paul roux spesiale uitgawe

8

Upload: louis-eksteen

Post on 26-Jul-2016

271 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

Paul Roux Spesiale Uitgawe

TRANSCRIPT

Page 1: Paul Roux Spesiale Uitgawe
Page 2: Paul Roux Spesiale Uitgawe

Paul Roux - die pragtige Oos-Vrystaatse dorp is aangewys as Kwela se semi-streeksfinalis vir die Vrystaat. Maak : ~

seker dat jy vir die dorp stem voor die .. , - ~ --~~ Bste Maart 2016 - voor 12h00. i ~~- ~-.,.

JOU STEM - SMS - KAN 'N VERSKIL MAAK ••• ~

Die Sandvelder kontreitydskrif kan ook aanlyn by www.bleuheaven.co.za gelees word.

Kontak e mail - [email protected] - 083 447 4535 of ons fb blad - Sandvelder en Midvaal

SANDVELDER 2

Page 3: Paul Roux Spesiale Uitgawe

/

lf

,I,

. _/ J I

Wesijilsbroo J

lloopst.ld Welkom

Vredefort

Edenl'ile Petrus Steyn

Marquard

Liooley

Clamns '' rou lesburg

Paul Roux se inwoners glo hulle gaan as die

Vrystaat se streeksfinalis vir die

Kwela sedorp van die jaar kompetisie

benoem word. Hulle is nou een van die semi

finaliste vir die Vrystaat. Die Oos­Vrystaaters kan die

dorp ondersteun deur vir hulle te stem.

Die Oos-Vrystaat is 'n plek wat mens soms heeltemal onderskat ... ons jaag meestal op die teerpaaie verby die dorpies, draai nie af in die

~lf\e1 kleiner dorpies wat plekke is, waar daar 'n ) skatkis vol verrassings wegkruip nie.

1 Hier waar rustigheid vir die woelige stadssiel is, waar " spesiale mense bly, mense wat jou groet as jy hulle

besigheid instap en werklik nog omgee of dit goed gaan met jou.

Die subtiele ondertoon van 'n plaasatmosfeer wat deel is van die dorp maak dit anders, spesiaal. Maakjou sintuie wakker, laatjou die mooi omjou sien. Die rooibruin grondpaaie, die pragtige tuine in die dorp en daardie inasem van vars lug, laat jou vemaam nou in die laat somer voel jy is by die huis. En as jy om jou kyk na die pragtige sandsteenhuise wil jy sommer hier kom bly.

Die dorp is op die N5, tussen Bethlehem en Senekal, gelee. Paul Roux is so 36km vanaf Bethlehem - jy het die rustigheid van die platteland en die grootter dorp gerief vir ander noodsaaklikheid net 'n halfuur weg.

Hier stap jy nog vroeg oggend en skemer .... dit is veilig. Die mense wat in hulle pragtige tuine besig is vroeg oggend of skemer groet. Piekniek hou op die Randjie is 'n moet met die pragtige uitsig.

Paul Roux spog met 'n hele paar kunstenaars soos Rosemarie Schutze, Edward van den Berg, Peter van Reenen, Hanli de Lange, Nanna Brits and Anton Grove.

Sedert die Paul Roux-besigheidsforum gestig is, is daar heelwat meer aktiwiteite in die dorp en heelwat dinge gebeur ... Tans word daar beplan om die gebied om die dam te omhein. Die forum van die dorp is baie aktief en reel geleenthede soos laasjaar se suksesvolle "Christmas in July". Hule het ook 'n toekenning van WESSA gewen. Paul Roux vorm ook deesdae deel van die gewilde Riemland­roete. Daar is heelwat eetplekke in die dorp wat van 'n lekker boere-ontbyt tot 'n smullekker kaaskoek bedien van die eetplekke is Dino's Antiques and Restaurant en die Pienk Tricycle. By die Holhoek staproete kan jy heelwat boesman tekeninge sien, dit is die enigste roete wat spesiaal vir gestremdes ingerig is. Op hierdie roete is boesman-grotte waar van hul rotstekeninge nog te sien is. Natuurlik is hierdie ook die area wat jy op die wildsplaas Uniondale, wat op dieselfde pad as Holhoek gelee is, die wereldbekende dinousorusspore te sien. Die voelkykers sal ook nie hier teleurgestel word nie.

Wanneer jy 'n draai in die nabye toekoms in die dorp gaan maak kan jy dalk vir ons vertel wat maak die dorp so spesiaal ... is dit die kombinasie van die mense, hulle passie vir hulle dorp, die rooibruin grondpaaie wat jou op hulle manier dwing am stadig te ry sodat jy die dorpie beter kan geniet, die pragtige sandsteen geboue, die unieke besienswaardighede, die uitstekende eetplekke, die geskiedenis, die tipies plattelandse besighede of die blou

blou lug met spierwit watte wolke ... ? . P· f Gaan lees ook die Sandvelder aanlyn bywww.bleuheaven.co.za 1'~ · ·

SANDVELDER 3 Pa«t' . ~

Page 4: Paul Roux Spesiale Uitgawe

Die geskiedenis van ons pragtige dorpie

D ie dorpie Paul Roux is aangele op die poskoetsroete tu ssen Winburg en Harrismith. Plus minus elke 10km was

daar 'n plek waar die poskoetsperde omgeruil is met vars perde. Die pos is dan ook afgegee. Hierdie koetse het ook passasiers vervoer. So was daar by die huidige rolbalbane 'n herberg wat aan mnr. John Hiscock behoort het. Hier is die perde geruil. As die koets bo-oor die bult gekom het, is die beuel geblaas. Dan word die vars perde klaar aan die tuie gesit sodat hulle net vasgehaak kan word. Sodoende is geen tyd verspil met in- en uitspan nie en binne 'n paar minute kan die koets vertrek met 'n goeie speod tot by die volgende stasie.John Hiscock se graf is net su id van die rolbalbane. Transportryers het gereeld in sy herberg oornag.

Die Posboom Op diehoek

groot omgewing.Negosieware asook plaasprodukte, veral wol, kon hier gekoop word. In die kombuis is daar steeds 'n posgleuf waardeur briewe nog vermoedelik gepos kan word.Verby die huis is nog 'n perdestal waarvan die vloer met ronde ysterklippe uitgele is. Hier is die perde da nook versorg. So bietjie interessante inligting oar Mostyn Cleaver. Hy het as jong man besluit omverder te studier in Engeland.Hier bekwaam hy horn as Advokaat en keur terug na Suid-Afrika.Hy word in Johannesburg aangestel deur Genl. Jan Smuts. Met die uitbreek van die Boereoorlog besluit hy om saam met die boere te gaan veg. Sy moeder wys horn daarop da thy tog nie teen sy volk wil gaan veg nie, maar hy hou voet by stuk da thy hier gebore is en dat die

famil iekerkhof in naby aan die opstal. Die naam van die dorp Tweedrag ontaan oor wat die dorp se naam moet wees. Een dee I van die dorp wou he die naam moet Paul Roux wees, die naam van die predikant van die Senekal gemeente (ds. Paul Roux was ook 'n veggeneraal tydens die Anglo Boereoorlog). en die ander wou die naa Plessisville he.Orn die problem op te klaar word 'n plat klip, "PR" aan die een kant en "duP" aan die ander kant geskryf.Jacobus Smit moes die klip in die lig ingooi en die kant wat bo eindig sou uit die aard van die saak die dorp se naam wees. Baie mense het saamgekom op die kaal erf langs die huidige AP Kerk om te sien wat die dorpie se naam sou wees. "PR" val bo! 'n Publieke verkoping van erwe vind in 1910 plaas. Hierde erwe word verkoop teen

Ssjielings elk (ongeveer van Van Rooyen- en Markstraat staan 'n groot

akkerboom. Onder hierdie boom is die pos gelaat, wat die poskoet s dan vervoer het. Daar is vandag nog 'n servituut op

hierdie boom. Daar mag nie aan horn gekap of beskadig word nie.

Tweedrag ontaan oor wat die dorp se naam moet wees. Een deel 50c in vandag se waarde!) Die meeste sa ndsteen­

huise wat toe gebou is, is gebruik as die boere se tuisgaanhuise. Hulle huise is ook oopgestel en gebruik vir kerk-, maar veral nagmaaldienste. 'n Gebou om kerkdienste in

van die dorp wou he die naam moet Paul Roux wees, die naam van

die predikant van die Senekal gemeente en die ander wou die naam

Plessisville he. Orn die probleem op te klaar word 'n plat klip, "PR"

aan die een kant en "duP" aan die ander kant geskryf. Jacobus Smit

moes die klip in die lig ingooi en die kant wat bo eindig sou uit die

Zuuringkrans en die Cleaver familie 10km wes van Paul Roux, op die Senekal pad, le die plaas Zuuringkrans. Dit behoort tans aan mnr. Hentie Senekal. Hier was ook 'n omruilplek vir die poskoetsperde.Op 2 Desember 1862 is Mostyn Reginald Cleaver hier gebore.Toe het sy ouers al reeds die winkel op Zuuringkrans besit.Hulle het ook die pos ontvang en briewe aan die poskoets besorg wat na ander bestemmings moes gaan. Hiredie was die naaste winkel in 'n baie

online Magazine www.bleuheaven.co.za

aard van die saak die dorp se naam wees.

boere sy volk is. Tydens die oorlog word hy deur die Engelse gevange geneem. Hui le stel voor da t hy die eed van getrouheid aan die Koningi van Engeland afle, waarna hy vrygelaat sou word. Hy weier en word as kruigsgevangene na Ceylon gestuur. Daar is hy in gevangenisskap aan koors oorlede. Ontstaan van die dorp Paul Roux Die dorp word geproklameer op 9 Mei 1909. Die grand word van mnr. De Jongh aangekoop. Die oorspronklike plaasopstal word steeds bewoon en die ou

SANDVELDER 4

te hou, het egter nog ontbreek. Ds. C.P Theron

en eerwaarde H.A Roux kom Paul Roux toe, om kerkdienste te hou en hierdie dienste word aan die oewer van die Sandrivier, onder die skadu van wilgerbome, gehou. Geboue vrrys in die dorpie en dienste word ook op die stoep van die Nationale Bank gehou. Die gebou het behoue gebly in Voortrekkerstraat en is nou 'n woonhuis. Later word dienste ook in 'n danssaal gehou. Heftige besware word daarteen gemaak, toe stop die

Page 5: Paul Roux Spesiale Uitgawe

gedansery in die gebou. Latere dienste is in die

skoolgebou gehou. 'n Boufonds word gestig Mnr. Ockert van Schalkwyk

ontvang die tender as boumeester en kontrakteur as bouer van die kerk.Die hoeksteen van die kerkgebou

word op 13 Mei 1914 deur Ds. C.P Theron gele. Die gemeente word gestig op donderdag 25 Junie. Teen daardie tyd staan die mure al reeds 11 voet hoog. Ongelukkig moes die bouwerk tydens die rebel lie gestaak

word.Tydens die rebel lie groei gras teen die mure, omdat klei gebruik is om meet e messel. Die boumeester werk egtervining daarna, en die kerkgebou word in September 1915 aan die gemeente afgelewer. Die inwyding vind plaas op 10 Februarie 1917, maar die banke word eers in November 1917 geinstalleer.

Die eerste leeraar, Ds. Hendrik Boshoff word op 5 Oktober 1915 beroep. Hy neem die beroep aan, mits die

gemeente gewillig sou wees totdat hy as krygsgevangene uit die Fort in Johannesburg vrygelaat word. Voorwaar 'n

eerste dat 'n predikant vanuit die trunk beroep word! Op vrydag 25 Februarie 1916 word hy op Paul Roux ontvang.

Tydens Nagmaal sit die vrouens in een helfte van die kerk en die mans aan die ander. Die rede? Daar is net wyn uit een beker gegee en sommige mans wat gepruim het, het 'n aaklige tabak smaak aan die beker gelos, waarvan die vrouens nie gehou het nie.'n Tak van die vroue­sendingsbond word in 1916 in Paul Roux gestig. Die kerkgebou, soos hy vandag uitsien, is deur die latere dominee, H. Reyneke, laat herbou om die kerktoring op te rig.Die hoeksteen van die toring is op 25 Februarie

1947 gele. Ander besighede op die nuwe dorpie Verskeie Jodewinkels maak hul deure oop.Daar was Margolius, Khosoff en Schatz, Kristal!, Sadoff en Levi. Hier kon die gemeenskap al die nodige ware koop. FUhrmann het selfs 'n winkel waar jy vars groente en vrugte kon koop. Die Hotel wat vandag Rosenhof Gastehuis is, word ook gebou, ongeveer 1927.Waar Skemervreugde dienssentrum vandag is, was die eerste tennisbane, daar is reeds so vroeg as 1915 op hierdie bane tennis gespeel. Reg oorkant die dienssentrum, in Voortrekkerstraat, was baie groot vandusiekrale. Net oorkant dit, was die eerste poskantoor. Die is ook 'n sandsteen gebou wat later in 'n

woonhuis omskep is en na 'n dubbelverdieping verander is. Die hoofroete het met Voortrekkerstraat deur die dorp geloop. Daar was nog geen drade gespan om die roete aft e kamp nie en tussen Paul Roux en Bloemfontein, in 1927, was daar 123 hekke om oop en toe te maak! 'n Tydrowende besigheid om stad toe te ry. Die skool en koshuis Die skool het op 8 Oktober 1912, met 52 leerlinge en skoolhoof H.J.J van Rensburg, tot stand gekom. In Januarie 1922 word di took 'n hoerskool.Op 'n gemeentevergadering op 10 Januarie 1920, word die oprig van 'n koshuis ook goedgekeur. lntussen word 'n gebou van mnr. C.T van Schalkwyk gehuur en op 10 April 1920 word die tydelike koshuis met 12 koshuisgangers geopen.Die Retief-koshuis vernoem

na leraar C.W Retief, word teen die einde van 1930 deur die kontrakteur, J. Andrews, aan die kerkraad oorhandig en in Januarie 1931, neem die sestien koshuisgangers hulle intrek in hulle nuwe koshuis. Oud Staatspresident P.W Botha Hy was seker een van die bekendste persone wat van Paul Roux afkomstig was. Hy is gebore op 12 Januarie 1916 op die plaas Telegraaf net

buite Paul Roux. Hy het vir 11 jaar op die dorp skoolgegaan voordat hy op Bethlehem na Hoerskool Voortrekker is, daar het hy matrikuleer. Hy het elke dag te perd na Paul Roux se skool gery en selfs as kind elke dag die koerant gekoop om te lees voordat hy huistoe gaan.Van jogs af het hy 'n wakker belangstel ling in die politiek en landsake gehad. Hy was in Std.9 (Graad 11). toe hy agter in sy Skeinat boek skryf: P.W Botha. Telegraaf.Paul Roux. Minister van Verdediging. Tydens sy ma, Hendriena, se 80ste verjaarsdagviering, toon sy

halwebroer, Joachem Prinsloo, se seun die boek aan horn. PW is erg verbaas! Hy erken dat dit sy handskrif is, maar onthou nie dat hy dit neergeskryf het nie. Hy word

as jong man aangestel as Sekretaris van die Nationale Party in Kaapstad. Later gaan hy volksraad toe. Daarna

Page 6: Paul Roux Spesiale Uitgawe

bereik hy sy droom as skoolseun en word Minister van

Verdediging, daarna Eerste Minister en toe Staatspresident. Grafsteenmonument van Genl. Ds. Paul Roux, na wie die dorp vernoem is, is noord van die Kerk op die terrain te sien.Twee predikante is ook daar begrawe nl.Ds. H Boshoff en Ds. C.W Retief.

San Rot stekeninge Op verskeie plase in die distrik kom daar rotstekeninge voor, o.a. Telegraaf van Hendrik Smit, Lusthof van

Susan Jacobsz en op Witkop Gameranch.

Wildplaas Die Witkop Gameranch is aan Witkop gelee. Daar is 21 wi ldspesies, o.a. cheetahs, buffels en seekoeie. Daar is ook 'n

broeikolonie van kalkoenibisse wat op 'n tyd baie skaars was. Besoek hulle webadres by www.witkopgameranch .co.za . Perderitte word ook hier aangebied en 'n groot holkrans is ook

hier te sien. Op 1846 kom boer Abraham Smit en sy broer Jacobus

op Smitskop en Moreson. Hulle boer saam en het 2000 skape, 700 perde en baie beeste.

Hierdie diere moes bedags deur hul seuns opgepas word.Wanneer dit gesneeu het of baie koud geword het, het hulle al 2000 stuk skape in die holkrans ingejaag. Die seuns het dan saam met die skape daar geslaap. Kindergraffies op M arthinusdal Met die Groot Trek staan die

Voortrekkers onder leiding van J.J Prinsloo op die walle van die Sandrivier, tans die plaas Marthinusdal. Twee kindertjies sterf aan

masels en word hier begrawe. Met die simboliese Trek van 1938, word 'n monument by die grafte opgerig. Dit word onthul deur

mev. N.C Pretorius, wat die dogter was van mnr. M .V Pretorius, die bouer van die Geloftekerk op Pietermaritzburg. Staproete Mnr Theuns van Rooyen ontwikkel die staproete van

ongeveer 1 uur en 18 minute om Paul Roux. Die dorp besit 'n pragtige bewaringsgebied- Die Koppie. Die roete gaan onder deur

die borne en bo-oor die rotsformasies. Dit is nie 'n strawwe roete nie, en enigeeen wat graag stap, sal hierdie roete geniet. Vei lige parkering is beskikbaar by die A.P Kerk in Joubertstraat. Dit is werklik mooi om ons ou dorpie van die koppie te sien.

Join us for some family Jun on satutdalJ 2G March

9am - 12 noon at rhe Pink TriclJcle.

Easter Bonnet Hat Competition - Easter ECJ~ Hunt

Easter ECJCJ Games - FulllJ l!.icencea - Live Music - Market Stalls ...

For more info contact Carlolise on 073 331 3"9 (R30 Stall booliin«JS)

4 2 J O U BE R T ST RE ET

TEL: ( 058 ) 471 08 4 4

CE LL : 08 2 30 4 7 006

P O BO X 65 , P A U L RO UX, 98 0 0

F A X: 0 86 559 7 4 4 9

EMAIL : : wolfadmi n @wo lfp ro.co.za

wolf professional servic \.,../

WEBADD RESS: www.wolfpro . co .za

A UNASHAMEDLY l

Consulting Engineers and Training Providers

Registered with NHBRC and SAICE I A Level BEE Contributor I Simpson Strong-Tie Distrobutors (SDW Timber Screw)

online Magazine www.bleuheaven.co.za SANDVELDER 5

Page 7: Paul Roux Spesiale Uitgawe

Holhoek "One can only appreciate the

true beauty of this breathtaking land when seen through one's own eyes"

Come and enjoy the peace and serenity of Holhoek Guest Farm which is situated some 18km near the picturesque smal l Eastern Free State town of Paul Roux. It is approximately 310km from Johannesburg and 230km from Bloemfontein. The town is situated next to the NS (the National Road between Durban and Bloemfontein - the Capital of the Free State), approximately 30 km from Senekal and 40 km from Bethlehem. We like to ensure the comfort of all our guests. All accommodation is self-catering with excellent facilities at your disposal. The farm offers self-catering thatch-roofed accommodation with beautiful views of the

surrounding mountains and a duck pond, housing 60 people at any given time. Our camp facilities are excellent -the kitchen and braai area must rank among the best to be found on any hiking trail, and the ablutions would do credit to any self-catering establishment which houses clean neat bathrooms with 24 hour warm showers. Make this your base, and explore our San rock art, game and also the beautiful town of Clarens which is only 60km away. THE TRAIL The beauty of the Eastern Free State comes to life as you walk our trail. The farm has a very rich archaeological heritage and is therefore very special and unique. The two day figure of eight trail traverses a variety of terrains including mountain tops, sandstone krans, kloofs and valleys. One ofthe trails are 13km long and the second trail is 7km. The trail can be graded as moderate and suitable for all ages. Caution must just be taken on all bridges and ladders. The trail was designed and constructed by Tiaan Strydom of Discovery Trails. There are several ladders and bridges to cross along the way and the paths have been cut back to enable ease of walking. Trees in all shades of green or touching autumn colours, mountain streams and ducks on the pond, will speak a language that no one else will understand. One of the 5 caves that are visited on the route is located near a stream and is rich in Bushman rock paintings. The second cave were inhabited at some stage by Iron Age farmers, probably Sotho­speaking people. There are two huts, built against the back wall under the low overhang of the roof, which are close on 200 years old. The next cave is close to the above and is semicircular with a spectacular waterfall

and pool at its center. On the second day the cave where the mother of old president PW Botha took shelter during the war is visited. The ruins

Length/Duration: Two 1 day trails of 13km and 7km. Two or more days or overnight. Degree of difficulty: Moderate

of several rectangular houses are still visible above the farmhouse, on the route of the hiking trail and probably date to the first white settlement of the farm. Safe bridges built over mountain streams, breathtaking trails through the valleys and ladders up the mountains will not only be an unforgettable memory but an urgent call to come back to Holhoek Hiking. A lot of thought and effort has gone into this trail. It is a trai l that will appeal to the many hikers who like the ease of walking on developed paths. The wheelchair friendly trail is something this country lags behind many countries in developing. Well done to the owners and Tiaan Strydom for the foresight in developing such a trail. Please Contact Sume on 0718155 892 or email [email protected].

1, 2, 6: Waterfall caves on the farm, Holhoek. Photos by JP le Richie and Thia Landsberg.

3: Bushman rock paintings.

4,5: Large, clear, dinosaur footprints left on sandstone rock can be found on the farm, Uniondale.

Page 8: Paul Roux Spesiale Uitgawe

Paul roux Holhoek Pretdraf en Bergfietsren 'n reuse sukses

aul Roux village

Die Paul Roux lnwoners Forum het laasjaar, 1 O Oktober 2015 hul eerste Holhoek 40km Bergfietsresies/10km Pretdraf en Watervalstaproete gehad. Dit was 'n fondsinsameling am die Rooidam in Paul Roux te red asook om ons area te bemark as 'n toeristeaantreklikheid. Twee boere in die omgewing, Gert van Zyl (Holhoek) en Andries van Vuuren (Marocco) het die Forum die geleentheid gebied om die sportgeleentheid op die onderskeie plase aan te bied.

The 4 seasons are very distinct in Paul Roux Village but it does mean that when its spring, people get maximum enjoyment out of getting into their gardens because you can see the fruits of your labour very clearly which is very rewarding.

Roetes is beplan en die bemarking was goed gedoen natuurlik het hulle naelsgebyt en die vraag was "Gaan mense belangstel?" Soos altyd het die Oos-Vrystaat nie teleurgestel nie en hulle het verskeie inskrywings vanuit Bethlehem en Paul Roux gekry selfs so ver soos Edenvale. Radio Maluti het ook nie teruggestaan nie en het die dag met groat ywer bemark en selfs 'n lewendige uitsending

7t special place, where a fine balance is kept .l"l.between preserving the farm village character and its country life charm, but where sustainable and environmentally-friendly development is pursued providing a safe and secure haven, which is well managed, has a good infrastructure and is known for its friendliness and diversity of people. Here we have local farmers and business people, professionals, retirees, artists, crafters, and those just living here just for the joy that simple country living can bring. Residents proudly bring friends to visit the village, but if you are looking for accommodation , the village has the Dunlin B&B. Primarily, the Village is a place where one can truly relax. But there are a host of activities to

~

keep one busy such as Hiking - the famous Holhoek Hiking Trail where one can see bushman caves and their art. Visiting the dinosaur fossil foot prints either by 4 x 4 or as a hike. Gently strolling along the village trail for those that are not serious hikers. Taking morning coffee or sundown drinks on the koppie above the village. Kids can safely ride their bicycles. Excellent fishing, bird watching and geological sites are in the vicinity. Partake of an excellent meal and friendship at the Pink Tricycle Tea Room and Dino's Antiques and Restaurant, a great base for off-road biking and popular for classic car clubs. The village has an active residents forum that is involved in activities to promote the vision of the village and to encourage people to join in

SMS PAUL ROUX NA 33157

t arranged activities and social life, and the village is also a registered conservancy. During the 89th annual meeting of WESSA (Wildlife Environment Society of South Africa) the forum was awarded the WESSA national group award in recognition of the excellent work taken by the group for the benefit of environmental conservation in their community, through action taken to ensure compliance with environmental legislation. The Village has several artists including Rosemarie Schutze, Edward van den Berg, Peter van Reenen, Hanli de Lange, Nanna Brits and Anton Grove. The Uniondale game farm has dinosaur footprints dating back many millions of years.

T1mbe, e.ie,,, • ., Naudestraat 35, Bethlehem, 9700 Tel: (058) 303 8146/20 eposadres: [email protected]

SANDVELDER 8 online Magazine www.bleuheaven.co.za