nuusbrief - ng nelspruit suidngnelspruitsuid.co.za/docs/weekblad 17 september 2017.pdf · 1 oktober...

4
Nuusbrief NG Nelspruit-Suid 17 September (Sondag): 08:30 Erediens 08:30 Kleuter, Kinder en Jeug 18:00 Koinonia 19 September (Dinsdag): 10:00 Senior kuier 20 September (Woensdag): 06:00 Broodbreek en Bid in die lapa 10:00 Bybelstudie in Koinonia 18:00 Snr Jeug Bybelskool in die lapa 21 September (Donderdag): 18:30 Juventas jnr 18:30 Toerusting 24 September (Sondag): 08:30 Erediens (Erfenisdag) Knie - Aksie Kantoor inligting E-Pos: [email protected] www.ngnelspruitsuid.co.za Kerkkantoor: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 Kantoorure: 07:30 - 12:30 Bankbesonderhede: NG Kerk Nelspruit-Suid; ABSA bank – Nelspruit; Takkode: 334-252; Tjekrekening; Rek no: 1070 580 051 Lidmate met kanker: Sarita du Plooy: 071 361 4394 Cherryl Schoeman: 082 259 3026 Leon Brugman: 082 464 8001 Marietjie de Bruyn: 083 630 6149 Juan Schutte: 082 729 2559 Steve Meyer: 083 516 5830 Lidmate met langtermyn siekte: Michiel Loubser: 082 559 6248 Susan Jordaan: 084 900 8639 Helen Ellis: 062 277 0055 Maggie Lewarne: 083 458 1129 Lidmate hospitalisasie en operasie: Mauritz Hanekom: 072 880 1853 Jan Kriel: 013 744 1017 Heleen Esterhuizen: 082 802 2250 Algemene siekte: Theo Boezaart: 084 505 9507 Roelof Joubert: 082 893 9029 Heletté Pretorius: 083 449 8302 Familie van lidmate: Jace Craig (083 255 7588) se broerTheo Craig is ernstig siek met kanker L gdraers van God Die volgende lidmaatskapbewyse is ontvang: Bennie McKirby vanaf Nelspruit Pierrie en Erica van Jaarsveld vanaf Nelspruit Lani de Beer vanaf die Ned Hervormde Kerk Middelburg-Noord Mag u die liefde van Christus hier beleef en uitleef! Lidmaatskapbewyse

Upload: others

Post on 14-Jun-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Nuusbrief - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/Weekblad 17 September 2017.pdf · 1 Oktober Tobie Pretorius - kerkraad 8 Oktober Martie Scholtz omgeegroep 15 Oktober Johan

NuusbriefNG Nelspruit-Suid

17 September (Sondag):08:30 Erediens08:30 Kleuter, Kinder en Jeug 18:00 Koinonia

19 September (Dinsdag):10:00 Senior kuier

20 September (Woensdag):06:00 Broodbreek en Bid in die lapa10:00 Bybelstudie in Koinonia18:00 Snr Jeug Bybelskool in die lapa

21 September (Donderdag):18:30 Juventas jnr18:30 Toerusting

24 September (Sondag):08:30 Erediens (Erfenisdag)

Knie - Aksie

Kantoor inligtingE-Pos: [email protected] www.ngnelspruitsuid.co.za

Kerkkantoor: 013 744 1925 Faks: 013 744 0543 Kantoorure: 07:30 - 12:30

Bankbesonderhede: NG Kerk Nelspruit-Suid; ABSA bank – Nelspruit;

Takkode: 334-252; Tjekrekening; Rek no: 1070 580 051

Lidmate met kanker:Sarita du Plooy: 071 361 4394Cherryl Schoeman: 082 259 3026Leon Brugman: 082 464 8001Marietjie de Bruyn: 083 630 6149Juan Schutte: 082 729 2559Steve Meyer: 083 516 5830

Lidmate met langtermyn siekte:Michiel Loubser: 082 559 6248Susan Jordaan: 084 900 8639Helen Ellis: 062 277 0055Maggie Lewarne: 083 458 1129

Lidmate hospitalisasie en operasie:Mauritz Hanekom: 072 880 1853Jan Kriel: 013 744 1017Heleen Esterhuizen: 082 802 2250

Algemene siekte:Theo Boezaart: 084 505 9507Roelof Joubert: 082 893 9029Heletté Pretorius: 083 449 8302

Familie van lidmate:Jace Craig (083 255 7588) se broerTheo Craig is ernstig siek met kanker

L gdraers van God

Die volgende lidmaatskapbewyse is ontvang:

Bennie McKirby vanaf NelspruitPierrie en Erica van Jaarsveld vanaf Nelspruit

Lani de Beer vanaf die Ned Hervormde Kerk Middelburg-Noord

Mag u die liefde van Christus hier beleef en uitleef!

Lidmaatskapbewyse

Page 2: Nuusbrief - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/Weekblad 17 September 2017.pdf · 1 Oktober Tobie Pretorius - kerkraad 8 Oktober Martie Scholtz omgeegroep 15 Oktober Johan

Aktiwiteite1. TEESKINKBEURT10 September GEEN tee / koffie nie agv gemeentekamp17 September Gemeentebediening24 September Gert Conradie – Diakens1 Oktober Tobie Pretorius - kerkraad8 Oktober Martie Scholtz omgeegroep15 Oktober Johan Coetzee omgeegroepAs daar enige persone is wat graag wil help met Sondae se teeskink, kontak vir Belinda by 083 635 5480

2. KOEKSISTER VERKOPEDaar is heerlike koeksisters beskikbaar teen R40 per dosyn. Kom ondersteun die Senior bediening dit is ten bate vir die Senior’s se kersete. Koeksisters is by die kerkkantoor in die week beskikbaar. Skakel asseblief vir Susan by 084 964 2847

Huisbesoek, siekte & hospitalisasie - skakel gerus u leraar•Dr Jean Strydom: 083 572 4886 •Ds Louis Pienaar: 082 878 1743

Seniors verjaarsdae vir die maand

04 September: Willie Vermeulen07 September: Aad Goudriaan07 September: Job Maritz09 September: Stan Lewarne18 September: Babsie Stroh20 September: Elsebé Botha

21 September: Lieschen Odendaal23 September: Gert Brits23 September: Kerneels Kruger25 September: Jan Hendrik Coetzee30 September: Heilie Brits

Hartlik geluk en ons dra u in liefde op aan ons Hemelse Vader

VERJAARSDAGWENSE 75 JAAR EN OUER

Page 3: Nuusbrief - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/Weekblad 17 September 2017.pdf · 1 Oktober Tobie Pretorius - kerkraad 8 Oktober Martie Scholtz omgeegroep 15 Oktober Johan

03 September: George en Letitia Steyn 51jr09 September: Stan en Maggie Lewarne 50jr12 September: Willie en Stiena Conradie 53jr20 September: Bokkie en Joey Crous 59jr30 September: Albert en Jo Viljoen 50jr

Huwelikherdenkings 50 jaar en langer vir die maand

Indien daar iemand is wat uitgelaat is kontak asseblief die kerkkantoor

Huis-Betlehem Golf Day

GEBED

Our kids need your help!

How can you help?

Options Offering CostTick your

Option

1 Main Sponsorship Target R50,000 – R100,000

2 Clubhouse Sponsor R12,000

3 Food Sponsor R14,400

4 Four ball + Tee R3,500

5 Four ball Only (28 Teams) R1,000

6 Tee Only (9 Holes) R2,500

7 A donation – you decide R

8Prizes for the golfers playing –

you decide

Provide your Logo if you are a sponsor

Huis Betlehem is a house for safety for children in Nelspruit & White River. We are hosting a Golf Day on 28 September 2017 @ Nelspruit Golf Club to help raise funds for them. We are looking for any sponsorships, prizes or give-aways for the Golf Day. These funds will assist them to help more children in need of safety and they will be able to accommodate more children.

Contact Ann on 060 783 8941or email to [email protected]

ONS BID VIR…

September bid ons vir Geestelike Groei…17-23 September bid ons dat God mense se oë en denke sal open vir Sy wonders.

GEBED TOERUSTING vir die week

Lofprysing en aanbidding

Lofprysing en aanbidding is 'n daad van bewondering van en toewyding aan God.Ps. 115:1 “Nie aan ons nie, Here, nie aan ons nie, maar aan u Naam kom die eer toe,

want dit is U wat liefde en trou bewys”.

· Aanbidding is om God te verhoog en te vereer. Dit is ook om te erken wie God is, om Hom met ons woorde, ons hele wese en ons gebedshouding groot te maak.· Aanbid God vir wie Hy is: die Een wat jou geskep het. Aanbid Hom vir Sy onfeilbare woord, vir jou verlossing, dat jy by Sy plan ingesluit is.· Loof Hom vir Sy naam, Sy geregtigheid, liefde, heiligheid, almag, grootheid, trou, alomteenwoordigheid, Sy woord, Sy skepping, Sy verlossingsdade. Jy kan elke keer 'n ander tema kies om in hierdie tyd van lofprysing en aanbidding te gebruik.

Page 4: Nuusbrief - NG Nelspruit Suidngnelspruitsuid.co.za/Docs/Weekblad 17 September 2017.pdf · 1 Oktober Tobie Pretorius - kerkraad 8 Oktober Martie Scholtz omgeegroep 15 Oktober Johan

Dissipelskap Toerusting 2017Weeklikse toerusting ten einde 'n effektiewe dissipel van Jesus te wees.

MY LEWENSAMBISIE: OM CHRISTUS AL HOE BETER TE LEER KEN

Filippense 3:1-16

Citius. Altius. Fortius. = Vinniger. Hoër. Sterker.

Dit is die amptelike leuse of ambisie van die Olimpiese Spele. In ons Skrifgedeelte

praat Paulus onder leiding van die Heilige Gees van sy ambisie as Christen-atleet.

1. Wat is jou grootste droom of ambisie?

2. Wat sou jy sê was Paulus se lewensambisie vóór sy bekering? Fil 3:4-6.

3. Wat het gemaak dat Paulus se lewensambisie geheel en al verander is?

5. Wat dink jy beteken dit as Paulus sê dat dit wat eers vir hom 'n bate was, hy nou

as 'n las beskou? Paulus gebruik 'n baie skerp woord om na sy vorige

lewensambisie te verwys. Hy noem dit “verwerplik” (1983/92-Vertaling) – letterlik

“drek” (1933/53-Vertaling)

6. Wat leer die Here ons hier oor hoe ons gered word? Vgl Ef 2:8-10.

7. Hoe kan ons Paulus se lewensambisie in Filippense 3:10-11 opsom?

8. Wees lekker prakties: Wat beteken dit alles “om Christus te ken”?

9. Hoe het Paulus se lewensambisie ook uiting gevind in sy woorde?

Vgl. 1 Kor 2:2.

10. Hoekom moet Paulus se lewensambisie ook elke Christen se lewensambisie

wees?

11. Paulus erken dat hy Christus nog nie ken soos hy behoort nie. Hoekom is

hierdie woorde skokkend as ons in ag neem wie Paulus was en wat hy alles

gedoen het?

12. Wees lekker prakties: Wat moet ons saam met Paulus doen om te verseker dat

ons Christus al hoe beter leer ken?

13. Hoekom is die beeld van atletiek juis so geskik om ons geestelike groei te

beskryf?

14. Wat sê hierdie strewe van Paulus vir ons wat so baie keer dink dat ons gered is

en nou maar net agteroor kan sit en wag vir die wederkoms?

15. Paulus sluit hierdie gedeelte af met die woorde dat ons almal wat geestelik

volwasse is, hierdie gesindheid moet hê. Watter gesindheid is dit?

Groete Dr. Jean Strydom