ovk 2012 lente promosie / spring promotion
DESCRIPTION
Produkte op promosie by alle OVK Handelstakke / Products on promotion at all OVK Trading BranchesTRANSCRIPT
Unless we state a specific limitation, OVK Operations Ltd will attempt to have sufficient stock available to meet consumers’ anticipated demands. If we still run out of stock, we will attempt to obtain the stock or we will offer you a reasonable alternative. OVK Operations Ltd takes utmost care to ensure that all advertisements are correct. If a mistake occurs or incomplete information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details. Prices exclude accessories used for display purposes and include 14% VAT. Valid from 21 SEP – 6 OCT 2012 1
21 Sept - 6 Okt 2012
www.ovk.co.za
NUUT
NUWEitems
Legendary-somerreeks
Beskik baar by handel stakke
Sien bl 3
309PAS1100M
DRUKPOMPVSP Pascali CAM100
R4 850,00NUUT!!
HW0720040
RYOBI ANGLEGRINDER2 100 w 230 mm
R949,00
351LS900
RANDSNYERLAWNSTAR
900 w ELEKTRIES
R520,00
05191
TRIBOVAX500 ml
R219,00 vat excl
R249,66 vat incl
876008
PONCHOOne size fits all
Order from trading branches
R40,00NEW!
K05000487
STANDARD SWEEP26 cm (bolt incl)
R163,00
enteenteLenteenteL
www.ovk.co.za
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Sep – 6 Okt 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
2
BU
ITE
LEW
E /
OU
TDO
OR
LIV
ING
V6001005
HTHDroë chloorkorrels4 kg-voorraad
R163,00
V0500746
FAKKELVLEKVRYE
STAAL
R60,00
V0600206
LANTERN LED15
KAUFMANN
R49,50
V6001110
BLU5250 000 l
R90,00
V6001112
BLU5275 000 l Big Pool
R141,00
V0500851
HOENDER-ROOSTERENKEL KAUFMANN
R29,50
HB5-328
SAGTE RUGSAK
MET VERKOELER-
AFDELING
R89,00
V0600208
LANTERN LED21
KAUFMANN
R108,00
V0413776
WATER-SUIWERAAR
Minerale pot12 l + filter
R365,50
V60029122
SWEMBAD-SUUR5 l
R25,40
FC720-96806
KAMPEER-STOELR145,90
V111005 – V111015
KINDER-WATERSKOENErooi/geelGroottes: 5 – 13
Pryse wissel tussen R55,00 en R62,00 na gelang van grootte.
3
KLE
RA
SIE
/ C
LOTH
ING
www.ovk.co.za
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Sep – 6 Okt 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
REËNPAK2-stuk 100% PVCGroottes: S – XXL
R108,00
V11070
Mans-waterskoenePVC swartGroottes: 6 – 12
R63,00
V1107172 – V1107177
Vroue-waterskoenePVC swart
Groottes: 3 – 8
R60,00
LKVEST
LEGENDARY VEST
JONSSON, KhakiSIZES: S – 5XL
R265,00
JGSHT
GHOLF-HEMP
JONSSONNavy, Khaki &
2-kleur: Khaki / Fatigue
Groottes: S – 4XL
R100,00
MSS702
MANS KORTMOU-HEMP
2-KLEURJONSSON
Navy / Stone Fatigue / Stone
Khaki / Stone GROOTTES: S – 5XL
R155,00
LKCSHT
LEGENDARY CARGO-
KORTBROEKJONSSON
Khaki / Navy / Fatigue Groottes: 32 - 50
R190,00
MJ804
MANS-WERKDENIMJONSSONIndigoGROOTTES: 32 - 54
R190,00
LKSHTS
LEGENDARY KORTMOU-
HEMPJONSSON
Khaki / Navy / Fatigue / StoneGroottes: S – 5XL
R163,00
Wees bewus van fabriekuitskot
Beware of rejects in your area
www.ovk.co.za
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Sep – 6 Oct 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
4
OV
K S
EL
EC
T
REVET183
SDR-SWAAR-DIENS-REINIGER5 l
R73,00
7655002
ABE SUPER LAYKOLDWaterbestande verfSwart 5 l
R149,00
5736977
FINALE PELLETS 500 g R48,40
6108880
MERIT 200 C
100 ml
R94,90
REVET184
SDR-SWAAR-DIENS-REINIGER25 l
R365,90
31167
LEBAYCID 100 ml
R51,95
023201-8
PRODOSEORANGE10 l
R1 399,00 (vat excl)
R1 594,86 (vat incl)
023202-0
PRODOSE ORANGE25 l R2 999,00 (vat excl)
R3 418,86 (vat incl)
078803-3
VIRBAMAXFIRST DRENCH 5 l R1 610,00 (vat excl)
R1 835,40 (vat incl)
023010-3
MULTIMIN+SEGoats & sheep500 ml
R491,03 (vat excl)
R559,77 (vat incl)
023050-3
MULTIMIN +SE+CU+CRCattle 500 ml
R1 014,75 (vat excl)
R1 156,82 (vat incl)
TEXTURE ACRYLIC PAINTMEDAL5 lR115,0020 lR450,00
EVERBONDWaterdigting5 l
R260,00
5
VERP
AKKI
NG E
N LA
NDBO
U-VE
RWAN
TE P
RODU
KTE
www.ovk.co.za
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Sep – 6 Okt 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
SOYGRO PRODUKTE - BESTEL BY HANDELSTAKKE
32183
CHLORPYRIFOS1 l
R133,00
GLIFOSAATGLYPHOSATE5LT
5 l
R247,0031669CLEA001001 l
R75,00
2707425V
BAALTOURAM, rooi2 x 5 kg
R374,00
2707428V
BAALTOU RAM, blou2 x 5 kg
R383,00
V0340092
KRAT MET WIELE
Opvoubaar, swart
R170,00
2805750
KATOENLYN100 g
R8,002754220R
SISAL-TOUOlievry, 20 mm x 220 m61 kg
R11,00
2752660
SISAL -LYNGeteer 2 kg
R75,00
HW3001040
WASGOEDLYNPlastiek-omhulsel30 m
R57,00
GLIFOSAAT 360’n Nie-selektiewe sistemiese oplosbare onkruiddoder in vloeibare vorm vir die na-opkomsbeheer van een- en meer-jarige onkruid in verboude en onver-boude gebiede.
MENG-INSTRUKSIES
• Maak seker dat die tenk skoon en vry van vorige spuitmengsel-residue is.
• Vul die spuittenk met die helfte van die verlangde hoeveelheid water, voeg die verlangde hoeveelheid En-viro Gli fosaat 360 by en meng deeg lik voor die res van die water byge voeg word.
• Plaas die waterpyp onder die opper-vlak van die spuitmengsel om onno-dige skuim te vermy. Plaas enige terugvoerpype aan die onderkant van die tenk om onnodige skuim te voor-kom. Roering ná vermenging van die spuitmengsel is onnodig. Ver swakte resultate kan behaal word.
Tydens vermenging
• Dra ’n oogbeskermende bril en on-deur dringbare handskoene.
• In geval van toevallige kontak met vel, was on middellik mildelik met water.
• In geval van kontak met oë, was on mid dellik met water en verkry me-diese advies indien nodig.
Tydens toediening
• Moenie dampe of spuitnewel inasem nie.
• Vermy kontak met spuitmengsel so ver moontlik.
• Dra geskikte beskermende klere.
Ná toediening
• Maak spuittoerusting deeglik skoon ná gebruik. Raak ontslae van spoel-water waar dit nie gewasse, weidings, riviere of damme sal besoedel nie.
• Spoel leë houers drie maal uit met skoon water. Gebruik ’n hoeveelheid water wat ten minste gelykstaande is aan een tiende van die inhoudsmaat van die houers per spoel. Maak die houers ná elke spoel leeg in die spuit-kan wat gebruik word. (Nadat houers behoorlik uitgespoel is, moet dit vol gate gekap en platgedruk word).
• Moenie dat dit vir enige ander doel ge bruik word nie.
Biologie teen Fusarium is nie toksies nie en werk as ’n span saam met verskeie Soygro biologiese pro-dukte en bewerkingspraktyke tot voordeel van die boer se sak en die verbruiker se voorkeure.
WAT IS FUSARIUM?Fusarium is die algemene naam vir ’n groep swam me van meer as 143 spesies. Gibberella is die ge slag-telike vorm van Fusarium. Fusarium is die nom mer een probleem by graanverbouing in Suid-Afrika. Dié swam-me is saprofiete en oorleef heerlik op plant reste van koring en mielies. Dit is ook parasiete en leef op saad en besmet alle groeistadia van die plant.
WAARSKUWING• Moet onder geen omstandighede brood of mie-
liemeel eet wat besmet is met dié swamme nie, die Fusarium-mikrotoksiene is bekend as Fu mo-nisim en is hoogs toksies, bekend vir lewer siek-tes.
• Moenie diere voer met besmette graan en plant-reste nie, die maal en vermenging van besmette plantreste in rantsoene is fataal vir produksie en dieregesondheid.
WAT SIEN DIE BOER?• Mielies val kol-kol om met strooptyd.• Die besmette mieliekoppe maak my hart en sak
seer.• Koring skiet swak en wys kol-kol wit are.• Tamaties groei pragtig, enkele plante verlep en
gaan dood.
BLAARVOEDING OP MIELIESWees versigtig vir oorbemesting met veral stikstof op mielies. Fusarium slaan maklik toe tydens stres soos met droogtes en stikstoftekorte gedurende die groeiseisoen. Entstof bind biologiese stikstof by mielies en koring – dit dra by om stres te verminder. Blaarbespuiting met SteriSweep en blaarvoeding met Spoor&Boor en Groenwoema verlaag stres en be vorder biologiese stikstof.
FUSARIUM BEHEERVoorheen is geglo dat boere vir altyd met Fusarium sal moet saamleef, want geen chemie is teen die siek-tekompleks geregistreer nie. Aktinos-entstof het tot die graanboere se redding gekom. Dit le wer goeie resultate op beide koring en mielies, ont wik kel meer en gesonde wortels en die plant presteer beter.
WAT SIEN BOERE MET AKTINOS?• Strooptyd is lekker, want mielies staan weer reg op.• By mielies en koring is die graad soveel beter en
die waens word baie vinniger vol.• Melkkoeie verkies mielies en voersorghum met
Aktinos.• Hoe langer en meer Aktinos gebruik word, hoe
minder word die Fusarium-probleem – hoër do-sisse werk!
• Aktinos op vorige gewasse soos koring en so jas verlaag Fusarium op die daaropvolgende mielies.
WAT KAN BOERE NOG DOEN Ná AKTINOS?Bepaal die groot probleem – Fusarium of aalwurm?• Fusarium by mielies kom hoofsaaklik voor onder
besproeiïng en in die oostelike verbouings ge-biede waar nouer rye geplant word met meer plantreste waarin die Fusarium-swamme kan oor-leef ná oes.
• Fusarium is altyd die groot probleem waar baie plantreste voorkom en Aktinos lewer altyd goeie resultate.
• Aalwurm kom hoofsaaklik in die westelike ver bou-ings gebiede voor, in ligte sandgronde waar minder plantreste voorkom en wye rye geplant word.
• Nemablok lewer altyd goeie resultate, al is aal wurm nie ooglopend sigbaar nie, want dit bevor der die opname van plantvoedingstowwe en plante groei.
• Die Soygro biologiese program behels verskeie ent stowwe tydens plant en op blare, regdeur die groei seisoen. Aktinos en Nemablok kan ook suk -ses vol saam gebruik word, veral by mini mum be-werking waar siekte- en aalwurmdruk hoog kan wees.
CHLORPYRIFOS 480EC’n Emulgeerbare konsentraat kontak-insekdoder vir die voorkomende en korrektiewe be heer van plae op verskeie gewasse.
WEERSTANDSWAARSKUWING
CHLORPYRIFOS 480EC is ’n groepkode 1B-insekdoder. Enige populasie van ’n spesifieke insek kan individue insluit wat ’n natuurlike weerstand teen CHLORPYRIFOS 480EC of enige ander groepkode 1B-insekdoder het. Indien hierdie insekdoder herhaaldelik aange wend word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die insekpopulasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende insekte sal waarskynlik nie deur CHLORPYRIFOS 480EC of enige ander groepkode 1B- insekdoder beheer word nie.
Om weerstand teen insekdoders te vertraag:
• vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van insekdoders met dieselfde groepkode. Wissel af met, of gebruik tenkmengsels van produkte in verskillende insekdoder-groep kodes,
• integreer ander beheermaatreëls (chemies, verbouing, biologies) in insekdoder-pro gramme.
Vir spesifieke inligting oor weerstandsbestuur kontak die registrasiehouer van hierdie produk.
Gebruik te alle tye korrek gekalibreerde en geskikte toerusting wat in ’n goeie werkende toestand is, om sodoende deeglike benatting van alle plantdele te verseker.
Aktinos MieliepakKontrole
Fusarium Swamvrot
SOYGRO BIOLOGIESE SWAMDODERSPatostop • Nemablok • Aktinos • SteriSweep • Péllos
KLOP FUSARIUM OP MIELIES
Wennerboere gebruik Soygro-entstowwe!
www.ovk.co.za
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Sep – 6 Okt 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
8
EFEK
TO P
RO
DU
KTE
REDTOP SERVICE
33280Dis po sable
outdoor flytrap
R27,60 33279
Pack & bag
R14,95
WONDER VIT-KUNSMIS7:1:3 (15) +C SR* 330055 kg
R41,453300610 kg
R84,50
20531
ANT EFEKTO100 ml
R29,00
20881
APHICIDESwam- en insekdoder100 ml
R42,50
20875
KARBA DUST200 g
R35,50
32251
ROSECARE100 ml
R49,9531680
ROUNDUP100 ml
R33,00
10512
SNAILBAN500 g
R21,40
30393
WONDER-BEENMEEL5 kg
R36,50
33071
WONDER VITA-
BOOSTOrganic
granules 5 kg
R32,40
9
TUIN
BENO
DIGD
HEDE
/ GA
RDEN
ACC
ESSO
RIES
www.ovk.co.za
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Sep – 6 Okt 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
V123
GROENTESAAD-FOELIESR10,50F123
BLOMSAAD-FOELIESR10,50
362971
PIRAMIDE-SPROEIERGARDENA
R14,50
HW1541118
HARK16-tand, staalsteel,
medium diens
R57,70
HW1541269
TUINSTEL3-stuk
R89,90
3600336/K
TUINSLANG met koppelstuk 12 mm x 30 m
R 178.003600337/K
20 mm x 30 m
R 288.00
33313
REËN-METERR25,00
HW1890077P
SPITVURKLASHER4-tand, staalhandvatsel
R139,00HW1971010
TUINSPUIT16 l groen rugsak-spreier
R168,00
1980122
RAINBOW-MISSPROEIERR29,90
HW1881027P
SPITGRAAFLASHER
swart
R94,00
HW2653936
POLKADOT-HANDSKOENR6,50
www.ovk.co.za
10
MEG
ANIS
ASIE
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Sep – 6 Okt 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
F5008201
SKOFFEL SKAAR9”
R44,00
F520CJ15624
NOTCHED COULTER470 x 5 x 65 mm
Werk op John Deere-planter
R319,00
K05000485
STANDARD MULCHING
SHARE11 cm (Bolt incl)
R130,00
F5008529
SKOFFEL-SKAAR16”
R148,00
F5107674
POINTR77,00
K05000504
REVERSIBLE SHARE6,5 cm (Bolt incl)
R103,00
F8437
S TINE STANDARD32 x 10 mm
R82,00
F510DLB18-SUPER
POINT ROVIC SUPER 182 Gat - R103,00
F520CJ14048
SMOOTH COULTER
375 x 4 x 33 mmWerk op John Deere-planter
R194,00
K01000725
CONSER TINER308,00
K01000507
CLAMP FOR S TINER38,00
F5107654M
GROND-BREKERPUNT3 Gat
R85,00
DLB18-HDSUPER2
PUNT SUPER 182 Gat
R131,00
K05000002
VF TINE TOP SPRING
SECTIONR695,00
11
BE
SP
RO
EII
NG
/ IR
RIG
ATI
ON
NCRCP619. Prices include VAT. Prices valid while stocks last 21 Sep – 6 Okt 2012. Prices exclude accessories used for display purposes. Image size does not reflect the product scale. All products not necessarily available at all branches.
www.ovk.co.za
376015
CRI WATERPOMPABC pumps & engineering50 mm 5,5 hp
R2 075,00
HUNPGP-04-ULTRA
HUNTER ROTORPGP pop-up- sproeier 360
R81,50HUNPSU-04-10A
PS10 pop-up-sproeier
R16,50HUNPSU-04-12A
PS12 pop-up-sproeier
R16,50
42/144AQ20CS
AQUA-SPROEIERGeelkoper 20 mm
R36,00
42/144AQ46F
AQUA-SPROEIER
plastiek, swart20 mm
R26,50
42/105QCK20
AQUA-SLEUTEL20 mm
R13,50
42/105QC20
AQUA QC VALVE20 mm
R32,25
01/101ECO4
ECO-LOGIC 4-STASIEHUNTER Kontroleer -der
R325,00
42/117121Y20
INLYN-FILTER20 mm
R50,00
ABC PUMPS & ENIGINEERING
NOORD – Arlington 058-4530020 • Clocolan 051-9439100 • Excelsior 051-9730094 • Ficksburg 051-9337600 • Fou riesburg 058-2230268 • Hobhouse 051-9830086 • Ladybrand 051-9234705 • Paul Roux 058-4710306 • Rosendal 058-2110740 • Steynsrus 056-4710575 • Tweespruit 051-9630023 • Ventersburg 057-6514021 • Verkeerdevlei 051-8411130 • Winburg 051-8810040. SENTRAAL – Aliwal-Noord 051-6332417 • Bethulie 051-7630681 • Boesmanskop 051-4126487 • Burgersdorp 051-6531902 • Dewets dorp 051-5410015 • Dordrecht 045-9431062 • Jamestown 051-6410621 • Lady Grey 051-6030442 • Mol teno 045-9670101 • Rouxville 051-6630177 • Smithfield 051-6831101 • Wepener 051-5831210 • Zastron 051-6731074. SUID – Colesberg 051-7530748 • Cradock 048-8813038 • Graaff-Reinet (CMW) 049-8925252 • Hofmeyr 048-8850026 • Middelburg 049-8421114 • Mortimer 048-8860772 • Port Elizabeth CMW 041-4067535 • Steynsburg 048-8840035 • Wil lowmore (CMW) 044-9231261. WES – Britstown 053-6720022 • Edenburg 051-7431182 • Fauresmith 051-7230490 • Hopetown 053-2039217 • Koffie fon tein 053-2051035 • Oranjerivier 053-2039279 • Petrusville 053-6630085 • Prieska 053-3533718 • Reddersburg 051-5530848 • Rietrivier 053-5917020 • Strydenburg 053-6830101 • Trompsburg 051-7130165. MEGANISASIE – Clocolan 051-9439126 • Cradock 048-8812894 • Ficksburg 051-9337647 • Hopetown 053-2039219 • Ladybrand 051-9234713.
Modern, aanpasbaar, innoverend / Modern, adaptable, innovative
’n Dinamiese landboukrag in Suid-Afrika / A dynamic agricultural power in South Africa
Jou welvaartskeppende landbou-onderneming / Your agricultural enterprise, creating prosperity
We do not carry stock of all items at all the branches. OVK Operations Ltd can order from other branches and have it delivered at a branch of the customers’ choice. Please note that the image size does not reflect the product scale. Prices
do not include insurance and delivery. All major credit cards accepted. NCR Reg. No. NCRCP61912
JOHN DEERE 5715 Trekker 4wd - R239 400,00 (2de-hands) ▲
CLOC
OLAN
NEW HOLLAND T6020, DT ROPS Trekker - R507 000,00 (nuut) ▲
CLOC
OLAN
, CRA
DOCK
& H
OPET
OWN
KRONE BIG PACK, Baler - R513 000,00 (2de-hands) ▲
HOPE
TOW
N
NEW HOLLAND 8030, Trekker - R547 200,00 (2de-hands) ▲
HOPE
TOW
N
Met uitbreidings aan sy ’n blinknuut opgeknapte Toyota-agent skap in Ladybrand, sorg OVK dat sy diens aan die pu bliek en sy lede steeds uitbrei.
Groot verbeterings is aan die agentskap, wat baie naby aan voltooiing is, aangebring. ’n Groter, moderner ver toon-lokaal is vir nuwe voertuie ingerig terwyl ’n nuwe Automark-afde ling vir gebruikte voertuie ’n aanwins is.
Mense wat hul voertuie vir versiening bring, word in ’n nu-we ontvangs-afdeling ontvang. Daarna beweeg die voer-tuie deur die proses van versiening in die werk winkel en word gewas. Die nuwe onderdele-afde ling is by die nuwe ont vangs sodat klante die beste diens kan ontvang.
’n Geriefswinkel, wat alle ure oop sal wees en ’n aanwins vir die dorp is, is ook deel van die opgeknapte agentskap.
TOYOTA AGENTSKAP OPGEKNAP
CHRIS WOLFAARDT: HandelaarshoofTel: 051 923 4751, Faks: 051 924 0139, Sel: 082 823 0208