overvaal 23 30 mei 2014s

8
23 - 30 Mei 2014 Ses 0/13-rugbyspelers van Laerskool Wolmaransstad is gekies vir die VKB-span wat van 26 tot 28 Junie aan die rugbyweek in Frankfort deelneem. Hulle is: Armand van der Merwe, Lourens Delport, Henru van Wyk, Dehan van Zyl, Pieter Heymans en Stephan Lambrechts. Wollies spog met 6 in VKB-span

Upload: retha

Post on 09-Mar-2016

276 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

 

TRANSCRIPT

Page 1: Overvaal 23 30 mei 2014s

23 - 30 Mei 2014

Ses 0/13-rugbyspelers van Laerskool Wolmaransstad is gekies vir die VKB-span wat van 26 tot 28 Junie aan die rugbyweek in Frankfort deelneem. Hulle is: Armand van der Merwe, Lourens Delport, Henru van Wyk, Dehan van Zyl, Pieter Heymans en Stephan Lambrechts.

Wollies spog met 6 in VKB-span

Page 2: Overvaal 23 30 mei 2014s

Bladsy 2 OVERVAAL 23 - 30 Mei 2014

Besoek gerus ons webwerf by www.overvaalnuus.co.za

of kom kuier saam op Facebook.

Die Afrikaanse-Ekspo het ’n nuwe baad-jie aangetrek en staan nou bekend as die FAK Skole Ekspo. Dit is steeds ’n opwindende skole-kompe-tisie wat jaarliks vir leerders en onderwy-sers landwyd verskeie geleenthede bied om VLAM te VAT vir AFRIKAANS. Met groot blydskap kan ons bekend maak dat vir 2014 daar reeds ’n aantal skole in Namibië vir die projek ingeskryf het. Die FAK Skole Ekspo fokus veral op leerders se kreatiewe hantering van Afri-kaans. So word Afrikaans by die jeug op ’n kreatiewe en positiewe wyse bevorder. Die FAK poog om ’n geskiedenisbewustheid onder die jong mense te kweek, daarom ook is die tema vir vanjaar 1914/2014. Die jaar 1914 was nie net belangrik as gevolg van

historiese gebeuresoos die uitbreek vandie Eerste Wêreld-oorlog en die Rebel-lie nie. Dit is ookdie jaar waarin Lan-genhoven die eersteAfrikaanse spelreëlsgepubliseer het,wat gelei het tot dieontwikkeling vanAfrikaans as ’n hoë-funksieskryftaal. Leerders kan onderandere aan die vol-gende kategorieëdeelneem: histo-riese beredeneerdeopstelle, dagboekin-skrywings, kortver-hale, poësie, musieken liriek, kuns enfotografie. Daar isook geleentheid omhulle staal te wysin die maak vankortfilms en adver-tensies, ensovoorts.Die kategorieë is sogekies dat dit dieideale voertuig isom Afrikaans in dieklaskamer opwin-dend aan te bied enaan die onderwyserdie geleentheid tegee om potensiëlekategorie-inskry-wings by klaswerkte inkorporeer. Leerders kan inskoolverband deel-neem, maar kryook die geleentheidom as persoon in teskryf vir die Ekspo.Die inskrywingsmoet elektronies in-gestuur word en nielater nie as 31 Julie2014 by ChrisnaNel: [email protected].

Skole Ekspo vat vlam

vir Afrikaans

Tekkie Tax 2013 het alle verwagtings oortref deur R2,4 miljoen in die eerste jaar in te samel. Meer as 180 plaaslike welsynsorganisasies het daarby ge-baat en alle fondse is gedurende November 2013 verdeel. So watter sektore het naaste aan die publiek se harte gelê? 34% van die deelnemers het ’n C-plakker gekies, wat Kinders verteenwoordig, so kinders was die sektor wat die meeste ondersteun is. Die organiseerders van hierdie veldtog, The Market-ing Team, het oorweldigende terugvoer van dankbaar-heid ontvang omdat hulle so ’n eenvoudige en lae-risiko fondsinsamelingsveldtog geloods het. Bev Seabourne van Highveld Horse Care sê “Uiteindelik is daar ‘n nasionale

fondsindsamelingsprojek waarby diere ook kan baat en ons is dankbaar om deel te kan wees daarvan. Ons diens aan perde en donkies help egter veel meer as net die diere want ‘n gesonde perd of donkie sorg dat daar ‘n inkomste is, kinders kan skool toe gevat word en water en steenkool kan aangery word. Lank leef Tekkie Tax.” Hierdie jaar bied die Tekkie Tax-span jou weer ’n geleen-theid om te wys waar jou hart lê op Vrydag, 30 Mei 2014. Lede van die publiek word gevra om ‘n Tekkie Tax plakker aan te skaf vir ‘n R10 donasie. Daar is 5 verskillende plakkers om van te kies, elkeen verteenwoordig ‘n spesifieke afdeling van dienslewering. Afhangende van waar jou hart lê, kies jy een of meer van

die afdelings wat jy wil ondersteun met jou R10 plakkerdonasie. Op Tekkie Tax dag dra jy jou groot plakker op jou bors endie kleintjie sit jy op jou selfoon, om daar te bly vir die resvan die jaar. Wat ookal jou uitrusting vir die dag, maak sekerom jou tekkies te dra! Jy kan selfs jou tekkies optooi deur ‘n paar van hulle superoulike skoenveters “Tekkie Tags” aan te skaf vir ‘n R30 do-nasie (en die plakker van jou keuse is ingesluit) Die veldtog word onderskryf deur 15 van die grootste Na-sionale welsynsorganisasies in die land. Ondersteun Tekkie Tax dag op Vrydag, 30 Mei 2014.

Dra Vrydag jou tekkies vir ‘n goeie doel!

Page 3: Overvaal 23 30 mei 2014s

23 - 30 Mei 2014 OVERVAAL Bladsy 3

Dringend benodig

Ons is dringend opsoek na goeie gebruikte motors of

bakkies asook karavane om vir kontant te koop. Skakel

dadelik vir Oupie Deetlefs byTelefoon (018) 596 1177of

sel: 082 923 4255 of besoek ons by

R.A. MOTORSBroadbentstraat Wolmaransstad

Maria Conradie van die Tehuis vir Bejaardes in Wolmaransstad stel baie belang in Bybelstudie en verskeie boeke het al deur die jare uit haar pen verskyn. “Die Verlossingsplan”, “Algemene Bybelstudie’, “Jesus het vir ons gesterf – ons het ‘n verantwoordelikheid” is ‘n paar van die titels. Belangstellendes wat graag vanhaar boeke wil aanskaf kan haar skakel by 078 536 1995.

Page 4: Overvaal 23 30 mei 2014s

Bladsy 4 OVERVAAL 23 - 30 Mei 2014

Page 5: Overvaal 23 30 mei 2014s

23 - 30 Mei 2014 OVERVAAL Bladsy 5

Kleinadvertensies/ Smalls

Besoek gerus ons webwerf by

www.overvaalnuus.co.za

SEEP SHOPPIE - WOLMARANSSTADTel: 018 596 2630 en Sel: 083 254 1553. Amoniakreiniger – R15/L, Stardishwash – R18/L, Bleikmiddel – R12/L, Matshampoo – R21/L, Wasgoedversagter - R14/L, Hoëskuimwaspoeier – R33/2kg en vele meer. Tussen Apteek en Dr van Zyl spreekkamer.

----------------KLERE / GORDYNE

Ons herstel en doen verstelwerk aan mans, dames en kinderklerasie. Ons maak ook gordyne. Navrae van 8vm - 1nm by RA Motors. Wolmaransstad.

----------------LEOMAR TUINDIENSTE

Gratis kwotasie vir die uitlê van enige tuin, plaveisel. Ons doen besproeiings en tuindienste. Ons werk is van kwaliteit gehalte en is oral te sien. Kom besoek ook ons kwekery vir u saailinge, struike, roosbome en vrugtebome. Skakel Leonie 071 340 6094 of Marius 083 695 4137

----------------DAMES

Ons maak jou matte en meubels silwerskoon. Skakel Suzanne 082 750 8181 of Theo 082 750 8080.

----------------PARADYS HONDESALON – MAKWASSIE

Bring jou hond vir ‘n lekker bad en skeer. Kontak 018 597 5150 of 082 623 0932.

---------------BALL PYTHON SLANGE TE KOOP

Volwasse Broeipaar Ball Pythons te koop. Pragtige Houthok met glasventers en lig, heatpad, waterbak en hok versierings ingesluit by die Prys. R4500. Skakel: 072 170 9398.

----------------DUMERIL BOA SLANG TE KOOP

3 Jaar oue Dumeril Boa te koop. Mannetjie. Pragtige houthok met glasventers en lig, heatpad, waterbak en hok versierings ingesluit by die prys. R3000. Skakel: 072 170 9398.

----------------TRAILERS / SLEEPWAENTJIES TE HUUR

7 verskillende waentjies om van te kies. Beeswaentjies, meubelwaentjies ens. Wolmaransstad. Skakel: 073 155 6486. Bosmanstraat 5, Wolmaransstad.

----------------‘N BEMARKER BENODIG

Benodig ‘n dinamiese bemarker wie onafhanklik kan werk. Eie vervoer. Nuweling welkom. Epos jou inligting na: [email protected]

----------------TE KOOP

Zebra vinkies R15 elk. Bees waentjie R26 000.00. Skakel Pieter – 083 600 4644.

----------------WATERSTROME BOORWERKE

Boor van Boorgate. Bloemhof en omgewing. Piet Hattingh 078 009 1670 / 053 433 2161.

-----------------AANDROK TE KOOP

Pragtige swart prinses styl rok te koop. Ideaal vir ‘n Matriekafskeid of ‘n troue. Slegs 1 keer gedra, soos nuut. 2 Stuk. Vol, uitklok romp. Grootte: Small. Opruig korset bostuk met kant en krale afwerking. Grootte: 32. Skakel: 0721709398. Wolmaransstad.

----------------WINNIE THE POOH DAGSORG

Winnie the Pooh dagsorg het nog net 5 plekke oop. Is geregistreer, sluit etes in en is opvoedkundig. Skakel Marlene by 083 473 9122.

----------------BAKKIE TE KOOP

1987 Toyota Hilux 4x4 Dubbel Kajuit bakkie. Toestand: Meganies goed. Bakwerk: Redelik. Bedrading sal oorgedoen moet word. Prys: R30 000 of naaste aanbod. Leeudoringstad. Kontak: 083 570 4840.

----------------BOKKIE DAGSORG, WOLMARANSSTAD

Geregistreerde Kleuter Dagsorg vanaf 2008. Goedgekeurde geriewe. Gebalanseerde etes. Billike tariewe. Vanaf babas tot drie jaar. Skakel: 083 321 6954.

----------------LEERLING LISENSIE KLASSE

Klasse vir leerling lisensie wees voorbereid en slag jou leerling lisensie die eerste keer. Skakel: Morné 072 303 1918.

----------------FORD FIESTA TE KOOP

1998 Ford Fiesta kar in goeie lopende werkende toestand. Prys: R30 000. Skakel: 079 418 2248.

----------------

HONDJIES TE KOOPOpregte Duitse Herders Hondjies te koop. Ouers geregistreer. Gebore op 27 Februarie 2014. Ingeënt en ontwurm. 2 Tefies en 2 Reuntjies. R1200-00 elk. Skakel my by 083 289 3212.

----------------

BEDANKINGKoos en Malet Van Wyk van Diamond City Fruit Juice wil net almal bedank wat Vrydag, 2 Mei 2014 gehelp het om die vuur te blus by ons besigheid. Ons waardeer dit opreg. Ons bedank ook vir Klasie van Snel Herstel dat ons sy perseel tydelik kan gebruik.

HUIS TE KOOP – LEEUDORINGSTAD3 Slaapkamers, sit – woonkamer, eetkamer, groot kombuis, volledige badkamer met ekstra toilet. Enkel garage met buitekamer en toilet. Staal dak konstruksie. Toegeruste boorgat. R320 000. Skakel: 083 302 9385.

----------------

HUIS TE HUURLeeudoringstad. 2 Slaapkamer huis te huur. Skakel: 082 887 3893.

----------------

Page 6: Overvaal 23 30 mei 2014s

Bladsy 6 OVERVAAL 23 - 30 Mei 2014

WesvaalOns bied vertroosting.

Ons gee om. Wesvaal Begrafnisondernemers

Alle ure: (018) 5961126/7 Faks: (018) 5962025.

Sel: 083 4192350 Eienaar: J.A.Coetsee

en personeel

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en Noord- Kaapprovinsie lewer, het die volgende vakature:

TAKBESTUURDER: HANDEL BOTHAVILLE Die suksesvolle kandidaat se verantwoordelikhede sluit in: • Om die bestaande besigheid uit te bou en nuwe besigheidsmoontlikhede te ontwikkel. • Bemarking te doen van produkte en besigheid. • Om die winsgewendheid van die bedryfspunt te verbeter. • Alle normale bestuurstake soos kredietbeheer, personeelbestuur, ekonomiese bevoorrading en

administrasie van die handelstak en die toepassing van gerekenariseerde bedryfstelsel. Vereistes:

• Voornemende kandidate moet oor ‘n naskoolse besigheidsgerigte kwalifikasie beskik, besigheidsbeginsels verstaan en toepas, asook aan die volgende vereistes voldoen:

• Kennis van boerderybenodighede. • Rekenaarvaardigheid ten opsigte van die nuutste Office-sagteware pakkette (veral Excel en

Word) • Moet goeie mens- en klanteverhoudinge handhaaf. • Finansiële bestuursondervinding. • Bemarkingsgerigtheid is van kardinale belang. • Bestuursondervinding in ‘n winsgewende sake-onderneming.

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 23 MEI 2014

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID

Skakel Deon Badenhorst 018-5811014 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV wat gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies en identiteitsdokument insluit. (Faksnommer 018-5811510 of e-pos na [email protected]) Dui asb duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

BOEDELKENNISGEWINGIn die boedel van wyle: MARIA KEDISALETSE BAARD, Identiteitsnommer: 650419 0556 08 9, Ongetroud, van Huisnommer 1977 Uitbreiding 4, Chris Hani, Tswelelang, Wolmaransstad, 2630. Krediteure en debiteure word hiermee versoek om hulle eise in te dien en hulle skulde te betaal binne ‘n tydperk van 30 (DERTIG) dae gereken van datum van verskyning van hierdie advertensie af. COETZEE & VAN DER MERWE, KRUGERSTRAAT 30A, Posbus 12 WOLMARANSSTAD 2630, TELEFOONNOMMER: (018) 5961056/7

KENNISGEWING VAN GEREGTELIKE VERKOPING. IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK VAN WOLMARANSSTAD GEHOU TE WOLMARANSSTAD SAAKNO: C481/2013. In die saak tussen: MM BANDE EISER En MNR. J.A. JORDAAN VERWEERDER. Ingevolge uitspraak in die Hof van die Landdros van WOLMARANSSTAD gehou te WOLMARANSSTAD en Lasbrief tot Geregtelike Verkoping gedateer 06 MAART 2014 sal die ondervermelde goedere op 05 Junie 2014 om 12H00, te P/A PLAAS WELVERDIEND, DISTRIK WOLMARANSSTAD, aan die hoogste bieder geregtelik verkoop word, nl: 1 x CONGUEROR KAMPEER WAENTJIE REGISTRASIE NOMMER: HDZ947NW; 1 x EXCLUSIVE KARAVAAN REGISTRASIE NOMMER: HJR143NW; 1 x KARET SLEEPWAENTJIE REGISTRASIE NOMMER: CWJ962NW; 1 x BUSHBABY SLEEPWAENTJIE REGISTRASIENOMMER: FHL797NW. GEDATEER TE WOLMARANSSTAD OP HIERDIE 05DE DAG VAN MEI 2014. COETZEE & VAN DER MERWE POSBUS 30A KRUGERSTRAAT 30A WOLMARANSSTAD 2630. VERW: MNR VENTER/av

Kennisgewings/ Legal Notices

KENNISGEWING VAN VERKOPING. IN DIE LANDDROSHOF VIR DIE DISTRIK VAN WOLMARANSSTAD GEHOU TE WOLMARANSSTAD SAAK NO: 35/2014. YIELD ALFA CHEMICALS (PTY) LTD EISER En DOORNMIETJIE BOERDERY VERWEERDER. Ingevolge uitspraak in die Hof van die Landdros van WOLMARANSSTAD gehou te WOLMARANSSTAD en Lasbrief vir Eksekusie tot Geregtelike Verkoping gedateer 2 APRIL 2014 sal die ondervermelde goedere op DONDERDAG, 26 JUNIE 2014 om 14:00 by die perseel te PLAAS DOORNMIETJIE

BOERDERY, WOLMARANSSTAD aan die hoogste bieder geregtelik verkoop word, naamlik: 1 x FORKLIFT, 1 x CASE TREKKER, 1 x FORD TREKKER, 1 x MIELIE STROOPER, 1 x SLEEPWA – REGISTRASIENOMMER: DGB 805 NW. GETEKEN TE WOLMARANSSTAD OP HIERDIE 23e DAG VAN MEI 2014. (GET.) W.J. NIEUWOUDT Taljaard, Nieuwoudt & van Tonder Posbus 287, Krugerstraat 33, Wolmaransstad, 2630. (Verw: MNR. W.J. NIEUWOUDT / Nadia)

BOEDELKENNISGEWINGIn die boedel van wyle: DAWID ANDRIES MALAN, Identiteitsnommer: 410905 5043 08 2, Getroud buite gemeenskap van goed, van Delareystraat 34, Wolmaransstad, 2630. Krediteure en debiteure word hiermee versoek om hulle eise in te dien en hulle skulde te betaal binne ‘n tydperk van 30 (DERTIG) dae gereken van datum van verskyning van hierdie advertensie af. COETZEE & VAN DER MERWE, KRUGERSTRAAT 30A, Posbus 12 WOLMARANSSTAD 2630, TELEFOONNOMMER: (018) 5961056/7

Page 7: Overvaal 23 30 mei 2014s

23 - 30 Mei 2014 OVERVAAL Bladsy 7

LOCAL AUTHORITY NOTICEMAQUASSI HILLS LOCAL MUNICIPALITY

NOTICE OF INTENTION TO ESTABLISH TOWNSHIP BY LOCAL AUTHORITY

The Maquassi Hills Local Municipality hereby gives no-tice in terms of section 108(1)(a) of the Town Planning and Townships Ordinance, 1986 (Ordinance 15 of 1986), that it intends establishing a township (Wolmaransstad Extension 16) consisting of the following erven on a portion of the Remaining Extent of Portion 2 of the farm Wolmaransstad Town and Townlands No. 184-HO: • Residential 1 - 20Further particulars of the township will lie for inspection during normal office hours at the office of the Divisional Head: Administration, Maquassi Hills Local Municipal-ity, 19 Kruger Street, Wolmaransstad as well as at Maxim Planning Solutions (Pty) Ltd, Unit 35, Corpus Novem Of-fice Park, 35 Dr. Yusuf Dadoo Avenue, Wilkoppies, Klerks-dorp for the period of 28 days from 16 May 2014. Objections to or representations in respect of the applica-tion must be lodged with or made in writing to the Mu-nicipal Manager at the above address or posted to him at Private Bag X3, Wolmaransstad, 2630 within a period of 28 days from 16 May 2014. MR. I.R. JONAS, MUNICIPAL MANAGER, MAQUASSI HILLS LOCAL MUNICIPALITY, PRIVATE BAG X3, WOLMARANSSTAD, 2630 (REF: 8/8/31)

PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWINGMAQUASSI HILLS PLAASLIKE MUNISIPALITEIT

KENNISGEWING VAN VOORNEME DEUR PLAASLIKE BESTUUR OM DORP TE STIG

Die Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit gee hiermee in-gevolge artikel 108(1)(a) van die Ordonnansie op Dorpsbe-planning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat hy voornemens is om ‘n dorp (Wolmaransstad Uitbrei-ding 16) bestaande uit die volgende erwe op ‘n gedeelte van die Resterende Gedeelte van Gedeelte 2 van die plaas Wol-maransstad Town and Townlands No. 184-HO te stig:• Residensieel 1 - 20Nadere besonderhede van die dorp lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Afdelingshoof: Administrasie, Maquassi Hills Plaaslike Munisipaliteit, Krugerstraat 19, Wolmaransstad asook by Maxim Plan-ning Solutions (Edms) Bpk, Eenheid 35, Corpus Novem Kantoorpark, Dr. Yusuf Dadoolaan 35, Wilkoppies, Klerks-dorp vir ‘n tydperk van 28 dae vanaf 16 Mei 2014. Besware teen of vertoë ten opsigte van die dorp moet skrift-elik by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres of by Privaatsak X3, Wolmaransstad, 2630 binne ‘n tydperk van 28 dae vanaf 16 Mei 2014 ingedien of gerig word.MNR. I.R. JONAS, MUNISIPALE BESTUURDER, MAQUASSI HILLS PLAASLIKE MUNISIPALITEIT, PRIVAATSAK X3, WOLMARANSSTAD, 2630 (VERW: 8/8/31)

ALGEMENE KENNISGEWINGKENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING

VAN ALGEMENE PLAN VAN DIE DORP TSWELELANG UITBREIDING 3

Die Departement van Plaaslike Regering en Tradisionele Sake gee hiermee ingevolge Artikel 89(3) saamgelees met Artikel 95 van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat aansoek deur Maxim Planning Solutions (Edms) Bpk (2002/017393/07), synde die gemagtigde agent van die ei-enaar van Erf 1804, Tswelelang Uitbreiding 3 gedoen is om die wysiging van die Algemene Plan van die dorp bekend as Tswelelang Uitbreiding 3 deur die heruitleg van Erf 1804, Tswelelang Uitbreiding 3 in sewentien (17) “Residensieel 1” erwe, een (1) “Inrigting” erf, een (1) “Openbare Ooprui-mte” erf asook ‘n straat.Die aansoek tesame met die betrokke planne, dokumente en inligting lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Hoof Stads- en Streekbeplanner, Sub-Direktoraat: Ruimtelike Beplanning en Grondgebruik-bestuur, Noordwes, Departement Plaaslike Regering en Tradisionele Sake, 1ste Vloer, Wes Vleuel, Garona Gebou, Universiteitsrylaan, Mahikeng vir ‘n tydperk van 28 dae vanaf 16 Mei 2014.Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by of tot die Hoof Stads- en Streekbeplanner, Sub-Direktoraat: Ruimtelike Beplanning en Grondge-bruikbestuur, Noordwes, Departement Plaaslike Regering en Tradisionele Sake by bovermelde adres of Privaatsak X1213, Potchefstroom, 2520, of [email protected] binne ‘n tydperk van 28 dae vanaf 16 Mei 2014 ingedien of gerig word.

GENERAL NOTICENOTICE OF APPLICATION FOR AMENDMENT OF

THE GENERAL PLAN OF THE TOWNSHIP TSWELELANG EXTENSION 3

The Department of Local Government and Traditional Affairs hereby gives notice in terms of Section 89(3) read with Section 95 of the Town Planning and Townships Or-dinance, 1986 (Ordinance 15 of 1986), that application has been made by Maxim Planning Solutions (Pty) Ltd (2002/017393/07), being the authorised agent of the owner of Erf 1804, Tswelelang Extension 3, for the amendment of the General Plan of the township known as Tswelelang Extension 3 by the re-layout of Erf 1804, Tswelelang Ex-tension 3 into seventeen (17) “Residential 1” erven, one (1) “Institutional” erf, one (1) “Public Open Space” erf as well as a street.The application together with the relevant plans, docu-ments and information will lie for inspection during normal office hours at the office of the Chief Town and Regional Planner, Sub-Directorate: Spatial Planning and Land Use Management, North West, Department of Local Govern-ment and Traditional Affairs, 1st Floor, West Wing, Garona Building, University Drive, Mahikeng for a period of 28 days from 16 May 2014.Objections to or representations in respect of the applica-tion must be lodged with or made in writing to the Chief Town and Regional Planner, Sub-Directorate: Spatial Plan-ning and Land Use Management, North West, Department of Local Government and Traditional Affairs at the above address or at Private Bag X1213, Potchefstroom, 2520, or [email protected] within a period of 28 days from 16 May 2014.

ALGEMENE KENNISGEWINGKENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING

VAN ALGEMENE PLAN VAN DIE DORP WOLMARANSSTAD UITBREIDING 15

Die Departement van Plaaslike Regering en Tradisionele Sake gee hiermee ingevolge Artikel 89(3) saamgelees met Artikel 95 van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat aansoek deur Maxim Planning Solutions (Edms) Bpk (2002/017393/07), synde die gemagtigde agent van die ei-enaar van Erwe 4232 tot 4269, Wolmaransstad Uitbreiding 15 gedoen is om die wysiging van die Algemene Plan van die dorp bekend as Wolmaransstad Uitbreiding 15 deur die heruitleg van Erwe 4232 tot 4269, Wolmaransstad Uitbrei-ding 15 in twee en dertig (32) “Residensieel 1” erwe, een (1) “Openbare Oopruimte” erf asook strate.Die aansoek tesame met die betrokke planne, dokumente en inligting lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Hoof Stads- en Streekbeplanner, Sub-Direktoraat: Ruimtelike Beplanning en Grondgebruik-bestuur, Noordwes, Departement Plaaslike Regering en Tradisionele Sake, 1ste Vloer, Wes Vleuel, Garona Gebou, Universiteitsrylaan, Mahikeng vir ‘n tydperk van 28 dae vanaf 16 Mei 2014.Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by of tot die Hoof Stads- en Streekbeplanner, Sub-Direktoraat: Ruimtelike Beplanning en Grondge-bruikbestuur, Noordwes, Departement Plaaslike Regering en Tradisionele Sake by bovermelde adres of Privaatsak X1213, Potchefstroom, 2520, of [email protected] binne ‘n tydperk van 28 dae vanaf 16 Mei 2014 ingedien of gerig word.

GENERAL NOTICENOTICE OF APPLICATION FOR AMENDMENT OF

THE GENERAL PLAN OF THE TOWNSHIP WOLMARANSSTAD EXTENSION 15

The Department of Local Government and Traditional Affairs hereby gives notice in terms of Section 89(3) read with Section 95 of the Town Planning and Townships Or-dinance, 1986 (Ordinance 15 of 1986), that application has been made by Maxim Planning Solutions (Pty) Ltd (2002/017393/07), being the authorised agent of the owner of Erven 4232 to 4269, Wolmaransstad Extension 15, for the amendment of the General Plan of the township known as Wolmaransstad Extension 15 by the re-layout of Erven 4232 to 4269, Wolmaransstad Extension 15 into thirty two (32) “Residential 1” erven, one (1) “Public Open Space” erf as well as streets.The application together with the relevant plans, docu-ments and information will lie for inspection during normal office hours at the office of the Chief Town and Regional Planner, Sub-Directorate: Spatial Planning and Land Use Management, North West, Department of Local Govern-ment and Traditional Affairs, 1st Floor, West Wing, Garona Building, University Drive, Mahikeng for a period of 28 days from 16 May 2014.Objections to or representations in respect of the applica-tion must be lodged with or made in writing to the Chief

ALGEMENE KENNISGEWINGKENNISGEWING VAN AANSOEK OM WYSIGING

VAN ALGEMENE PLAN VAN DIE DORP LEBALENG UITBREIDING 1

Die Departement van Plaaslike Regering en Tradisionele Sake gee hiermee ingevolge Artikel 89(3) saamgelees met Artikel 95 van die Ordonnansie op Dorpsbeplanning en Dorpe, 1986 (Ordonnansie 15 van 1986), kennis dat aansoek deur Maxim Planning Solutions (Edms) Bpk (2002/017393/07), synde die gemagtigde agent van die ei-enaar van Erf 1078, Lebaleng Uitbreiding 1 gedoen is om die wysiging van die Algemene Plan van die dorp bekend as Lebaleng Uitbreiding 1 deur die heruitleg van Erf 1078, Lebaleng Uitbreiding 1 in agt en dertig (38) “Residensieel 1” erwe asook strate.Die aansoek tesame met die betrokke planne, dokumente en inligting lê ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Hoof Stads- en Streekbeplanner, Sub-Direktoraat: Ruimtelike Beplanning en Grondgebruik-bestuur, Noordwes, Departement Plaaslike Regering en Tradisionele Sake, 1ste Vloer, Wes Vleuel, Garona Gebou, Universiteitsrylaan, Mahikeng vir ‘n tydperk van 28 dae vanaf 16 Mei 2014.Besware teen of vertoë ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by of tot die Hoof Stads- en Streekbeplanner, Sub-Direktoraat: Ruimtelike Beplanning en Grondge-bruikbestuur, Noordwes, Departement Plaaslike Regering en Tradisionele Sake by bovermelde adres of Privaatsak X1213, Potchefstroom, 2520, of [email protected] binne ‘n tydperk van 28 dae vanaf 16 Mei 2014 ingedien of gerig word.

GENERAL NOTICENOTICE OF APPLICATION FOR AMENDMENT OF

THE GENERAL PLAN OF THE TOWNSHIP LEBALENG EXTENSION 1

The Department of Local Government and Traditional Af-fairs hereby gives notice in terms of Section 89(3) read with Section 95 of the Town Planning and Townships Ordinance, 1986 (Ordinance 15 of 1986), that application has been made by Maxim Planning Solutions (Pty) Ltd (2002/017393/07), being the authorised agent of the owner of Erf 1078, Leba-leng Extension 1, for the amendment of the General Plan of the township known as Lebaleng Extension 1 by the re-layout of Erf 1078, Lebaleng Extension 1 into thirty eight (38) “Residential 1” erven as well as streets.The application together with the relevant plans, docu-ments and information will lie for inspection during normal office hours at the office of the Chief Town and Regional Planner, Sub-Directorate: Spatial Planning and Land Use Management, North West, Department of Local Govern-ment and Traditional Affairs, 1st Floor, West Wing, Garona Building, University Drive, Mahikeng for a period of 28 days from 16 May 2014.Objections to or representations in respect of the applica-tion must be lodged with or made in writing to the Chief Town and Regional Planner, Sub-Directorate: Spatial Plan-ning and Land Use Management, North West, Department of Local Government and Traditional Affairs at the above address or at Private Bag X1213, Potchefstroom, 2520, or [email protected] within a period of 28 days from 16 May 2014.

Kennisgewings/ Legal NoticesTown and Regional Planner, Sub-Directorate: Spatial Plan-ning and Land Use Management, North West, Department of Local Government and Traditional Affairs at the above address or at Private Bag X1213, Potchefstroom, 2520, or [email protected] within a period of 28 days from 16 May 2014.

Page 8: Overvaal 23 30 mei 2014s

Bladsy 8 OVERVAAL 23 - 30 Mei 2014

Supp

lied b

y: ww

w.pr

ecisi

ongr

oup.c

o.za/

018 2

93 21

87/ 0

82 75

8 123

2Su

pplie

d by:

www.

prec

ision

grou

p.co.z

a/ 01

8 293

2187

/ 082

758 1

232