presentation davron

20
Dwelm-Afhanklikheid-Voorkoming-Rehabilitasie- en Ondersteunings-Netwerk DAVRON

Upload: connie-de-bruin

Post on 07-Aug-2015

233 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: Presentation DAVRON

“Dwelm-Afhanklikheid-Voorkoming-Rehabilitasie- en Ondersteunings-Netwerk

DAVRON

Page 2: Presentation DAVRON

Inleiding

• Die impak van dwelmmisbruik is waarskynlik groter as drankmisbruik in Suid –Afrika, volgens die NG Kerk sinode 2013 se verslag oor verslawing.

• Dwelmmisbruik in Suid-Afrika is dubbeld die wêreldgemiddeld en die verband tussen dwelmmisbruik en misdaad is duidelik.

• Baie sinlose geweld word gepleeg slegs met dwelmgebruik as motivering.

Page 3: Presentation DAVRON

• Die dwelmmisbruik onder tieners is aan die toeneem en gewetenlose dwelmhandelaars kry reeds kinders onder die ouderdom van 10 jaar in hulle greep.

• Afgesien van die meer bekende dwelms soos dagga, heroïne en kokaïne word daar voortdurend met nuwe kombinasies

geëksperimenteer.

Page 4: Presentation DAVRON

• Persone wat behandeling vir sekere dwelms ontvang, is dikwels onbewus van die feit dat hulle ook ‘n afhanklikheid van ander dwelms ontwikkel het, aangesien die handelaars die dwelms meng.

• Die voorkeurdwelm onder veral die wit jeug is CAT/KAT. Die dwelm is hoogs afhanklikheidsvormend en die sosiale impak vernietigend. Die bekostigbaarheid van CAT maak dit een van die gevaarlikste dwelms op die mark.

Page 5: Presentation DAVRON

Statistieke

• Navorsers vermoed dat dwelms tans net soveel lewens eis in Suid-Afrika as VIGS.• Elke verslaafde affekteer 12 tot

16 ander mense• In Suid-Afrika is daar ongeveer

3 miljoen dwelmverslaafdes

Page 6: Presentation DAVRON

• Dwelmverslawing kos Suid-Afrika R10 miljard per jaar.

• In 1996 was 2% van mense in reabilitasie –sentrums jonger as 20 jaar oud.

• In 2014 is 24% mense in reabilitasie –sentrums jonger as 20 jaar oud.

• Navorsing is in 240 skole gedoen landswyd, daar is bevind dat 25% leerders al met dwelms geeksperimenteer het

• Daar is 13% van leerders in hierdie skole wat verslaaf is aan dwelms en dit elke dag gebruik

• Davron se navorsing in Brits toon dat een uit elke drie tieners tussen 14-18 jaar oud dwelms gebruik

Page 7: Presentation DAVRON

Hoekom is dwelms gevaarlik?

• Dit verwoes mense se lewens• Dit vernietig families• Dit lei tot breinskade• Dit veroorsaak lewerskade• Dit veroorsaak depressie• Dit tas die longe aan• Dit veroorsaak bloedkanker• Kan gebruikers in ‘n koma laat gaan• Dit veroorsaak jou dood!!!

Page 8: Presentation DAVRON

Redes vir dwelmgebruik?

• Eksperimentering• Nuuskierigheid• Groepsdruk• Gesinsprobleme• Swakselfbeeld• Gedruk om te presteer• Onsekerheid• Ontvlugting

Page 9: Presentation DAVRON

DAVRONNetwerk teen Dwelms

• DWELM• AFHANKLIKHEIDS• VOORKOMING• REHABILITASIE• ONDERSTEUNINGS• NETWERK

Page 10: Presentation DAVRON

Hoe lyk die werk van DAVRON?

Geestelike toerusting

Voorkoming

Rehabilitasie

Ondersteuning

Page 11: Presentation DAVRON

Hoeveel mense het DAVRON al bereik?

• Voorkomingsprogramme: 2200 kinders in skole

• Dwelmbewusmakingdag: 3000 pamflette uitgedeel

• Die laaste maand alleen: - 55 gesinne gehelp

• 503 handtekeninge van die publiek ontvang teen dwelms

Page 12: Presentation DAVRON

DAVRON se weeklikse werk

• Hulp en berading by Brits se Hoërskole aan kinders en ouers

• Ondersteuningsgroepe vir

verslaafdes en ouers

• Ontmoetings en afsprake

by families en huisgesinne

Page 13: Presentation DAVRON

• Verkryging van borge

en donateurs

• Samewerking met SAP,

CMR en kinderwelsyn

• Beplanning van ‘n Rehabilitasie-sentrum vir Tieners

Page 14: Presentation DAVRON

• Opleiding van vrywillige beraders en tiener-vrywilligers.

• Opleiding aan ouers / familie

• Uitstuur van Nuusbrief• Nuwe inligting word op ons

webblad geplaas

Page 15: Presentation DAVRON

Beplanning vir 2015

Skole:

Skole ondersteun DAVRONVoorkomingsprogramme in plekBewusmaking by skole saam met SAP

DAVRON kantoor:

Moet uitbrei

Addisionele personeel

Beradingssentrum

Page 16: Presentation DAVRON

Rehab-sentrum:

Aankoop van perseel

Beplande opening Feb 2016

Aanstel van kundiges:Mediese dokter, verpleegster, sielkundiges, beraders

Opleiding:

Opleiding van vrywillige werkers

Opleiding van ouers

Opleiding en nasorg aan verslaafdes

Page 17: Presentation DAVRON

Bemarking:

Brits Pos / Rustenburg HaroldRadio Pretoria / Bosveld Stereo

Kyknet

Fondsinsameling:

Borge en donasies

SkoleDinee, talentkompetisie, veiling

Page 18: Presentation DAVRON

Wat het ons nodig per maand?

• Salarisse• Kantoor huur• Telefoon en internet• Advertensie• Reiskoste

• R35 000 per maand• R6000 per maand• R1500 per maand• R5000 per maand• R2500 per maandTotaal: R50 000.00 per maand

Page 19: Presentation DAVRON

Wat is ons begroting vir ‘n Rehabsentrum?

• Perseel• Geboue (sale, kantore,

mediese sentrum, kombuis, koshuise en werkswinkel

• Toerusting en meubels

• R 1.5 miljoen• R 2.5 miljoen

• R 2.75 miljoenTotaal:R 6.75 miljoen

Page 20: Presentation DAVRON

Website:www.davrononline.com

Gaan “LIKE” ons op Facebook:www.facebook.com/davrononline

Inbel-sentrum: 062 035 4090