w4903 woordfees gids - litnet.co.za · keurspele van klassieke melodieë deur rachmaninof (o.a. sy...

9
163 162 Liesl Stoltz KLASSIEKE MUSIEK DAGPROGRAM VRYDAG 2 MAART 20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater SATERDAG 3 MAART 10:15 Familiedag: Pieter en die wolf | Peter and the Wolf Coetzenburg 14:30 Chiaroscuro kykNET Fismer 15:00 Suid Afrikaanse soprane: Heldinne kykNET Endler 20:00 US Camerata eer Bennie van Eeden kykNET Endler 20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater SONDAG 4 MAART 11:00 Die soldaat se storie kykNET Fismer 15:00 Signum Quartet kykNET Endler 17:30 Vivaldi’s Four Seasons – Revisited kykNET Fismer 20:00 Universiteit van Stellenbosch Simfonieorkes kykNET Endler 20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater MAANDAG 5 MAART 07:00 Khoi’npsalms Rynse Kerk VGK 13:15 Orrelweek: Winand Grundling Moederkerk 20:00 Signum Quartet kykNET Endler 20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater 20:30 Die soldaat se storie kykNET Fismer DINSDAG 6 MAART 07:00 Khoi’npsalms VGK Cloetesville 13:15 Orrelweek: Mario Nell Moederkerk 14:00 Amici String Quartet and Morgan Szymanski kykNET Fismer 20:00 Tim Kliphuis Trio kykNET Endler WOENSDAG 7 MAART 07:00 Khoi’npsalms St. Mark’s Katolieke Kerk 12:30 Die Winterreise deur Franz Schubert kykNET Fismer 13:15 Orrelweek: Eon Malan en Christopher Petri Moederkerk 18:00 Cello meets Dance kykNET Endler 18:00 Two Guitars kykNET Fismer 20:00 Ben Capps & Bryan Wallick kykNET Endler

Upload: nguyenduong

Post on 28-Aug-2018

212 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

163162

liesl Stoltz

klASSIEkE mUSIEk DAGPROGRAM

V R y D A G 2 M A A R T

20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater

S AT e R D A G 3 M A A R T

10:15 Familiedag: Pieter en die wolf | Peter and the Wolf

Coetzenburg

14:30 Chiaroscuro kykNET Fismer

15:00 Suid Afrikaanse soprane: Heldinne kykNET Endler

20:00 US Camerata eer Bennie van Eeden kykNET Endler

20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater

S O N D A G 4 M A A R T

11:00 Die soldaat se storie kykNET Fismer

15:00 Signum Quartet kykNET Endler

17:30 Vivaldi’s Four Seasons – Revisited kykNET Fismer

20:00 Universiteit van Stellenbosch Simfonieorkes kykNET Endler

20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater

M A A N D A G 5 M A A R T

07:00 Khoi’npsalms Rynse Kerk VGK

13:15 Orrelweek: Winand Grundling Moederkerk

20:00 Signum Quartet kykNET Endler

20:30 Die feëkoningin | The Fairy Queen Spier Amfiteater

20:30 Die soldaat se storie kykNET Fismer

D I N S D A G 6 M A A R T

07:00 Khoi’npsalms VGK Cloetesville

13:15 Orrelweek: Mario Nell Moederkerk

14:00 Amici String Quartet and Morgan Szymanski kykNET Fismer

20:00 Tim Kliphuis Trio kykNET Endler

W O e N S D A G 7 M A A R T

07:00 Khoi’npsalms St. Mark’s Katolieke Kerk

12:30 Die Winterreise deur Franz Schubert kykNET Fismer

13:15 Orrelweek: Eon Malan en Christopher Petri Moederkerk

18:00 Cello meets Dance kykNET Endler

18:00 Two Guitars kykNET Fismer

20:00 Ben Capps & Bryan Wallick kykNET Endler

165164

klASS IEkE mUSIEk

AfRIcAN EXPlORATIONS

Stoltz Produksies Met: Liesl Stoltz (fluit), Peter Martens (tjello) en José Dias (klavier)

In 2011 het Liesl Stoltz begin met ’n post-doktorale projek om Suid-Afrikaanse kunsmusiek-komponiste en veral hul fl uitkomposisies te bevorder. Dit het gelei tot talle uitvoerings en slypskole met werke deur Stefans Grové, Hendrik Hofmeyr, Alexander Johnson, Peter Klatzow, Paul Hanmer, Paul Loeb van Zuilenberg, Roelof Temmingh en Braam du Toit, veral by die Internasionale Fluitfees in Parys in 2017. Nou sit sy dié verkenning voort met komposisies deur jonger komponiste soos Robert Fokkens, Jan-Hendrik Harley, Adrian More en Conrad Asman.

11 Maart 11:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur

AmIcI STRING QUARTET AND mORGAN SZymANSkIWith: Morgan Szymanski (guitar), Suzanne Martens (violin 1), David Bester (violin 2), Karin Gaertner (viola) and Peter Martens (cello)

Discover Mexico with this programme of stirring, uplifting melodies. Following a successful collaboration during the Endler Concert Series in 2015, Cape Town’s well-known Amici String Quartet will join international guitarist Morgan Szymanski to perform music by composers Manuel de Falla, Piazzolla and Boccherini. The performance will be recorded live for CD.

6 March 14:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

BEN cAPPS AND BRyAN WAllIckWith: Ben Capps (cello) and Bryan Wallick (piano)

Two virtuoso talents collide. The exciting, versatile young American cellist Ben Capps enjoys a career as a soloist and chamber musician. He is the recipient of several awards and holds a Master of Music degree from Juilliard, New York. For this unique performance, he is accompanied by Bryan Wallick, who is gaining recognition as one of the great American virtuoso pianists of his generation. The programme includes works by Beethoven, Brahms, Shostakovich as well as Capps’ Fantasia for Solo Cello.

7 March 20:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 at the door

D O N D e R D A G 8 M A A R T

07:00 Khoi’npsalms Moederkerk

13:15 Orrelweek: Grant Bräsler Moederkerk

13:15 Stellenbosch Universiteitskoor kykNET Endler

18:00 Trio Classique kykNET Fismer

20:00 Folk Baroque kykNET Endler

V R y D A G 9 M A A R T

13:15 Orrelweek: Zorada Temmingh Moederkerk

13:15 Stellenbosch Universiteitskoor kykNET Endler

20:00 Two Pianists kykNET Endler

20:30 Vivaldi’s Four Seasons – Revisited kykNET Fismer

S AT e R D A G 1 0 M A A R T

11:00 Blondes: Rach & Rav kykNET Endler

12:30 Sulayman Human plays Liszt kykNET Fismer

15:00 Elijah deur Filex Mendelssohn kykNET Endler

17:00 Chiaroscuro kykNET Fismer

20:00 Suid Afrikaanse lied kykNET Endler

S O N D A G 1 1 M A A R T

11:00 African Explorations kykNET Fismer

15:00 Elijah deur Filex Mendelssohn kykNET Endler

18:00 Debut kykNET Fismer

V e N U e - I N l I G T I N G

Coetzenburg

kykNET Endler

kykNET Fismer

Moederkerk

167166

klASS IEkE mUSIEk

BlONDES: RAcH & RAV Met: Elna van der Merwe en Zorada Temmingh

Wat is dan nou beter as twee klaviersoliste wat op mekaar ingestem is? Geniet vernuftige keurspele van klassieke melodieë deur Rachmaninof (o.a. sy Tweede klavierkonsert, Paganini-variasies en Preludes) en Ravel (o.a. Bolero en La Valse) asook treffers deur The Rolling Stones en Afrikaanse Rock in my taal-sterre soos Laurika Rauch, Amanda Strydom, Coenie de Villiers, Johannes Kerkorrel en Koos du Plessis. Die kombinasie van meesterlike klavierspel en meesleurende melodieë beloof heerlike luistergenot.

10 Maart 11:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 by die deur

cEllO mEETS DANcEWith: Erich Oskar Huetter (solo cello), Tanja Schmid (dancer), Albie van Schalkwyk (piano), Farida Bacharova (violin) and members of I Grandi Violoncellisti

Dance meets music in this unusual collaboration. Visiting Austrian cellist Erich Oskar Huetter is joined by South African cellist Peter Martens, dancer Tanja Schmid and members of I Grandi Violoncellisti in a programme consisting of solo cello repertoire, chamber music and contemporary dance. Huetter is well-known in Europe as a soloist and is a member of Vienna’s Hyperion Ensemble.

7 March 18:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 at the door

cHIAROScUROLUTESONG: EARLY BAROQUE MUSIC

With: Lente Louw (mezzo soprano) and Uwe Grosser (lute and theorbo)

Powerful contrasts create unforgettable moments. One of the most typical features of Baroque art is the use of strong contrasts between light and shadow to give three-dimensional objects a sense of volume. This programme of compositions from the 16th and 17th centuries shows how our emotional experience of music can be intensified by juxtaposing starkly contrasting moods or opposing perspectives. The concert includes works by Tromboncino, Monteverdi, Merula, Dowland and Kapsperger.

3 March 14:30 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

10 March 17:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

DEBUT South African works for piano, clarinet and violin

With: Arthur Feder, Clare Loveday and Andile Khumalo (composers), and Waldo Alexander (violin), Mareli Stolp (piano) and Morné van Heerden (clarinet)

Enjoy the world première of two works for piano, clarinet and violin by South African composers Clare Loveday and Arthur Feder. Loveday is fast emerging as one of the most significant and innovative composers of her generation. Feder, who recently completed his music studies at SU, is a fresh voice that engages influences and styles across the spectrum of South African music. The programme closes with works for solo clarinet by Andile Khumalo, a music lecturer at the University of the Witwatersrand, and duets for piano and clarinet by Clare Loveday. The music is fresh, exciting, captivating and 100% homegrown.

11 March 18:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

DIE fEËkONINGIN | THE fAIRy QUEEN In samewerking met Kaapstad Opera

Regisseur: Alan SwerdlowMet: Tinta Barocca en studente van die Musiekdepartement

Kom geniet ’n midsomermusiekfees! Kaapstad Opera, in samewerking met die US Musiekdepartement, voer Purcell se opera The Fairy Queen in Afrikaans uit. Dit word geklassifiseer as ’n maskerspel (masque) of semi-opera en is op William Shakespeare se huwelikskomedie, A Midsummer Night’s Dream, gegrond. Vir een wonderskone nag sal alle minnaars met die heel eerste aanblik halsoorkop verlief raak, terwyl die magiese noodlot onnutsig hand bysit. Uit die verbeelding van die grootste storieverteller kom ‘n romantiese komedie wat bewys liefdesweë verloop selde glad en die liefde maak gekke van ons almal. Die barok-ensemble staan onder die leiding van Erik Dippenaar.

2 Maart (voorskou)

20:30 120 min Spier Amfiteater R100 - R300 | R120 - R350 by deur

3 -5 Maart 20:30 120 min Spier Amfiteater R100 - R300 | R120 - R350 by deur

169168

DIE SOlDAAT SE STORIE KONTRASPROJEK

Met: Niël Rademan (verteller), Visser Liebenberg (klarinet), Misha Melck (klavier) en Ané van Staden (viool)

Musiekinstrumente is die karakters in dié vertelling propvol humor en drama. L’Histoire du Soldat (Die soldaat se verhaal) is ’n musikale verhoogstuk deur Igor Strawinski en vertel die verhaal van ’n soldaat wat sy viool aan die duiwel verkwansel in ruil vir onbeperkte geldelike voordele. Die vioolmusiek is opsetlik grof en word ongevraagd onderbreek deur die klarinet wat skynbaar ’n wil van sy eie het. Die klavier vervul die rol van die ritme-seksie asook ’n tipiese honky tonk-kroegklavier. Die ritme verander voortdurend en die musiek is ’n los samestelling van jazz-elemente, Weense wals en ragtime.

4 Maart 11:00 80 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur

5 Maart 20:30 80 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur

DIE WINTERREISE DEUR fRANZ ScHUBERT INFULLVOICE PRODUCTIONS

Met: Robert Brooks (tenoor) en Gisela de Villiers (klavier)Aanbieder: Nic de Jager

Die winterreise-liederesiklus na gedigte van Wilhelm Müller beeld ’n man se pad deur ’n fisieke en psigologiese landskap van sneeu, ys en koue uit. Sy stryd om rus te vind en sy geestestoestand word uitgebeeld in 24 aangrypende toonsettings wat tussen vreugde en hoop en hopeloosheid beweeg. Die siklus loop ten einde met die klaagsang van ’n bedelaar wat sy eentonige draaiorreltjie in die koue speel. Die gehoor sal verduidelikende aantekeninge ontvang en gelei word deur ligspel en sketse deur William Kentridge.

7 Maart 12:30 80 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur

ElIJAH DEUR fElIX mENDElSSOHNMet: Libertaskoor en die Kaapse Filharmoniese Orkes o.l.v. Johann de VilliersSoliste: Magdalene Minnaar (sopraan), Minette du Toit-Pearce (mezzosopraan), Given Nkosi (tenoor) en Conroy Scott (bariton)

Elijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse koormusiek en is saam met Händel se Messias waarskynlik dié gewildste oratorium. Die Ou Testamentiese verhaal en veelsydige dramatiese musiek dra grootliks by tot die werk se volgehoue gewildheid oor meer as 150 jaar.

10, 11 Maart 15:00 120 min kykNET Endler R100-R140 | R120-R160 by die deur R100-R140 | R120-R160

fOlk BAROQUE Director: Erik DippenaarWith: Camerata Tinta Barocca with Cheryl de Havilland (baroque cello), Erik Dippenaar (spinet), Uwe Grosser (theorbo and baroque guitar), Darryn Prinsloo (recorder), Bridget Rennie-Salonen (traverso) and Annien Shaw (baroque violin)

Camerata Tinta Barocca presents an exciting programme of Baroque music inspired by and based on folk songs and dances. The programme, performed on period instruments, includes Barsanti’s arrangements of Scottish airs, Geminiani’s trio sonatas based on Scottish folk songs, Scarlatti’s sonatas influenced by Spanish folk music, early 17th century Italian dances and a lament by the most famous late 18th century Scottish folk fiddler, Niel Gow.

8 March 20:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 at the door

kHOI’NPSAlmSMet: Francois Blom (orrel), Garth Erasmus (blik’nsnaar en boog) en Marietjie Pauw (fluit)

Khoi-musiek op blik-en-snaar en boog saam met Geneefse psalmwysies op dwarsfluit en orrel vertel van eerste ontmoetings aan die Kaap. In die akoestiese ruimtes van verskillende Stellenbosse kerke word kulturele kommentaar as klaaglied, aanklag en protes eietyds verklank.

5 Maart 07:00 45 min Rynse Kerk, Stellenbosch

Gratis

6 Maart 07:00 45 min VGK, Cloetesville Gratis

7 Maart 07:00 45 min St. Mark’s Katolieke Kerk

Gratis

8 Maart 07:00 45 min Moederkerk, Stellenbosch

Gratis

klASS IEkE mUSIEk

‘Droewig en groots is die kunstenaar se lot.’ – Franz Liszt

171170

Suzanne Martens Sulayman Human Visser liebenbergPiet de Beer

mOEDERkERk ORRElWEEk Vanjaar is die tema van dié gewilde reeks middaguur-orrelkonserte Fantasia en die program sluit onder meer werke van Bach, Pachelbel, Mozart, Liszt en Saint-Saëns in. ’n Fantasia is ’n musiekwerk in vrye vorm met ’n improvisatoriese karakter.

5 Maart: Winand Grundling | Fantasie in F-mineur K 608 deur WA Mozart

6 Maart: Mario Nell | Fantasie No. 1 in E-mol majeur deur C Saint-Saëns

7 Maart: Eon Malan en Christopher Petri | Fantasie en fuga in C-mineur BWV 537 deur JS Bach en Fantasie in G-mineur deur J Pachelbel

8 Maart: Grant Bräsler | Fantasie en fuga op die tema B-A-C-H deur F Liszt

9 Maart: Zorada Temmingh | Fantasie op die spiritual ‘Oh, Lord, what a Morning’

5-9 Maart 13:15 30 min Moederkerk R60 | R70 by die deur

PIETER EN DIE WOlf | PETER AND THE WOlfPieter en die wolf is ’n Russiese kleinood en dié klassieke gunsteling deur Prokofiëf word op ’n guitige nuwe manier in Afrikaans en Engels vertel. Verskillende instrumente beeld die onderskeie karakters uit en dit is die ideale manier om kleintjies vertroud te maak met hul kleure en klanke.

3 Maart 10:15 30 min Coetzenburg R60 leerders | R150 volwassenes | Kinders o/6 gratis (Ingesluit by Familiedag-kaartjies)

SIGNUm QUARTET Supported by the Goethe InstitutWith: Florian Donderer (violin), Thomas Schmitz (cello), Annette Walther (violin) and Xandi van Dijk (viola)

‘The Signum’s playing is both clean in its clarity of ensemble and interpretatively full of freshness and life.’ (The Strad, 2016)

Thanks to their rousing, lively interpretations and individual programme concepts, the Signum Quartet has made its mark internationally and established itself as one of the most distinguished ensembles of its generation. Their debut at the 2018 Woordfees includes Schubert’s Quartettsatz and Rosamunde quartet, widely regarded as one of his finest string quartets. To celebrate the 65th birthday of Péter Louis van Dijk, one of South Africa’s foremost composers (and Xandi’s father), they will perform his ‘Iinyembezi’ (‘tears’ in Xhosa) inspired by John Dowland’s ‘Flow my Tears’. The programme includes the South African premiere of Jörg Widmann’s 3rd Quartet, Jagdquartett, a piece of true theatrics.

4 March 15:00 90 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 at the door

5 March 20:00 90 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 at the door

173172

Bennie van eeden James GraceMinette du Toit-Pearce

STEllENBOScH UNIVERSITEITSkOORDirigent: André van der Merwe

Kom geniet ’n etensuurkonsert deur die wêreld se voorste amateurkoor volgens die Interkultur-ranglys. Die koor het in Julie 2016 met die louere weggestap by die Wêreldkoorspele in Sochi, Rusland en was ook die gehoorgunstelinge en eerste wenners van Varsity Sing.

8, 9 Maart 13:15 35 min kykNET Endler R60

SUID-AfRIkAANSE lIED Met: US Kamerkoor onder leiding van Martin Berger

Kom ervaar die betowerende verskeidenheid van die Suid-Afrikaanse lied saam met die US Kamerkoor onder leiding van Martin Berger. Hierdie koor is bekend vir die kragtige vertolking van die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse kunslied.

10 Maart 20:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 |R120 - R140 by die deur

SUID-AfRIkAANSE SOPRANE: HElDINNEAangebied deur Niël Rademan

Met: Lauren Dasappa, Minette du Toit-Pearce, Jolene Auret Kappis, Amanda Osorio en Lanel Speelman, en Elna van der Merwe (klavier)

Operas vertel dikwels van verraad, moord en liefde wat die karakters tot emosionele uiterstes dryf, en die heldinne (en anti-heldinne) ly veral daaronder. Hulle is passievolle minnaresse, bereid om opofferings te maak en selfs te moor indien nodig! Dié produksie stel ’n paar karakters met talle gesigte voor.

3 Maart 15:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 by die deur

SUlAymAN HUmAN SPEEl lISZT

Met: Sulayman Human

Lank lewe Liszt! Sulayman Human, die jong Suid-Afrikaanse pianis en ATKV-wenner, speel gewilde komposisies uit Franz Liszt se klaviersuites Anneés de pèlerinage (Pelgrimsjare): Au bord d’une source (By die fontein) en Italie (Italië) sowel as sonnette 47, 104 en 123, en die sonate in B-mineur, S.178. Laasgenoemde werk word dikwels beskryf as die hoogtepunt in Liszt se klavier-oeuvre.

10 Maart 12:30 60 min kykNET Fismer R110 | R130 by die deur

“There is nothing to playing the organ.

You only have to hit the right notes at the

right time and the instrument plays itself.”

- Johann Sebastian Bach

174

TIm klIPHUIS-TRIO Met: Tim Kliphuis (viool), Nigel Clark (kitaar) en Roy Percy (bas)

Ná hul sukses by die Woordfees in 2017 keer die gevierde Tim Kliphuis-Trio van Nederland terug. Kliphuis, ’n klassiek geskoolde violis; die Dublinse kitaarspeler, Nigel Clark, en basspeler Roy Percy van Edinburg, het reeds groot sukses behaal met hul eiesoortige vermenging van jazz, sigeuner- en crossover-musiek, en volg in die voetspore van die vader van jazz-violiste, Stéphane Grappelli.

6 Maart 20:00 60 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 by die deur

TRIO clASSIQUE With: Bennie van Eeden (piano), Annamarie Bam (clarinet) and Karin Gaertner (viola)

Trio Classique was formed in 2016 by three established chamber musicians who are well-known to audiences in South Africa and abroad. They have recently performed at the Casa Labia (Muizenberg) and the Etienne Rousseau Theatre (Sasolburg). Their Woordfees programme includes Bruch’s 8 Pieces for Clarinet, Viola and Piano, Alfred Uhl’s Kleines Konzert and Mozart’s Kegelstatt Trio.

8 March 18:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

TWO GUITARS With: Morgan Szymanski and James Grace

A new world opens up and sparks fly when one of the world’s foremost classical guitarists, Mexican-born Morgan Szymanski, shares the stage with one of South Africa’s premier artists, the British-born James Grace. They play guitar duos from Spain, Italy and Latin America by de Falla, Carulli and Machado. In a more sentimental and romantic mood, they will perform two 20th-century compositions from Mexico, Oliva’s Suite Montebello and a three-piece suite by Ponce. The programme promises to be melodious and rhythmical, including drumming on the guitars.

7 March 18:00 60 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

TWO PIANISTS

With: Nina Schumann and Luis Magalhães

Internationally acclaimed piano duo, Nina Schumann and Luis Magalhães, returns to the Woordfees. Known through 2Pianists Records, their boutique record label, the two also teach piano at the SU Department of Music. They never fail to bring the house down with their dazzling virtuosity and sublime musicianship. The programme includes works by Mozart, Debussy, Mendelssohn and Liszt.

1

9 March 20:00 90 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 at the door

UNIVERSITEIT STEllENBOScH SImfONIEORkES Met: Corvin Matei (dirigent) en Morgan Szymanski (kitaarsolis)

Immergroen hartsmusiek vir iedereen. Die US Simfonieorkes onder leiding van sy vaste dirigent, Corvin Matei, voer warm romantiese musiek uit. Die openingswerk bring hulde aan Claude Debussy met die subtiele kleure van die simfoniese gedig, Prélude à l’après-midi d’un faune (Voorspel tot die middagslapie van ’n bosgod). Die internasionaal bekende kitaarsolis Morgan Szymanski volg dan met die immergewilde Concierto de Aranjuez deur Rodrigo. Die tweede helfte word gewy aan Brahms se laaste (vierde) simfonie in E-mineur.

4 Maart 20:00 120 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 by die deur

US cAmERATA EER BENNIE VAN EEDEN

Met: US Camerata, Bennie van Eeden (klavier) en Lourens Fick (klavier)

Aan die einde van ‘n lang en vrugbare loopbaan as onderwyser, solis en kamermusikus tree Bennie van Eeden op saam met die US Camerata. Die program is gewy aan die werk van Mozart, en sluit in die gewilde klavierkonsert KV 271, die simfonie no. 29, KV 201, en, saam met Lourens Fick, die konsert vir twee klaviere, KV 365.

3 Maart 20:00 90 min kykNET Endler R100 - R140 | R120 - R160 by die deur

VIVAlDI’S fOUR SEASONS – REVISITED WORLD CAFE (ILUMINAR PRODUCTIONS)

With: Stanislav Angelov (accordion), Petrus de Beer (violin) and Schalk Joubert (bass)

You have never heard this beloved violin concerti sound like this. Composed in 1723, it remains one of Antonio Vivaldi’s most famous works and it is said that he later wrote poems to explain the music with which he captured his experience of the four seasons. Now you will hear it in an exciting new format where the various violin parts are performed by these instruments: violin, bass and accordion.

4 March 17:30 65 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

9 March 20:30 65 min kykNET Fismer R110 | R130 at the door

176

179178

UNIVERSITEIT VAN DIE WOORDfEES

Die Woordfees is trots deel van die Universiteit van Stellenbosch se afdeling: Sosiale impak. Dit is ook ‘n sentrum van leer, kennisverwerwing en begrip, en ‘n forum waar insig gedeel word. Feesgangers, waarvan baie alumni is, word vir 10 dae studente van die Woordfees. Ons loots vanjaar ‘n inisiatief wat akademici uitnooi om temas wat tydens die Woordfees aangeroer word, verder te verken in navorsingsartikels en so die diskoers tydens die fees te verdiep. Ons sluit ook vanjaar vir die eerste maal ‘n programafdeling in wat spesifiek gerig is op kennisuitbreiding. Leer ken die dorp op ‘n unieke manier met 100% Stellenbosch, skaaf jou skryfvaardighede met verskillende skryfskole, brei jou woordeskat uit en kom luister na ‘n reeks lesings deur STIAS-genoot professor Michael Blake.

100% STEllENBOScH’n Rimini Protokoll- en US Woordfees-produksie moontlik gemaak deur die USProjekbestuurder: Vida Viljoen

Die Woordfees het in September in samewerking met die Duitse teatermakers Rimini Protokoll begin werk aan die 100%-projek wat wêreldwyd reeds in 34 stede aangepak is. 100 Stellenbossers, verteenwoordigend van die statistiese demografie van die dorp in terme van onder andere ouderdom, geslag, ras, taal en woonarea, is vanaf 23-25 Februarie saam op die verhoog om ’n lewende portret van Stellenbosch te skep. Deur statistiek van die plaaslike gemeenskap in te span op onkonvensionele maniere, word ‘n unieke spieëlbeeld voorgehou van wie en wat Stellenbosch is. Veral as gelade onderwerpe aangeroer word. 100% Stellenbosch is ‘n samekoms van ‘n groep mense wat net begin om hulleself uit te druk, ‘n koor wat aanmeld vir ‘n eerste oefening, ‘n organisme én tabel én grafiek met vele gesigte. Kom daag jou persepsies uit oor wie en wat Stellenbosch is, en leer ken jou dorp en sy mense beter. Weens die beperkte kapasiteit van die HB Thom-teater sal daar ook ‘n regstreekse web uitsending wees. Hou die pers dop vir meer besonderhede.

23-25 februarie 19:30 100 min HB Thom-Ouditorium R120 | R180

cOmPOSITION AND POlITIcS IN THE lONG 20TH cENTURyWith: Michael Blake

South African composer Michael Blake will examine the role of political thinking and social awareness in composition since the beginning of the 20th century in three lectures. In the spirit of Stefan Wolpe and John Cage, he will first undertake an investigation into New Music and look at more radical trends in South African music by way of the works of Kevin Volans, Pierre-Henri Wicomb, Andile Khumalo, Bongani Ndodana-Breen, Jürgen Bräuninger and conceptual artist Willem Boshoff. Thereafter he will move on to an explication of his own work since the ’70s before the final lecture culminates in the world premiere of a new piece in his large-scale cycle, A Pianist’s History of Apartheid.

5,7 & 9 March 18:00 90 min STIAS R100 | R120 at the door

SlyPSkOlE

kORTfIlm-DRAAIBOEkEAangebied in samewerking met kykNETMet: Tina Kruger (opdraggewende vervaardiger by kykNET) en Kaye Ann Williams (hoof van plaaslike inhoud en onafhanklike films by kykNET)

Die Silwerskermfees bied jaarliks ’n paar aspirant-filmmakers die geleentheid om met ’n klein begroting ’n kortfilm te maak. Maar eers moet hulle aansoek doen en gekeur word. As jy belangstel, kan jy hier raad kry oor konsep, styl en keuse van genre. Jy sal ook praktiese wenke kry oor hoe om filmdialoog te skryf, tonele te struktureer en hoe om ’n klein begroting te rek. Dis alles nuttige wenke wat dalk net deurslaggewend kan wees.

10 Maart 10:00 7 ure STIAS R400 middagete ingesluit

RADIODRAmAAangebied in samewerking met RSG Met: Kobus Burger (RSG- uitvoerende regisseur) en Eben Cruywagen (RSG-omroeper en -regisseur)Tegnies: Cassi Lowers

By dié interaktiewe, praktiese sessie kan jy die krag van die ‘teater van die blinde’ eerstehands beleef. Die oggendsessie behels teoretiese oriëntering gevolg deur ’n ateljeedemonstrasie en luistersessie. ’n Spesiale opname word gemaak met die akteurs June van Merch en Chris Majiedt. Let wel: Parkering by die HB Thom-teater is beperk; parkeer asseblief by Hoërskool Stellenbosch of oorkant Rhenish en gebruik liewer die pendeldiens.

5 Maart 09:30 7 ure HB Thom-ateljee Gratis

TElEVISIE-DRAAIBOEkEAangebied in samewerking met kykNETMet: Tina Kruger (opdraggewende vervaardiger by kykNET), Louis Pretorius (draaiboekskrywer) en Kaye Ann Williams (hoof van plaaslike inhoud en onafhanklike films by kykNET)

Jy wou nog altyd ’n TV- reeks skryf. Jy het ’n storie wat brand om vertel te word. Waar begin ’n mens? Kom luister na Louis Pretorius, die bekroonde skrywer van die dramareeks Die boekklub. Hy gesels oor storielyne, karakters, struktuur en dialoog terwyl Tina Kruger en Kaye Ann Williams raad gee oor teikengehore en bedryfsvereistes.

9 Maart 10:00 7 ure STIAS R400 middagete ingesluit