volg 3

19
Volg 3 Termes en voorwaardes

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 08-Feb-2017

51 views

Category:

Spiritual


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Volg 3

Volg 3Termes en voorwaardes

Page 2: Volg 3

Jesus het alle mense genooi om Hom te volg en spesifiek ook vir jouDaar is voordele daarin om Jesus te volg, maar dit gaan jou ook iets kosAs jy die prys betaal om Hom te volg sal jy later baie bly wees jy het.

Page 3: Volg 3

Beter mense? Waarheen ons gaan? Probleemvrye lewe sonder pyn?

Wat is daarin vir my as ek Jesus volg?

Page 4: Volg 3

Jesus stuur sy dissipels uit met dieselfde boodskap en met dieselfde krag, met ‘n mandaad en met outoriteit.Maar jule sal vervolg, mishandel, uitgelewer en gehad word ...

Deel van iets buitengewoon... Matteus 10

Page 5: Volg 3

Moenie bang wees vir mense nie...Julle is baie meer werd as mossies...

Hy vat ons na ’n plek toe waar ons geloof en vertroue in God so groot is en so seker is dat dit al ons vres oorskadu.

Deel van iets buitengewoon... Matteus 10

Page 6: Volg 3

Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?Markus 8:27 – 38

27Daarna het Jesus en sy dissipels na die dorpies naby Sesarea-Filippi gegaan. Langs die pad het Hy vir die dissipels gevra: “Wie, sê die mense, is Ek?” 28Hulle antwoord Hom: “Johannes die Doper, party sê weer Elia, en party een van die profete.”

Page 7: Volg 3

Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?Markus 8:27 – 38

29“Maar julle,” vra Hy hulle, “wie, sê julle, is Ek?” Petrus antwoord Hom: “U is die Christus!” 30Toe belet Hy hulle om dit vir iemand anders te vertel.

Page 8: Volg 3

Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?Markus 8:27 – 38

31Jesus het hulle toe begin leer dat die Seun van die mens baie moet ly, dat Hy deur die familiehoofde en die priesterhoofde en die skrifgeleerdes verwerp moet word en doodgemaak moet word, en drie dae later moet opstaan.

Page 9: Volg 3

Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?Markus 8:27 – 38

32Hy het met hulle hieroor reguit gepraat. Toe het Petrus Hom opsy geneem en Hom begin berispe. 33Hy het egter omgedraai, na sy dissipels gekyk en vir Petrus berispe.

Page 10: Volg 3

Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?Markus 8:27 – 38

33b“Moenie in my pad staan nie, Satan,” het Hy gesê, “want jy dink nie aan wat God wil hê nie maar aan wat die mense wil hê.”

Page 11: Volg 3

Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?Markus 8:27 – 38

34Jesus het toe die menigte mense saam met sy dissipels nader geroep en vir hulle gesê: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, 35want wie sy lewe vir homself wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe vir My en die evangelie verloor, sal dit behou.

Page 12: Volg 3

Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?Markus 8:27 – 38

36Wat help dit 'n mens tog om die hele wêreld as wins te verkry en sy lewe te verloor? 37Wat sal 'n mens kan gee in ruil vir sy lewe?

Page 13: Volg 3

Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?Markus 8:27 – 38

38Wie hom dan vir My en my woorde skaam te midde van hierdie ontroue en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook skaam wanneer Hy kom saam met die heilige engele, en beklee is met dieselfde heerlikheid as sy Vader.”

Page 14: Volg 3

Wat gaan dit kos as ek Jesus volg?Markus 8:27 – 38

Jesus kom agter baie van die wat volg is net daar vir wat hulle daaruit kan kryPetrus kom soos ons agter dat dit wat ons wil hê en dit wat God wil hê kan verskilOm jouself te verloën; jou kruis op te neem; nee te sê vir jouself

Page 15: Volg 3

Want

Wie sy lewe wil behou, sal dit in elk

geval verloor

Page 16: Volg 3

Maar

As jy bereid is om wat jy in elk geval gaan verloor prys te gee vir My, sal jy

dit red/behou

Page 17: Volg 3

Jy kom agter...

dat jou siel meer werd is as dit wat die lewe kan

bied

Page 18: Volg 3

Hou aan volg!

In tye van twyfel ... Indien nie Jesus nie, wie? Indien nie dit wat Hy wil hê nie, wat anders ?

Page 19: Volg 3

Hou aan volg!

Redding is verniet maar om Jesus te volg gaan jou uiteindelik iets kos – volg jy Hom nie gaan dit jou alles kosHoe sal ek optree en wat sal ek doen as ek genoeg vertroue in God het ?