nasionale senior sertifikaat graad 12 q… · geografie/v2 11 dbe/november 2014 nss kopiereg...

32
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 75 TYD: 1½ uur EKSAMEN- NOMMER: SENTRUM- NOMMER: Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge. MIDDAGSESSIE VRAAGNOMMER V1 V2 V3 V4 TOT NASIENER MODERATOR PUNT BEHAAL TOTAAL 15 20 25 15 75 GRAAD 12 GEOG.2 GEOGRAFIE V2 NOVEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Upload: others

Post on 16-Jul-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE: 75 TYD: 1½ uur EKSAMEN-NOMMER:

SENTRUM-NOMMER:

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 1 bladsy vir rofwerk en berekeninge.

MIDDAGSESSIE

VRAAGNOMMER V1 V2 V3 V4 TOT NASIENER MODERATOR PUNT BEHAAL TOTAAL 15 20 25 15 75

GRAAD 12

GEOG.2

GEOGRAFIE V2

NOVEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 2 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

HULPBRONMATERIAAL 1. 2. 3.

'n Uittreksel uit topografiese kaart 2528DA CULLINAN. Ortofotokaart 2528DA16 CULLINAN. LET WEL: Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem

word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9.

Skryf jou EKSAMENNOMMER en SENTRUMNOMMER in die spasies op die voorblad. Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien word. Jy word voorsien van 'n 1 : 50 000 topografiese kaart 2528DA van CULLINAN en 'n ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van die eksamensessie aan die toesighouer oorhandig. Jy mag die blanko bladsy aan die einde van die vraestel vir alle rofwerk en berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE. Toon ALLE berekeninge, waar van toepassing. Punte sal hiervoor toegeken word. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. Die afgebakende gebied in ROOI op die topografiese kaart verteenwoordig die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word. Die volgende Engelse begrippe en hul Afrikaanse vertalings word op die topografiese kaart getoon.

ENGLISH AFRIKAANS Diggings Uitgrawings

Conveyor belt Vervoerband Golf course Gholfbaan River Rivier

Diamond mine Diamantmyn Sewage works Rioolwerke Waterworks Waterwerke Sewage disposal works Rioolverwyderingswerke Rifle range Skietbaan Landing strip Landingstrook Brickworks Steenwerke Furrow Voor Refuse dump Vullisstortingsterrein

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 3 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

ALGEMENE INLIGTING OOR CULLINAN Cullinan is in die Hoëveldstreek van Suid-Afrika geleë. Die dorp lê 1 467 m bo seevlak. Die naaste stad is Pretoria, wat 40 km daarvandaan is, terwyl Johannesburg 100 km daarvandaan is. Op 25 Junie 1905 is die beroemde Cullinan-diamant, die grootste ter wêreld teen 3 106 karaat (621 g), deur Frederick George Stanley Wells, 'n oppervlakbestuurder by die Premier-diamantmyn, ontdek. Die dorp Cullinan het sy bestaan te danke aan diamantmynbou in die gebied. Cullinan se oopgroefmyn is een van die grootstes in die wêreld en is drie keer groter as die meer bekende Kimberley-diamantmyn.

FIGUUR 1

NAMIBIË MO

SAM

BIE

K

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 4 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2528DA CULLINAN, sowel as die ortofotokaart van 'n gedeelte van die gekarteerde gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag.

1.1 Die kaartindeks/-verwysing van die topografiese kaart suidoos van Cullinan

is …

A

B C D

2528BD. 2528AD. 2528DD. 2528DB.

1.2 Die rigting van P in blok B8 vanaf O in blok C6 is … A

B C D

noordoos. noordnoordoos. oosnoordoos. oos.

1.3 Cullinan is 'n …-dorp. A

B C D

nywerheids ontspannings slaap mynbou

1.4 Die straatpatroon in Refilwe in blok B2 is … A

B C D

onbeplan. onreëlmatig. radiaal. ruitvormig.

1.5 Die kontoerinterval op die ortofotokaart is ... meter. A

B C D

5 10 15 20

1.6 Die ortofotokaart is 'n voorbeeld van 'n … foto. A

B C D

hoëhoek-skuins- laehoek-skuins- horisontale vertikale lug-

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 5 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.7 Die damwal (Y) in blok F8 is … meter bo seevlak. A

B C D

1 500 20 150 1 400

1.8 Die mensgemaakte verskynsel by 4 op die ortofotokaart is 'n … A

B C D

park. begraafplaas. gholfbaan. bewaringsgebied.

1.9 Die natuurlike verskynsel by 7 op die ortofotokaart is 'n … A

B C D

vallei. uitloper. kloof/ravyn. poort.

1.10 Die ry bome in blok H5 word as 'n … gebruik. A

B C D

voorbrand plaasgrens plantasie windbreek

1.11 Die ware peiling van punthoogte 1452 (K) in blok F1 vanaf peilbaken 44 (J) in

blok E2 is …

A

B C D

24°. 294°. 204°. 94°.

1.12

Die hoofgrondgebruiksone in blok E4 is die …

A B C D

landelik-stedelike oorgangsone. swaarnywerheidsgebied. residensiële gebied. ligtenywerheidsgebied.

1.13 Verskynsel 6 op die ortofotokaart is 'n … A

B C D

myn. dam. uitgrawing. mynhoop.

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 6 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.14 Die stroomorde by X in blok C5 is … A

B C D

4. 3. 1. 2.

1.15 Die ruitverwysing/koördinate/posisie van die dam in blok F7 is … A

B C D

25°42'48''S 28°36'30''O/25°42,8'S 28°36,5'O. 28°42'30''S 25°36'48''O/28°42,5'S 25°36,8'O. 25°42'30''O 28°36'48''S/25°42,5'O 28°36,8'S. 25°42'30''S 28°36'48''O/25°42,5'S 28°36,8'O.

(15 x 1)

[15]

VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE 2.1 Verwys na die dwarsdeursnee hieronder vanaf L in blok A2 tot by M in blok

B5 op die topografiese kaart en beantwoord die vrae wat volg. Die vertikale skaal van die dwarsdeursnee is 1 cm verteenwoordig 20 m.

2.1.1 Identifiseer landvorms A en B op die dwarsdeursnee hierbo. A: B:

(2 x 1) (2)

HO

OG

TE IN

MET

ER

1 : 50 000

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 7 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.1.2 (a) Identifiseer die konvensionele teken by C wat hoogte aantoon.

(1 x 1) (1) (b) Gee die hoogte van die konvensionele teken by C.

(1 x 1) (1) 2.1.3 (a) Watter gemiddelde gradiënt sal op helling D op die

dwarsdeursnee van toepassing wees? Omkring die korrekte antwoord (A of B) hieronder.

A 1 : 22

B 1 : 122 (1 x 1)

(1)

(b) Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 2.1.3(a).

(1 x 1) (1) 2.1.4 Bereken die vertikale vergroting van die dwarsdeursnee. Toon ALLE

berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

skaalehorisontalskaalvertikalevergrotingVertikale =

(4 x 1) (4)

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 8 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2 Bereken die magnetiese deklinasie van topografiese kaart 2528DA

CULLINAN vir 2014. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

(5 x 1) (5) 2.3 Verwys na die afgebakende gebied in ROOI op die topografiese kaart wat die

ortofotokaart voorstel. Gebruik die afgebakende gebied om die oppervlakte van die ortofotokaart in km² te bereken. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

breedtelengteeOppervlakt ×=

(5 x 1) (5) [20]

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 9 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Verwys na die grafiek hieronder, die inligting op bladsy 3 en die topografiese

kaart om die vrae wat volg te beantwoord.

3.1.1 Kry Cullinan seisoenale reënval of reënval regdeur die jaar? (1 x 1) (1) 3.1.2 Gee EEN bewys vanaf die grafiek en EEN bewys vanaf die

topografiese kaart om jou antwoord op VRAAG 3.1.1 te ondersteun.

Grafiek:

Topografiese kaart:

(2 x 1) (2) 3.1.3 Met jou antwoord op VRAAG 3.1.1 in gedagte, is die ortofotokaart

in die somer of winter geneem? Gee 'n rede vir jou antwoord.

Antwoord: Rede:

(1 + 2) (3)

Reënval van Cullinan R

eënv

al in

mm

Jan. Feb. Mrt. Apr. Mei Jun. Jul. Aug. Sep. Okt. Nov. Des.

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 10 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.2 3.2.1 Noem die algemene vloeirigting van die Masokololorivier in blok C8.

(1 x 1) (1) 3.2.2 Gee EEN rede vanaf die topografiese kaart vir jou antwoord op

VRAAG 3.2.1.

(1 x 2) (2) 3.3 Verwys na die nedersetting by punt V in blok D8 en beantwoord die vrae

hieronder.

3.3.1 Noem die nedersettingspatroon van die nedersetting by punt V. (1 x 1) (1) 3.3.2 Noem EEN nadeel vir 'n plaasarbeider wat in die nedersetting in

VRAAG 3.3.1 woon.

(1 x 2) (2) 3.4 Verwys na blok D1 en D2 wat die Premier-diamantmyn, 'n oopgroefmyn aan

die buitewyke van Cullinan, aandui. Bestudeer dit saam met die ortofotokaart en beantwoord die vrae wat volg.

3.4.1 Noem EEN omgewingsongeregtigheid wat hierdie tipe mynbou in

die omgewing rondom die Premier-diamantmyn veroorsaak het.

(1 x 1) (1) 3.4.2 Bespreek TWEE maatreëls wat mynboumaatskappye kan instel

om die omgewingsbalans te herstel.

(2 x 2) (4)

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie die

omgewingsbalans wat jy in VRAAG 3.4.2 genoem het, reg te stel nie.

(2 x 2) (4) 3.5 Verwys na die plaas Uitzicht in blok E7 en beantwoord die vrae wat volg. 3.5.1 Beoefen die plaas Uitzicht kleinskaalse of grootskaalse boerdery? (1 x 1) (1) 3.5.2 Gee EEN rede vanaf die topografiese kaart om jou antwoord op

VRAAG 3.5.1 te ondersteun.

(1 x 2) (2) 3.6 Die residensiële gebied by punt 9 op die ortofotokaart is 'n hoë-inkomste-

residensiële gebied. Gee EEN bewys vanaf die ortofotokaart om hierdie stelling te ondersteun.

(1 x 1) (1) [25]

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 12 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Die diagram hieronder toon die verskillende komponente van 'n GIS.

Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

[Aangepas uit Google Images]

4.1.1 Identifiseer komponente A en B. A: B: (2 x 1) (2) 4.1.2 Verduidelik die rol wat mense in 'n GIS speel.

(1 x 2) (2)

Geografiese Inligtingstelsel GIS

Mense

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 13 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.2 Om 'n papier-GIS te doen is dit belangrik dat 'n mens vertroud raak met die

verskillende inligtingslae. Verwys na blok F6 op die topografiese kaart en die diagram hieronder om die vrae wat volg, te beantwoord.

[Aangepas uit Google Images]

4.2.1 Gee EEN voorbeeld van elk van die volgende lae in blok F6: Infrastruktuur: Grondgebruik: Dreinering: (3 x 1) (3) 4.2.2 Waarom is data-oorlegging (inligtingslae) belangrik in 'n GIS?

(1 x 2) (2)

Infrastruktuur Grondgebruik en dreinering Topografie

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 14 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou

4.3 Die gebied rondom die moeras en vlei in blok E5 is 'n vloedrisiko. Hidroloë het

voorgestel dat 'n buffersone van 250 m rondom die moeras en vlei geskep word waar geen ontwikkeling mag plaasvind nie. Verwys na die uittreksel van blok E5 op die topografiese kaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Skaal 1 : 50 000

4.3.1 Teken die buffersone wat deur die hidroloë aanbeveel word op die

uittreksel van blok E5 hierbo in. (2 x 1)

(2) 4.3.2 Identifiseer EEN mensgemaakte buffersone en EEN natuurlike

buffersone wat in blok E5 aangetref word.

Mensgemaak: Natuurlik: (2 x 1) (2) 4.3.3 Noem EEN standplaasfaktor wat die ligging van die nedersetting

Erica in blok E4 en E5 bepaal het.

(1 x 2) (2)

[15]

TOTAAL: 75

Moeras en vlei

Standhoudende rivier

Nie-standhoudende rivier

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geografie/V2 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou

ROFWERK EN BEREKENINGE

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie
Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie
Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved

ROUGH WORK AND CALCULATIONS

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 14 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved

4.3 The area around the marsh and vlei in block E5 is a flood risk.

Hydrologists have recommended that a buffer zone of 250 m be created around the marsh and vlei where no development may take place. Refer to the extract of block E5 on the topographical map below and answer the questions that follow.

Scale 1 : 50 000

4.3.1 Draw in the buffer zone recommended by the hydrologists on the

above extract of block E5. (2 x 1)

(2) 4.3.2 Identify ONE human-made buffer zone and ONE natural buffer

zone in block E5.

Human-made: Natural: (2 x 1) (2) 4.3.3 State ONE site factor that determined the location of the

settlement Erica in blocks E4 and E5.

(1 x 2) (2)

[15]

TOTAL: 75

Marsh and vlei

Perennial river

Non-perennial river

Page 20: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 13 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

4.2 In order to do a paper GIS it is important to familiarise oneself with the

different layers of information. Refer to block F6 on the topographical map and the diagram below to answer the questions that follow.

[Adapted from Google Images]

4.2.1 Give ONE example of each of the following layers in block F6: Infrastructure: Land use: Drainage: (3 x 1) (3) 4.2.2 Why is data layering (information layers) important in a GIS?

(1 x 2) (2)

Infrastructure Land use and drainage Topography

Page 21: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 12 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

QUESTION 4: GEOGRAPHICAL INFORMATION SYSTEMS (GIS) 4.1 The diagram below shows the different components of a GIS. Study the

diagram and answer the questions that follow.

[Adapted from Google Images]

4.1.1 Identify components A and B. A: B: (2 x 1) (2) 4.1.2 Explain the role that people play in a GIS.

(1 x 2) (2)

Geographic Information System GIS

Page 22: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 11 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

3.4.3 Evaluate why mining companies choose not to restore the

environmental balance you mentioned in QUESTION 3.4.2.

(2 x 2) (4) 3.5 Refer to the farm Uitzicht in block E7 and answer the questions that follow. 3.5.1 Does the farm Uitzicht practise small-scale or large-scale farming? (1 x 1) (1) 3.5.2 Give ONE reason from the topographical map to support your

answer to QUESTION 3.5.1.

(1 x 2) (2) 3.6 The residential area at point 9 on the orthophoto map is a high-income

residential area. Give ONE piece of evidence from the orthophoto map to support this statement.

(1 x 1) (1) [25]

Page 23: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 10 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

3.2 3.2.1 State the general flow direction of the Masokololo River in

block C8.

(1 x 1) (1) 3.2.2 Give ONE reason from the topographical map for your answer to

QUESTION 3.2.1.

(1 x 2) (2) 3.3 Refer to the settlement at point V in block D8 and answer the questions

below.

3.3.1 Name the settlement pattern of the settlement at point V. (1 x 1) (1) 3.3.2 State ONE disadvantage for a farm labourer living in the settlement

in QUESTION 3.3.1.

(1 x 2) (2) 3.4 Refer to blocks D1 and D2 indicating the Premier Diamond Mine, an opencast

mine situated on the outskirts of Cullinan. Study it together with the orthophoto map and answer the questions that follow.

3.4.1 State ONE environmental injustice that this type of mining caused

in the area surrounding the Premier Diamond Mine.

(1 x 1) (1) 3.4.2 Discuss TWO measures that mining companies can implement to

restore the environmental balance.

(2 x 2) (4)

Page 24: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 9 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

QUESTION 3: APPLICATION AND INTERPRETATION 3.1 Refer to the graph below, the information on page 3 and the topographical

map to answer the questions that follow.

3.1.1 Does Cullinan receive seasonal rainfall or rainfall throughout the

year?

(1 x 1) (1) 3.1.2 Give ONE point of evidence from the graph and ONE point of

evidence from the topographical map to support your answer to QUESTION 3.1.1.

Graph:

Topographical map:

(2 x 1) (2) 3.1.3 Taking your answer to QUESTION 3.1.1 into account, was the

orthophoto map taken in summer or winter? Give a reason for your answer.

Answer: Reason:

(1 + 2) (3)

Rainfall of Cullinan R

ainfall in mm

Jan. Feb. Mar. Apr. May Jun. Jul. Aug. Sep. Oct. Nov. Dec.

Page 25: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 8 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

2.2 Calculate the magnetic declination of topographical map 2528DA CULLINAN

for 2014. Show ALL calculations. Marks will be awarded for calculations.

(5 x 1) (5) 2.3 Refer to the demarcated area in RED on the topographical map which

represents the orthophoto map. Use the demarcated area to calculate the surface area of the orthophoto map in km². Show ALL calculations. Marks will be awarded for calculations.

breadth length Area× =

(5 x 1) (5) [20]

Page 26: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 7 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

2.1.2 (a) Identify the conventional sign at C that shows height.

(1 x 1) (1) (b) State the height of the conventional sign at C.

(1 x 1) (1) 2.1.3 (a) Which average gradient will apply to slope D on the cross-

section? Circle the correct answer (A or B) below.

A 1 : 22

B 1 : 122 (1 x 1)

(1)

(b) Give a reason for your answer to QUESTION 2.1.3(a).

(1 x 1) (1) 2.1.4 Calculate the vertical exaggeration of the cross-section. Show ALL

calculations. Marks will be awarded for calculations.

scale horizontalscale vertical

on exaggerati Vertical=

(4 x 1) (4)

Page 27: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 6 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

1.14 The stream order at X in block C5 is … A

B C D

4. 3. 1. 2.

1.15 The grid reference/coordinates/position of the dam in block F7 is … A

B C D

25°42'48''S 28°36'30''E/25°42,8'S 28°36,5'E. 28°42'30''S 25°36'48''E/28°42,5'S 25°36,8'E. 25°42'30''E 28°36'48''S/25°42,5'E 28°36,8'S. 25°42'30''S 28°36'48''E/25°42,5'S 28°36,8'E.

(15 x 1)

[15] QUESTION 2: MAP CALCULATIONS AND TECHNIQUES 2.1 Refer to the cross-section below from L in block A2 to M in block B5 on the

topographical map and answer the questions that follow. The vertical scale for the cross-section is 1 cm represents 20 m.

2.1.1 Identify landforms A and B on the cross-section above. A: B:

(2 x 1) (2)

HEIG

HT IN

METR

ES

1 : 50 000

Page 28: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 5 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

1.7 The dam wall (Y) in block F8 is … metres above sea level. A

B C D

1 500 20 150 1 400

1.8 The human-made feature at 4 on the orthophoto map is a … A

B C D

park. cemetery. golf course. conservation area.

1.9 The natural feature at 7 on the orthophoto map is a … A

B C D

valley. spur. gorge. gap.

1.10 The row of trees in block H5 is used as a … A

B C D

firebreak. farm boundary. plantation. windbreak.

1.11 The true bearing of spot height 1452 (K) in block F1 from trigonometrical

station 44 (J) in block E2 is …

A

B C D

24°. 294°. 204°. 94°.

1.12

The major land-use zone in block E4 is the …

A B C D

rural-urban fringe. heavy industrial area. residential area. light industrial area.

1.13 Feature 6 on the orthophoto map is a … A

B C D

mine. dam. excavation. mine dump.

Page 29: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 4 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

QUESTION 1: MULTIPLE-CHOICE QUESTIONS The questions below are based on the 1 : 50 000 topographical map 2528DA CULLINAN, as well as the orthophoto map of a part of the mapped area. Various options are provided as possible answers to the following questions. Choose the answer and write only the letter (A–D) in the block next to each question.

1.1 The map index/reference of the topographical map to the south-east of

Cullinan is …

A

B C D

2528BD. 2528AD. 2528DD. 2528DB.

1.2 The direction of P in block B8 from O in block C6 is … A

B C D

north-east. north-north-east. east-north-east. east.

1.3 Cullinan is a/an … town. A

B C D

industrial recreational dormitory mining

1.4

The street pattern at Refilwe in block B2 is …

A

B C D

unplanned. irregular. radial. a gridiron.

1.5 The contour interval on the orthophoto map is ... metres. A

B C D

5 10 15 20

1.6 The orthophoto map is an example of a ... photograph. A

B C D

high-angle oblique low-angle oblique horizontal vertical aerial

Page 30: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 3 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

GENERAL INFORMATION ON CULLINAN Cullinan is situated in the Highveld region of South Africa. The town has an elevation of 1 476 m. The closest city is Pretoria, which is 40 km away, while Johannesburg is 100 km away. On 25 June 1905 the famed Cullinan Diamond, the largest in the world at 3 106 carats (621 g), was discovered by Frederick George Stanley Wells, a surface manager at the Premier Diamond Mining Company. The town of Cullinan owes its existence to diamond mining in the area. Cullinan's opencast mine is among the biggest in the world, three times the size of the more famous Kimberley Diamond Mine.

FIGURE 1

Page 31: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Geography/P2 2 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

RESOURCE MATERIAL 1. 2. 3.

An extract from topographical map 2528DA CULLINAN. Orthophoto map 2528DA16 CULLINAN. NOTE: The resource material must be collected by schools for their own use.

INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9.

Write your EXAMINATION NUMBER and CENTRE NUMBER in the spaces on the cover page. Answer ALL the questions in the spaces provided in this question paper. You are supplied with a 1 : 50 000 topographical map 2528DA of CULLINAN and an orthophoto map of a part of the mapped area. You must hand the topographical map and the orthophoto map to the invigilator at the end of this examination session. You may use the blank page at the back of this question paper for all rough work and calculations. Do NOT detach this page from the question paper. Show ALL calculations, where applicable. Marks will be allocated for these. You may use a non-programmable calculator. The area demarcated in RED on the topographical map represents the area covered by the orthophoto map. The following English terms and their Afrikaans translations are shown on the topographical map.

ENGLISH AFRIKAANS Diggings Uitgrawings

Conveyor belt Vervoerband Golf course Gholfbaan River Rivier

Diamond mine Diamantmyn Sewage works Rioolwerke Waterworks Waterwerke Sewage disposal works Rioolverwyderingswerke Rifle range Skietbaan Landing strip Landingstrook Brickworks Steenwerke Furrow Voor Refuse dump Vullisstortingsterrein

Page 32: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Q… · Geografie/V2 11 DBE/November 2014 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief . 3.4.3 Evalueer waarom mynboumaatskappye verkies om nie

Copyright reserved Please turn over

MARKS: 75 TIME: 1½ hours EXAMINATION NUMBER:

CENTRE NUMBER:

This question paper consists of 14 pages and

1 page for rough work and calculations.

AFTERNOON SESSION

QUESTION NUMBER Q1 Q2 Q3 Q4 TOT MARKER MODERATOR MARK SCORED TOTAL 15 20 25 15 75

GRADE 12

GEOG.2

GEOGRAPHY P2

NOVEMBER 2014

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE