web viewons vertrou dat u en u gesin ‘n aangename feesseisoen gehad het en dat u ook uitsien...

4
POSBUS 11227 Erasmuskloof 0048 012 993 1662 [email protected] www.wapadrandvoortrekkers.com Facebook: Die Voortrekkers - Wapadrand 24 Januarie 2017 Geagte Vories, Hartlik welkom in ‘n splinternuwe Voortrekker-jaar! Ons vertrou dat u en u gesin ‘n aangename Feesseisoen gehad het en dat u ook uitsien na alles wat vir 2016 beplan word! Dankie ook dat u vandag ons jaarlikse registrasiedag bygewoon het. Let asb daarop dat u uself en u kind op Die Voortrekkers se Sentrale Administrasie Stelsel (SAS) moet registreer. Hierdie stelsel kan gevind word op www.houkoers.co.za . Stap-vir-stap riglyne in hierdie verband is ook hierby aangeheg. In terme van registrasiegelde kan u steeds, soos in die verlede, van verskeie betalingsopsies gebruik maak. Die registrasiegelde vir 2017 beloop R710 per jaar vir jeuglede en R450 vir volwassenes. Gesinne met vier of meer lede se oudste lid skryf gratis in. Die volgende betalingsopsies is beskikbaar: Eenmalige betaling van die volledige bedrag verskuldig (kontant of internet). Afbetaling per Internet – oor ‘n maksimum van 5 maande en moet teen 20 Mei 2017 afgehandel wees. Internetbetalings: Betalingsbewyse moet aan Marli Duvenhage gestuur word by [email protected] . Meer inligting oor die verwysings wat gebruik moet word, verskyn later in hierdie dokument. Rekeningbesonderhede: Wapadrand Voortrekkerkommando, Standardbank, Spaar-rekeningnr: 414 554 361, Castle Walk tak, Takkode: 014 645. Die formele Voortrekkerdrag is verpligtend vir alle lede van Wapadrand. U word versoek om seker te maak dat alle lede die regte drag het vir die kwartaalafsluiting op 27 Maart 2017. Die Voortrekkerdrag kan by die Voortrekkerdepot aangekoop word. Hulle adres is Neauwaygebou, Pierneefstraat 901, Villieria, Pretoria, Tel: 012 329 0198/9. U kan ook met Hendrihet Pelser skakel op 082 408 3450 / [email protected] as u nie self by die depot kan uitkom nie. Indien u enige verdere vrae het, is u welkom om met ons kommandodagbestuurslede in verbinding te tree. Hulle is: Naam: Portefeulje: Telefoonnr: E-posadres: Thinus Nienaber Kommandoleier 083 772 5533 [email protected] Marli Duvenhage AKL (Administrasie) 082 377 1056 [email protected] m Koos Stofberg AKL (Finansies) 082 577 1234 koosstofberg@sanlam4 u.co.za Jody Pelser AKL (Gr. 8-12) 082 379 2350 [email protected] .za Ronel Bekker AKL (Gr. 4-7) 083 460 5503 [email protected] om Linda Steyn AKL (Gr. R-3) 082 928 6851 Linda.steyn@medtroni

Upload: tranngoc

Post on 17-Mar-2018

235 views

Category:

Documents


10 download

TRANSCRIPT

Page 1: Web viewOns vertrou dat u en u gesin ‘n aangename Feesseisoen gehad het en dat u ook uitsien na alles wat vir 2016 beplan word! ... is u welkom om met ons

24 Januarie 2017

Geagte Vories,

Hartlik welkom in ‘n splinternuwe Voortrekker-jaar! Ons vertrou dat u en u gesin ‘n aangename Feesseisoen gehad het en dat u ook uitsien na alles wat vir 2016 beplan word!

Dankie ook dat u vandag ons jaarlikse registrasiedag bygewoon het. Let asb daarop dat u uself en u kind op Die Voortrekkers se Sentrale Administrasie Stelsel (SAS) moet registreer. Hierdie stelsel kan gevind word op www.houkoers.co.za. Stap-vir-stap riglyne in hierdie verband is ook hierby aangeheg.

In terme van registrasiegelde kan u steeds, soos in die verlede, van verskeie betalingsopsies gebruik maak. Die registrasiegelde vir 2017 beloop R710 per jaar vir jeuglede en R450 vir volwassenes. Gesinne met vier of meer lede se oudste lid skryf gratis in.

Die volgende betalingsopsies is beskikbaar:

Eenmalige betaling van die volledige bedrag verskuldig (kontant of internet).

Afbetaling per Internet – oor ‘n maksimum van 5 maande en moet teen 20 Mei 2017 afgehandel wees.

Internetbetalings: Betalingsbewyse moet aan Marli Duvenhage gestuur word by [email protected]. Meer inligting oor die verwysings wat gebruik moet word, verskyn later in hierdie dokument.

Rekeningbesonderhede: Wapadrand Voortrekkerkommando, Standardbank, Spaar-rekeningnr: 414 554 361, Castle Walk tak, Takkode: 014 645.

Die formele Voortrekkerdrag is verpligtend vir alle lede van Wapadrand. U word versoek om seker te maak dat alle lede die regte drag het vir die kwartaalafsluiting op 27 Maart 2017. Die Voortrekkerdrag kan by die Voortrekkerdepot aangekoop word. Hulle adres is Neauwaygebou, Pierneefstraat 901, Villieria, Pretoria, Tel: 012 329 0198/9. U kan ook met Hendrihet Pelser skakel op 082 408 3450 / [email protected] as u nie self by die depot kan uitkom nie.

Indien u enige verdere vrae het, is u welkom om met ons kommandodagbestuurslede in verbinding te tree. Hulle is:

Naam: Portefeulje: Telefoonnr: E-posadres:Thinus Nienaber Kommandoleier 083 772 5533 [email protected] Duvenhage AKL (Administrasie) 082 377 1056 [email protected] Stofberg AKL (Finansies) 082 577 1234 [email protected] Pelser AKL (Gr. 8-12) 082 379 2350 [email protected] Bekker AKL (Gr. 4-7) 083 460 5503 [email protected] Steyn AKL (Gr. R-3) 082 928 6851 [email protected] Coetzer AKL (Volwassenes) 084 833 3360 [email protected] Bekker AKL (Bemarking) 083 302 3544 [email protected]

Groete,

Wapadrand Dagbestuur

POSBUS 11227Erasmuskloof0048

012 993 [email protected]: Die Voortrekkers - Wapadrand

Page 2: Web viewOns vertrou dat u en u gesin ‘n aangename Feesseisoen gehad het en dat u ook uitsien na alles wat vir 2016 beplan word! ... is u welkom om met ons

Beleid t.o.v. Internetbetalings

In die verlede het ons baie gesukkel om betalings te allokeer, en daarom die volgende metodes om verwysings vir betalings te skep:

1. Vir meerdere betalings (meer as 1 persoon; meer as 1 aktiwiteit):

Gebruik 1ste 3 letters Naam/1ste 3 letters Van/1ste 3 letters Span van ‘n Voortrekkerlid van die gesin en stuur ‘n uiteensetting na [email protected] bv CARCOESUI (Carin Coetzer van die Suikerbekkies).

Alternatiewelik kan afsonderlike betalings gemaak word per persoon/per aktiwiteit, deur die onderstaande kodes te gebruik.

2. Vir enkele bedrae/betalings:

Hierdie is ‘n eerste poging. Soos nuwe aktiwiteite geskep word, sal die kodelys aangepas word. Gebruik die volgende verwysing:

(Alles aanmekaar): 1ste 3 letters Naam/1ste 3 letters Van/1ste 3 letters Span/Aktiwiteitskode

Voorbeeld: Carin Coetzer van die SuikerbekkiesKodes:

Ledegeld LG CARCOESUILG

Kampe

Hoëveld HV CARCOESUIHVJakaranda JAK CARCOESUIJAKMedemens MM CARCOESUIMMOostelike OPD CARCOESUIOPDSentraal SPD CARCOESUISPDSwartvlei SV CARCOESUISVVoorslag VS CARCOESUIVS

Seejol SJ CARCOESUISJRhus Keeti RK CARCOESUIRKThaba TH CARCOESUITHLunsklip LK CARCOESUILKPV kamp PV CARCOESUIPVWilgedraai WD CARCOESUIWD

Kommandokamp KK CARCOESUIKKPlakkerskamp PLA CARCOESUIPLAVlotvaart VV CARCOESUIVV

GGA’s / GGN’e

Die Kruin DK CARCOESUIDKGarsvallei GV CARCOESUIGVGeneraal Hertzog GH CARCOESUIGHImpala IM CARCOESUIIMKruinsig KS CARCOESUIKSOord Goudrand OGR CARCOESUIOGRRietvallei RV CARCOESUIRVSuidekruis SK CARCOESUISKSytze Wierda SW CARCOESUISWTheuns Meyer TM CARCOESUITMWapadrand WR CARCOESUIWR

Ander

Offisiere afsluitingsfunksie OAF CARCOESUIOAFOffisiere naweek ONA CARCOESUIONAVoriesaamtrek OVS CARCOESUIOVS