roodepark school€¦  · web viewhaai - bestaan uit ____ lettergreep. see-skil-pad - bestaan uit...

13
Roodeparkskool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPS Afrikaans HT: W4 Termyn 2: Pre- Prep Welkom by COVID – 19 Tuis Onderrig Hoop almal is gesond en veilig. Is julle reg om HARD te werk?? Liewe Leerders die werkkaart dek die volgende leerinhoud. 1. Lees die storie. 2. Begripstoets. 3. Soeklees vaardighede. 4. Betekenis van woorde 5. Spelling. 6. Begin en Eindklanke van name. 7. Pas die woorde by die prentjie 8. Lettergrepe. INSTRUKSIES: Voltooi al die aktiwiteite op ‘n aparte vel papier of in jou huiswerk boek. 1

Upload: others

Post on 18-Oct-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Roodepark School€¦  · Web viewHaai - bestaan uit ____ lettergreep. See-skil-pad - bestaan uit ____ lettergrepe. Pad-da - bestaan uit ____ lettergrepe. Mu-skiet - bestaan uit

Roodeparkskool – COVID-19 Werkkaarte - DCAPSAfrikaans HT: W4 Termyn 2: Pre- Prep

Welkom by COVID – 19 Tuis Onderrig Hoop almal is gesond en veilig. Is julle reg om HARD te werk??

Liewe Leerders die werkkaart dek die volgende leerinhoud.

1. Lees die storie.2. Begripstoets.3. Soeklees vaardighede.4. Betekenis van woorde5. Spelling.6. Begin en Eindklanke van name.7. Pas die woorde by die prentjie8. Lettergrepe.

INSTRUKSIES:

Voltooi al die aktiwiteite op ‘n aparte vel papier of in jou huiswerk boek. Skryf die datum, opskrif en aktiwiteit nommer op elke vel papier. Jou ouers/ voog mag jou help wanneer jy sukkel, maar jy moet die werk self voltooi. Bring asseblief alle voltooide werkkaarte saam wanneer die skool weer heropen. STERKTE en geniet dit!!!

Groete

Mev. M Jones

1

Page 2: Roodepark School€¦  · Web viewHaai - bestaan uit ____ lettergreep. See-skil-pad - bestaan uit ____ lettergrepe. Pad-da - bestaan uit ____ lettergrepe. Mu-skiet - bestaan uit

Lees is oefening vir jou brein …….Soos gym oefening is vir jou spiere!

lees …. lees….lees ! Dit is makliker om te lees as jy met jou vinger elke woord volg. Jy kan ook ‘n liniaal gebruik of ‘n stuk papier om onder elke sin te plaas, sodat jou oë

die reëltjies mooi kan volg. Lees die storie hardop vir jouself. As jy nie met die eerste probeerslag ‘n woord kan lees nie, slaan dit oor en gaan na

die volgende woorde tot aan die einde. Begin weer bo en lees nou elke woord versigtig. Kyk na die letter en klank dit. Sit nou al die klanke van die letters bymekaar en

probeer die woord uitspreek. Lees elke reëltjie totdat jy dit vlot kan lees Maak seker jy verstaan waaroor die storie gaan. Vra iemand by die huis wat kan lees om jou te help.

Dubbelklanke

aa, ee, oo, uu

2

Page 3: Roodepark School€¦  · Web viewHaai - bestaan uit ____ lettergreep. See-skil-pad - bestaan uit ____ lettergrepe. Pad-da - bestaan uit ____ lettergrepe. Mu-skiet - bestaan uit

Aktiwiteit 1 Lees die storie“ Wat makeer Leen? Jy lyk bleek.

Is jy dan siek?” vra Ma.

“Ja,” sê Leen.” My keel is seer.”

“ Kom ons meet jou koors,”sê Ma.

Ma vat die koorspen.

“Maak oop jou mond Leen,” sê Ma.

Sy sit die koorspen in Leen se mond.

Sy los dit vir ‘n rukkie in Leen

se mond. Ma kyk na die koorspen.

“Jou koors is hoog,”sê Ma.

“ Neem hierdie pil en klim in die bed.

Jy sal vining weer reg wees,” sê Ma.

“Dankie Ma,” sê Leen.

“Ek gaan in my bed klim.

Ek is vaak en wil gaan slaap.”

3

Page 4: Roodepark School€¦  · Web viewHaai - bestaan uit ____ lettergreep. See-skil-pad - bestaan uit ____ lettergrepe. Pad-da - bestaan uit ____ lettergrepe. Mu-skiet - bestaan uit

Aktiwiteit 2 BegripstoetsBeantwoord die vrae in volsinne.

1. Wie is siek?____________________________________________________________________

2. Wat is fout met haar?____________________________________________________________________

3. Wie kyk na haar ?

____________________________________________________________________

4. Waarmee neem ma haar koors?

____________________________________________________________________

5. Hoe neem ma haar koors?

____________________________________________________________________

6. Wat gee ma vir Leen om te drink?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

7. Hoekom wil Leen in die bed klim?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

8. Wat dink jy makeer Leen?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

9. Noem twee dinge wat jy kan doen om nie by Leen aan te steek nie.

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

10.Dink jy Leen sal weer gesond word?

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

4

Page 5: Roodepark School€¦  · Web viewHaai - bestaan uit ____ lettergreep. See-skil-pad - bestaan uit ____ lettergrepe. Pad-da - bestaan uit ____ lettergrepe. Mu-skiet - bestaan uit

Aktiwiteit 3 Soeklees vaardighede

Skryf in jou huiswerkboek of op ‘n vel papier. Soek al die “ee” woorde uit die leesstuk, en skryf dit in die blokkies neer.

Soek al die “oo” woorde.

Soek al die “aa” woorde

Aktiwiteit 4 Die betekenis van woorde. Maak ‘n sin met die volgende woorde, sodat die betekenins daarvan duidelik is.

Bleek :

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

Keel:

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

5

Page 6: Roodepark School€¦  · Web viewHaai - bestaan uit ____ lettergreep. See-skil-pad - bestaan uit ____ lettergrepe. Pad-da - bestaan uit ____ lettergrepe. Mu-skiet - bestaan uit

Aktiwiteit 5 SPELLINGLees die woorde en skryf dit in die blokkies langsaan

Ken die spelling goed

makeerLeenbleekneemkeelseermeetweerweesmaakgaanvaakslaapkoorskoorspenhoogsiekhierdievinnigklimrukkiedankiemondpilreg

Sigwoorde (Die woorde moet jy in een sekond kan lees)wat ditjy virlyk ‘nis kykdan navra enma ekja mysê wilkom sitons losjou bedvatdieoopsysitsein

6

Page 7: Roodepark School€¦  · Web viewHaai - bestaan uit ____ lettergreep. See-skil-pad - bestaan uit ____ lettergrepe. Pad-da - bestaan uit ____ lettergrepe. Mu-skiet - bestaan uit

Aktiwiteit 6 Klanke aan die begin en einde van ’n woord

Skryf die name van ten minste 10 familielede neer in die blokkie.

Skryf in die blokkie langsaan met watter klank begin die naam en met watter

klank eindig die naam.

Naam Beginklank EindklankBv. Patricia p a

Hoeveel van jou klasmaats se name kan jy nog onthou?

Skryf die naam en dan die begin en die eindklank van hulle name neer.

Naam beginklank Eindklank

7

Page 8: Roodepark School€¦  · Web viewHaai - bestaan uit ____ lettergreep. See-skil-pad - bestaan uit ____ lettergrepe. Pad-da - bestaan uit ____ lettergrepe. Mu-skiet - bestaan uit

Aktiwiteit 7.1 Pas die woord by die prentjieSoek die regte naam in die woordbank. Skryf dit onder die varswaterdier.

waterskerpioenslakpaddamuskieteendwaterskilpad

__________ __________ ____________

__________ __________ _____________

Aktiwiteit 7.2 Pas die woord by die prentjie

Soek die regte naam in die woordbank. Skryf dit onder die soutwaterdier.

haaikreefseekatwalvisdolfynseeperdjie

8

Page 9: Roodepark School€¦  · Web viewHaai - bestaan uit ____ lettergreep. See-skil-pad - bestaan uit ____ lettergrepe. Pad-da - bestaan uit ____ lettergrepe. Mu-skiet - bestaan uit

___________ __________ ___________

___________ ________ ____________

Aktiwiteit 8 LettergrepeKan jy nog onthou hoe ons die dele van woorde uit mekaar kan trek.

Kom ons klap die verskillende dele van die woord sodat ons dit beter kan hoor.

Skryf in die spasie hoeveel lettergrepe hoor jy wanneer jy die woorddele klap.

Kro-ko-dil - bestaan uit _3_ lettergrepe.

Wal-vis - bestaan uit ____ lettergrepe.

Haai - bestaan uit ____ lettergreep.

See-skil-pad - bestaan uit ____ lettergrepe.

Pad-da - bestaan uit ____ lettergrepe.

Mu-skiet - bestaan uit ____ lettergrepe.

Dink nou aan 10 van jou eie woorde.

Skryf dit onder mekaar neer.

Deel jou woorde op in lettergrepe deur dit te klap.

9

Page 10: Roodepark School€¦  · Web viewHaai - bestaan uit ____ lettergreep. See-skil-pad - bestaan uit ____ lettergrepe. Pad-da - bestaan uit ____ lettergrepe. Mu-skiet - bestaan uit

Skryf jou woorde in lettergrepe langsaan neer.

10