verlamde man preek vir kerk

12
Volmaakte liefde, maak die verskil. Luk. 5:17-26

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 08-Feb-2017

99 views

Category:

Spiritual


7 download

TRANSCRIPT

Page 1: Verlamde man preek vir kerk

Volmaakte liefde, maak die verskil.

Luk. 5:17-26

Page 2: Verlamde man preek vir kerk

Luk 5:17 En op een van dié dae was Hy besig om te leer; en Fariseërs en wetgeleerdes wat gekom het uit elke dorp van Galiléa en Judéa en uit Jerusalem, het daar gesit, en daar was krag van die Here om hulle te genees.

5:18 En daar het manne ‘n mens wat verlam was, op ‘n bed gebring, en hulle het probeer om hom in te bring en voor Hom neer te sit.

5:19 En toe hulle vanweë die skare geen kans sien om hom in te bring nie, klim hulle op die dak en laat hom met die bed afsak deur die panne tussen die mense in en voor Jesus.

5:20 En toe Hy hulle geloof sien, sê Hy vir hom: Mens, jou sondes is jou vergewe.

5:21 En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het begin redeneer en sê: Wie is Hy wat so godslasterlik praat? Wie kan sondes vergewe behalwe God alleen?

Page 3: Verlamde man preek vir kerk

5:22 Maar Jesus het hulle redeneringe gemerk, en Hy antwoord en sê vir hulle: Wat redeneer julle in jul harte?

5:23 Wat is makliker, om te sê: Jou sondes is jou vergewe; of om te sê: Staan op en loop?

5:24 Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op aarde sondes te vergewe sê Hy vir die verlamde man: Ek sê vir jou, staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe.

5:25 Hy staan toe onmiddellik voor hulle op, neem die bed op waar hy op gelê het, en gaan na sy huis, terwyl hy God verheerlik.

5:26 En verbasing het almal aangegryp, en hulle het God verheerlik en is met vrees vervul en het gesê: Ons het vandag ongelooflike dinge gesien.

Page 4: Verlamde man preek vir kerk

Die woord sê dat die Fariseërs en wetgeleerdes van all die omliggende dorpies afgekom

Judea Jerusalem Kapernaum Vir interessantheid onthalwe Jerusalem is 164km 35hJudea is 150km 32hGalilea is 21.8km 5h

Page 5: Verlamde man preek vir kerk

Liefde Hoop Vertroue Geloof En sondaar die verlamde man

Page 6: Verlamde man preek vir kerk

1. Liefde se karakter

Liefde is die oortuiging in ons harte om ander se behoefte deur God se oë te bekyk

1Kor 13 V 2B Al sou ek die geloof hê sodat ek berge kon versit en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks kon wees nie

Page 7: Verlamde man preek vir kerk

Sonder liefde sou ek nooit.......1Kor 13 beskryf die Karaktereienskap van

liefde1Kor. 13:4 Die liefde is lankmoedig en

vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie,

13:5 handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie,

13:7 Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.

Page 8: Verlamde man preek vir kerk

Hoekom wil jy so graag vir sondaar help?

Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Dit is omdat God my so lief het .....

Page 9: Verlamde man preek vir kerk

1Jn 4:7 Geliefdes, laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.

V 16 En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde

4:17 Hierin het die liefde by ons volmaak geword

4:18 b ; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite

Toe sondaar dit hoor :Het God se woord Hom gestig en gemotiveer

om te gaan

Page 10: Verlamde man preek vir kerk

2. Geloof Hoop en Vertroue se Karakter :

Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie

Geloof is die motivering wat ons nie kan sien nie

Heb 11:6 En sonder geloof is dit

onmoontlik om God te behaag;

Page 11: Verlamde man preek vir kerk

Geloof gee vir hulle rigting gegee na dit wat nog nie eers sigbaar is nie

Vertroue plaas ons fokus op Jesus wat die onmootlike kan doen

Luk 5:20 En toe Hy hulle geloof sien, sê Hy vir hom: Mens, jou sondes is jou vergewe.

Mat 9:2 En hulle het ‘n verlamde man wat op ‘n bed lê, na Hom gebring. En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou vergewe

Page 12: Verlamde man preek vir kerk

Job 42:10 En die HERE het die lot van Job verander toe hy vir sy vriende gebid het; en die HERE het Job se besittings vermeerder tot dubbel soveel as voorheen.

Dit is alleen wanneer geloof, vertroue, hoop en liefde saam sigbaar is in ons lewens dat ons hande kan vat met ander en die nood kan raaksien deur God se oë

Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.