teologie - nwu | north-west · pdf file• antieke artefakte wat insluit mitologie, kuns en...

8
Dit begin alles hier

Upload: lamcong

Post on 06-Feb-2018

225 views

Category:

Documents


8 download

TRANSCRIPT

Page 1: Teologie - NWU | North-West · PDF file• antieke artefakte wat insluit mitologie, kuns en literatuur, • woorde en konsepte vir die gebruik en verstaan binne Regte, Plantkunde en

Dit begin alles hier

Teologie

Page 2: Teologie - NWU | North-West · PDF file• antieke artefakte wat insluit mitologie, kuns en literatuur, • woorde en konsepte vir die gebruik en verstaan binne Regte, Plantkunde en

PotchefstroomkampusSkakel of skryf gerus aan: Departement Bemarking en Kommunikasie (Potchefstroomkampus),Privaatsak X6001, Potchefstroom, 2520.

InhoudDie studie-inligting en die minimum toelatingsvereistes in hierdie gids is onderhewig aan verandering en is slegs ’n opsomming van die algemeenste studierigtings en -vereistes. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering opgestel en die Noordwes-Universiteit aanvaar geen aanspreeklikheid vir wysigings wat mag plaasvind nie. Die amptelike Jaarboek van die Universiteit moet in alle gevalle by die samestelling van ’n program van die spesifieke studierigting geraadpleeg word.

Toelating en koshuisverblyfNeem asseblief kennis dat nie alle aansoekers tot ’n bepaalde studierigting aanvaar word nie al sou hulle aan die minimumvereistes van ’n kursus voldoen. Die rede is dat die Universiteit beperkte kapasiteit het en dat die meeste aansoekers aan ’n keuringsproses onderhewig is. Dieselfde geld vir koshuisinwoning.

VRYWARING ALGEMENE navrae

KENNISGEWING: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste

studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering opgestel en die Noordwes-Universiteit aanvaar geen aanspreeklikheid vir onjuisthede wat

hierin mag voorkom nie. Die amptelike Jaarboek van die Universiteit moet in alle gevalle by die samestelling van ‘n program vir die spesifieke studierigtings geraadpleeg word. Let daarop dat

programveranderings in die Fakulteite Lettere en Wysbegeerte en Gesondheidswetenskappe kan plaasvind. Die toepaslike Jaarboek kan opanvraag by die

Toelatings-kantoor verkry word: E-pos: [email protected] of skakel 018 299 2636.

2013 NWU. Saamgestel deur die Dept Bemarking en Kommunikasie

in samewerking met die agt fakulteite en die Toelatingskantoor van die Potchefstroomkampus van die NWU.

018 299 2772

[email protected]

nwu.ac.za

nwupuk.mobi

NWU-Pukke

NWUPUK

NWU-PUKKEtv

Page 3: Teologie - NWU | North-West · PDF file• antieke artefakte wat insluit mitologie, kuns en literatuur, • woorde en konsepte vir die gebruik en verstaan binne Regte, Plantkunde en

InleidingDie Fakulteit Teologie bestaan uit drie skole wat elkeen ’n bepaalde studieterrein verteenwoordig:• SkoolvirAntiekeTaal-enTeksstudie;• SkoolvirPredikantsopleiding;• SkoolvirBybelseBeradingenKerklikeBediening

Toelatingsvereistes• NasionaleSeniorSertifikaatmetuniversiteitstoelating;• ’nAPS-tellingvanminstens24(BA),24(BTh)en24(BDiv);• Aansoekerssondertoelatingenoueras23jaarwatkwalifiseer vir ouderdomsvrystelling, kan om vrystelling aansoek doen. Die Universiteit sal hierdie studente help met hulle aansoeke by die SAMatrikulasieraad;en• Voornemendepredikantemoetdievereistesvanhulleonderskeie kerke nagaan. Raadpleeg jou plaaslike leraar.

StudierigtingsIn die Fakulteit Teologie word die volgende kwalifikasies en kurrikulums aangebied:

Baccalaureus Theologiae /Bachelor of Theology (BTh)

Wyse van aanbieding en duur van kwalifikasieDie kwalifikasie word voltyds op die Potchefstroomkampus inAfrikaansofEngelsmettolkingaangebied,terwylsamewerkingsooreenkomste met sekere opleidingsinstellings

bestaanwaardiekwalifikasieookafkampusaangebiedword.MeerbesonderhedehieroorisvandieEenheidvirOopAfstandsleer(Teologie) bekombaar. Die minimumduur van die studietydperk is drie (3) jaar.

Hierdie kwalifikasie kan verwerf word in een van verskeie programme, nl:

BTh in Bybeltale

Hierdie program bied ‘n grondliggende inleiding in en oorsig oor die Christelike Teologie en Bediening, gefokus op die Bybeltale (Grieks, HebreeusenAramees)enLatyn.

Hierdie kurrikulum artikuleer opwaarts na die Honneurs BTh en die HonneursBAinAntiekeTale.

BeroepsmoontlikhedeDie BTh in Bybeltale rus die student nie as selfstandige kwalifikasie

TEOLOGIEFakulteit

Page 4: Teologie - NWU | North-West · PDF file• antieke artefakte wat insluit mitologie, kuns en literatuur, • woorde en konsepte vir die gebruik en verstaan binne Regte, Plantkunde en

toe vir ’n beroep nie, maar voorsien die noodsaaklike onderbou vir verdere kwalifikasies wat tot beroepe lei, nl:• ToelatingtotHonneursBThendieverderekwalifikasieswat nodigisombedienaarvandieWoordinsekerekerketeword;• ToelatingtotHonneursBAinAntiekeTaleendieverdere nagraadse kwalifikasies wat nodig is om ’n dosent/navorser in Latyn,GrieksofSemitieseTaleteword;en• ToelatingtotHonneursBAinBybelvertalingendieverdere nagraadse kwalifikasies wat nodig is om ’n Bybelvertaler te word.

BTh in Bybel en Kerlike Bediening

Hierdie program bied ’n grondliggende inleiding in en oorsig oor die Christelike Teologie en Bediening, gefokus op Kerklike Bediening.Hierdie program artikuleer opwaarts na die Honneurs BTh.

BeroepsmoontlikhedeDie BTh in Kerklike Bediening rus die student nie as selfstandige kwalifikasie toe vir ‘n beroep nie, maar voorsien die noodsaaklike onderbou vir verdere kwalifikasies wat tot beroepe lei, nl:• ToelatingtotHonneursBThmetspesialiseringinKerklike Bediening en Praktiese Teologie. Sodanige Honneurs BTh en moontlike verdere kwalifikasies in Kerklike Bediening/Praktiese Teologie is nodig om in een of ander hoedanigheid ‘n gemeente kerklik te bedien.

Page 5: Teologie - NWU | North-West · PDF file• antieke artefakte wat insluit mitologie, kuns en literatuur, • woorde en konsepte vir die gebruik en verstaan binne Regte, Plantkunde en

BTh in Pastorale Begeleiding en Psigologie

Hierdie program is saamgestel vir persone wat hulleself wil bekwaam as pastorale beraders. Die program gee toegang tot nagraadse studie met spesialisering in Psigologie en/of Pastoraal vir professionele beraders, asook tot NGOS. Die vakke in die kwalifikasie is onder andere Psigologie, Bybelkunde, Etiek, Pastoraal enMissiologie.

Beroepsmoontlikhede’n Groot behoefte aan opgeleide pastorale beraders bestaan binne

ons gemeenskappe. Die program is geskik vir persone wat met ‘n deeglike psigologie-

opleiding pastorale berading wil gee aan mense met bv. huweliksprobleme, sosiale wanaanpassings en diegene wat met etiese vrae worstel.

BTh in Kinder- en Jeugbediening

Hierdie program is saamgestel vir persone wat hulself wil bekwaam as kinder- en

jeugbedieners.

Beroepsmoontlikhede‘n Groot behoefte aan

opgeleide kinder- en jeugbedieners bestaan binne ons

gemeenskappe.

Baccalaureus Artium /Bachelor of Arts (BA)

Die kwalifikasie word voltyds op die Potchefstroomkampus in AfrikaansofEngels,mettolking,aangebied.Dieminimumduurvandie studietydperk is drie (3) jaar.

Hierdie kwalifikasie kan verwerf word in die volgende program, nl:

BA in Antieke Tale

Hierdie program bied ’n grondliggende inleiding in en oorsig oor dieAntiekeTale(Grieks,Hebreeus,ArameesenLatyn).HierdiekurrikulumartikuleeropwaartsnadieHonneursBAinAntiekeTaleendieHonneursBAinBybelvertaling.

BeroepsmoontlikhedeDieBAinAntiekeTalerusdiestudentnieasselfstandigekwalifikasietoe vir ‘n beroep nie, maar voorsien die noodsaaklike onderbou vir verdere kwalifikasies wat tot beroepe lei, nl:

• ToelatingtotHonneursBAinAntiekeTaleendieverdere nagraadse kwalifikasies wat nodig is om ‘n dosent/navorser in Latyn,GrieksofSemitieseTaleteword;• ToelatingtotHonneursBAinBybelvertalingendieverdere nagraadse kwalifikasies wat nodig is om ‘n Bybelvertaler te word.

Hierdie program fokus ook uit die studie van die antieke tekste op: • diekultureleagtergrondvirdieverstaanvandieBybel,Tenak en Koran,• diebeskrywingenverklaringvanhedendaagsegeloofsverskynsels,• antiekeartefaktewatinsluitmitologie,kunsenliteratuur,

Page 6: Teologie - NWU | North-West · PDF file• antieke artefakte wat insluit mitologie, kuns en literatuur, • woorde en konsepte vir die gebruik en verstaan binne Regte, Plantkunde en

• woordeenkonseptevirdiegebruikenverstaanbinneRegte, PlantkundeenMedisyne.

Baccalaureus Divinitatis (BDiv)

Hierdiekwalifikasieis‘nprofessionele4-jarigegraadwatslegsvoltydsopdiePotchefstroomkampusinAfrikaansofEngels,mettolking,aangebied word. Hierdie program bied ‘n grondliggende inleiding in en oorsig oor die Christelike Teologie en Bediening, gefokus op dieBybeltale(Grieks,HebreeusenAramees)endiepraktykvanGemeentebediening. Die vaksamestelling van die program is geskik vir die opleiding van studente uit die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika(GKSA)enanderdenominasies.

Hierdie kurrikulum artikuleer sywaarts na die Nagraadse DiplomainChristelikeTeologie,dieHonneursBAinAntiekeTaleendieHonneursBAinBybelvertaling;enopwaartsnadieMTh.

BeroepsmoontlikhedeDie BDiv-kwalifikasie rus die student nie as selfstandige kwalifikasie toe vir ‘n beroep in alle kerke nie, maar voorsien die noodsaaklike onderbou vir verdere kwalifikasies wat tot beroepe lei, nl:• ToelatingtotdieNagraadseDiplomainChristelikeTeologie,die Honneurs BTh en verdere kwalifikasies wat nodig is om bedienaarvandieWoordinsekerekerketeword;• ToelatingtotHonneursBAinAntiekeTaleendieverdere nagraadse kwalifikasies wat nodig is om ‘n dosent/navorser in Latyn,GrieksofSemitieseTaleteword;en• ToelatingtotHonneursBAinBybelvertalingendieverdere nagraadse kwalifikasies wat nodig is om ‘n Bybelvertaler te word.

Page 7: Teologie - NWU | North-West · PDF file• antieke artefakte wat insluit mitologie, kuns en literatuur, • woorde en konsepte vir die gebruik en verstaan binne Regte, Plantkunde en
Page 8: Teologie - NWU | North-West · PDF file• antieke artefakte wat insluit mitologie, kuns en literatuur, • woorde en konsepte vir die gebruik en verstaan binne Regte, Plantkunde en

• Beroepsgerigte opleiding• Internasionaal erkende grade• Afrikaans (met opvoedkundige

tolking in sekere kursusse)• Polsende studentelewe• Veilige kampus

018 299 2772

[email protected]

nwu.ac.za

nwupuk.mobi

NWU-Pukke

NWUPUK

NWU-PUKKEtv