

Page 9: juffer.files.wordpress.com  · Web view2021. 2. 5. · Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar. Graad 5 __Afrikaans HuisaalJanuarie

AFDELING C: LEES EN KYK

1. Lees die teks, Skoolmeisies red seun se lewe,eers self stil deur.

2. Lees dan die teks hardop vir jou onderwyser voor.

Leesvlak van leerderVlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Vlak 51 – 2 3 - 4 5 - 6 7 - 8 9 - 10

Leerder ken geen of baie min woorde

Leerder sukkel met die herkenning van letterklank verhoudings / klankkombinasies

Leerder ken slegs ‘n paar algemene sigwoorde

Leerder sukkel met die herkenning van sommige letterklank verhoudings

Leerder het baie hulp nodig met die lees van onbekende woorde

Hierdie leerder ken baie algemene sigwoorde

Leerder het hulp nodig met die ontleding van onbekende woorde

Hierdie leerder ken baie algemene sigwoorde en ontleed die meeste onbekende woorde

Leerder het soms hulp nodig om moeilike woorde te ontleed

Leerder lees met ‘n mate van vlotheid

Leerder herken algemene woorde

Leerder ontleed onbekende woorde

Leerder lees met vlotheid en uitdrukking

Dit is een van beste lesers in die klas

Kommentaar:________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________

Graad 5 Afrikaans HT Aanvangsassessering 9

is licensed under CC BY-SA-NC

Page 10: juffer.files.wordpress.com  · Web view2021. 2. 5. · Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar. Graad 5 __Afrikaans HuisaalJanuarie

AFDELING D: SKRYF

Die volgende is ’n dialoog tussen ’n dokter en ’n pasiënt by ’n kliniek. Voltooi die dialoog deur die pasiënt se

woorde neer te skryf.

Antwoorde moet in volsinne wees en gebruik die korrekte taal, spelling en punktuasie.

’n Sin mag nie minder as vier tot vyf woorde wees nie.

Dokter: Goeie môre! Hoe gaan dit moet jou? Wat is die probleem vandag?

Pasiënt: ________________________________________________________________

________________________________________________________________

Dokter: Hoe lank voel jy al so?

Pasiënt: ________________________________________________________________

________________________________________________________________

Dokter: Het jy enige ander probleme?

Pasiënt: ________________________________________________________________

________________________________________________________________

Dokter: Sal jy ’n inspuiting of medisyne verkies?

Pasiënt: ________________________________________________________________

________________________________________________________________

Dokter: Het jy ’n brief nodig om vir jou onderwyser te laat weet hoekom jy vandag afwesig

was?

Pasiënt: ________________________________________________________________

Graad 5 Afrikaans HT Aanvangsassessering 10

Page 11: juffer.files.wordpress.com  · Web view2021. 2. 5. · Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien word. 3. Skryf netjies en leesbaar. Graad 5 __Afrikaans HuisaalJanuarie

________________________________________________________________

Nasienrubriek

Kriteria 1 2 3 4

Inhoud Inhoud en idees is nie samehangend nie.

Baie min detail ondersteun onderwerp.

Idees en inhoud matig samehangend.

Sommige detail ondersteunonderwerp.

Inhoud en idees voldoende samehangend. Sommige detail ondersteun onderwerp.

Inhoud en idees algeheel samehangend en hoogs uitgebreid. Alle detail ondersteun onderwerp.

Taal Taalgebruik is swak en belemmer die vloei van die teks.

Taalfoute is minimaal en belemmer nie die vloei van die teks nie.

Grammatikaalakkuraat en puiksaamgestel.

Spelling en Punktuasie

Besaai met foute en verwar die leser.

Verskeie foute word bespeur.

Feitlik foutvry.

Totaal: _____ / 10

Graad 5 Afrikaans HT Aanvangsassessering 11