spinaal koord beserings rolstoele en rolstoel hantering

22
BESERINGS BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Rolstoele en Rolstoel Hantering Hantering Ilse Ilse Lombard Lombard

Upload: jael

Post on 04-Jan-2016

65 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering. Ilse Lombard. Hoofstuk 11, bl 149. Keuse van rolstoel. Die keuse van ’n toepaslike rolstoel kan baie moeilik wees as jy gekonfronteer word met die groot hoeveelheid keuses, koste, tipe, grootte en bybehore. Keuse van rolstoel. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

SPINAAL KOORD SPINAAL KOORD BESERINGS BESERINGS

Rolstoele en Rolstoel Rolstoele en Rolstoel HanteringHantering

Ilse Ilse LombardLombard

Page 2: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Hoofstuk 11, bl 149Hoofstuk 11, bl 149

Page 3: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Keuse van rolstoelKeuse van rolstoel

• Die keuse van ’n Die keuse van ’n toepaslike rolstoel toepaslike rolstoel kan baie moeilik kan baie moeilik wees as jy wees as jy gekonfronteer word gekonfronteer word met die groot met die groot hoeveelheid keuses, hoeveelheid keuses, koste, tipe, grootte koste, tipe, grootte en bybehore. en bybehore.

Page 4: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering
Page 5: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Keuse van rolstoelKeuse van rolstoel

• Gebruik van Gebruik van rolstoelrolstoel

• Manier van Manier van daaglikse vervoerdaaglikse vervoer

• VervoerVervoer

• Die gebruikerDie gebruiker

Page 6: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Tipes rolstoeleTipes rolstoele

ManueelManueel

• GewigGewig

• RugkantRugkant

• Agter wieleAgter wiele

• Voorste wieleVoorste wiele

• VoetplateVoetplate

Page 7: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Tipes rolstoeleTipes rolstoele

• Elektriese stoeleElektriese stoele• Die klassifikasie is grootliks afhanklik van die krag Die klassifikasie is grootliks afhanklik van die krag

van die motor en die kombinasie van die voor en van die motor en die kombinasie van die voor en agter wiele.agter wiele.

1.1. Die binne-huise krag-aangedrewe stoel het Die binne-huise krag-aangedrewe stoel het gewoonlik vier soliede wiele.gewoonlik vier soliede wiele.

2.2. Die binne/ buiten-huise krag aangedrewe stoel het Die binne/ buiten-huise krag aangedrewe stoel het opblaasbare agter wiele en soliede voor wiele.opblaasbare agter wiele en soliede voor wiele.

3.3. Die binne/ buiten-huise krag-aangedrewe stoel het Die binne/ buiten-huise krag-aangedrewe stoel het vier opblaasbare wiele om oor ruwe terrein te ry. vier opblaasbare wiele om oor ruwe terrein te ry.

Page 8: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Elektriese stoeleElektriese stoele

Page 9: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Tipes rolstoeleTipes rolstoele

• HybridHybrid

• RecliningReclining

• OpstaanOpstaan

• Sport stoelSport stoel

• Pediatriese stoelPediatriese stoel

Page 10: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Rolstoel bybehoreRolstoel bybehore

• Anti tipping leversAnti tipping levers

• ArmleuningArmleuning

• RugleuningRugleuning

• RemmeRemme

• Rem extensionsRem extensions

• RimsRims

• Elevated voetplateElevated voetplate

Page 11: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Rolstoel hanteringRolstoel hantering

• BASIESE BEWEGINGS IN DIE STOELBASIESE BEWEGINGS IN DIE STOEL• Om die remme aan en af te sit.Om die remme aan en af te sit.• Om die armleunings af te haalOm die armleunings af te haal• Om voorwerpe van die grond op te telOm voorwerpe van die grond op te tel• Om die voetplate te bereik.Om die voetplate te bereik.• Om maksimum stabiliteit moet die Om maksimum stabiliteit moet die

voorwiele vorentoe gedraai word, want dit voorwiele vorentoe gedraai word, want dit sal verhoed dat die stoel vorentoe tip en sal verhoed dat die stoel vorentoe tip en die remme moet aan wees.die remme moet aan wees.

Page 12: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Rolstoel hanteringRolstoel hantering

Om die remme aan te sit Om die remme aan te sit • Om die regter rem te bereik:Om die regter rem te bereik:1. Hak die linker elmboog agter die stoel se linker 1. Hak die linker elmboog agter die stoel se linker

handvatsel.handvatsel.2. Leun vorentoe en na regs, verlenging van die 2. Leun vorentoe en na regs, verlenging van die

biceps soos die romp vorentoe beweeg.biceps soos die romp vorentoe beweeg.Om die rem los te maak gebruik fleksie van die Om die rem los te maak gebruik fleksie van die

biceps en skouer en trek die handvatsel terug. biceps en skouer en trek die handvatsel terug. (Fig. 11.6A, B). (Fig. 11.6A, B).

Om die rem aan te sit druk die rem vorentoe.Om die rem aan te sit druk die rem vorentoe.(Fig.11.6C, D).(Fig.11.6C, D).

Page 13: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Rolstoel hanteringRolstoel hantering

• Om die armleuning af te haal.Om die armleuning af te haal.

• Die meeste arm leuning lig boontoeDie meeste arm leuning lig boontoe

Page 14: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Rolstoel hanteringRolstoel hantering

• Om die voetplate te Om die voetplate te bereikbereik

• Dit is om die kateter se Dit is om die kateter se sakkie leeg te maak en sakkie leeg te maak en die voetplate te vat en die voetplate te vat en met aan te trek en uit te met aan te trek en uit te trek.trek.

• 1. Leun vorentoe op die 1. Leun vorentoe op die elmboë op die elmboë op die armleunings.armleunings.

• 2. Verander die posisies 2. Verander die posisies van die arms en leun met van die arms en leun met die voorarms op die dye.die voorarms op die dye.

• 3 Sit hande een vir een 3 Sit hande een vir een op die voete en leun met op die voete en leun met bors op dye.bors op dye.

Page 15: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Rolstoel hanteringRolstoel hantering

Om weer regop te kom moet die Om weer regop te kom moet die pasiënte sonder ’n triceps die arm oor pasiënte sonder ’n triceps die arm oor die rugleuning gooi en die pols die rugleuning gooi en die pols rondom die stoel se handvatsel hak rondom die stoel se handvatsel hak en trek dan die romp regop deur die en trek dan die romp regop deur die elmboog te flekseer.elmboog te flekseer.

• Pasiënte met ’n goed funksionerende Pasiënte met ’n goed funksionerende triceps trek die romp regop deur aan triceps trek die romp regop deur aan die armleuning homself op te trek.die armleuning homself op te trek.

Page 16: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Rolstoel hanteringRolstoel hantering

• Aanvanklike en Aanvanklike en gevorderde rolstoel gevorderde rolstoel hanteringhantering

• Om die rolstoel te Om die rolstoel te beweeg in enige rigting beweeg in enige rigting is die posisie van die is die posisie van die kop en skouers kop en skouers belangrik. Hulle moet belangrik. Hulle moet gebruik word om die gebruik word om die aksie van die skouers te aksie van die skouers te versterk, om meer versterk, om meer momentum te gebruik momentum te gebruik of om te rem.of om te rem.

Page 17: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Rolstoel hanteringRolstoel hantering

• Pasiënte begin die stoel vorentoe te Pasiënte begin die stoel vorentoe te stoot deur op die wiele te druk. stoot deur op die wiele te druk. Paraplegie pasiënte mag dalk die Paraplegie pasiënte mag dalk die rims gebruik, maar meeste rims gebruik, maar meeste kwadrupleë hou aan om die wiele te kwadrupleë hou aan om die wiele te gebruik. gebruik.

• Handskoene (sien Fig. 8.2f) kan Handskoene (sien Fig. 8.2f) kan gebruik word om die vel te beskerm.gebruik word om die vel te beskerm.

Page 18: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Rolstoel hantering - gevorderd vir Rolstoel hantering - gevorderd vir parapleëparapleë

• Om op die agterwiele Om op die agterwiele te balanseer.te balanseer.

• Om op en af met Om op en af met sypaadjie te beweeg.sypaadjie te beweeg.

• Om die rolstoel Om die rolstoel sywaarts te laat springsywaarts te laat spring

• Om op en af met Om op en af met trappe te klim.trappe te klim.

• Om met die rolstoel na Om met die rolstoel na ’n motor te verplaas.’n motor te verplaas.

Page 19: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Om op die agterwiele te Om op die agterwiele te balanseer.balanseer.

• Balanseer en vorentoe ry op die agterwiele is Balanseer en vorentoe ry op die agterwiele is belangrik om onafhanklik oor rowwe terrein te belangrik om onafhanklik oor rowwe terrein te beweeg, bv. oor gras, sand , sypaadjies en ’n beweeg, bv. oor gras, sand , sypaadjies en ’n trappie. trappie.

• Hierdie tegniek kan slegs deur pasiënte met ’n Hierdie tegniek kan slegs deur pasiënte met ’n goeie greep gedoen word, bv. pasiënte met letsels goeie greep gedoen word, bv. pasiënte met letsels van T1 en onder. van T1 en onder.

Daar is drie punte om te bemeester:Daar is drie punte om te bemeester:1.1. Om die stoel op die agterwiel te tipOm die stoel op die agterwiel te tip2.2. Om dan daar te balanseer.Om dan daar te balanseer.3.3. Om dan die stoel vorentoe en agtertoe te beweeg Om dan die stoel vorentoe en agtertoe te beweeg

op die agterwiel.op die agterwiel.

Page 20: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Om op die agterwiele te Om op die agterwiele te balanseerbalanseer

Page 21: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

PraktiesPrakties

1.1. Om die voetplate te bereikOm die voetplate te bereik

2.2. Remme aan en afRemme aan en af

3.3. Arm leunings te verwyderArm leunings te verwyder

4.4. Balanseer op agter wieleBalanseer op agter wiele

5.5. Een trappie/sypaadjie op en afEen trappie/sypaadjie op en af

6.6. Spring met stoel sywaartsSpring met stoel sywaarts

7.7. Meer trappe afMeer trappe af

8.8. Ramp op en afRamp op en af

Page 22: SPINAAL KOORD BESERINGS  Rolstoele en Rolstoel Hantering

Motor aanpassingsMotor aanpassings