van brullende leeus na goue adresse · tot die siklus omkeer.” ... albert en joshua geniet dit om...

1
WWW.SBRMIRUS.COM_LB00047_A Elke aand, soos die Afrika-son die gordyn laat sak oor nog ’n dag, kondig ’n trop leeus, wat hulle terrein die koppie gemaak het wat op Lombardy Estate & Health Spa uitkyk, hul teenwoordigheid en gebied met harde, bevredigende brulle aan. Vir die Moffat-gesin is dit nie net ’n skouspelagtige, treffende einde van die dag nie, maar ’n herinnering van hul eie gebied en die leefstyl wat hulle begin vestig het by een van Suid-Afrika se “goue adresse”. Albert Moffat is ’n bekende interieur-deskundige en eienaar van een van die land se mees invloedryke winkelinrigtingmaatskappye, Moffat Creations. Hy en Michelle is nou sestien jaar getroud en hulle het twee kinders – Joshua, dertien, en Mickayla, nou tien. “Ons het ’n ruk lank gesoek vir ’n ideale plek om ons droomgesinswoning te bou,” sê Albert. “Ons het in eiendom belê in die Oubaai Gholflandgoed naby Heroldsbaai en ons was beïndruk met die kwaliteit ruimte en luuksheid wat die ontwikkelaars daar kon skep, maar ons was op soek na ’n identiese plek en leefstyl in Pretoria. Die nabyheid van uitstekende skole en geriewe, die puik sekuriteit en pragtige natuuromgewing het ons oorreed om ons droomwoning hier te bou.” Die landgoed se groei is deur die ekonomiese afswaai vertraag, maar beleef nou ’n fenomenale opswaai in voordeel van beleggers wat die bewonderenswaardige Pretoria-Oos-adres hul tuiste wil maak. Eiendomsredakteur van die Financial Times, Daniel Thomas, glo dat daar ongetwyfeld ’n tydperk was wat beleggers soveel moontlik “goue” adresse opgeraap het, omdat daar geld was in spekulasie. “Maar hou in gedagte dat hierdie eiendomsaankoopneigings in siklusse werk,” verduidelik hy. “Die fokus word verplaas na die langer termyn. Jy sal dus beleggers kry wat op soek is na nalatenskap-beleggings droomwonings, hoë-status-gebiede. Tot die siklus omkeer.” Ek het vir Daniel gevra hoekom hy Lombardy Estate as ’n “goue adres” beskou. “Dis ’n maklike een,” sê hy. “Ek kyk na die ontwikkelaar – in hierdie geval die Kharafi Group, ’n Koeweit-gebaseerde beleggingsgroep in privaatbesit, met ’n wêreldwye repertoire van projekte, bates en belange. Hulle was agter meesterlike ontwikkelings soos Port Ghalib. Hulle is hoogs suksesvol en baie invloedryk. So ons volg in hulle spore.” Die eerste ding waarna die Kharafi Group gestreef het by Lombardy Estate, was ’n rustige, plattelandse gevoel. Die landgoed, wat aanvanklik op die grense van die snelgroeiende Ooste was, is nou amper die middelpunt, soos stedelike ontwikkeling deur Boschkop na Cullinan uitbrei. Maar anders as ander landgoede in die area, is Lombardy Estate die enigste wat die plattelandse gevoel behou het. “Ek en Michelle onthou die herinneringe van ons eie wonderlike kinderjare – vry van al die grense wat gestel word wanneer jy in die stad woon,” sê Albert. “Dít is wat ons vir ons kinders wil hê en ons voel dat dit is wat hierdie landgoed bied – die vryheid van ’n plattelandse leefstyl.” Michelle voeg by: “Met ons agterplaas wat aan die park verbind is, het ons die gevoel van eindelose ruimte. Dus is om tuis te kom en die vrede en rustigheid, voëls en ongelooflike uitsig te ervaar, van onskatbare waarde. Ons kinders geniet die oop ruimtes vir fietsry, vlieërvlieg of ontdekking van roetes en waterpoele saam met vriende.” Albert en Michelle het in Hazyview, Mpumalanga ontmoet. Michelle het by Nelspruit High gematrikuleer en Albert het toe pas sy verpligte weermagdiens voltooi. Hy het sy maatskappy in 1996 op die been gebring en dit het sedertdien merkwaardige groei en sukses getoon. Maar Albert hou vol dat sy gesin eerste kom en dat hulle waardes die belangrikste is. “Ons grondslag is gebaseer op sterk geloof en geloof in die Bybel, en die pad wat ons met Jesus stap, het ons gelei om ’n oop, veilige tuiste te skep, waar mense welkom is om in die genade, vrede en blydskap van die lewe te deel wanneer hulle by ons kuier.” Wanneer hulle nie hul vriende en familie onthaal nie, reis Albert en Michelle en besoek graag eksotiese bestemmings en ervaar verskeie kulture. Hulle probeer een keer per jaar ’n nuwe bestemming besoek, maar as gesin verkies hulle Mauritius, met die oorvloed watersport wat aangebied word. Albert en Joshua geniet dit om te “wakeboard” en te ski, dus breek hulle weg na die dam wanneer hulle die geleentheid kry. Die Lombardy Estate-ontwikkelaars het ’n reeks kwaliteits- residensiële produkte bekendgestel. Met Lake Lombardy-boetiekhuise van tot 364 vk m, Lombardy Fountains-meenthuise van tot 285 vk m en die losstaande Lombardy Estate-erwe van tot 1 950 vk m, sluit die reeks iets vir almal in. Deur die prêriestyl van meesterargitek Frank Lloyd Wright, is die huise kontemporêr, met groot stoepe en lae oorhangende dakke. Elke potensiële huiseienaar sal weet dat die Lombardy Estate & Health Spa perfek geleë is ten opsigte van werk, skole, inkopies en uitstekende langtermyn-beleggingsopbrengste; maar wat is dit wat Lombardy Estate onderskei van die verskeidenheid voortreflike aanbiedinge in die Ooste? Ek vertel Daniel Thomas van die ruimte en die leeus. “Wel, daar is jou antwoord,” sê hy. “Trots op jou tuiste. Herinneringe dat jou gebied die beste is en dat jy jou familie-erfenis beskerm.” “Dít is wat ons vir ons kinders wil hê – die vryheid van ’n plattelandse leefstyl.” www.lombardyestate.co.za Meenthuise vanaf R975 000 | Boetiekhuise vanaf R2 850 000 | Erwe vanaf R900 000 (Pryse korrek met ter perse gaan) van BRULLENDE LEEUS na GOUE ADRESSE Om meer uit te vind oor Lombardy Estate & Health Spa, kontak gerus vir Christo Steyn by 082 453 4304, Donovan Lallyett by 082 940 9265, Otto Pagel by 082 774 3755 of e-pos: [email protected]

Upload: others

Post on 19-Jun-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: van BRULLENDE LEEUS na GOUE ADRESSE · Tot die siklus omkeer.” ... Albert en Joshua geniet dit om te “wakeboard” en te ski, dus breek hulle weg na die dam wanneer hulle die

WWW.SBRMIRUS.COM_LB00047_A

Elke aand, soos die Afrika-son die gordyn laat sak oor nog ’n dag, kondig ’n trop leeus, wat hulle terrein die koppie gemaak het wat op Lombardy Estate & Health Spa uitkyk, hul teenwoordigheid en gebied met harde, bevredigende brulle aan. Vir die Moffat-gesin is dit nie net ’n skouspelagtige, treffende einde van die dag nie, maar ’n herinnering van hul eie gebied en die leefstyl wat hulle begin vestig het by een van Suid-Afrika se “goue adresse”. Albert Moffat is ’n bekende interieur-deskundige en eienaar van een van die land se mees invloedryke winkelinrigtingmaatskappye, Moffat Creations. Hy en Michelle is nou sestien jaar getroud en hulle het twee kinders – Joshua, dertien, en Mickayla, nou tien. “Ons het ’n ruk lank gesoek vir ’n ideale plek om ons droomgesinswoning te bou,” sê Albert.

“Ons het in eiendom belê in die Oubaai Gholflandgoed naby Heroldsbaai en ons was beïndruk met die kwaliteit ruimte en luuksheid wat die ontwikkelaars daar kon skep, maar ons was op soek na ’n identiese plek en leefstyl in Pretoria. Die nabyheid van uitstekende skole en geriewe, die puik sekuriteit en pragtige natuuromgewing het ons oorreed om ons droomwoning hier te bou.”

Die landgoed se groei is deur die ekonomiese afswaai vertraag, maar beleef nou ’n fenomenale opswaai in voordeel van beleggers wat die bewonderenswaardige Pretoria-Oos-adres hul tuiste wil maak.

Eiendomsredakteur van die Financial Times, Daniel Thomas, glo dat daar ongetwyfeld ’n tydperk was wat beleggers soveel moontlik “goue” adresse opgeraap het, omdat daar geld was in spekulasie. “Maar hou in gedagte dat hierdie eiendomsaankoopneigings in siklusse werk,” verduidelik hy. “Die fokus word verplaas na die langer termyn. Jy sal dus beleggers kry wat op soek is na nalatenskap-beleggings – droomwonings, hoë-status-gebiede. Tot die siklus omkeer.”

Ek het vir Daniel gevra hoekom hy Lombardy Estate as ’n “goue adres” beskou. “Dis ’n maklike een,” sê hy. “Ek kyk na die ontwikkelaar – in hierdie geval die Kharafi Group, ’n Koeweit-gebaseerde beleggingsgroep in privaatbesit, met ’n wêreldwye repertoire van projekte, bates en belange. Hulle was agter meesterlike ontwikkelings soos Port Ghalib. Hulle is hoogs suksesvol en baie invloedryk. So ons volg in hulle spore.”

Die eerste ding waarna die Kharafi Group gestreef het by Lombardy Estate, was ’n rustige, plattelandse gevoel. Die landgoed, wat aanvanklik op die grense van die snelgroeiende Ooste was, is nou amper die middelpunt, soos stedelike ontwikkeling deur Boschkop na Cullinan uitbrei. Maar anders as ander landgoede in die area, is Lombardy Estate die enigste wat die plattelandse gevoel behou het. “Ek en Michelle onthou die herinneringe van ons eie wonderlike kinderjare – vry van al die grense wat gestel word wanneer jy in die stad woon,” sê Albert. “Dít is wat ons vir ons kinders wil hê en ons voel dat dit is wat hierdie landgoed bied – die vryheid van ’n plattelandse leefstyl.”

Michelle voeg by: “Met ons agterplaas wat aan die park verbind is, het ons die gevoel van eindelose ruimte. Dus is om tuis te kom en die vrede en rustigheid, voëls en ongelooflike uitsig te ervaar, van onskatbare

waarde. Ons kinders geniet die oop ruimtes vir fietsry, vlieërvlieg of ontdekking van roetes en waterpoele saam met vriende.”

Albert en Michelle het in Hazyview, Mpumalanga ontmoet. Michelle het by Nelspruit High gematrikuleer en Albert het toe pas sy verpligte weermagdiens voltooi. Hy het sy maatskappy in 1996 op die been gebring en dit het sedertdien merkwaardige groei en sukses getoon. Maar Albert hou vol dat sy gesin eerste kom en dat hulle waardes die belangrikste is.

“Ons grondslag is gebaseer op sterk geloof en geloof in die Bybel, en die pad wat ons met Jesus stap, het ons gelei om ’n oop, veilige tuiste te skep, waar mense welkom is om in die genade, vrede en blydskap van die lewe te deel wanneer hulle by ons kuier.”

Wanneer hulle nie hul vriende en familie onthaal nie, reis Albert en Michelle en besoek graag eksotiese bestemmings en ervaar verskeie kulture. Hulle probeer een keer per jaar ’n nuwe bestemming besoek, maar as gesin verkies hulle Mauritius, met die oorvloed watersport wat aangebied word. Albert en Joshua geniet dit om te “wakeboard” en te ski, dus breek hulle weg na die dam wanneer hulle die geleentheid kry.

Die Lombardy Estate-ontwikkelaars het ’n reeks kwaliteits- residensiële produkte bekendgestel. Met Lake Lombardy-boetiekhuise van tot 364 vk m, Lombardy Fountains-meenthuise van tot 285 vk m en die losstaande Lombardy Estate-erwe van tot 1 950 vk m, sluit die reeks iets vir almal in. Deur die prêriestyl van meesterargitek Frank Lloyd Wright, is die huise kontemporêr, met groot stoepe en lae oorhangende dakke.

Elke potensiële huiseienaar sal weet dat die Lombardy Estate & Health Spa perfek geleë is ten opsigte van werk, skole, inkopies en uitstekende langtermyn-beleggingsopbrengste; maar wat is dit wat Lombardy Estate onderskei van die verskeidenheid voortreflike aanbiedinge in die Ooste? Ek vertel Daniel Thomas van die ruimte en die leeus. “Wel, daar is jou antwoord,” sê hy. “Trots op jou tuiste. Herinneringe dat jou gebied die beste is en dat jy jou familie-erfenis beskerm.”

“Dít is wat ons vir ons kinders wil hê – die vryheid van ’n plattelandse leefstyl.”

w w w . l o m b a r d y e s t a t e . c o . z a

Meenthuise vanaf R975 000 | Boetiekhuise vanaf R2 850 000 | Erwe vanaf R900 000(Pryse korrek met ter perse gaan)

van BRULLENDE LEEUS na GOUE ADRESSE

Om meer uit te vind oor Lombardy Estate & Health Spa, kontak gerus vir Christo Steyn by 082 453 4304, Donovan Lallyett by 082 940 9265, Otto Pagel by 082 774 3755 of e-pos: [email protected]