tema exhausted tot energiek

18

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 20-Mar-2017

106 views

Category:

Spiritual


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: Tema  exhausted tot energiek
Page 2: Tema  exhausted tot energiek
Page 3: Tema  exhausted tot energiek

“Simplified living is about more than doing less. It’s about being who God called you to be.”

Page 4: Tema  exhausted tot energiek

“exhausted”

- “drained of one's physical or mental resources; very tired.”- “(of resources or reserves) completely used up.”

Page 5: Tema  exhausted tot energiek

Lukas 10: 38-42 (NLV)38) Toe Jesus en sy dissipels hulle reis na Jerusalem voortsit, het hulle in ’n dorpie gekom waar ’n vrou, Marta, hulle in haar huis verwelkom het. 39) Haar suster, Maria, het aan die Here se voete gesit en luister na wat Hy hulle leer.

Page 6: Tema  exhausted tot energiek

40) Maar Marta was bekommerd oor die groot ete wat sy besig was om voor te berei. Sy kom toe na Jesus en sê: “Here, lyk dit darem nie vir U onregverdig dat my suster net hier sit terwyl ek al die werk doen nie? Sê sy moet my kom help.”41) Maar die Here het geantwoord: “Marta, Marta, jy kwel jou tog oor so baie dinge!

Page 7: Tema  exhausted tot energiek

42) Daar is regtig net een ding wat nodig is om oor besorg te wees. Maria het dit ontdek – en Ek gaan dit nie van haar af wegneem nie.”

Page 8: Tema  exhausted tot energiek

Hoe vol is jou emmer?

Page 9: Tema  exhausted tot energiek

“When we get depleted, we get scattered. We lose our ability to focus, and we jump from one distraction to the next with next to little to show for it.”

Page 10: Tema  exhausted tot energiek

“Connect” met God

Page 11: Tema  exhausted tot energiek
Page 12: Tema  exhausted tot energiek

Familie

Page 13: Tema  exhausted tot energiek

Psalm 127:2-4 (DB) 2) Dit is ’n vermorsing van tyd om vroeg op te staan en tot laatnag wakker te bly en jou morsdood te werk.Die Here gee vir almal wat Hy liefhet al hierdie goeie dinge in hulle slaap.3) Kinders is ’n wonderlike geskenk van die Here,hulle kom direk uit die Here se hand.4) Kinders in ’n huis maak dit vol vreugde,dit maak ouerharte vol blydskap!

Page 14: Tema  exhausted tot energiek

“Satisfying” werk

Page 15: Tema  exhausted tot energiek

Prediker 5:18 (33 Vertaling)18) Ook vir elke mens aan wie God rykdom en skatte gegee het, en wat Hy in staat stel om daarvan te eet en sy deel te neem en hom te verheug by sy moeitevolle arbeid, is dit ’n gawe van God.

Page 16: Tema  exhausted tot energiek

Ontspanning

Page 17: Tema  exhausted tot energiek

Matteus 14:13 (DB)13) Toe Jesus die slegte nuus oor Johannes se dood hoor, het Hy in ’n skuit geklim en na ’n eensame plek weggevaar.

Page 18: Tema  exhausted tot energiek

Oefening