studeer terwyl jy werk! cima-kwali˜kasie · 2019-01-24 · award: cima diploma in management...

4
Die CIMA-kwalifikasie is opgedeel in vier vlakke. Na suksesvolle voltooiing van elke vlak ontvang jy ʼn sertifikaat. Die vlakke moet chronologies voltooi word, en jy moet eers al die eksamens in ʼn vlak slaag voordat jy die gevallestudie-eksamens van daardie vlak kan aflê. Die gevallestudie-eksamen is ʼn samevatting van al die inhoud in die E-, P- en F-pilare. Besoek www.cimaglobal.com/Qualifications/Syllabus vir verdere inligting oor die CIMA-kwalifikasie. Indien jy die BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie by Akademia verwerf, ontvang jy ʼn graadkwalifikasie by Akademia wat vrystelling vir tien van die sestien eksamens by CIMA inhou. Dit is die grootste vrystelling vir ʼn voorgraadse bestuursrekeningkunde kwalifikasie in Suid-Afrika. Die stappe is soos volg: CIMA-kwalifikasie STUDEER TERWYL JY WERK! AKADEMIA SE versnelde roete Sertifikaatvlak (vier eksamens, naamlik BA1, BA2, BA3 en BA4) Operasionele vlak (drie eksamens, naamlik E1, P1 en F1, asook ʼn gevallestudie-eksamen) Bestuursvlak (drie eksamens, naamlik E2, P2 en F2, asook ʼn gevallestudie-eksamen) Strategiese vlak (drie eksamens, naamlik E3, P3 en F3, asook ʼn gevallestudie-eksamen) Voltooi jou BCom (Bestuursrekeningkunde)-graad (dit is ʼn driejaarkwalifikasie). Registreer as student by CIMA en doen aansoek om vrystellings. Ontvang vrystellings vir BA1, BA2, BA3, BA4, E1, P1 en F1 (Sertifikaat- en Operasionele vlakke) Skryf die gevallestudie-eksamen van die Operasionele vlak. Wanneer jy hierdie gevallestudie-eksamen slaag ontvang jy vrystelling vir E2, P2 en F2, en kan jy dadelik die gevallestudie-eksamen van die Bestuursvlak skryf. (Jy kan beide die gevallestudie-eksamens in dieselfde jaar aflê en die eksamens word via CIMA geskryf.) Skryf die Strategiese vlak via CIMA. Ontvang jou CIMA-kwalifikasie. Doen drie jaar se praktiese ervaring. Jy kan jou praktiese ervaring opdoen terwyl jy besig is om te studeer. Besoek www.thecimastudent.com/tag/cima-practical-experience-requirements vir meer inligting met betrekking tot CIMA se vereistes ten opsigte van praktiese ervaring.

Upload: others

Post on 27-Jun-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: STUDEER TERWYL JY WERK! CIMA-kwali˜kasie · 2019-01-24 · Award: CIMA Diploma in Management Accounting (CIMA Dip MA) Award: CIMA AdvancedDiploma in Management Accounting (CIMA Adv

Die CIMA-kwalifikasie is opgedeel in vier vlakke. Na suksesvolle voltooiing van elke vlak ontvang jy ʼn sertifikaat.

Die vlakke moet chronologies voltooi word, en jy moet eers al die eksamens in ʼn vlak slaag voordat jy die gevallestudie-eksamens van daardie vlak kan aflê.

Die gevallestudie-eksamen is ʼn samevatting van al die inhoud in die E-, P- en F-pilare.

Besoek www.cimaglobal.com/Qualifications/Syllabus vir verdere inligting oor die CIMA-kwalifikasie.

Indien jy die BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie by Akademia verwerf, ontvang jy ʼn graadkwalifikasie by Akademia wat vrystelling vir tien van die sestien eksamens by CIMA inhou. Dit is die grootste vrystelling vir ʼn voorgraadse bestuursrekeningkunde kwalifikasie in Suid-Afrika. Die stappe is soos volg:

CIMA-kwali�kasieS T U D E E R T E R W Y L J Y W E R K !

AKADEMIA SE

versnelde roete

Sertifikaatvlak (vier eksamens, naamlik BA1, BA2, BA3 en BA4)

Operasionele vlak (drie eksamens, naamlik E1, P1 en F1, asook ʼn gevallestudie-eksamen)

Bestuursvlak (drie eksamens, naamlik E2, P2 en F2, asook ʼn gevallestudie-eksamen)

Strategiese vlak (drie eksamens, naamlik E3, P3 en F3, asook ʼn gevallestudie-eksamen)

Voltooi jou BCom (Bestuursrekeningkunde)-graad (dit is ʼn driejaarkwalifikasie).

Registreer as student by CIMA en doen aansoek om vrystellings. Ontvang vrystellings vir BA1, BA2, BA3, BA4, E1, P1 en F1 (Sertifikaat- en Operasionele vlakke)

Skryf die gevallestudie-eksamen van die Operasionele vlak. Wanneer jy hierdie gevallestudie-eksamen slaag ontvang jy vrystelling vir E2, P2 en F2, en kan jy dadelik die

gevallestudie-eksamen van die Bestuursvlak skryf.(Jy kan beide die gevallestudie-eksamens in dieselfde jaar aflê en die eksamens word via CIMA geskryf.)

Skryf die Strategiese vlak via CIMA.

Ontvang jou CIMA-kwalifikasie.

Doen drie jaar se praktiese ervaring. Jy kan jou praktiese ervaring opdoen terwyl jy besig is om te studeer.

Besoek www.thecimastudent.com/tag/cima-practical-experience-requirements vir meer inligting met betrekking tot CIMA se vereistes ten opsigte van praktiese ervaring.

Page 2: STUDEER TERWYL JY WERK! CIMA-kwali˜kasie · 2019-01-24 · Award: CIMA Diploma in Management Accounting (CIMA Dip MA) Award: CIMA AdvancedDiploma in Management Accounting (CIMA Adv

Prac

tical

exp

erie

nce/

lifel

ong

lear

ning

BA4Fundamentals of Ethics,

Corporate Governance and Business Law

BA1Fundamentals of Business

Economics

BA2Fundamentals of

Management Accounting

BA3Fundamentals of

Financial Accounting

Certificate level

Operational level

Management level

Strategic level

Award: CIMA Certificate in Business Accounting (CIMA Cert BA)

Award: CIMA Diploma in Management Accounting (CIMA Dip MA)

Award: CIMA AdvancedDiploma in Management Accounting (CIMA Adv Dip MA)

AWARD/Membership of the Chartered Institute of Management Accountants and the CGMA® designation

Enterprise pillar Preformance pillar Financial pillar

E1Organisational Management

P1Management Accounting

F1Financial Reporting and

Taxation

E2Project and Relationship

Management

P2Advanced Management

Accounting

F2Advanced Financial

Reporting

E3Strategic Management

P3Risk Management

F3Financial Strategy

Operational Case Study Exam

Management Case Study Exam

Assessment of practical experience

Strategic Case Study Exam

Eksamens wat jy moet slaag om jou CIMA-Kwali�kasie te ontvang.

Page 3: STUDEER TERWYL JY WERK! CIMA-kwali˜kasie · 2019-01-24 · Award: CIMA Diploma in Management Accounting (CIMA Dip MA) Award: CIMA AdvancedDiploma in Management Accounting (CIMA Adv

Prac

tical

exp

erie

nce/

lifel

ong

lear

ning

Certificate level

Operational level

Management level

Strategic level

Award: CIMA Certificate in Business Accounting (CIMA Cert BA)

Award: CIMA Diploma in Management Accounting (CIMA Dip MA)

Award: CIMA AdvancedDiploma in Management Accounting (CIMA Adv Dip MA)

AWARD/Membership of the Chartered Institute of Management Accountants and the CGMA® designation

E3Strategic Management

P3Risk Management

F3Financial Strategy

Operational Case Study Exam

Management Case Study Exam

Assessment of practical experience

Strategic Case Study Exam

Eksamens wat jy moet slaag om jou CIMA-Kwali�kasie te ontvang, nadat jy BCom (Bestuursekeningkunde) by Akademia studeer het.

Page 4: STUDEER TERWYL JY WERK! CIMA-kwali˜kasie · 2019-01-24 · Award: CIMA Diploma in Management Accounting (CIMA Dip MA) Award: CIMA AdvancedDiploma in Management Accounting (CIMA Adv

WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN DIE

CIMA- en GR-kwali�kasies?

GR(SA)GEOKTROOIEERDE REKENMEESTER (SUID-AFRIKA)

CIMACHARTERED INSTITUTE OF MANAGEMENT ACCOUNTING

HOE OM DIE KWALIFIKASIE TE BEKOM

HOE OM DIE KWALIFIKASIE TE BEKOM

Die moontlike beroepe vir ʼn gekwalifiseerde GR(SA) sluit in finansiële bestuur, finansiële ontleding en verslagdoening, risikobestuur, nakomingsoudit en beheer, algemene oudits, asook gespesialiseerde rolle in finansiële dienste soos beleggingsanalise, private ekwiteit of fondsbestuur.

Die CIMA-kwalifikasie is meer gefokus op koste- en bestuursrekeningkunde as finansiële rekeningkunde, en omvat daarom nie elemente van ouditkunde nie. Hierdie professionele kwalifikasie fokus meer op besighede, en is meestal in aanvraag in die sektore van vervaardigings- en verbruikersgoedere. Hierdie aanvraag is as gevolg van die kosteberamingsvaardigheid waaroor individue met ʼn CIMA-gefokusde kwalifikasie (tipies ʼn bestuursrekenmeester) beskik.

Om suksesvol in hierdie rol te wees, moet jy voorspellingsvaardighede ontwikkel gebaseer op voldoende kennis van die ekonomiese, sosiale en politieke omgewing met betrekking tot besigheidsbesluitneming. ʼn Bestuursrekenmeester gebruik die historiese data wat deur ʼn geoktrooieerde rekenmeester saamgestel word om redes vir begrotingsverskille te identifiseer; pryse te analiseer; en inligting te identifiseer, interpreteer, en aan bestuur voor te lê ten einde verskillende hulpbronne in die onderneming te evalueer en reguleer.

Om jou CIMA-kwalifikasie te voltooi moet jy die volgende doen:

1. Voltooi praktiese ervaring van ten minste drie jaar. Hierdie ervaring moet gedokumenteer en afgeteken word deur getuies. Besoek www.thecimastudent.com/tag/cima-practical-experience-requirements skakel vir CIMA se vereistes ten opsigte van praktiese ervaring.

2. Slaag sestien toelatingseksamens, wat drie geïntegreerde gevallestudie-eksamens insluit.

Om ʼn geoktrooieerde rekenmeester te word moet jy ʼn kwalifikasie by ʼn instansie studeer wat deur beide die Raad op Hoër Onderwys (CHE) en South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) geakkrediteer is. Indien jy jou driejaarkwalifikasie voltooi het, is die volgende stappe nodig:

1. Voltooi jou honneursgraad, wat ook deur SAICA geakkrediteer moet wees.

2. Voltooi ʼn klerkskap van drie tot vyf jaar.3. Slaag twee toelatingseksamens wat via SAICA afgelê

word, naamlik: - Initial Test of Competence (ITC) - Assessment of Professional Competence (APC)4. Wanneer jy hierdie eksamens slaag en jou klerkskap

voltooi het, kan jy as ʼn GR(SA) registreer.