snippets 95

7
27 September 2012 Erfenisdag 24 September Elke jaar vier ons Erfenisdag. Dié dag kan op verskeie maniere gevier word, deur kulturele- godsdienstige- of geskiedundige tradisies wat erfenis erken, om ‘n paar te noem. Erfenis omskryf wie en wat jy is, asook jou oorsprong. Al dié velde is so wyd en soms so ver van ‘n mens. Terwyl jou erfenis baie nader aan jou kan wees. Hier volg my gesin se erfenis. Deur Ronel Theart Baie dinge in ons huise het stories om te vertel. Vir baie jare het ons om die een of ander rede hierdie ou pannetjie altyd eerste ingepak as ons verhuis het. Op die een of ander manier het hy altyd‘n spesiale plekkie in ons huis gekry. Ek het nooit kon dink dat die klein spoorwegdorpie en die ewe klein pannetjie so ‘n noue verbintenis met ons familie sou hê nie. Die pannetjie het behoort aan Oumagrootjie, Hester Hendrina Maria Aucamp, nee Van der Walt, wat by Springfontein gevange geneem is. Oumagrootjie het in die Norvalspontkamp beland. Haar seuntjie, Pieter Louis Stefanus, was saam met haar in die kamp, so ook die pannetjie. Wie weet hoeveel voedsel is nie daarop vir hulle twee voorberei nie… Hy is gebore op 12 Julie 1899. Beide het die kamp oorleef. Die murasie van hul woonhuis is vandag nog te siene by Odendaalstroom, Knapdaar. Net voordat die plaashuis afgebrand is, het hulle die Bybel uit die huis geneem. Die Bybel is by hulle afgeneem en na Engeland gestuur. In 1957 is die Bybel na Die Burger in Kaapstad gestuur. Met behulp van die name, voor in die Bybel, kon dit terugbesorg word aan die familie. Die Bybel is vandag nog in die besit van die familie. Hendrik Bernardus Aucamp, is gevange geneem tydens die Slag van Stormberg en verban na St. Helena. Na die oorlog het die gesin hulle op die plaas De Rust, gevestig. Links: Die pannetjie Bo: Oupa-en oumagrootjie by die Bybel. Regs: Die twee handjies waarop Pieter n briefie, wat oumagrootjie namens hom, geskryf het aan sy pa in St Helena.

Upload: bloem-snippets

Post on 13-Mar-2016

229 views

Category:

Documents


8 download

DESCRIPTION

Erfenisdag 24 September

TRANSCRIPT

Page 1: Snippets 95

27 September 2012

Erfenisdag 24 September

Elke jaar vier ons Erfenisdag. Dié dag kan op verskeie maniere gevier word, deur kulturele-

godsdienstige- of geskiedundige tradisies wat erfenis erken, om ‘n paar te noem. Erfenis omskryf wie en

wat jy is, asook jou oorsprong. Al dié velde is so wyd en soms so ver van ‘n mens. Terwyl jou erfenis baie

nader aan jou kan wees. Hier volg my gesin se erfenis.

Deur Ronel Theart

Baie dinge in ons huise het stories om te vertel. Vir baie jare het ons om die een of ander rede hierdie ou

pannetjie altyd eerste ingepak as ons verhuis het. Op die een of ander manier het hy altyd‘n spesiale

plekkie in ons huis gekry.

Ek het nooit kon dink dat die klein spoorwegdorpie en die ewe klein pannetjie so ‘n noue verbintenis met

ons familie sou hê nie. Die pannetjie het behoort aan Oumagrootjie, Hester Hendrina Maria Aucamp,

nee Van der Walt, wat by Springfontein gevange geneem is. Oumagrootjie het in die Norvalspontkamp

beland. Haar seuntjie, Pieter Louis Stefanus, was saam met haar in die kamp, so ook die pannetjie. Wie

weet hoeveel voedsel is nie daarop vir hulle twee voorberei nie… Hy is gebore op 12 Julie 1899. Beide

het die kamp oorleef. Die murasie van hul woonhuis is vandag nog te siene by Odendaalstroom,

Knapdaar.

Net voordat die plaashuis afgebrand is, het hulle die Bybel uit die huis geneem. Die Bybel is by hulle

afgeneem en na Engeland gestuur. In 1957 is die Bybel na Die Burger in Kaapstad gestuur. Met behulp

van die name, voor in die Bybel, kon dit terugbesorg word aan die familie. Die Bybel is vandag nog in

die besit van die familie.

Hendrik Bernardus Aucamp, is gevange geneem tydens die Slag van Stormberg en verban na St. Helena.

Na die oorlog het die gesin hulle op die plaas De Rust, gevestig.

Links: Die pannetjie Bo: Oupa-en oumagrootjie by die Bybel. Regs: Die twee handjies waarop Pieter ‘n

briefie, wat oumagrootjie namens hom, geskryf het aan sy pa in St Helena.

Page 2: Snippets 95

Spesiale verjaarsdag-wense, van u, vriende, kollegas en families.

MMMiiimmmooosssaaa MMMaaallllll

A Monster in Paris

Dredd

Hotel Transylvania

Resident Evil 5: Retribution

Agter Die Ligte

Die Wonderwerker

Expandables 2

Hit and Run

October Baby

Ted

The Bourne Legacy

The Watch

Total Recall

For Ster Kinekor movie times follow this link:

http://www.moviesite.co.za/where/Mimosa_Mall.htm

Stuur aan Bloem Snippets u vriende en familie se verjaarsdae. [email protected]

Brave

Total Recall

Seek a Friend for the end of World

To Rome with Love

Teaters rystoelvriendelik

Dinsdae en Woensdae kaartjies R20

10:00; 12:15; 14:30; 17:15; 20:00

28 Sept – 4 Okt

28 Aug Jackie Gunter Junior Bezuidenhout Andrea De Jongh Marisa Nelson

29 Aug Kleintjie Nel 30 Aug Kelly-Ann

Christiaan Beyers

31 Aug Jahné le Roux Rhoda Grobler

2 Sept Cecil Lee 3 Sept Sarel de Meyer

Linda Venter

Regie: Elna van der Walt

Plek: Sand du Plessis Teater

Datum: 19 & 20 Oktober 2012 Kaartjies: Pacofs of 082 462 5507 Izami Bloemiste, Bayswater Elna van der Walt Balletskool

Liefling die Musical, word eersdaags in die Sand du Plessis opgevoer.

Jo-Anica Mienie speel die rol van Liefling: Sy is ‘n 21 jarige student aan die Universiteit van die Vrystaat. 2de jaar Drama en Teaterkuns. Van verskeie vertolkte rolle staan 5 uit. Haar rol as Rizzo in Grease in haar hoerskool-jare. Sy was deel van “Mantswe Factory”, “ Junglebook” en sy was die hoofrol in die UV se Aspoestertjie. Teater was nog altyd haar passie en sy is lief vir sing.

Jean-Chris Posthumus speel die rol van Jan: Sy liefde vir drama, sing en dans het begin toe hy baie klein was. Hy het in die platteland skool gegaan en elke geleentheid wat daar was om op die verhoog te wees, aangegryp. Na skool is hy Amerika toe waar hy vir twee jaar op n plaas gewerk het. Hierna is hy Gaboen toe vir twee jaar waar hy selfoon-torings gebou het. Die kitaar het maar orals saam getoer en in 2009 het Jean-Chris besluit om drama te studeer aan die Universiteit van die Vrystaat. Produksies waarin hy was, is onder andere: Engel en die potloodief, ‘n Wintersprokie, Die Portret, Emperors new clothes, Bobaas van die boendoes.

Elna van der Walt is die regisseur: Elna het begin ballet neem toe sy ses jaar oud was by Daphne Kruger. Toe haar ouers verhuis na Gauteng, het sy by ‘n hele aantal hooggekwalifiseerde onderwyseresse ballet geneem. Onder andere: Carol Weaver en Cheril van Niekerk. Van haar hoerskooljare het sy deurgebring in die Pro Artre Skool (Pretoria se Kuns-, Musiek- en Balletskool). Daar was ballet haar hoofvak en het sy klas gehad by mense soos Mnr Ken Yeatman, Sandra Neethling en Susan Botha. Elna het ook vir ‘n jaar ballet geneem in Bellville by Jennifer Louw, wat vandag een van ons groot eksaminatrises is. Hierna het haar ouers teruggekeer na Bloemfontein. Sy het haar balletskool ge-open in 1984 met 4 leerlinge. Haar huidige balletskool bestaan uit 200 leerlinge wat voorberei vir eksamens sowel as verhoogoptredes. Die leerlinge wissel tussen die ouderdomme van 3 jaar tot volwassenes. Dit is die 14de opvoering wat die groep aanbied. Elke alternatiewe jaar word eksamens gedoen. Elna is gelukkig getroud met Cobus van der Walt, ‘n arbeidskonsultant en het twee kinders. Nico werk as veiligheids-bestuurder en Elrine is besig met studies in die opvoedkunde-rigting. Die opvoerings is ‘n gesamentlike projek, aangepak deur die hele gesin.

SUNDAY 30 SEPTEMBER

Starter: Camembert & Fig in Phyllo in Blue Cheese Sauce R12

Main: Pork Belly stuffed with Dried Fruit R75 Madras Chicken Curry R65 Cottage Pie R60

Served with Potato Wedges, Broccoli & Cauliflower Bake, Green Beans wrapped in Bacon & Salad

Terms and conditions– while stocks last. Booking essential – 083 432 9927

Page 3: Snippets 95

Afrikaans op sy Beste

BLOUKOUS

Om as ‘n bloukous bestempel te word, is nie baie aangenaam nie. Volgens HAT is dit ‘n “neerhalende

benaming vir ‘n geleerde vrou wat haar van die stereotipe vroulike take distansieer”.

In die 15de eeu was daar al ‘n Bloukousvereniging vir vroue in Venesië, maar sonder die kouse. Die idee

van die vereniging en hul embleem is teen die einde van die volgende eeu deur vroue in Parys aangeneem.

Engelse dames het eers teen die middel van die 18de eeu diè voorbeeld gevolg en het in die huis van

Elizabeth Montagu byeengekom. Wie was die skynbaar wêreldvreemde groepie? Geleerde vroue het in

hul huise vergader om oor die jongste boeke en gedigte te praat en ‘n veldtog te beplan vir groter regte vir

hul geslag – in plaas daarvan om kaart te speel en klere reg te maak. Na die Tweede Wêreldoorlog het die

kousmakers met blou sykouse as ‘n mode-item vorendag gekom en dit was oornag ‘n sukses. Die groepie

geleerdes van dié tyd was die voorlopers met die mode en is die bloukouse genem. Dit was letterlik net

omdat hulle die kleur sykouse gedra het. Die idée van verhewenheid, afsydigheid en eksklusiwiteit het eers

later by die publiek posgevat.

KUNSUITSTALLING

DIE "ART ASSOCIATION BLOEMFONTEIN" TAK HET ELKE

EERSTE SATERDAG VAN DIE MAAND 'N

KUNSUITSTALLING, TE LOCH LOGAN WATERFRONT, AAN

DIE VOORKANT BY ROLTRAPPE.

KUNSTENAARS SE MOTIVERING VIR HIERDIE BEWEGING

IS OM WEER 'N TEN VOLLE FUNKSIONERENDE

KUNSMARK TE Hê IN BLOEMFONTEIN, SOOS IN VROëER

JARE, MET DIE KLEM OP KUNS.

TYE IS VANAF 08H00 TOT EN MET 14H00.

VOLGENDE UITSTALLING - 06 OKTOBER 2012.

27 September Brian Finch R75 vooraf R95 (Postpond)

28 September Anton Botha bel Lara(vernoem na die oulike

bokkie in die legendariese Prozac promiverende

tranetrekker Doctor Zhivago) by 0514471086 vir inligting en

besprekings (Uitgestel om persoonlike redes) volgende

datum sal aangekondig word

12 Oktober Saarkie R35 vooraf R45 by deur/ In die ou dae

het matrose hulle skippe moertoe gery teen die klippe

omdat sexy cherries op ander rocks "topless" gesit en sing

het. Laat hierdie 'sirens jou rock. (hulle dra darem klere

deesdae en ek vra rêrig onverskoning vir hierdie slegte

gewoonte wat posgevat het, waars die goeie ou dae! Dit is

niks anders is as 'n kommersiële set deur Levi, Truworths en

al die ander kapitaliste nie- Viva Tieties!)

Page 4: Snippets 95

PACOFS Program – kaartjies beskikbaar te Izami Bloemiste:

25, 26, 27, 28, 29 September – Sound of Music. R50 adults, R30 scholars

NATANIëL IN CONCERT On 31 October 2012 Nataniël will present one performance of his annual Nataniël in Concert at the Sand Du Plessis Theatre in Bloemfontein. Over the years these concerts have

become a tradition in Bloemfontein, with performances sold out weeks ahead.

Nataniël will perform new versions of classic hits and

inspirational songs, as well as his own original songs, also blues, soul and jazz standards. He will entertain the audience with new magical stories in both English and Afrikaans.

Nataniël shares the stage with Charl du Plessis (piano), Juan Oosthuizen (guitar), Werner Spies (bass) and Hugo Radyn (drums).

Costumes are by Floris Louw.

A festive and heartwarming experience not to be missed!

Books, Cd's, DVD's and Kaalkop products available at all shows!

No children under 13.

Date(s): Wed, 31 October @ 19:30

Venue: Sand du Plessis Theatre

Admission Fee: R120, R140 & R160

GOLFDAG SAAM MET JOOST

Solidariteit Helpende Hand Fickburg tak, Gooi en FNB hou ‘n Golfdag SAAM met Joost vd Westhuizen, 29 Sept 2012, Ficksburg.

Hole-in-One Bonanza ter waarde van R25 000, grootskerm rugby, heerlike kos en verversings te koop. Pret vir die kinders en stalletjies vir die hele gesin.

Inskrywing R150 (sluit middag- en aandete in).

Span inskrywings R1 000.

Kom kuier saam met Joost en ondersteun sy J9-stigting!

Vir verdere inligting : Deon 082 9562741 of Marlene 084 2080814

Page 5: Snippets 95
Page 6: Snippets 95

Oliewenhuis Art Museum cordially invites you to a workshop

“LANDSCAPES” An introduction to Printmaking: One colour linoleum with the focus on texture, Line and mark making.

Presented by Ben Botma (senior Lecturer, Head of Dept. and Progamme Director: Fine Arts at the UFS

2 Day Workship held at Olienwehuis Art Museum

From 14:30 – 17:00 On Friday, 5 Oct 2012

And From 9:00 – 16:00

On Saturday, 6 Oct 2012

Any one is welcome, including artists, art appreciators, students and school learners older than 16 years of age.

Attendance is free of charge All materials included

Workshop practitioners should bring their own reference (specifically a photo) of a landscape, A4 size.

Booking is essential as only a limited number of participants can be accommodated.

Please book by 3 Oct. Contact Yolanda Els at 051 011 0525 (ext 611) or [email protected]

Page 7: Snippets 95

INTERNATIONAL PHOTOGRAPHIC COMPETITION

A month-long international photographic competition, Wiki Loves Monuments, will kick off in South Africa from the 1st September and will run throughout Heritage Month with special events planned for Heritage Day, the 24th September.

Members of the public are encouraged to celebrate South Africa's living heritage by taking photographs of heritage sites (including buildings, sites of struggle and memory, graves, monuments, archaeological sites, etc.) and uploading them either via mobile or their computers to the competition website (www.wikilovesmonuments.co.za). A panel of South

Africa's most celebrated photographers will judge the uploaded photographs, and the winners will receive significant prizes. In addition, the bestphotograph from the national competition will be put forward for the international Wiki Loves Monuments prize.

To be eligible for entry, competitors must register on Wikimedia Commons via the www.wikilovesmonuments.co.za website, link the photo to its SAHRA number (or nominate a new site), and release the photographs under the CC-BY-SA licence for usage on Wikipedia and its aligned sites.

The international Wiki Loves Monuments project is organised by the Wikimedia community that created Wikipedia, the free online encyclopaedia, and built the free media archive Wikimedia Commons. The competition runs from 1st to 30th September 2012 and is being held to capture and contribute images and media of the world's culture and heritage to the Wikimedia projects.

The ambitious goal of the global Wikimedia movement is for every person in the world to freely share the sum of all human knowledge. Since 2001, and through various projects http://wikimediafoundation.org/wiki/Our_projects>, chapters <http://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_chapters>, and thesupport of the non-profit Wikimedia Foundation, volunteers around the world have been contributing to the Wikimedia projects to achieve this goal.

The Wiki Loves Monuments competition is one way of doing this. A significant proportion of heritage photographs on the Wikimedia sites were created during the 2010 and 2011 versions of this competition. During the 2011 competition, 165,000 photographs were uploaded from 18 countries across Europe. The 2012 competition has more than 34 countries

participating in the project.

Highlights of the South African competition include:

- The launch event on the 1st September 2012 at the Slave Church, 40 Long Street, Cape Town; - Upload Marathons at selected museums on Heritage Day, the 24thSeptember 2012; - Nominations from the public for new national heritage sites, to be considered by the national heritage agencies; - A National Treasure Hunt in each province for un-categorised sites; - Competition closes on the 30th September; - Winners announced at a prize giving ceremony in Johannesburg in early November; and - Announcement of the international winners, date to be announced.

Wiki Loves Monuments is being launched in South Africa by Wikimedia South Africa, in partnership with WikiAfrica (wikiafrica.org). Current competition collaborators are the South African Heritage Resource Agency, Heritage Western Cape, Art South Africa and the National Heritage Council.

The commencement of the Wiki Loves Monuments South Africa competition on the 1st September 2012 coincides with the official launch of the South African Wikimedia Chapter.

*Useful links:* Websites:

www.wikilovesmonuments.co.za, www.wikilovesmonuments.org, www.en.wikipedia.org, www.commons.wikimedia.org

Mobile Android App: Google Play

Facebook: www.facebook.com/WLMZA, Twitter: twitter.com/WLM_ZA Tel: 021 418 3336

Indien jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie stuur ‘n epos aan [email protected] – stop brief

Stuur alle korrespondensie, berigte, navrae, ens. aan [email protected].

Die ander e-pos adresse waarop u Bloem Snippets ontvang is slegs vir uitgaande e-pos doeleindes.