veminin november 2013(a)

7
ve mi nin november 2013 ve mi nin november 2013 uitgawe 3 vergeet-my-nie inhuisjoernaal On-VER-MY-delike slang in die Totius p3 VMN’er van die jaar Prima Nieuwoudt Prima Nieuwoudt VMN Formal p5

Upload: marine-opperman

Post on 23-Mar-2016

233 views

Category:

Documents


10 download

DESCRIPTION

Vergeet-My-Nie inhuisjoernaal 4de kwartaal uitgawe 2013

TRANSCRIPT

ve mi ninnovember 2013

ve mi ninnovember 2013 uitgawe 3vergeet-my-nie inhuisjoernaal

On-VER-MY-delike

slang in die Totius

p3

VMN’er van die jaar

Prima NieuwoudtPrima Nieuwoudt

VMN

Formal

p5

ve mi ninnovember 2013ve mi nin november 2013

O“Bingle Mingle –

want die meerderheid van ons is single...”

‘n Agter-‐die-‐skerms kyk na:Uit die pen van die redaktrise

...Of altans, dis hoe die Binglers van on-­VER-­MYdelik geredeneer het. Sommer van die heel eerste aksie af het ons geweet groot dinge wag op ons – min het ons toe al geweet dat daardie GROOT dinge eintlik reuse dinge, soos ‘n algehele tweede plek sou insluit. Vir elkeen van die 50 Bingle-­lede het dit egter nooit oor die uitslae gegaan nie. Dit was eerd-­er oor elke oefening waar die alte ALTE-­fraai die WhatsApp groepnaam verander het, Nadia ons almal opgepsyche het en elke keer wat Hein uitgefreak het aan die einde van die Af-­rikaanse medley. Vanjaar se bingle het gegaan oor die hart daarvan: 50 mense wat vriende word en ‘n liefde en passie vir ons onderskeie koshuise, ons sleep en belangrikste van alles, musiek, deel.Daar is natuurlik die algemenefeitewatvin-­

nigdeurgegeemoet word (maar regtigvinnig.)

Van die ander hoogtepunte sluit in die feit dat mense dink die onVER-­MYdelik Bingle het ‘n slang in die Totius losgelaat. Hier is die feite:

-­hoog gegaan het en ons tema is Safari.

se “What does the Fox Say” grappie en al die slang grappies.

nie...Nog ‘n hoogtepunt in vanjaar se bingle is Milanie wat natuurlik ons eie toordokter is,(Sou jy

sukkel met enige kwale, is sy per afspraak beskikbaar) Sibi wat ons almal geleer het hoe mens regtig “Blacktion” toepas en elke liewe ander oomblik wat mens net nie in woorde kan vasvang nie.Elke liewe persoon wat by Bingle 2013 betrokke was sal saamstem dat die lekkerste deel was

om vir jou eie Tweet te cheer toe daar vir die uitslae gewag is.

Ons het geweet groot dinge wag op ons

berig deur helene bothafotoís verskaf

Hettie as een van die toeriste op safari.

Hier is enkele tweets wat uitgestaan

het, tussen die duisende...

FOTO: VERSKAF

Vanjaar-­se-­bingle-­tema-­was-­Afrika-­of-­Safari-­afhangend-­van-­hoe-­jy-­dit-­interpret-­eer-­dit-­skakel-­ook-­in-­by-­die-­oorkoepelende-­tema:-­“Bingle-­is-­‘n-­ses-­letter-­woord”-­wat-­

-­togorie-­vir-­beste-­multi-­kulturuele-­lied-­gewen.Wat meer opvallend was, is die feit dat mens

sit met ‘n groep van 50 mense, elkeen met BAIE uiteenlopende persoonlikhede en dis almal kunsinnige mense, so almal is aandagaf-­leibaar, en jy’t net drie weke om hierdie pro-­duksie op die planke te kry. Dan voeg jy nog die feit by dat die Bingle nog nie reg was teen kleedrep nie (is dit nie maar altyd so nie...) en steeds het ons soos ‘n ordentlike doorgroep ge“shape”. Dan verstaan mens skielik hoekom elkeen van die Binglemense met HUGE glim-­lagte van die verhoog af gestap het.

PUKfm 93.6 @PUKfm936 10 Oct @SRnwupuk @NWUPukKunste Sleep 13:Begin

met ‘n lekker ‘Roar!’SAFARI #bingle13

Marine Opperman @TheRandomTuna 10 Oct

Almal is nou wakker!! Goeie balans tussen show, musiek en grappe!! #bingle13

Lou van Wyk @LouVanWyk91 10 Oct Waar trek die tabart?sleep13?#bingle13

Albertina Ngobeni @albertinan 10 Oct Ek sal nooit my weave spray paint nie!!! In-

tense hare! Sleep 4 was heel “soeterig”... #bin-gle13 @NWUPukKunste

Oct Kyk hoe gil almal soos WILLE diere vir sleep

12 #bingle13(en net daarna...)

Sleep 12 + 1 =13. Daai een. #bingle13

Inge @Inxi303 10 Oct

Massa histerie in die totius!! Is dit ‘n hond? ‘n SS kat? Nee dis ‘n slang!!! #bingle13

bladsy 3bladsy 2

So... As nuwe redakteur het ek nogal gewonder waaroor my eerste redakteursbrief gaan handel. Miskien moet ek praat oor hoe afgryslik mense se spelling geword het, of oor die oorlog in Sirië. Ander moontlikhede was ‘n bespreking oor hoekom katte beter is as honde, of die voordele van ! "exi-spaarrekening by ABSA. Toe besef ek niemand gaan dit lees nie, so ek moet liefs skryf oor iets wat relevant is en waarvan almal hou: vakansie!Vakansie is wonderlik, en van al vier is Desember vakansie die heel lekkerste, want daar is nie take wat eintlik gedoen moet word nie. Nie dat mens dit ooit doen nie, jy sleep net jou boeke oral saam en voel af en toe skuldig omdat dit nog onder in jou ko#er lê. Geniet dus hierdie vakansie, want een van die dae is jy ! grootmens en dan kry jy dalk net drie dae af oor Kersfees, tensy jy onderwys swot... Vir die wat oorsee of see of wildtuin toe gaan, of by jou tannie gaan kuier in Standerton, mooi ry. Smeer gereeld sonbrandroom, vra ander mense om foto’s van jou te neem en ontmoet die plaaslike mense, al is dit net die meisie wat jou Huisgenoot oplui by die Spar. Jy weet nooit watter interessante stories hulle dalk het om te deel nie. Vir almal wat met Jan Tuisbly se karretjie ry, moenie vrees nie! Hierdie uitgawe is propvol interessante leesstof, en dan is daar altyd die hele jaar se Vrouekeur en National Geographic tydskri$e wat jou ouma spesiaal vir jou gebêre het. Daar is ook die plaaslike museum, die dorpswembad en daai maatjie by wie jy laas in graad twee gaan speel het. “Adventure is out there”, jy moet dit net gaan soek. Al bly jy in die Noord-Kaap of Limpopo, is ek seker jou dorp het interessante plekke waar jy nog nooit was nie. Miskien is dit die koöperasie, onthou boer soek altyd ! vrou, of ! winkel wat gebreide toiletpapieroortreksels en aandrokke vir Barbies verkoop. Dalk is daar kanale om in te swem, gemeenskapsprojekte om by betrokke te raak of ‘n kerskonsert wat nog iemand vir die rol van die donkie in die stal benodig.Die punt is, jy alleen gaan bepaal of jy stories gaan hê om in Januarie oor ‘n koppie ko%e in jou nuwe kamer te vertel terwyl die vars dore in die badkamer wegkruip. Dit maak nie saak waar of saam met wie jy is nie, máák jou vakansie lekker en opwindend. Moet net niks doen wat ek nie sal nie...

Groente

Marli

ve mi nin

koppe agter veminin...

Redakteursbrief

RedakteurMarli Oosthuizen

JoernalisteArisca Heystek

Anel de Meyer

Bianca Botha

Adelia van Dyk

Milanie Cilliers

Celetia Reinders

Suzaan Esterhuyse

Marietjie Oberholzer

Agnes du Plessis

Heléne Botha

SubsNicole Aucamp

Heléne Botha

FotograweAdele Strodike

Milanie Cilliers

Maryke Dykman

Arisca Heystek

Suanné Mulder

Nicole Aucamp

UitlegLisia Labuschagne

Suanné Mulder

Mariska Botha

r e d a k s i e

ve mi ninnovember 2013ve mi nin november 2013

Een aand in die jaar wat ‘n groot ster op elke meisie se kalender verdien. Hier kry jy kry nou uiteindelik die geleentheid om daardie hakskoene wat al begin stof opgaar, te dra. Dis die aand wanneer elke meisie haar mooiste rok kan dra en die manne hulle ordentelikste pakke kan dra. Blomme word gekoop, foto’s word geneem en harte word gesteel. Hierdie aand ruik die koshuis soos ‘n vrugtekelkie van al die rome, olies & spuitgoed -­ dis die aand van VMN se formele dinee!

VMN is bekend daarvoor dat die inwon-­ers met besonders unieke style spog. Dis ‘n koshuis wie se inwoners kreatief, maar terselfdetyd baie elegant is. Hierdie jaar was geen uitsondering nie. Die glansgeleetheid was soos altyd by Christa Galli gehou, en die aand se tema was “The Roaring 20’s”, oftewel “The Great Gatsby”. Die dekor was elegante swart en silwer, en die kos het nie teleur gestel nie. Die geskenkie wat elke VMN’er ontvang het was ‘n paar varswater pêrel-­oorbelle.

se dineekaartjie. Die vraag is egter wat word van die geld van die inwoners wat nie die

kaartjies wat ons ‘n gedeelte van betaal is ‘n

die meisies gaan wel dinee toe, wat beteken

Michelle Rousseau:

maar daar moet regdeur sportweek klem daarop gelê word. As die gebeurtenis nie deur die week opgebou en bemark word nie, val dit plat. Meer mense moet ook deelneem.

dat hulle by die geskenk baat. Die geld wat dan nie gebruik word nie, word wel gebruik in portefeuljes in die koshuis wat op die ou einde van die dag dan weer terugkom na ons

altyd ‘n geskenk soos ‘n TV gegee, maar die

die dineekaartjies gegee, sodat die inwoners kan sien waarnatoe die geld gaan.”

Die tradisie van ‘n prysuitdeling is voortgesit, en die uitslae was as volg :

TD door van die jaar : Sibi

Door van die jaar: Heléne en Sibi

Grapgat van die jaar: Marli

Gymbunny: Histeria

Colgate Smile: Heloïse

Drumpeltrapper: Riëtte se kêrel

Ma en dogter: Jancke en Sibi

Mystic boerder : Inge Jonck

Roomas van die jaar : Marietjie en Megan

Neibies: Tilla en Marli

Sluiper van die jaar: Bianca Muller

Anika, Milanie

Elizma

Sport intern: Rika

Sport ekstern: Magda

Veelsydigste VMN’er: Elizma

VMN’er van die jaar: Rika

Gang van die jaar word bepaal deur ‘n kombi-­nasie van al die koshuisdinge m.a.w. presen-­sie en ondersteuning, akademie, sportweek en kultuurweek. Die uitslae was as volg:

1. Molesnes

2. Gorgo

3. HB

4. Bacchus

5. Histeria

6. VH

Almal kan saamstem dat 2013 ‘n jaar vol hoogtepunte en verassings was. Net tyd sal leer of gang van die jaar weer aan ‘n R-­blok gang sal gaan en of die P-­blok weer sal wen. Op die ou end vorm al die gange tesame Vergeet-­My-­Nie, ons huis!

Op die ou end

vorm al die

gange tesame

Vergeet-My-Nie,

ons huis!

Vox Pops Esther Heyns:

Ja, ek het self daaraan deelgeneem en dit is lekker. Dit is egter nie geslaagd as seniors nie belangstelling toon en kom deelneem nie.

Hettie Mostert: Ja, doortrap moet bly en is baie lekker. Dore is egter

vreeslik bang, en ek dink die gesindheid rondom dit moet verander, want doortrap is regtig nie so erg nie. Die nie-­deelnemers moet in hul massas kom ondersteun. Doortrap is ongeslaagd as daar nie gees is nie.

Dressedforsuccess!!!

Is doortrap nog ‘n geslaagde tradisie?

berig deur celetia reindersEbladsy 5

Bietjie meer oor AKSA...

VMN neem kampus strukture op horings!

VMN dames wys weer hoe talentvol en hardwerkend hulle is deur 5 van die 15 posisies van die SR-‐lede vol te staan.

berig deur mariska botha, lisia labuschagne en suanne mulder

berig deur arisca heystek

Rika Nieuwoudt -­ Adjunkvoor-­sitter en Studentebelange Rika sien haarself as ‘n rustigemens. Sy hou baie van sport en is ‘n mense-­mens, maar het ook nou en dan haar alleentyd nodig.Sy was eintlik klaar met die Puk en toe was daar net iets wat gesê het sy moet nog een laaste ding doen, en so het haar pad na SR begin. Tradisies lê haar baie na aan die hart en O&B is ‘n baie groot tradisie om te beskerm. Interessante

en vrek baie sout daarop gooi (iets van alles) en terug ry koshuis toe.

Anica Scheepers -­ Bemarking en Openbare Betrekkinge Anica is altyd lus vir die lewe en hou van uitdagings. Haar passie vir BOB het al in matriek begin;; sy was op ‘n kampusbesoek en ‘n BOB-­komiteel-­id het haar rondgewys op kampus. Vanaf haar eerstejaar het sy probeer om by al wat ‘n werwingsgeleentheid was betrokke te wees. Interessante feit: Haar eerste troeteldier se naam was Troffel en dit was ‘n worshond.

Schané Venter-­ Skakeling Sy is gedrewe, het ‘n sin van humor, is baie gemotiveerd, doen alles met oorgawe en hou daarvan om ander spesiaal te laat voel. Sy is mal oor organisering van aksies en om dinge te doen wat niemand eintlik van weet nie, maar wat ‘n groot algehele effek het. Sy is baie passievol oor Skakeling en dit waaroor dieporte-­feulje gaan. Interessante feit: Schané koop elke 2de week vir haar ‘n nuwe tandeborsel.

Abigail Leshope-­ Verenigingsraad Abby(soos almal haar ken) beskryf haar persoonlikheid kort en kragtig;; sy sien haarself as Super Fantasties. Die rede hoekom sy vir Verenigings-­raad gestaan het, is omdat sy gevoel het die portefeulje het iemand nodig wat entosiasties daaroor is. Sy wil die res van die kampus positief en lus maak om deel te word van die ver-­skillende Verenigings. Interessante feit: Abby stort abnormaal baie.

Marié Naude-­ Akademieseraad

Sy is ‘n optimistiese en realistiese persoon maar somtyds ook impul-­sief. Marié is deur goeie mense na die Akademieseraad gelok en sy het lief geraakvir die portefeulje, omdat dit meer as net Akademie behels. Interessante feit: Sy word baie vining geïrriteerd wanneer mense hulle

SuzaanRossouw – O&B

Andrea Viviers – O&B Marli Oosthuizen – O&B Anrie van Wyk -­Akademie Vanessa Bosch – Akademie Jennily Viljoen – Skakeling Suanne Mulder – Skakeling Lizette Swartzberg – BOB

Jeanne Jansen van Vuuren -­ SJGD Nadia Schultz – LetWel voorsitter

Anja Haasbroek – PASV Monique du Toit – Commercia Rochelle Rousseau – Scientiae Marileen Theron – Scientiae Suné Senekal – Scientiae

Chanté Brooks – Rekenmeesters

bladsy 4

Ons wen beste gees by

Kultuurdag 2013

Ons wen Kultuurdag 2013

algeheel

Ons wen beste gees by Welness

Day 2013

ve mi ninnovember 2013ve mi nin november 2013bladsy 6 bladsy 7

ve mi ninnovember 2013ve mi nin november 2013

BOnderhoud met Tannie Rozanne

Eerstejaars prestige aand en ontheffing

‘n Bietjie insig oor ons IB

Die doel van so prestige aand is om die HK se termyn saam hul eerstejaars-‐groep af te sluit.

1. Begin by die begin…Waar kom Tannie vandaan?Ek het grootgeword in Hartenbos, maar het

die see ontgroei. Nou behoort my hart aan die bos.

2. Hoe het Tannie, al die pad van Harten-­bos, hier gekom?

in Hartenbos leer ken en ons is later getroud. Ons het toe verskuif na Oudtshoorn. Twee jaar

Groblershoop gekry en ons is sak en pak soon-­toe. Hier het hy besluit hy wil ’n meganiese ingenieur wees, en ons het ons meubels op die trein gelaai, in die kar geklim en ons is PE toe. Nadat hy sy graad gekry het, is ons na die Paarl. Eendag besluit ons om – sommer vir die grap -­ aansoek te doen in Potch… Toe geseënd ongelukkig -­ maar eintlik gelukkig -­ hy’t die pos gekry.3. Wat sal Tannie sê was die grootste stru-­

ikelblokke gewees vanaf Tannie se aankoms by VMN?Die ergste-­ergste? Om vir kinders te moet

nee sê omdat daar reëls en regulasies is. Om

nie, en dit te moet toepas… nou lyk dit of ek

Die jaarlikse prestige aand van die eerste-­jaars het op 13 Augustus 2013 plaasgevind.

se termyn saam met hul eerstejaarsgroep af te sluit en dankie te sê. Die eerstejaars het met baie entoesiasme by die Bennie Pienaar Saal opgedaag in semi-­formele drag. Dié saal is tussen Hombré en Caput geleë. Daar is vanjaar videos deur die eerstejaars

in plaas van die klein konsertjie wat gewoon-­

aand se gebeurtenisse het hulle Sjinese-­lan-­terns in die lug laat opgaan. Daarna is die eerstejaars terug gevat koshuis

toe waar hulle opgewonde in hul kamer gewag het vir die groot afkondiging, maar met geen geluk nie. Dié afkondiging is egter eers twee dae later gemaak waar die dore op 15 Augus-­tus uiteindelik onthef is.

berig deur chantezette de winnaar fotoís verskaf

berig deur colette botha

Ons geliefde IB, Tannie Rozanne.

FOTO: VER-SKAF

dit afdwing… Dit maak my hartseer om die streng tannie te wees, en eintlik doen ek net

kwaai mens nie.

4. Wat sal Tannie sê is die lekkerste deel van werk?… Is daar?Ja! Ja, daar is! Al die glimlaggies en die

drukkies. Voor my tyd, het studente nie regtig

daar. Dis lekker om te sien hoe bly julle raak as goed gebeur.

5. Het Tannie vrye tyd met die koshuis wat so baie eis? En as Tannie het, wat hou Tannie van doen daarin?Ek is dol daaroor om bos toe te gaan. As ek

nie kan bos toe gaan nie, dan probeer ek elke vrye oomblik saam met my kinders en nou nuwe kleinkind (2 ½ maande!) te spandeer.

6.Wat is op Tannie se Toekoms-­To-­Do ly-­sie vir die koshuis?Die opbou van onderhoud (want daar was

toestand te kry is die grootste taak. Ja... daar lê nog baie werk voor. Ek wil ten einde die koshuis se aansig – sy binnekant -­ so kry dat

dit pas by VMN se beeld. VMN is fantasties, maar dit moet binne ook so mooi wees.

7. Wat is op Tannie se Persoonlike Toe-­koms-­To-­Do lysie?

groot geheim oop-­lap) is om bagasie te pak en

sal graag wil verder swot ook. As ek eers die koshuis reg het, dan iets soos Personeelbestuur te studeer, omdat dit ook redelik verband hou met die werk. Ek wou al van kleintyd af skry-­fkuns geswot het… dalk nog eendag.

aan dat die besluit om nie die dore by die pres-­tige funksie te onthef nie al verlede jaar by die

gevoel dat hulle dinge bietjie anders wou doen

verwag nie.

Ons sien uit daarna om te sien hoe hierdie groep in die nuwejaar senior-­wees hanteer.

Ons wou dinge bietjie anders doen

T

Rika, the prim with a prima

heart of gold

Prima Nieuwoudt

‘A deeper look at who the girl with the golden heart is

The twins, alike and also completely differ-­ent, parade around and give class to the rows of stuffed animals and toys before them. Bub-­bly laughter from the two related best friends

Rika and Magda are the youngest of four children, born on the 19th of June 1990. Two older brothers welcome the twin’s home from the hospital in Bloemfontein. The Nieuwoudt

days. The culture side of the Nieuwoudt fam-­

Rika getting up to a Grade 5 Unisa in piano. Yet the small towns don’t always have room to grow when it comes to culture and she focused more on sport.

Rika’s love of VMN began when her cousin told her about Vergeet-­My-­Nie (in which she was a resident) and when Open Day came, the choice to become a VMN lady was already

the seniors coffee and strived to do everything all out for the res. Her pride of being a VMN

Her pride of being a VMN Lady grew quickly

berig deur desire fouriefotoís verskaf

Ons goue Primaria van 2012/2013, Rika Nieuwoudt. Sy is aangewys as die VMN’er van die jaar.

FOTO: VERSKAF

Lady grew quickly and so did the need to give back to the res she loved so much. She set her being shy aside and now, almost 5 years later,

with one of her best res years yet, as Prim of Vergeet-­My-­Nie and off to be the SR. While

make another type of difference in the SR, to bring it back to earth and make people see that the SR is just a humble service.

All this is to be done from the West Cam-­pus apartments and while trying to complete her masters. Her love for people shines from beyond her activities and she wants to put this love to use by later becoming a lecturer in management accounting.

Although being around people “recharges” her, one of the things that disappoint and an-­

you lose yourself in the process and nothing will ever be enough anymore”.

bladsy 9bladsy 8

ve mi ninnovember 2013ve mi nin november 2013

1234

5678

910

*

OBaby make your

blue jeans TALK!

Winter is op sy rug en die somer is amper terug!

10 Wenke vir maklike oplossings

Op die man af, sonder doekies om draai, blatant en gewaagd: Dames, maer ís die nuwe swart. Dit wil voorkom dat daar al hoe minder klem geplaas word op wát jy dra en dat die eintlike mikpunt is hoe jy daai wangbene, skouerbene, heupbene en elke ander been die

-­geteerde vreemdeling met swaeltjies op haar

Ons kan aanhou met die holruggeryde cliché en die media aan die agterste speen laat “trek”, of ons kan erken dat elkeen, hetsy bewustelik of onbewustelik, daarna smag om maer wees. Dit opsigself is geen sonde nie, maar om eet-­

Spieëltjie spieëltjie in my baie klein koshuiskamer, wie is die mooiste dame op kampus die somer, huh? Ons weet almal steek nog daardie lang beenhare en bleek velle weg. Op die oomblik kort almal bietjie motivering en ‘n paar drafsessies en drafsessies. En nog drafsessies. Almal kort werk. ‘n Paar wenke wat mens maklik kan volg in die koshuis op ‘n praktiese manier, sonder om honderde rande se “produkte” te koop. “You’re worth it” is nou regtigwaar nie die beste motiver-­ing nie. Niemand het tyd en geld om te fantaseer nie. Praktiese, maklike, realistiese wenke om

1. Sit ‘n paar ligte strepies in jou hare om jou donkerder vel te beklemtoon.

2. Moenie jou hare elke dag was nie. Jou vel gaan droog word van die son en kom-­penseer deur meer olies te vervaardig.

3. Dra minder onderlaag , jy gaan sweet. Somer is warm.

4. Dra minder make up. Jou kleredrag gaan meer kleurvol wees die somer.

Dit lyk of daar ‘n tekort is aan materiaal in die mode-industrie.

Bly gehidreer

berig deur chrisanda schneider

berig deur chrisanda schneider

5. Skaf ietwat van ‘n shimmer of glow aan en kikker net effe daardie wange op.

6. Wavy krulle pas maklik in by die somergevoel en komplimenteer altyd ‘n so-­meruitrusting.

7. Bly gehidreer. Hou daardie bottel skoon koshuiswater by jou, oral waar jy gaan. 8. Moenie as jy dors is dadelik ‘n

gaskoeldrank nader trek nie. Die suiker is nie goed vir jou gesondheid nie.

9. Vermy ook kafeiëne en alkohol (wanneer jy kan). Jy gaan dors genoeg wees soos dit is.

10. Smeer jou normale sonbrandroom op jou gesig. Onthou om jou voete te smeer wanneer jy sandale dra, om nie ‘n vreemde tan te kry nie.

Iets om te probeer: Komkom-mer en jogurt is nie te duur nie. Meng ‘n halwe opgekapte kom-kommer en 1 eetlepel jogurt om ‘n tuisgemaakte gesigpak aan te maak. Smeer aan jou gesig en lê

dit, dit werk sekerlik.)

‘Twice the taste, no calories’ my ass! Wat is die punt daarvan om tred te hou met mode, as

-­gerige raam val? Ek bedoel, Baby make your

-­cut-­hipster-­wifey daardie ekstra rolletjies wys,

-­eerde, moeë dametjie. As dit jou nie pla nie, kan jy onmiddellik ophou om hierdie artikel te lees -­ jy het dit gemaak!Die enkele belangrikste reël is dat jy jou styl

aanpas by jou liggaamsbou en nie andersom

pas kom in die volgende seisoen – die somer-­

materiaaltekort is in die mode-­industrie.Less is more, tensy ons van gewig praat,

maer meisies kan nie hul drank hanteer nie.

bladsy 10

SJGDwat hulle die hele wêreld oorneem met Mc

-­kaner in die begin van die jaar ons projek van die afgelope drie jaar oorgeneem. Dis egter waar die vergelyking stop, want Susan en Tim kon met baie hulpbronne, ondersteuning en ervaring iets vir die skooltjie gebied wat ons as veranderende studentegemeenskap nie kon nie. Gelukkig was daar 5 000 paar skoene wat die gangkaste vol gelê het om die reuse SJGD-­komitee besig te hou. In die proses van uitdeel is daar in die stof gedans, met of sonder nuwe skoene. Die komitee kon later

pas, en in watter gangkas die vol boks 36’s is. Plase in Rietkopmatjiebuffelplaasfontein is besoek, klaskamers in Ikageng en Primosa en Rietkopmatjiebuffelplaasfontein is in skoe-­naanpaskamers omskep en straatkinders op

sokkerwedstryd nuwe skoene gekry. En toe, net voor die einde van die termyn, het VMN haar grootste seën, en ook haar grootste uit-­daging gekry in die vorm van Thuto Buswo, die nuwe projek.

“Changes are products of intensive efforts” – Muhammad Yunus

maak jou nuwejaarsvoorneme om deel te word van iets groter en ‘n verskil te maak.

Changes are products of intensive efforts.

berig deur marli oosthuizen

bladsy 11

ve mi nin november 2013bladsy 12