top 10 opvoedkundige uitstappie, saterdag 2 junie 2018 ... · dit ons kinders se kans om hulle...

4
[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 10/05/2018 Brief: 15/18 Baie geluk aan juf Amanda de Wet en haar span met die puik HOKKIE aanbieding van die ATKV-Redenaarskompetisie, waar ons Kroonheuwel spog met as gasheer opgetree het. Dankie aan elke onderwyser, ouer en twee hokkiespelers wat leerder wat die geleentheid so ‘n groot sukses gemaak het. vir die Noord-Vrystaat hokkiespan gerkies is: Ons is trots op ons netbalspanne wat teen Parys goeie netbal Makayla Bouwer is vir gespeel het. Met die rugby het Jordania ons harde bene laat die o/12A NF-dogterspan kou, maar nietemin het ons baie lesse geleer. Geluk aan ons gerkies en Maansie Crous o/11A’s wat gewen het in Bethlehem en o/9B wat gelykop ge- is vir die o/13B NF-seunspan gerkies. speel het. Dankie vir elke leerder wat ons laasnaweek by Noord- Ons spog dan ook met drie seuns en een dogter wat vir skool se minidag verteenwoordig het, dit was groot pret. die Lejweleputswa hokkiespan gerkies is. Imari Voigt Mnr André Viljoen bied namens Kroonheuwel ‘n visvangkompetisie Cecil Parsons aan. Daar is groot pryse te wen. Kom geniet hierdie dag saam Louis Boshoff met u kind. Ignus de Wet Dankie aan Ds Christo Weideman wat die Hemelvaartdiens by ons Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders. skool vandag behartig. Ek wil graag elke graad bedank vir die pragtige Ons is baie trots op elkeen van hierdie manier waarop hulle, hulle kleurvolle waardes voorgestel het. Nou is KRONIES! dit ons kinders se kans om hulle waardes uit te leef, ‘n Stewige stel NB! Belangrike algemene-ouervergadering Christelike waardes verleen ‘n gesonde onderbou vir ons kinders waar- 29 Mei 2018 om 17:15 vir ouers en BL! mee hulle die wêreld kan ingaan. Beprekingspunte kan in posbus gegooi word. Neem kennis dat daar minder as ‘n maand tyd oor is voor die Junie eksamen. Dit beteken dat ons kinders van nou af elke dag hard moet werk om hulle sukses te verseker. Kinders kan deur harde werk hulle gemiddelde aansienlik verbeter. Dit is vanselfsprekend dat ons leerders van nou af nog meer getrou skool sal bywoon. Geluk aan me Ronell Marx, ons akademiese hoof wat Woensdag verjaar het. Dankie dat u saamwerk in die uitlewing van KPS se waardes. 10 Mei DONDERDAG DAG 1 HEMELVAART 11 Mei VRYDAG DAG 2 REDENAARS: BLOEMFONTEIN LANDLOOP: LIGA 2 12 Mei SATERDAG REDENAARS: BLOEMFONTEIN RUGBY: GRIFFONS VS CHEETAHS 14 Mei MAANDAG DAG 3 RUGBY: GRIFFONS- OEFENINGE 15 Mei DINSDAG DAG 4 RUGBY: KPS vs TRUIDA KESTELL (tuis) 16 Mei WOENSDAG DAG 5 REDENAARS: RADIKALE REDENAARS (KROONSTAD) TOP 10 OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIE, SATERDAG 2 JUNIE 2018 (verdere inligting volg) ONS SKOOL SE TELKOMLYNE IS KLEREWINKEL TYE: STEEDS BUITE WERKING ~ 15 Mei 2018 OUERS IS WELKOM OM ONS TE 10:30 – 13:00 SKAKEL BY 079 872 3960! Stefanie (078 095 0647) MOEDERSDAG-VERKOPE 11 MEI 2018 GEDURENDE POUSE ONTHOU ‘N GELDJIE

Upload: others

Post on 14-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: TOP 10 OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIE, SATERDAG 2 JUNIE 2018 ... · dit ons kinders se kans om hulle waardes uit te leef, ‘n Stewige stel NB! Belangrike algemene-ouervergadering Christelike

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 10/05/2018 Brief: 15/18

BELANGRIKE DATUMS

Baie geluk aan juf Amanda de Wet en haar span met die puik HOKKIE

aanbieding van die ATKV-Redenaarskompetisie, waar ons Kroonheuwel spog met

as gasheer opgetree het. Dankie aan elke onderwyser, ouer en twee hokkiespelers wat

leerder wat die geleentheid so ‘n groot sukses gemaak het. vir die Noord-Vrystaat

hokkiespan gerkies is:

Ons is trots op ons netbalspanne wat teen Parys goeie netbal Makayla Bouwer is vir

gespeel het. Met die rugby het Jordania ons harde bene laat die o/12A NF-dogterspan

kou, maar nietemin het ons baie lesse geleer. Geluk aan ons gerkies en Maansie Crous

o/11A’s wat gewen het in Bethlehem en o/9B wat gelykop ge- is vir die o/13B NF-seunspan gerkies.

speel het. Dankie vir elke leerder wat ons laasnaweek by Noord- Ons spog dan ook met drie seuns en een dogter wat vir

skool se minidag verteenwoordig het, dit was groot pret. die Lejweleputswa hokkiespan gerkies is.

Imari Voigt

Mnr André Viljoen bied namens Kroonheuwel ‘n visvangkompetisie Cecil Parsons

aan. Daar is groot pryse te wen. Kom geniet hierdie dag saam Louis Boshoff

met u kind. Ignus de Wet

Dankie aan Ds Christo Weideman wat die Hemelvaartdiens by ons Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders.

skool vandag behartig. Ek wil graag elke graad bedank vir die pragtige Ons is baie trots op elkeen van hierdie

manier waarop hulle, hulle kleurvolle waardes voorgestel het. Nou is KRONIES!

dit ons kinders se kans om hulle waardes uit te leef, ‘n Stewige stel NB! Belangrike algemene-ouervergadering

Christelike waardes verleen ‘n gesonde onderbou vir ons kinders waar- 29 Mei 2018 om 17:15 vir ouers en BL!

mee hulle die wêreld kan ingaan. Beprekingspunte kan in posbus gegooi word.

Neem kennis dat daar minder as ‘n maand tyd oor is voor die Junie eksamen. Dit beteken dat ons kinders van nou af elke dag

hard moet werk om hulle sukses te verseker. Kinders kan deur harde werk hulle gemiddelde aansienlik verbeter. Dit is

vanselfsprekend dat ons leerders van nou af nog meer getrou skool sal bywoon. Geluk aan me Ronell Marx, ons akademiese

hoof wat Woensdag verjaar het. Dankie dat u saamwerk in die uitlewing van KPS se waardes.

10 Mei

DONDERDAG

DAG 1

HEMELVAART

11 Mei

VRYDAG

DAG 2

REDENAARS:

BLOEMFONTEIN

LANDLOOP:

LIGA 2

12 Mei

SATERDAG

REDENAARS:

BLOEMFONTEIN

RUGBY:

GRIFFONS VS

CHEETAHS

14 Mei

MAANDAG

DAG 3

RUGBY:

GRIFFONS-

OEFENINGE

15 Mei

DINSDAG

DAG 4

RUGBY:

KPS vs TRUIDA

KESTELL (tuis)

16 Mei

WOENSDAG

DAG 5

REDENAARS:

RADIKALE

REDENAARS

(KROONSTAD)

TOP 10 OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIE, SATERDAG 2 JUNIE 2018 (verdere inligting volg)

ONS SKOOL SE TELKOMLYNE IS KLEREWINKEL TYE:

STEEDS BUITE WERKING ~ 15 Mei 2018

OUERS IS WELKOM OM ONS TE 10:30 – 13:00

SKAKEL BY 079 872 3960! Stefanie (078 095 0647)

MOEDERSDAG-VERKOPE

11 MEI 2018

GEDURENDE POUSE

ONTHOU ‘N GELDJIE

Page 2: TOP 10 OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIE, SATERDAG 2 JUNIE 2018 ... · dit ons kinders se kans om hulle waardes uit te leef, ‘n Stewige stel NB! Belangrike algemene-ouervergadering Christelike

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 10/05/2018 Brief: 15/18

5 Mei 2018 ~ Fonteine o/10A KPS Wen o/10B KPS Wen o/11A KPS Wen o/11B KPS Wen o/12A KPS Wen o/12B Fonteine Wen o/13A KPS Wen o/13B Fonteine Wen

5 Mei 2018 ~ Tinktinkiedag o/6 KPS Wen/Wen o/7A KPS Wen/Wen o/7B KPS Verloor/Verloor o/8A KPS Wen/Wen o/8B KPS Verloor/Gelykop o/9A KPS Gelykop/Verloor o/9B KPS Verloor/Verloor

8 Mei 2018 ~ Parys o/10A KPS Wen o/10B KPS Wen o/11A KPS Wen o/11B KPS Wen o/12A Parys Wen o/12B Parys Wen o/13A KPS Wen o/13B Parys Wen

Landloop

Ons landloop leerders het Vrydag, 4 Mei, aan hulle eerste landloop

liga deelgeneem.

Die leerders het die volgende prestasie behaal. Daar is gemiddeld

80-100 atlete wat per ouderdomsgroep deelneem.

Ons leerders spog met puik prestasies.

LIGA 1 4 MEI 2018 Riebeeckstad

OUDERDOM LEERDER POSISIE TYD AFSTAND

o/8 Christoff v Schalkwyk 7de 04:48 1km

0/9 Wian Pienaar 4de 08:17 2km

Heinrich de Wet 8ste 08:27 2km

Magnus Kriek 24ste 09:28 2km

Klara Kriek 6de 09:07 2km

Mia Jonker 24ste 10:41 2km

Ané Snyders 36ste 11:27 2km

o/10 Tshiamo Mosia 12:15 2km

Dané Engelbrecht 5de 08:37 2km

Anouke van Rensburg 15de 09:14 2km

0/11 Ernst Eloff 19de 12:24 3km

Kilian Kriek 13:44 3km

Franco de Wet 14:57 3km

Thomas Hughes 17:18 3km

Erin Bham 18:16 3km

Nika Terre’blanche 33ste 16:52 3km

0/12 Dwayne Pienaar 14:17 3km

Adrian Mclaren 14:31 3km

David Doubell 15:01 3km

0/13 Ignus de Wet 19:18 4km

o/14 Sumari Engelbrecht 19de 19:31 4km

Ons wil graag elkeen wat die 17de Mei aan

sport deelneem, baie sterkte toewens.

Mag sportmangees seëvier op dié dag!

AS GEVOLG VAN DIE WEDSTRYDE EN

NAMPO, HET ONS DIT GOED GEDINK OM

DIE OPEDAG NA

2 AUGUSTUS 2018

TE VERSKUIF.

Dagboek solank hierdie datum vir die

geleenthied van ‘n leeftyd!!!

ROOISKOOL IS #trotsafrikaans,

#trotskultuur, #trotsakademie, #trotssport.

Sien uit om jou voete onder jou uit te slaan!

Page 3: TOP 10 OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIE, SATERDAG 2 JUNIE 2018 ... · dit ons kinders se kans om hulle waardes uit te leef, ‘n Stewige stel NB! Belangrike algemene-ouervergadering Christelike

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 10/05/2018 Brief: 15/18

DENNEKAR RESIES, 1 JUNIE 2018 Hierdie fondsinsameling is gereël om pret vir die kinders te

wees.

Die tyd wat jy met jou kinders spandeer is kosbaar, hulle

koester dit en dit vorm hulle karakter.

Gebruik juis hierdie bou van die karretjie om kwaliteit tyd saam

jou kind te spandeer.

Vir die wat toegang tot die internet het gaan kyk gerus wat die

bou van so karretjie saam jou kind vir hulle beteken by

https://youtu.be/E6FQGIj-030

Hierdie seun was die wenner van die nasionale kompetisie van

Amerika en hy sê dat die lekkerste van die kompetisie was die

tyd wat hy saam sy pa spandeer het.

Ondersteun asb ons borge indien julle skuurpapier, sagies, verf

en spuitverf benodig.

Daar is nog ‘n maand oor voor die resies en verdere reëlings sal

in die nuusbrief verskyn.

Vir enige navrae oor die projek skakel ons gerus Lauwrens

(0833877339), Amanda (0844797812) of Helena (0827876052).

Ondersteuningsklas-groete

DAAR IS NOG KARRETJIES TE KOOP!

Page 4: TOP 10 OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIE, SATERDAG 2 JUNIE 2018 ... · dit ons kinders se kans om hulle waardes uit te leef, ‘n Stewige stel NB! Belangrike algemene-ouervergadering Christelike

[email protected] www.kroonheuwel.co.za Datum: 10/05/2018 Brief: 15/18

HANTERING VAN KLAGTES (Volg asseblief hierdie kanale) SOOS OP MEI 2018:

Assistente/Studente Graad 7 Klasonderwysers Graad 7B Bettie Krog KANAAL 1: Elize Pieters Graad 7G Miemie Vergottini (Tydelik)

Theresa Schoeman Graad 7L Lize JV Rensburg - GL

Miemie Vergottini Graad 6 Klasonderwysers Graad 6A Assie Loubser

Francois Nel Graad 6J Jacquoline Mynhardt - GL

Nicole Wessels Graad 5 Klasonderwysers Graad 5A André Viljoen - GL

Alecia Kleynhans Graad 5C Charissa JV Rensburg

Cassie Louw Graad 4 Klasonderwysers Graad 4C Isabel Smit

Graad 4R Rozelle Hatiingh

SPORT Graad 4W Willem Roets - GL

SWEM – Francois Nel Graad 3 Klasonderwysers Graad 3H Nadine Voigt (Tydelik)

RUGBY – Francois Nel Graad 3S Shelagh Schutte

NETBAL – Lize JV Rensburg Graad 2 Klasonderwysers Graad 2C Carina Serfontein

HOKKIE – Charissa jv Rensburg Graad 2N Nérissa Cronjé

ATLETIEK – Carina Serfontein Graad 2V Ria van Wyk

LANDLOOP – Charissa JV Rensburg Graad 1 Klasonderwysers Graad 1C Lizbé Cordier

KRIEKET – Assie Loubser Graad 1D Carina du Preez

TWEEKAMP – Carina Serfontein Graad 1K Talita Keyter

SKAAK – Jacquoline Mynhardt

KULTUUR VAKHOOFDE: Afrikaans & SK, SW Bettie Krog

REDENAARS – Amanda de Wet Engels Jacquoline Mynhardt

VOORTREKKERS – Ria van Wyk Wiskunde Ronell Marx

KOOR – Bettie Krog NWT & Tegnologie Jacquoline Mynhardt

EBW Ronell Marx

AKADEMIESE HOOF ~ RONELL MARX BESTUURSPAN: KANAAL 2: DEPT HOOF (GR 4 – 7) RONELL MARX Willem Roets

DEPT HOOF (GR 1 – 3) LYNELL VENTER/CARINA DU PREEZ Ronell Marx

DEPT HOOF (Veiligheid) WILLEM ROETS Helena Roets

DISSIPLINE – SHELAGH SCHUTTE Lynell Venter (Tydelik)

Carina du Preez (Tydelik)

SPORTHOOF ~ FRANCOIS NEL

SKOOLHOOF ~ MNR JOHAN LOUBSER KANAAL 3:

DAARNA KPS BEHEERLIGGAAM ~ ALBERT VAN SCHALKWYK (VOORSITTER)