vry om verbind te wees - lynnwoodriflynnwoodrif.co.za/wp-content/uploads/augustus2015.pdf ·...

2
Die Getuienis nuusbrief is dus nou geintegreerd met die gemeente se Ons stel bekend: maandelikse nuusbrief. In hierdie nuusbrief gaan jy nie verveel Voetspore word met dinge wat jou nie raak nie. Daarom is ons fokus om God te Maandelikse nuus van verheerlik deur van Sy werk te getuig. Lynnwoodrif Gemeente Jy gaan lees van doen- dinge, omgee- dinge, leer-dinge en getuienisse. Die kommunikasie funksie in die gemeente is nou ‘n geruime tyd besig Waar kan ek dit kry? met vernuwing. Ons het verskeie Voetspore is altyd by die deure doelwitte en ondersoek al die media beskikbaar en kan ook elektronies kanale wat in die gemeente gebruik afgelaai word van die web. Die huidige word. Dit is ons hart dat reeling rondom aflewering by aftree- kommunikasie effektief moet wees oorde sal steeds geld. sodat jy altyd ingelig is. Ander kommunikasie kanale wat Wie skryf dit? hersien gaan word is die webwerf, Bedieningsleiers is medeskrywers van facebook profiel en E-Vonk. Daar is die maandelikse nuusbrief omdat die ook nuwe kanale wat tans ondersoek getuienisse en terugvoer wat hierin word. vervat is, vanuit daardie bedieninge spruit. Ons nooi spesiaal ook die Ramshoring & Getuienis se gemeente uit om hul getuienisse met Nuusbrief...nou Voetspore ons te deel. Jul stories is tot geloofsbou van mede-gelowiges. Enige persoon wat iewers op puntdiens is, sal kan getuig dat hulle Mag die maandelikse nuusbrief jou juis in Jesus se voetspore inspireer om voluit tot God se eer te leef volg...vandaar die naam. en Hom te dien met jou hele hart. Die nuwe maandelikse nuusbrief sal Skryf gerus aan Janeline by propvol nuus, terugvoer en [email protected] of toerustingsinligting wees. Hierdie kom drink ons lekker koffie by die nuus sal oor die wye grense van die kantoor terwyl ons gesels oor sake wat gemeente se bedieninge, wat o.a. die hierin kan verskyn of waarop ons kan sendelinge insluit, strek. verbeter. DAGBOEK www.lynnwoodrif.co.za 012 348 5135 [email protected] a m k i f t i i r Saterdag 22 Augustus 08:30 tot 14:00 GROOT PRET VIR ALMAL! mekaar. Elke gemeente se Gebedsbediening se Nuwe Jeugraad gekies predikante word deur hulle kerkraad gestuur, en vir elke nuwe strategiese kerkraad word daar nog 'n fokus gewone kerkraadslid (lidmaat) gestuur. Ons Ring in sitting bestaan uit 'n familie van 44 persone. Die funksie van die Ring is om toesig oor gemeentes en Woensdagaand 8 Junie, was ‘n kerkrade te hou. Voor elke aand vol pret en plesier vir die Ringsitting besoek die konsulent nuwe Jeugraad. ('n verteenwoordiger van die Ring) die kerkraad (gemeente Saam met hierdie klomp wakker Die Gebedsbediening het onlangs in ‘n dus). Die konsulent kry ook tieners, gaan die jeugbediening strategiese gesprek met Annelize geleentheid om in die gemeente net ‘n groot hulpstoot kry! Meyer, die bedieningskoördineerder, van wie hy/sy konsulent is te opwindende idees uitgeruil. In die volgende nuusbrief gaan preek. Tydens die kerkraads- Een van die fokus areas sluit ‘n ons die span bekendstel en meer vergadering word daar met die weeklikse gebedsfokus in waarby elke oor hulle strategiese planne en kerkraad gesprek gevoer oor lidmaat in huisgesin of by die werk kan vooruitsigte leer. inskakel. Die fokus gaan uitgelig word daardie dinge waarmee dit goed in die Polsslag, E-Vonk of ‘n ander gaan. Daar word ook gekyk na media kanaal met drie sirkels van sake wat probleemareas sou kon voorbidding per week: wees. Een week is die fokus wat my in ons Wanneer die Ring in sitting is, gemeente raak, die tweede fokus sal val op dinge naby my in ons area of stad kom elke gemeente se verhaal en ‘n derde fokus sal val op dinge wat dan deur die konsulent van die ver van my gebeur soos ons sendelinge gemeente aan die woord. Dit of wêreld gebeure. word dan deur al 7 gemeentes Die gebedsbediening gaan ook bespreek. Hierdeur leer ons baie interaktief skakel met ander bedieninge by mekaar. Ons leer hoe die soos die Manne-bediening of Getuienis Heilige Gees rigtinggewend in ens. ons omgewing is, maar ons kry Hou die Polsslag en ander media dop ook advies, indien dit nodig sou vir die gebedsfokus en ander nuwe wees. planne vanaf die Gebedsbediening. Een van die groot winspunte van Ringsitting 2015 die Ringsitting, is netwerk: Predikante en verteenwoor- Deur Dr. Jorrie digers van die gemeentes leer mekaar beter ken. Hierdeur kry Ons is baie opgewonde, ons op 'n persoonlike vlak aangesien die Ringsitting van die geleentheid om gedagtes wat Ring van Silwerpark (ons Ring) elkeen se bediening betref, met hierdie jaar by Lynnwoodrif mekaar te deel. Ons bou ook Gemeente plaasvind. Dit vind op vriendskappe op. 19 Augustus 2015 plaas. Bid vir elke lidmaat van die Vir die wat nie weet nie, die NGK gemeente wat die Ring in sitting is nie 'n kerk waar elke gemeente hierdie jaar sal bywoon. Dit is 'n kan maak soos sy wil nie. Ons 'n wonderlike geleentheid en groot familie van lidmate en ervaring. Dit is 'n geleentheid vir gemeentes wat dieselfde glo en die Heilige Gees om nie net die bely. In hierdie familie het ons verteenwoordigers geestelike op ook dieselfde familiereëls of te bou nie, maar ook om vir die familieriglyne sodat daar orde in Gemeente nuwe perspektiewe hier groot familie sal wees. rakende die wêreld waarbinne Die Ring van Silwerpark bestaan ons bedien, oop te breek. uit 'n familie van 7 stad en plattelandse gemeentes. Hierdie gemeentes koester Voetspore Kom na My toe....in die voetspore van Jesus AUGUSTUS 2015 MAANDBRIEF NO.51 LYNNWOODRIF GEMEENTE Saterdag 22 Augustus Saterdag 22 Augustus Saterdag 29 Augustus Vir meer inligting oor hierdie gebeure, verwys na die Polsslag, besoek die webwerf of kontak die kerkkantoor Damesoggend met Nico Smit - aangebied deur Wilgers Bid-ma’s. Kreado Kuier en Kuns Pewter op Canvas Lekkerste Rif Makiti nog Kuier, pret draf, speletjies, eetgoed, ens Vry om verbind te wees Elkeeen ‘n bidder: Gebedsbediening se nuwe fokus In hierdie nuusbrief

Upload: others

Post on 09-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Vry om verbind te wees - Lynnwoodriflynnwoodrif.co.za/wp-content/uploads/Augustus2015.pdf · AUGUSTUS 2015 MAANDBRIEF NO.51 LYNNWOODRIF GEMEENTE Saterdag 22 Augustus Saterdag 22 Augustus

Die Getuienis nuusbrief is dus nou geintegreerd met die gemeente se Ons stel bekend: maandelikse nuusbrief.

In hierdie nuusbrief gaan jy nie verveel Voetsporeword met dinge wat jou nie raak nie. Daarom is ons fokus om God te Maandelikse nuus van verheerlik deur van Sy werk te getuig. Lynnwoodrif Gemeente Jy gaan lees van doen- dinge, omgee-dinge, leer-dinge en getuienisse. Die kommunikasie funksie in die

gemeente is nou ‘n geruime tyd besig Waar kan ek dit kry?met vernuwing. Ons het verskeie Voetspore is altyd by die deure doelwitte en ondersoek al die media beskikbaar en kan ook elektronies kanale wat in die gemeente gebruik afgelaai word van die web. Die huidige w o r d . D i t i s o n s h a r t d a t reeling rondom aflewering by aftree-kommunikasie effektief moet wees oorde sal steeds geld. sodat jy altyd ingelig is.

Ander kommunikasie kanale wat Wie skryf dit? hersien gaan word is die webwerf,

Bedieningsleiers is medeskrywers van facebook profiel en E-Vonk. Daar is die maandelikse nuusbrief omdat die ook nuwe kanale wat tans ondersoek getuienisse en terugvoer wat hierin word.vervat is, vanuit daardie bedieninge spruit. Ons nooi spesiaal ook die Ramshoring & Getuienis se gemeente uit om hul getuienisse met

Nuusbrief...nou Voetspore ons te deel. Jul stories is tot geloofsbou van mede-gelowiges. Enige persoon wat iewers op

puntdiens is, sal kan getuig dat hulle Mag die maandelikse nuusbrief jou j u i s i n Jesus se voe tspore inspireer om voluit tot God se eer te leef volg...vandaar die naam. en Hom te dien met jou hele hart. Die nuwe maandelikse nuusbrief sal Skryf gerus aan Janel ine by p ropvo l nuus , te rugvoer en [email protected] of toerustingsinligting wees. Hierdie kom drink ons lekker koffie by die nuus sal oor die wye grense van die kantoor terwyl ons gesels oor sake wat gemeente se bedieninge, wat o.a. die hierin kan verskyn of waarop ons kan sendelinge insluit, strek. verbeter.

DAGBOEK

www.lynnwoodrif.co.za 012 348 5135 [email protected]

am k if ti i

r

Saterdag 22 Augustus08:30 tot 14:00

GROOT PRET VIR ALMAL!

mekaar. Elke gemeente se Gebedsbediening se Nuwe Jeugraad gekiespredikante word deur hulle kerkraad gestuur, en vir elke nuwe strategiese kerkraad word daar nog 'n fokus gewone kerkraadslid (lidmaat) gestuur. Ons Ring in sitting bestaan uit 'n familie van 44 persone.

Die funksie van die Ring is om toesig oor gemeentes en

Woensdagaand 8 Junie, was ‘n kerkrade te hou. Voor elke aand vol pret en plesier vir die Ringsitting besoek die konsulent nuwe Jeugraad. ('n verteenwoordiger van die

Ring) die kerkraad (gemeente Saam met hierdie klomp wakker Die Gebedsbediening het onlangs in ‘n dus). Die konsulent kry ook tieners, gaan die jeugbediening strategiese gesprek met Annelize geleentheid om in die gemeente net ‘n groot hulpstoot kry!Meyer, die bedieningskoördineerder,

van wie hy/sy konsulent is te opwindende idees uitgeruil. In die volgende nuusbrief gaan preek. Tydens die kerkraads-Een van die fokus areas sluit ‘n ons die span bekendstel en meer vergadering word daar met die weeklikse gebedsfokus in waarby elke oor hulle strategiese planne en kerkraad gesprek gevoer oor lidmaat in huisgesin of by die werk kan

vooruitsigte leer. inskakel. Die fokus gaan uitgelig word daardie dinge waarmee dit goed in die Polsslag, E-Vonk of ‘n ander gaan. Daar word ook gekyk na media kanaal met drie sirkels van sake wat probleemareas sou kon voorbidding per week:

wees.Een week is die fokus wat my in ons

Wanneer die Ring in sitting is, gemeente raak, die tweede fokus sal val op dinge naby my in ons area of stad kom elke gemeente se verhaal en ‘n derde fokus sal val op dinge wat dan deur die konsulent van die ver van my gebeur soos ons sendelinge gemeente aan die woord. Dit of wêreld gebeure.

word dan deur al 7 gemeentes Die gebedsbediening gaan ook bespreek. Hierdeur leer ons baie interaktief skakel met ander bedieninge

by mekaar. Ons leer hoe die soos die Manne-bediening of Getuienis Heilige Gees rigtinggewend in ens. ons omgewing is, maar ons kry

Hou die Polsslag en ander media dop ook advies, indien dit nodig sou vir die gebedsfokus en ander nuwe wees.planne vanaf die Gebedsbediening.

Een van die groot winspunte van Ringsitting 2015 die Ringsitting, is netwerk: Predikante en verteenwoor-

Deur Dr. Jorrie digers van die gemeentes leer mekaar beter ken. Hierdeur kry Ons is baie opgewonde, ons op 'n persoonlike vlak aangesien die Ringsitting van die geleentheid om gedagtes wat Ring van Silwerpark (ons Ring) elkeen se bediening betref, met hierdie jaar by Lynnwoodrif mekaar te deel. Ons bou ook Gemeente plaasvind. Dit vind op vriendskappe op.19 Augustus 2015 plaas.

Bid vir elke lidmaat van die Vir die wat nie weet nie, die NGK gemeente wat die Ring in sitting is nie 'n kerk waar elke gemeente hierdie jaar sal bywoon. Dit is 'n kan maak soos sy wil nie. Ons 'n wonderlike geleentheid en groot familie van lidmate en ervaring. Dit is 'n geleentheid vir gemeentes wat dieselfde glo en die Heilige Gees om nie net die bely. In hierdie familie het ons verteenwoordigers geestelike op ook dieselfde familiereëls of te bou nie, maar ook om vir die familieriglyne sodat daar orde in Gemeente nuwe perspektiewe hier groot familie sal wees. rakende die wêreld waarbinne

Die Ring van Silwerpark bestaan ons bedien, oop te breek.uit 'n familie van 7 stad en p la t t e landse gemeen tes . Hierdie gemeentes koester

V o e t s p o r eKom na My toe....in die voetspore van Jesus

AUGUSTUS 2015MAANDBRIEF NO.51

LYNNWOODRIF GEMEENTE

Saterdag 22 Augustus Saterdag 22 Augustus Saterdag 29 Augustus Vir meer inligting oor hierdie gebeure, verwys na

die Polsslag, besoek die webwerf of kontak die

kerkkantoor

Damesoggend met Nico Smit - aangebied deur

Wilgers Bid-ma’s.

Kreado Kuier en KunsPewter op Canvas

Lekkerste Rif Makiti nogKuier, pret draf,

speletjies, eetgoed, ens

Vry om verbind te wees

Elkeeen ‘n bidder: Gebedsbediening se nuwe fokus

In hierdie nuusbrief

Page 2: Vry om verbind te wees - Lynnwoodriflynnwoodrif.co.za/wp-content/uploads/Augustus2015.pdf · AUGUSTUS 2015 MAANDBRIEF NO.51 LYNNWOODRIF GEMEENTE Saterdag 22 Augustus Saterdag 22 Augustus

Ÿ Onderskei tussen mense wat nie die ervaringe met God. Dis daardie Onlangs raakgelees wil van God soek en hulle wat die wil ervaringe waar mens besef dat jy 'n van God soek. Mense sal julle ontmoeting met die lewende God

Christelike insig in aktuele sake probeer mislei, maar wees getrou gehad het. Deur Dr. Jorrie (Jer. 29:8-9).

Lynnwoodrif gemeente wil nie net Wat maak ons as die regering Ÿ Die Here sal alles weer herstel soos lidmate se tyd, gawes en middele hê nie,

dit behoort te wees, maar dan moet maar 'n viering skep van lidmate se regsprake ignoreer? ons in Suid-Afrika getrou wees. Dit ontmoetings met God. gebeur nie oornag nie (Jer. 29:10-“Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die 14). Nog geleenthedeHere: voorspoed en nie teenspoed nie”

(Jer. 29:11). Ons wil graag nog so 'n geleentheid vir Wanneer jy die geleentheid kry om 'n leiers en fasiliteerders skep later in die profetiese stem teenoor die koning te Ek lees in Die Beeld van 7 Julie 2015 dat jaar. Ons is opgewonde om saam 'n laat hoor wanneer hy en sy regering die 4 van ons regters saam met die nuwe pad te stap waarby elke lidmaat wil van God oortree, doen dit. Dis jou Hoofregter vergader het om ons weer iewers op puntdiens kan wees, verantwoordelikheid. Net so is dit ook “dreigende Grondwetlike krisis” te deel van 'n groep. Saam wil ons beleef jou verantwoordelikheid om die land bespreek. Dit hou verband met die dat die slapende reus wakker word en 'n waarbinne jy woon te ontwikkel na die Regeringsleiers wat regsuitsprake groot impak maak in ons mooi land.beste van jou vermoë tot eer van God en ignoreerof kritiek teen die reg gee.

die voordeel van jou medemens. Uit 2 Kron. 26 blyk dit dat Ussia te groot Daarom is Christengelowiges positiewe Predikantekonferensievir sy skoene geword het. God het in mense. Deur Ds. Janetreaksie daarop aan hom deur die hoëpriester gesê: “Dit kom jou nie toe Op 25 Junie is ons leraars en eggenote om so te maak nie” (2 Kron. 26:16-18). dou voor dag op pad Wildtuin toe vir die Die vraag vandag is: Wat moet ek as lank verwagte Predikantekonferensie. Christen doen wanneer ek in 'n land leef Kondensmelk-koffie en beskuit is aan waar die koning en sy regering te vêr die orde van die dag. gaan, soos in Ussia se tyd?.

Nie net is hierdie konferensie 'n leer- en groei geleentheid nie, maar ook 'n Wie is ons?saamkuier geleentheid saam met ou en

1. Ons is Christene rolmodelle in nuwe vriende.

hierdie land, ongeag wat hier gebeur – “Die NG kerk is 'n slapende reus!” was daarom leef ons anders as ander mense Ons was net so bietjie meer as 100 Dr. Chris se beginwoorde met die eerste altyd kla. predikante vanuit die Oostelike Sinodale Beleggingsaand wat Lynnwoodrif gehou

streek wat bymekaar gekom het in die het onder ons nuwe visie Kom na My toe. 2. Ons het 'n Christelike getuienis om Letaba ruskamp. Dit was kosbaar om te

aan alle mense die evangelie van Jesus 70 Bedienings- of groepleiers het hierdie beleef hoe God verskillende mense in Christus te bring, sodat hulle gered kan 2 opeenvolgende aande in Junie gemeentes plaas om Koninkrykswerk te word (1 Tim 2:1-7). bygewoon. Wat 'n kosbare en nederige doen. Ons is baie dankbaar vir 'n Sinode

besef dat so baie lidmate iewers reeds 3) Ons is bedienaars van versoening (2 wat mooi na sy geestelike leiers omsien. betrokke is om leiding te neem! Kor. 5:19-21). Dit beteken dat ons altyd

ook versoening met mede Suid- Geestelike leierskapWat het die Beleggingsaand Afrikaners moet probeer bevorder, al is Die konferensie het baie klem gelê op

ander mense dalk besig om die behels? geestelike leierskap. Geestelike Reënboognasie skade aan te doen. leierskap is 'n mengsel van uitdagings, Ÿ Eerstens was dit 'n geleentheid waar

rol, karakter, doel, invloed en stryd van ons elke lidmaat, wat iewers dien as 4) Ons is geestelike leiers wat die leiers wat deur God geroep is, daarom is fasiliteerder, bietjie wou bederf en inisiatief moet neem om heel eerste dit belangrik om van tyd tot tyd as leiers dankie sê vir hul vrywillige en altyd 'n positiewe verskil te maak bymekaar te kom sodat ons kan gesels diensbare gesindheid asook die gee wanneer die wil voorkom as dinge in 'n oor ons uitdagings, maar ook ons van hul tyd om betrokke te wees. verkeerde rigting gly.vreugdes. Dit is 'n wonderlike “bonding”

Ÿ Tweedens was dit belangrik dat elke geleentheid waar ons mekaar kon Wat moet ons doen? leier deel in van die gemeente se uitdaag om te groei. Jeremia skryf in Jer. 29 aan die leiers in visie, waardes en strategiese Babel - en ook vir ons vandag: Tydens vanjaar se Predikante fokusse. Ons wil dat elkeen verenig is

konferensie is ons as leraars uitgedaag in ons hartklop, praat, dink en doen. Ÿ Julle woon nou in daardie land. Doen om onsself, ons lidmate en ons Ons vier ons diversiteit en style maar alles in julle vermoë om dit vir julle so omgewing vanuit 'n dieper hoek te in ons groepe en bedieninge is ons gemaklik moontlik te maak om daar in ondersoek aan die hand van Don Beck een in ons uitleef van ons hartklop. (Suid-Afrika) te woon (Jer. 29:4-5, 6).se sisteem teorie.

Ÿ Derdens het ons die AKTIVEER 2020 Ÿ Ontwikkel julle nageslag en moenie Deur die loop van die week het ons saam veldtog geloods – Met hierdie veldtog dat julle nageslag moedeloos word met Ds. Frederick Marais gewandel deur wil ons elke lidmaat aanspoor om nie (Jer. 29:6). Julle nageslag sal die die verskillende fases waarin lidmaat en iewers betrokke te wees. So kan ons bouers wees.predikant hom- of haarself kan bevind. g e e s t e l i k g r o e i , n u w e

Ÿ Onthou, dat die belange van daardie Dit is belangrik dat ons bewus raak van geloofsgewoontes kweek, ons land (Suid-Afrika) ook vir die Here hierdie fases sodat ons met sensitiewe roeping uitleef en herlewing in elke belangrik is (Jer. 29:6). oë na ons broers en susters sal kyk. groep beleef.

Hierdie teorie is 'n handige stuk Ÿ Doen voorbidding vir die land, dis wat Ÿ Laastens wou ons geestelik inbou in gereedskap wat ons as geestelike leiers

die Here wil hê (Jer. 29:7). Deur julle ons leiers. Dr Chris het met die toerus om sensitiewe leierskap toe te voorbidding wys julle ook dat julle van eerste aand leiers aangemoedig om pas in ons gemeentes. Dit help ons om die Here afhanklik is. sensitief te wees tot die “brush”- ons onsself en lidmate beter te verstaan

sodat ons mekaar se verskille en Daar is nie begroting vir die program nie ooreenkomste meer sal waardeer en en volgende jaar sal Fanie ‘n sakgeldjie ontwikkel. Dit was werklik ‘n positiewe daarvoor ontvang. Indien julle van die en leersame tyd waar ons saam met program hou, kan julle gerus so laat kollegas en vriende kon groei. weet per sms 41911: RL “spasie” en jou

boodskap.Bederf met soveel diere

Dit was wonderlik om die ritme van God se natuurskoon te kon beleef. Ons is bederf met hiënas (mamma, pappa en

Institute gehad wat fisies die dakkappe babas!), leeus, luiperd, olifante, buffels,

opgesit het! seekoeie, jakkalse, zebras, 'n v e r k l e u r m a n n e t j i e , k o e d o e s , Daar is nog heelwat werk en geld nodig waterbokke, en natuurlik 100de om die dak te voltooi, maar ons is so rooibokke. Mens besef net weer opnuut dankbaar saam met hom! hoe klein ons as mens is wanneer daar tussen die diere rondgery word. André & en Anne-Marie kuier

saam met die Oliviers!Dankie dat julle as gemeente ons afgestaan het vir 'n week sodat ons fisiese- en geestelike batterye gelaai kon word. Ons sien met verwagting uit na die vrug van hierdie konferensie.

SendingstoriesDie vure in die sendingveld brand hoog!

Aanvalle in N’DjamenaNick en Wilma Olivier het Vrydag 10

in Junie het self-moord bomdraers die Julie van Quionga af teruggekeer na ‘n lewens van 38 mense geeis tydens ‘n besoek aan die Thiarts op Quionga. bomaanval in N’Djamena, Chad.

Dit was ‘n positiewe besoek omdat hulle Alhoewel die Nigeriese regering weer juis met die IRM ook kon vergader oor verskeie Boko Haram vestings aangeval kwessies rondom die bediening aan die het skryf Gabriel Biende uit Chad die Makwe mensegroep. volgende in ‘n kort boodskap op

Whatsapp: Baie dankie Lynnwoodrif vir die musiekinstrumente wat julle geskenk “We are all safe, it’s only fear around us. het vir die kerk op Quionga. Pray really for us. We - heard that over

2000 Boko-Haram infiltrated into Chad Promise Land Ministries in Ga-so many were arrested”.

Rankuwa kry dienste! Bid asseblief vir ons sendeling wat steeds die evangelie verkondig in Die stadsraad het onlangs begin om hierdie streek! paaie te skraap in Zone 14 waar

Jacques Mbiya se gemeente Promise Seniorklub kies nuwe 93 kinders kom tot bekering op Land is. Die gemeente het ook nou water gekry en hulle is so opgewonde Somerkampe bestuurdaaroor! Die beplanning is ook dat daar in September elektrisiteit aangelê sal word! Dit maak bediening in hierdie area soveel makliker en kan moontlik daartoe lei dat aanddienste gehou sal word.

Radio Laeveld se Klassieke luim

deur Fanie RichterStefan en Hensie het laat weet dat by die In ‘n onlangse gesprek met ‘n 'n eerste kamp wat 77 kinders bygewoon omroeper van Radio Laeveld 100.5 FM Die Seniorklub het onlangs nuwe het, het 36 kinders tot bekering gekom gesels Fanie en die omroeper oor die bestuur gekies. en by die tweede kamp het 38 kinders behoefte aan ‘n klassieke musiek hul harte vir die Here gegee. Hulle is Die persone van links na regs is:tydgleuf. tans besig met hul derde kamp waar 19

Annie van Greunen – addisionele lid; Na 'n gesprek met die stasiebestuurder kinders reeds hul harte vir die Here Tikkie van Pletzen – voorsitter; Aloma is Fanie op die lug vanaf Sondagaand gegee het. Lock – sekretaresse; Ina Greyling – (28 Junie) ná die aanddiens, vanaf 20:00 tesourier. Agter – ds Janet Cruywagen– 21:00 in die program Klassieke Luim. Dak-kappe uiteindelik op by

Daar is het reeds vier programme Hierdie span is reg met nuwe idees en Jonny Ndlovu!opgeneem en hy sal voortaan een baie energie om die seniorklub vars,

Jonny Ndlovu se gemeente het R26 000 program per week saamstel. Julle kan opwindende te verpak. ingesamel om ‘n dak te koop vir die kerk dit op die radio op 100.5 FM asook oor

Hou die media dop vir al die nuwe dinge wat al so lank sonder ‘n dak is. Hy het die Internet of op jou slimfoon luister by wat hieruit gaan voortvloei!ook ‘n venootskap met City Changers www.radiolaeveld.co.za.

Kreado Kuns en KuierDeur Esmé Pretorius

Kreado is passievol oor mense. Kreado is 'n geleentheid waar jy nuwe vriende kan maak en iemand kan ontdek wat dieselfde kunstige belangstellings het as jy. Daar is een keer 'n maand ‘n byeenkoms om saam 'n kuns tegniek te leer. Deelnemers deel ervarings, wel en weë en kry verfrissende idees vir handgemaakte geskenke. Kreado is meer as net om 'n kuns tegniek te leer.

Kreado het sy bestaan in die hart van Onse Vader wat 'n hart het vir mense en die kuns is die geleentheid wat ons saam laat kuier. Dus is Kreado meerendeels 'n Kuier Kuns. Ons leer tegnieke soos decoupage, mosaiek, pewter, lap verf en glas verf.

Op die 22ste Augustus kuier ons met Pewter op Canvas en die 19de September speel ons met Mixed Media. Kom kuier gerus saam en ontspan vir 'n oggend in rustige geselskap. Vir meer inligting skakel Esmé Pretorius by 082 879 8704 of [email protected].