slimboek - skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and...

35
1 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum Slimboek Graad 3 Week 5 My naam: _________________________ Mamma/Pappa se naam:______________

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

16 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

1 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Slimboek

Graad 3 Week 5

My naam: _________________________

Mamma/Pappa se naam:______________

Page 2: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

2 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Liewe Ouer

• Daar is vir elke dag skriftelike aktiwiteite. Die werk kan

deur die loop van die dag gedoen word.

• Van hierdie aktiwiteite vereis dat u as ouer die opdrag

sal gee en toesig sal hou terwyl hy/sy dit doen.

• U kind moet soveel as moontlik buite speel. Dit sal help

dat u kind geen onderrigtyd sal verloor tydens

grendeltyd nie.

• Hierdie is week 5.

• Moet asseblief nie op een dag al die aktiwiteite doen

nie. Ons wil u kind help en nie ontmoedig nie.

• Volg die program vir elke dag. Daar is spelwoorde,

leeslesse en skriflesse wat u kind elke dag moet doen of

lees.

• Ons doel is om leerders die vaardigheid aan te leer om

verantwoordelikheid vir sy/haar eie leer te aanvaar.

• Moet asseblief ook nie negatiewe opmerkings oor

sy/haar skool, onderwyser of die besluit dat skole toe is,

in u kind se teenwoordigheid maak nie.

Geniet hierdie kosbare tyd saam met u kind. Hulle word so

vinnig groot. Koop die tyd saam met u hom/haar uit.

Page 3: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

3 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Spelwoorde vir week 5

Afrikaans Dinsdag Woensdag Donderdag eerlike maklike vriendelike

heerlike moeilike vrolike

lelike oulike wonderlike

lieflike smaaklike

Maandag 27 April 2020

Vryheidsdag

Page 4: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

4 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Dinsdag 28 April 2020

Afrikaans

1. Lees die storie 3 keer (DBE boek p 104)

Die groot leeu en die klein muisie

Eendag het ’n klein muisie per ongeluk ‘n slapende

leeu wakker gemaak.

Die leeu het gegrom en gesê: “Jou klein snip! Hoe

durf jy my wakker maak! Ek gaan jou eet!” Hy het die

klein muisie se stert onder sy groot poot vasgetrap.

“Asseblief, meneer Leeu, ek is maar net ‘n klein

muisie. Moenie my eet nie, asseblief, ek is te klein.”

Die leeu het gegrom en gesê: “Ja, dit is waar. Jy sal

skaars my maag volmaak.”

“Baie, baie dankie, meneer Leeu,” het die klein muisie

gepiep. “Eendag sal ek jou help.”

“Ha, ha!” het die groot leeu gebrul. “Hoe sal ‘n klein

muisie soos jy my ooit kan help? Ek is die koning van

al die wilde diere. Sterk, groot en vreesloos. Ek kan

myself help.”

Page 5: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

5 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Maar, eendag toe leeu gaan stap, loop hy hom vas in

‘n jagter se vangnet. Hy was vasgevang. “Help,

help,” het hy geskreeu. “Ek is vasgevang en ek kan

die loskom nie!”

Die klein muisie het die leeu gehoor. Hy het dadelik

na die vangnet toe gehadloop en gesê: “Ek sal jou

help!”

“Jy is te klein om my te help,” het die leeu gegrom.

Die klein muisie het aan die vangnet begin knaag.

Binne ‘n japtrap het die klein muisie deur die net

geknaag totdat net klein stukkies oorgebly het.

Baie gou was die leeu uit, met ‘n breë glimlag het hy

gesê: “Jy is wel klein, maar wat ‘n groot hulp is jy

nie!”

Page 6: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

6 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

2. Spelling: Dinsdag se woorde

3. Skrif

/r /r /r

R R R

Rr Rr Rr

Rico Renco Ruan

Rooi /ros/e /ruik /baie /lekker.

4. Werkwoorde en bywoorde:

* Onderstreep die werkwoorde met ‘n blou potlood

* Onderstreep die bywoorde met ‘n groen potlood

1. Die dronk man ry onverskillig in die straat.

2. Die baba slaap rustig in sy bedjie.

3. Die honger man het die brood gulsig geëet.

4. Die graad 3’s dans vrolik op die verhoog.

5. Wie praat so hard in die klas?

Page 7: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

7 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Skryf jou eie gepaste bywoorde vir elke

werkwoord

lees _________________ sing _________________

skryf _________________ gooi _________________

blaf _________________ eet _________________

5. Alfabetiese volgorde

Rangskik die woorde alfabeties

leeu ____________________

muisie ____________________

gegrom ____________________

wakker ____________________

poot ____________________

vasgetrap ____________________

gebrul ____________________

sterk ____________________

vangnet ____________________

glimlag ____________________

help ____________________

Page 8: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

8 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

English

1. Speaking:

This is .... (something that is close to me)

That is..... (something that is far from me)

Look at the pictures (from your DBE book p 60)

and talk about them.

2. Spelling: Revice these spell words form week 1

book, cook, good, green, tree, street, feet, cheese,

free

Page 9: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

9 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Capital letters (C) and punctuation marks (P)

Rewrite the sentences and fill in the cappital letters

and puctuation marks (. , ! ) where it is needed.

C P

1. my friend sam stays in pretoria 3 3

2. can i go and play with my ball at

mary 3 1

3. tomorrow is friday then we don’t get

any homework 2 1

4. how can i help you 2 1

5. look there is a snake 1 2

6. on sunday we are going to go to

witbank to see the movie emoji 4 1

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

Page 10: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

10 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

4. Write your own sentences in the present

progressive tense. Use the words:

book, green, cheese

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

_____________________________________________

Page 11: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

11 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde

1. Tel: In veelvoude van 2 tot 500. Begin by enige

getal.

2. Hoofrekene: 2x & ÷2

3. Woordsom:

Daar is 64 pare sokkies in die laai. Hoeveel

sokkies is daar altesaam?

4. Konsep: Posisie en oriëntasie

**** Ouer

Gee vir u kind leidrade om deur die huis en tuin te

stap. (Amper soos ‘n skattejag)

Bv. Staan op

Stap tot by die 1ste deur

Draai links

Page 12: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

12 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

5. Konsep: Aansigte van voorwerpe

*** Ouer

Vat enige voorwerp. Verduidelik vir u kind wat is

die bo aansig, die vooraansig en die sy aansig.

Doen die werkkaart Lees en voer die instruksies uit.

a. Teken ‘n vis in die visbak.

b. Teken ‘n tafel onder die visbak.

c. Teken ‘n blompot met ‘n blom regs van die visbak.

d. Teken ‘n venster agter die visbak.

Page 13: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

13 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Kyk na volgende prente en benoem die aansigte.

(vooraansig, sy aansig, bo aansig)

‘n Kar

‘n Stoel

Kies enige voorwerp in jou kamer.

Teken die:

Vooraansig Sy aansig Bo aansig

Page 14: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

14 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Woensdag 29 April 2020

Afrikaans

1. Lees gister se storie 3 keer

2. Spelling: Woensdag se woorde

3. Skrif

/s /s /s

S S S

Ss Ss Ss

Stiaan Sifis/o Sarie

Stefan /s/it /en /s/ing /vir Sonja.

4. Begripstoets – Die groot leeu en die klein muisie

Lees die storie en beantwoord die vrae.

Vrae

1. Wat het gebeur terwyl leeu geslaap het? (1) 2. Hoekom dink jy het die leeu gegrom? (1) 3. Hoekom het muis vir leeu gesê om hom nie te

eet nie? (1)

Page 15: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

15 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

4. Wat het leeu gedoen toe muis vir hom sê dat hy hom eendag sal help?

(2)

5. In watter soort moeilikheid het leeu beland? (1) 6. Wie het vir leeu hoor skreeu? (1) 7. Hoe het muis vir leeu gehelp? (2) 8. Wat het jy uit die storie geleer? (2) 9. Gee vir die storie ‘n ander naam. (1)

Antwoorde

1. __________________________________________ __________________________________________

(1)

2. __________________________________________

(1)

3. __________________________________________

(1)

4. __________________________________________ __________________________________________

(2)

5. __________________________________________

(1)

6. __________________________________________

(1)

7. __________________________________________ __________________________________________

(2)

8. __________________________________________ __________________________________________

(2)

9. __________________________________________

(1)

Page 16: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

16 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

English

1. Read the story 3 times (DBE book p 56)

Going back home

It is time to go home. We all feel very sad. Ann wants

to cry. We go to Cape Town airport. The planes look

bigger than houses.

We climb the steps to get onto the plane. The air

hostess tells us to fasten our seat bealts. We feel the

plane going up into the sky. We try to hold onto our

things.

The the air hostes brings us our lunch. Ken feels shy.

We look out of the window. It feels funny to be above

the clouds. Everything on the ground look so small.

Then we land at OR Tambo airport. We get onto the

Gautrain. It is very fast and it takes us to

Johannesburg in a few minutes.

I can’t wait to see my family.

Page 17: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

17 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

2. Spelling: Revice these spell words form week 2

boat, coast, float, road, foam, goal, goat, soap,

load, loaf, moan, oats

3. Rewrite the sentences into the present progressive

tense

1. Tarmi (play) with her doll. __________________________________________ __________________________________________

2. We (walk) back home after school. __________________________________________ __________________________________________

3. Simon (read) his book under the big tree. __________________________________________ __________________________________________

4. Ann and John (drink) milk in the kitchen. __________________________________________ __________________________________________

5. The girls (make) food for dinner. __________________________________________ __________________________________________

Page 18: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

18 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde

1. Tel: In veelvoude van 3 tot 500. Begin by enige

getal.

2. Hoofrekene: 3x & ÷3

3. Woordsom:

Sarie het 36 Smarties. Sy verdeel dit gelykop

tussen haar en haar 2 sussies. Hoeveel Smarties

kry elkeen?

4. Konsep: Aansigte

Doen dit weer.

Vat nou ‘n ander voorwerp.

Die kind moet hom vashou en uit verskillende

hoeke bekyk.

Page 19: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

19 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Kies enige voorwerp in jou kamer.

Teken die:

Vooraansig Sy aansig Bo aansig

5. Konsep: 2D-vorms en 3D-voorwerp

Gebruik die “vou-bladsye” agter in die boekie en

vou 3D-voorwerpe. Praat met u kind oor watter

2D-vorms ons gebruik om 3D-voorwerpe te maak.

Doen die werkkaart.

Page 20: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

20 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

1. Pas kolom A en B bymekaar

Watter 2D-vorms word gebruik om die 3D-voorwerp te bou?

A B

2. Lees die volgende raaisels en benoem dan die 3D-voorwerpe.

a. Ek het een geboë vlak en een plat vlak. Wie is ek? ____________________

b. Ek het 2 sirkelvormige plat vlakke en 1 geboë oppervlak. Wie is ek?

____________________

c. Ek het net geen hoeke of plat vlakke nie. Wie is ek?

____________________

Page 21: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

21 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Donderdag 30 April 2020

Afrikaans

1. Lees: Dinsdag se storie 2 keer

Vat enige boek wat julle het. Vra vir pa / ma om

vir jou te wys waar die inhoudopgawe is. Hulle

moet vir jou verduidelik hoekom die boek ‘n

inhoudsopgawe het en hoe mens hom gebruik.

2. Spelling: Donderdag se woorde

3. Skrif

/t /t /t

T T T

Tt Tt Tt

Tilde Thenji Tiaan

Tannie /s/e /toon /is /baie /s/eer.

Page 22: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

22 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

4. Pret met woorde

Vandag gaan jy ‘n lang woord vat en kyk hoeveel

ander woorde jy uit die 1 woord kan bou.

Bv. tafeldoek

tafel, doek, doel, tak, tel, doeke,

Vat jou verjaarsdagkoek en kyk hoeveel woorde jy kan

bou.

3 letters 4 letters 5 letters meer letters

Page 23: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

23 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

English

1. Read the story of yesterday again 3 times

2. Spelling: Revice these spell words form week 3

cake, take, wave, gate, bake, save, face, lake,

snake, plane

Page 24: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

24 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

3. WORD SEARCH

Find the words in the word search

They can be horizontal, diagonal, or vertical

SOUTH AFRICA TRIP TRAIN

AIROPLANE BUS BEACH

TABLE MOUNTAIN HOLIDAY BOAT

GAUTRAIN TAXI ROBBEN ISLAND

PENGUIN DOLPHIN OR TAMBO

A P A Q G H Q S A B E A C H

I F R G P H B T H I Q J X K

R H S B E B F T D S P T E L

O M T R N I R U G R A R W R

P J A W G M C W E O S A S T

L N B C U N E N B B T I D O

A K L U I J S X K B V N F R

N M E X N O D V C E R Q Y T

E O M D M Q E Y L N K P G A

Y S O U T H A F R I C A C M

F E U O N I T M F S E A X B

D L N Y V P E Z B L D R N O

Q P T Z G A U T R A I N Z P

C N A R F L F A G N H M B L

R H I A I J U X I D W O S X

A Q N B O P C I J D N P U E

S O T T E K V U A L V L B Y

B D O L P H I N J N P I K I

Z P U B H O L I D A Y K H K

A G V D P C W G K M O H A Z

Page 25: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

25 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde

1. Tel: In veelvoude van 5 tot 500. Begin by enige

getal.

2. Hoofrekene: 5x & ÷5

3. Woordsom:

Ek en 9 maats het elkeen 5 rekkies. Hoeveel

rekkies het ons saam?

4. Konsep: 2D-vorms en 3D-voorwerpe

Party 2D-vorm en 3D-voorwerpe kan rol en ander

gly. Party kan rol en gly.

*** Ouer gee vir u kind verskillende 3D-

voorwerpe uit die huis. Laat u kind kyk of hy

kan rol of gly

Page 26: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

26 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Doen die werkkaart

1. Benoem die voorwerpe. Kan die voorwerp gly of rol?

_________________________

__________________________

___________________________

rol gly rol gly rol gly

___________________________

__________________________

___________________________

rol gly rol gly rol gly

2. Watter 3D-voorwerp stel elke item voor?

piramide driehoek keël vierkant reghoekige prisma

kubus

reghoek silinder kubus sfeer sirkel ovaal

driehoek kubus vierkant vierhoek piramide driehoek

Page 27: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

27 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

5. Konsep: Simmetrie

*** OUER Simmetrie en halveer is nie dieselfde

nie.

Simmetrie is as ek die 2 dele opmekaar vou en

hulle is PRESIES dieselfde.

Halveer is as ek iets in ewe groot dele deel.

Bv.

Die reghoek is halveer (ewe groot dele), hy is nie

simmetries verdeel nie.

*********************************************

Die reghoeke is simmetries verdeel

Page 28: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

28 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Teken sodat die 2 dele simmetries is

Page 29: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

29 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 30: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

30 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Vrydag 1 Mei 2020

Werkersdag

Page 31: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

31 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Wiskunde Woensdag

Knip die nette uit en vou dit in ‘n 3D-voorwerp

Page 32: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

32 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 33: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

33 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 34: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

34 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Page 35: Slimboek - Skoleondersteuningsentrum€¦ · 1. my friend sam stays in pretoria 3 3 2. can i go and play with my ball at mary 3 1 3. tomorrow is friday then we don’t get any homework

35 Graad 3 Week 5 ©Skoleondersteuningsentrum